ARTIKELS OOR sluipmoorde

Vermeende sluipmoordenaar in hegtenis

2012-02-02 19:58

‘n Man is in Alexandra, Johannesburg, in hegtenis geneem nadat hy na bewering beplan het om sluipmoorde op verskeie mense uit te voer.

Duitsers vereer man wat Hitler wou doodmaak

2011-11-08 17:51

'n Monument ter ere van die Duitser wat 'n poging aangewend het om Adolf Hitler in 1939 te vermoor, is in Berlyn opgerig.

Bewyse oorweldigend, sê prins oor moordkomplot

2011-10-12 18:54

‘n Saoediese prins sê die bewyse dat Iran die dryfveer was agter 'n komplot om 'n Saoediese ambassadeur te vermoor, oorweldigend is.

Ses lede van Al-Kaïda vas vir moordkomplot

2011-10-05 16:58

Ses lede van Al-Kaïda wat beplan het op ‘n sluipmoordaanval op die president van Afganistan uit te voer, is in hegtenis geneem.

Gbagbo beskuldig Frankryk van sluipmoordpoging

2011-09-16 17:59

Die voormalige president van die Ivoorkus het die Franse weermag van ‘n sluipmoordpoging tydens die April-operasie om hom te ontsetel, beskuldig.

Gambië ontken sluipmoordpoging op Guinee-president

2011-09-13 13:40

Gambië het betrokkenheid by 'n sluipmoordpoging op die Guinese president ontken nadat hy dié land van medepligtigheid beskuldig het.

Sluipmoordpoging op wetmaker misluk

2011-05-12 18:10

‘n Irakkese wetmaker het ‘n noue ontkoming gehad toe twee bomme op die eerste verdieping van sy huis kort ná sonsopkoms ontplof het.

Beeka-moord: Motief 'n raaisel

2011-03-22 09:08

Die polisie het bevestig dat die vermeende dwelmbaas Cyril Beeka doodgeskiet is, maar kan nog net bespiegel oor die motief vir sy moord.

Verdagte in sluipmoord-poging 'dodelik siek'

2011-03-08 08:51

Jessie Ramakatane, vermeende groot gees agter die vroeëre mislukte sluipmoordpoging op die premier van Lesotho, is glo “dodelik siek”.

Lumumba se seuns soek geregtigheid

2010-06-22 18:17

Die seuns van die die gewese Kongolese leier Patrice Lumumba het aangekondig dat hulle 12 Belge van oorlogmisdade gaan aankla.

Lolly as ‘ongeslypte diamant’ gehuldig

2010-05-11 06:45

Lolly Jackson was ’n ongeslypte diamant met gewoontes en optredes wat soms, veral as mense hom nie geken het nie, aanstoot gegee het.

Fort Hood-skieter kan doodstraf kry

2009-11-13 13:02

Die Fort Hood-skieter, maj. Nidal Malik Hasan, word aangekla van die moord op 13 mense en sal moontlik tot die dood veroordeel word.

 

Man in sop wat Obama glo wou vermoor

2011-11-18 10:07

‘n Man wat na bewering op die Withuis geskiet het, is daarvan aangekla dat hy ‘n sluipmoord op die pres. Barack Obama wou uitvoer.

Clinton veroordeel beweerde moordkomplot deur Iran

2011-10-12 21:57

Hillary Clinton het die beweerde moordkomplot deur Iran teen die Saoediese ambassadeur in Washington ten sterkste veroordeel.

Amerikaanse aantygings belaglik, sê Tehran

2011-10-11 23:00

Tehran het aantygings deur Amerika dat hulle betrokke was by die beplande sluipmoord op die Saoediese ambassadeur in Amerika ontken.

Drie dood, twee gewond in aparte aanvalle in Irak

2011-09-26 18:59

Drie mense is in ‘n bomontploffing in Irak dood, terwyl twee staatsamptenare in mislukte sluipmoordpogings in Bagdad gewond is.

Moordpoging op aktivis in Suid-Korea gefnuik

2011-09-16 10:01

‘n Noord-Koreaanse agent wat ‘n uitgesproke anti-regeringsaktivis met ‘n giftige-naaldpunt wou vermoor, is in Suid-Korea aangekeer.

Sluipmoordenaar probeer ANC-kandidaat vermoor

2011-05-17 14:18

'n Man is in hegtenis geneem ná hy 'n ANC-kandidaat in die plaaslike verkiesings in KwaZulu-Natal probeer doodmaak het.

Top-beamptes in Irak afgemaai

2011-04-28 22:00

‘n Motorbom het vyf mense, insluitende ‘n senior beampte, in die noorde van Irak dood gelaat, terwyl ‘n generaal in Bagdad doodgeskiet is.

Omstrede onderwêreld-lid sterf in koeëlreën

2011-03-22 08:35

Een van die mees omstrede figure in die Kaapse onderwêreld, Cyril Beeka, is in ’n vermeende sluipmoord doodgeskiet.

Paartjie kry lewenslank vir huurmoord

2010-10-08 23:22

'n Paartjie van Howick is lewenslank tronk toe gestuur nadat hulle R10 000 betaal het om die man se eerste vrou te laat vermoor.

Rwandese regering verwerp sluipmoord-aantyging

2010-06-20 17:15

Rwanda se minister van buitelandse sake het alle aantygings dat die Rwandese regering verantwoordelik is vir die aanval op Faustin Kayumba Nyamwasa, verwerp.

Video wys JFK voor sy dood

2010-02-17 12:04

Nuwe kleur beeldmateriaal van pres. John F Kennedy se aankoms in Dallas, die dag wat hy in ‘n sluipmoord aanval vermoor was, is vrygestel.

Skoolhoof reël glo sluipmoord

2009-10-27 08:11

'n Kringbestuurder in die onderwysdepartement was glo die slagoffer van ’n sluipmoord wat deur ’n skoolhoof gereël is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.