ARTIKELS OOR slaap

'Slaap-geen' beïnvloed selfs lewensduur

2012-02-22 12:10

Navorsers by die Rockefeller-universiteit in New York het ontdek 'n spesifieke geen kan help om die liggaam aan die slaap te hou.

Slaap verhelder nie bejaardes se geheue

2011-11-21 11:37

‘n Goeie nagrus help dalk nie om ouer volwassenes se geheue te verbeter nie, want die probleem lê in hul breine, het ‘n nuwe studie bevind.

Mans wat sleg slaap kry hoë bloeddruk

2011-08-30 09:45

Om rond te rol en nie ‘n goeie nag se rus te kry nie vergroot ouer mans se risiko op hoë bloeddruk drasties, het ‘n onlangse studie bevind.

Leeus se brul help Britte uiltjie knip

2011-08-08 11:05

Vergeet van skape tel – Britte verkies glo om na leeus se gebrul of ape se streke te luister as hulle ‘n uiltjie wil knip.

Studie: Slaap maak jou mooier

2011-01-24 21:00

Vergeet maar van die grimering – 'n goeie nagrus is al wat jy nodig het om blakend gesond en aantreklik voor te kom.

Later begintye vir VSA-skole onder loep

2010-10-29 09:04

'n Voorstel om die skooldag soggens later te begin is in die VSA onder loep geneem ná verskeie studies meen laatslaap is goed vir kinders.

Geheime van ‘n goeie nagrus

2010-08-10 12:35

Al ooit gewonder hoe sekere mense deur ‘n donderstorm of verkeergeraas slaap terwyl ander van die sagste geluid wakker word?

Te min én te veel slaap sleg

2010-05-06 06:17

Navorsing toon dat minder as ses ure slaap en meer as nege ure se slaap per nag daartoe kan lei dat mense vroeër sterf.

 

Laat slaap is in jou gene

2011-12-05 14:40

Mense wat hou van laat slaap het dalk nou ‘n verskoning as die baas woedend bel – dit is in hul gene, het navorsers bevind.

Slaap bly sleutel tot sukses op skool

2011-09-07 15:10

Hoërskoolleerders wat oor naweke probeer om verlore slaap in te haal sukkel meer met aandagtoetse as tieners wat minder slaap.

Tieners wat later lê, kry beter punte

2011-08-19 23:08

'n Laat begin is glo eintlik 'n goeie begin wanneer dit kom by tieners en hul punte, bewys nuwe navorsing.

Slaap vas om beter te onthou

2011-07-26 11:17

Slaap wat kort-kort onderbreek word mag dalk die geheueverlies gekoppel aan oud word, Alzheimer se siekte en alkoholisme verduidelik.

Vat 'n slapie as jy beter wil onthou

2011-01-24 09:17

Die beste manier om ‘n nuut geleerde gedig, kaart-toertjie of algebra-formule te onthou mag dalk wees om ‘n vinnige slapie te neem.

Genoeg slaap maak dat jy gewig verloor

2010-10-06 01:29

‘n Studie het bevind dat mense wat nie genoeg slaap nie meer geneig is om gewig aan te sit.

Slaapwandelaar val van balkon af

2010-08-07 02:35

‘n Britse toeris het ernstige kopbeserings opgedoen toe hy van ‘n balkon afgeval het terwyl hy blykbaar in sy slaap geloop het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.