ARTIKELS OOR skoolkinders

Skoolseuns verfilm glo verkragting

2012-03-08 20:59
153 menings

Vyf tienerseuns het na bewering hulself verfilm terwyl hulle ‘n dronk klasmaat verkrag het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Kinders gevind wat met naalde en kondome speel

2011-11-27 18:54

Kinders by ‘n skool in Mpumalanga is gevind waar hulle met mediese spuitnaalde van die provinsiale gesondheidsdepartement gespeel het.

Twee skoolkinders verdrink in Strandfontein

2011-10-07 19:02

Twee skoolkinders van die Noordwes op vakansie in Kaapstad het in ‘n swembad by 'n kampterrein in Strandfontein verdrink.

Tiener stort op verhoog ineen en sterf

2011-08-13 08:03

'n 14-jarige skoolmeisie het voor honderde leerlinge op die verhoog van ’n Vaaldriehoekse skool inmekaargesak en kort daarna gesterf.

Transito-rower by kliniek vasgetrek

2011-06-24 18:17

‘n Man wat klaarblyklik deel was van ‘n skietery buite ‘n skool in Parktown waartydens twee skoolkinders beseer is, is by die Alexander-kliniek in hegtenis geneem.

100 kinders beseer in stormloop

2010-11-29 11:40

Nagenoeg 100 kinders is beseer tydens ‘n stormloop by ‘n laerskool in China se Xinjiang-distrik in die weste van die land.

Motor trap kind glo oor speletjie

2010-09-23 09:00

’n Gevaarlike speletjie was glo die rede waarom ’n inwoner ’n gr. 4-leerling lig beseer het toe dié voor haar motor ingehardloop het.

Ses kleuters sterf in China-mesaanval

2010-05-12 10:32

Ses kleuterskoolleerders en ‘n onderwyser is dood en omtrent 20 ander mense is beseer tydens ‘n mesaanval by ‘n skool in die noorde van China.

 

MIV-toetse by skole begin in 2012

2011-12-27 14:40

Hoewel die presiese datum nog nie vasgestel kan word nie behoort MIV-toetse by skole al in die eerste termyn van 2012 te begin.

Hof beveel kinders om gesien, nie gehoor te word

2011-11-01 12:13

Die Hongkongse hooggeregshof het 'n skool beveel om sy skoolkinders se spelery tydens pouses onder 60 desibels te hou.

Ouers kry kind se lyk in koue bad

2011-08-20 08:15

’n Leerling aan die Laerskool Pietersburg-Oos is dood in ’n bad vol water in haar ouerhuis op ’n hoewe buite Polokwane gevind.

24 skoolkinders in ongeluk beseer

2011-07-19 19:26

Vier-en-twintig skoolkinders is beseer in ‘n ongeluk tussen ‘n minibus-taxi en ‘n bakkie in Centurion, Pretoria, het paramedici gesê.

Meisies erken skuld ná seun rotgif-koekies inkry

2011-06-15 23:28

Twee meisies het erken het dat hulle verantwoordelik was vir ‘n baksel giftige koekies wat ‘n seun se lewe geëis het.

Skoolverkragting: Klagtes glo nie teruggetrek

2010-11-10 15:44

Die klagtes teen twee skoolseuns wat glo ‘n skoolmeisie verkrag het, is nie teruggetrek nie, sê Gauteng owerhede.

Leerders: Bring ons onnies terug

2010-08-25 16:00

Sowat 100 skoliere het voor die onderwysdepartement in Kaapstad betoog om stakende onderwysers terug te kry by hul skole.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.