ARTIKELS OOR skool

Skool kan ouers derduisende kos

2012-01-25 08:05

Die ouers van ’n kind wat vanjaar met gr. 1 in ’n private skool begin het, sal meer as R1 miljoen nodig hê vir skool en tersiêre onderrig.

17 260 swanger skoolmeisies in KZN

2011-03-10 18:00

Sowat 17 260 swangerskappe is in 2010 in skole in KwaZulu-Natal aangemeld, het die provinsiale departement van onderwys gesê.

Skoolkinders met drank betrap op eerste dag

2011-01-13 20:00

Die departement van onderwys in Gauteng is “gewalg” deur foto’s van skoolkinders wat alkohol in die publiek drink.

Skoolseksvideo is onwettig

2010-11-21 10:06

Die NVG sê hy sal mense vervolg wat ’n selfoonvideo-opname van die seksvoorval by Jules High School het, dit versprei of verkoop.

Leerling verdrink in dam

2010-09-29 16:14

‘n Wes-Kaapse leerling het verdrink tydens ‘n leerskool die afgelope vakansie, het die provinsiale minister van onderwys gesê.

Pa pak skool oor sy seun se haarlengte

2010-08-14 07:00

’n Storm dreig tussen die Hoërskool Kempton Park en ’n pa wat daarop aandring dat sy seun sy hare in ’n styl van sy keuse moet kan dra.

Leerlinge in hospitaal nadat chloorbom ontplof

2009-10-27 07:19

Twee leerlinge aan die Hoërskool Bloemfontein is beseer toe ’n tuisgemaakte chloorbom by die skool naby hulle ontplof het.

Eskom gaan skoolgeld óók verhoog

2009-10-15 06:16

Skole landwyd is erg ontsteld oor die impak wat Eskom se voorstel om elektrisiteitstariewe met 45% te verhoog, op hulle gaan hê.

Skoolseuns vas ná woeste geveg

2009-09-02 09:55

Twee hoërskoolleerders is gesteek en nege in hegtenis geneem nadat hulle in ’n woeste bakleiery by die skool betrokke was.

 

Tieners wat later lê, kry beter punte

2011-08-19 23:08

'n Laat begin is glo eintlik 'n goeie begin wanneer dit kom by tieners en hul punte, bewys nuwe navorsing.

Skoolseuns vas oor gesteelde vuurwapen

2011-02-09 21:00

Drie skoolseuns is by hulle skool in Athlone in hegtenis geneem nadat hulle glo in besit was van ‘n gesteelde vuurwapen.

Ekstra skoolvakke nou te kus en te keur

2011-01-09 10:30

’n Groot verskeidenheid "nuwe" tale, asook kultuur- en tegniese vakke het nou hul verskyning op die vaklys gemaak waaruit leerders kan kies.

Skoolseun aangekla van moord

2010-10-29 17:31

Die 14-jarige seun wat ‘n medeleerling glo met ‘n broodmes doodgesteek het na afloop van ‘n informele rugbywedstryd, is van moord aangekla.

Maak plaagdoder skoolkinders siek?

2010-09-19 08:50

’n Uitsoekskool in die Durbanville-wynlandstreek is onder skoot ná aantygings dat van die leerlinge tekens van vergiftiging getoon het.

Seun by Pta-skool deur mans aangeval

2010-04-15 15:15

‘n 15-jarige skoolseun is by die Hoërskool Montana in die hand gesteek deur twee gewapende mans, het die polisie in Pretoria gesê.

Amptenare betaal nie skoolgeld

2009-10-20 17:45

Regeringsamptenare wie se kinders by Acacia Park primêre skool in die Wes-Kaap skoolgaan, betaal nie hul skoolfooie nie.

Seuns bring vuurwapens skool toe

2009-09-10 06:22

Twee 16-jarige seuns is in hegtenis geneem nadat hulle in besit van vuurwapens en ammunisie was op hulle skoolgronde.

Hoof glo oor liefdestwis geskiet

2009-09-01 07:51

Die skietery op 'n skoolhoof van Welkom is glo versoorsaak deur 'n liefdesdriehoek tussen hom en 'n

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.