ARTIKELS OOR skiet

Polisieman doodgeskiet in die Oos-Kaap

2010-11-28 14:20

'n Polisiekonstabel is doodgeskiet in Duncan Village in die Oos-Kaap toe hy en ander offisiere op geweerskote in dié gebied gereageer het.

Seun (12) skiet glo vriend dood

2010-07-19 10:26

‘n 12-jarige seun het na bewering sy 14-jarige vriend in Eersterust, Pretoria, doodgeskiet, het die polisie gesê.

Man skiet aanvaller dood, sterf

2010-05-18 05:30

‘n Besigheidsman wat drie keer geskiet is, het dit reggekry om een van sy aanvallers dood te skiet voor hy self dood is.

Boer op plaas vermoor

2009-11-08 08:28

'n Boer is Saterdagaand op sy plaas in Mpoponmeni, Pietermaritzburg, doodgeskiet, het ER24 gesê.

Man skiet verloofde voor troudag

2009-10-10 20:53

‘n Man wat gedink het daar is ‘n inbreker in sy huis het per abuis sy verloofde die dag voor hulle troue doodgeskiet.

 

Gyselaarsdrama: Minstens 6 dood

2010-08-23 16:45

Hospitale in die Filippynse hoofstad Manila sê ses uit die 15 Chinese toeriste is weens die gyselaarsdrama in Manila dood.

Pa doodgeskiet en kollega gewond toe hul verdwaal

2010-06-04 07:08

’n Inwoner van Bethal, die pa van twee kinders, is gisteroggend in vreemde omstandighede in Komatipoort doodgeskiet.

Student sterf in skietongeluk

2010-01-04 06:44

’n Student aan die SUT in Bloemfontein, het op sy ouers se plaas, Adelaide, gejag toe ’n skoot afgegaan en hom getref het.

Pta-skuldenaar skiet slotmaker

2009-10-17 08:47

’n Slotmaker is gister geskiet toe hy ’n woonsteldeur moes oopsluit nadat die inwoner geweier het om oop te maak.

Sekuriteitswag skiet tiener glo

2009-08-31 22:30

‘n 18-jarige tiener is deur ‘n sekuriteitswag in Athol doodgeskiet nadat hy hom glo vir ‘n inbreker aangesien het, berig die polisie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.