ARTIKELS OOR skeidsregters

'Blaasfout rede dat Brumbies verloor'

2012-04-26 12:57

Sanzar se skeidsregterbaas het erken dat 'n skeidsregter-blaps die skuld moet kry vir die Brumbies se naelskraapse nederlaag teen die Bulls.

Besering hou Bryce op die kantlyn

2012-03-22 12:02

Bryce Lawrence sal weens 'n dyspierbesering in die televisie-skeidsregter-stoel sit vir die Super-rugbystryd tussen die Blues en die Hurricanes.

André Watson kap terug ná Mitchell kla

2012-03-13 08:58

John Mitchell was verkeerd deur die assi­stent-skeidsregters in die wedstryd teen die Sharks te kritiseer, glo André Wat­son, SA se skeidsregterbaas.

Naka: pas by blaser aan

2012-03-01 09:03

Ondersteuners landwyd het gebrom oor fluitjieblasers in die meeste Super-wedstryde die kollig met die strenger toepassing van reëls gesteel het.

Bryce vervang beseerde blaser

2012-02-17 11:04

Die Nieu-Seelandse blaser Bryce Lawrence sal die beseerde Garrat Williamson vir 'n Super-rugbywedstryd tussen twee Australiese spanne vervang.

Nuwe SA-blasers vir Super-rugby

2012-02-08 11:08

Twee Suid-Afrikaners, Lourens van der Merwe en Stuart Berry, is onder die nuwe skeidsregters wat in vanjaar se Super-rugbyreeks sal blaas.

Blaser in kollig ná Blitse vasval

2012-02-06 08:33

Dit sal dalk die Blitsbokke loon om die kleur van hul truie dramaties te verander, want sommige blasers sien skynbaar geel as hulle Groen-en-Goud sien.

Blasers: 'Hou by reëls of vat jou pak'

2012-02-01 07:01

Dís effektief die boodskap uit skeidsregters-geledere aan spanne voor die aanvang van vanjaar se Superrugby-reeks.

Super-rugby: SA het 8 blasers

2011-12-02 09:52

Die Oos-Kapenaar Sindile Mayende tel onder die agt SA-blasers wat in die Skeidsregtersvereniging se groep vir die Super-seisoen in 2012 benoem is.

Joubert blaas Sesnasies, Bryce kry koue skouer

2011-11-02 12:10

Die Suid-Afrikaanse skeidsregter Craig Joubert is deur die IRR gekies om aanstaande jaar twee Sesnasies-wedstryde te blaas.

Burger blaas lewe in Nederlandse rugby

2011-10-20 09:13

Die oud-rugbyskeidsregter Freek Burger stof aanstaande maand sy klompe af, wanneer hy die Nederlandse rugbyspan gaan bystaan.

Fluit-fluit, Dickinson tree uit

2011-09-27 14:35

Die Australiese blaser Stuart Dickinson het sy uittrede as internasionale skeidsregter, op die ouderdom van 43, aangekondig.

Watson kap Nieu-Seelander

2011-06-28 07:20

Die aard van die skrum-oortreding is iets wat blasers reeds lank polisieer, maar die uitvoering daarvan deur Bryce Law­rence was ’n “breinfloute”.

Reds wen groot by Super-toekennings

2011-06-23 12:02

Die Queensland Reds het skoonskip gemaak by die Australiese Super Rugby-toekennings wat tydens 'n galageleentheid in Sydney aangebied is.

Joubert, Legoete kry rooikaart

2011-06-08 12:22
83 menings

Die blasers Pro Legoete en Craig Joubert is deur Sanzar gewaarsku na die omstrede rooikaart-voorval in die Super Rugby-stryd op Loftus Versfeld.

Alles nie pluis nie sê Watson

2011-06-07 10:26

Alles was beslis nie pluis met die beslissings in die Super Rugby-stryd tussen die Cheetahs en die Sharks nie, het die skeidsregterbaas André Watson gesê.

Dickinson blaas vir Stormers teen Chiefs

2011-05-09 13:43

Die Australiese skeidsregter Stuart Dickinson is aangewys as skeidsregter vir die Stormers se Super Rugby-kragmeting teen die Chiefs in Hamilton.

Reds-vleuel betaal vir tweet oor blaser

2011-05-04 13:59

Die vleuel van die Reds, Digby Ione, is beboet en het 'n formele waarskuwing ontvang nadat hy op Twitter teenoor 'n skeidsregter uitgevaar het.

Toeskouers moet wegbly ná skeidsregter se bier teen kop

2011-04-08 14:20

‘n Duitse Bundesliga-sokkerspan sal sy volgende wedstryd agter geslote deure speel ná ‘n skeidsregter in 'n vorige wedstryd met ‘n bier teen die kop gegooi is.

Super Rugby: Blasers vir 7de week

2011-03-30 09:57

Sanzar het die name van die skeidsregters wat in die sewende week van die Super Rugby-reeks gaan blaas, bekendgemaak.

Steve Walsh blaas op Nuweland

2011-03-08 15:01

Sanzar het die name van die skeidsregters wat in die vierde week van die Super Rugby-reeks gaan blaas bekendgemaak.

Blaser van 1958 WB-eindstryd sterf

2011-03-02 12:12

Die skeidsregter wat in die eindstryd van die 1958 Wêreldbeker-sokkertoernooi tussen Brasilië en Swede geblaas het, is in die ouderdom van 98 jaar oorlede.

Skrums: Verslag na Watson

2011-02-22 07:41

Die Cheetahs het die “regte kanale” gevolg ten einde ’n dringende oplossing vir hul skrumprobleme te vind voor die Super Rugby-stryd teen die Bulls.

Blasers vervang vir Super Rugby-afskop

2011-02-16 11:23

Sanzar het aangekondig dat hy noodgedwonge skeidsregters vir drie van die Super Rugby-wedstryde vir dié reeks se afskop moes vervang.

Iere kla oor All Blacks se taktiek

2010-11-22 15:36

Ierland se flank Stephen Ferris het sy naam by die lys van opponente gevoeg wat kla dat die All Blacks met moord by die afbreekpunte wegkom.

Wallis-breier grom oor beslissings

2010-11-15 09:00

Het ’n Australiese blaser, wat feitlik sy hele lewe lank in Nieu-Seeland gebly het, die Springbokke se basse in Cardiff gered?

Brendan Venter dok op vir kritiek

2010-11-05 11:37

Die afrigter van die Saracens, Brendan Venter, is beboet nadat hy hewig teen skeidsregters in die Heinekenbeker-reeks uitgevaar het.

Nie die einde van Jonathan Kaplan

2010-10-14 10:00

Die besluit om nie ’n Curriebeker-halfeind- of eindstryd aan die land se beste blaser toe te ken nie, beteken nie die einde van Jonathan Kaplan nie.

Steve Walsh blaas Springbok-toets

2010-09-30 14:27

Die IRR het aangekondig dat die omstrede skeidsregter Steve Walsh, as blaser vir die toets tussen die Bokke en Wallis gekies is.

Pocock gee Bokke raad oor blasers

2010-08-26 08:21

SA is net-net die gunsteling vir die Drienasies-toets teen die Wallabies, maar dis ’n nuwe geslag Aussies sedert hul pakslae verlede jaar in Perth.

Blaser dien klag in ná hou in die ribbe

2010-08-08 11:00

’n Top-rugbyskeidsregter het ’n klag teen ’n 15-jarige seun ingedien nadat dié seun glo in ’n slanery tydens ’n wedstryd twee van sy ribbe gebreek het.

Skeidsregterbaas eis verskoning

2010-08-06 09:03

Die blaser-debakel in die Drienasies-reeks kring al wyer uit met twee grootkoppe in wêreldrugby wat in ’n laster-eis betrokke kan raak.

McCaw erken hy't teen SA oortree

2010-07-29 09:02

Richie McCaw het erken hy het verskeie kere in die toetse teen die Bokke nie volgens die reëlboek gespeel nie, maar dat dít alles deel van rugby is.

SA blaser het laaste sê oor toets

2010-07-29 08:01

“Dit plaas nie meer druk op hom nie.” Só het Saru se skeidsregterbaas, André Watson, gereageer oor die taak wat op Craig Joubert se skouers rus.

Ai, Rolland blaas op Loftus

2010-07-27 12:37

Die Springbokke sal moet vergeet van hul probleme met die Ierse blaser Alain Rolland aangesien hulle hom binnekort weer gaan sien.

Jean dalk in sop oor boorvat

2010-07-17 17:30

Die Springbok-vleuel Jean de Villiers is vir 'n gevaarlike boorvat in die Drienasies-toets tussen Suid-Afrika en die All Blacks uitgewys.

All Blacks vra vir fikse blasers

2010-07-14 12:18

Die hulpafrigter van die All Blacks het skeidsregters gewaarsku om topfiks te wees indien hullle in beheer van internasionale wedstryde wil wees.

Schalk en Allister nie gestraf oor kritiek

2010-06-02 07:28

Allister Coetzee en Schalk Burger, gaan nie gestraf word vir hul kritiek teen die skeidsregter ná die Super14-eindstryd nie.

Dáái drie toe nie Ricky s'n

2010-05-31 13:41

SA Rugby het bevestig dat Craig Joubert die Stormers se tweede drie in die Super14-eindstryd nie aan Ricky Januarie toegeken het nie, maar...

Bulls tevrede met blaser

2010-05-26 10:49

Die Suid-Afrikaner Craig Joubert is skeidsregter vir die Super14-eindstryd in Soweto, en die Bulls van alle spanne, is in hul skik daarmee.

Bulls verdedig Bakkies

2010-05-19 14:01

Die Bulls-kaptein, Victor Matfield, het sy spanmaat Bakkies Botha verdedig nadat dié slot vir vier weke geskors is vir gevaarlike spel.

Walsh soek hulp met fluitjie

2010-05-07 13:11

Die skeidsregter Steve Walsh, wat onlangs skerp gekritiseer is vir sy beslissings op die veld, meen dat twee blasers vir 'n wedstryd nodig is.

Brumbies bitter oor blaser se vertoning

2010-04-28 11:21

Sanzar het bekend gemaak dat skeidsregter Steve Walsh vervang sal word vir die Brumbies se volgende Super14-wedstryd teen die Reds.

Omstrede blaser kry rooikaart

2010-03-11 08:27

Sanzar se skeidsregterbase het Paul Marks, wat Sharks-ondersteuners die harnas ingejaag het, ’n rooi kaart vir sy vertoning gegee.

Blasers in ‘getuiebank’

2010-02-11 08:12

In ’n stap om skeidsregters in die openbaar aanspreeklik te hou vir hul besluite op die rugbyveld, sal fluitjieblasers gevra word om mediakonferensies ná wedstryde by te woon.

 

Walsh, Rolland blaas Bok-toetse

2012-03-24 16:01

Die Australiese skeidsregter Steve Walsh sal in Junie twee van die drie toetse tussen die Springbokke en Engeland blaas, het die IRR aangekondig.

Cheetahs moet ook blaam dra, sê Ollie

2012-03-14 07:57

Die skeidsregter moenie alleen die blaam dra vir die Cheetahs se nederlaag verlede naweek in hul Super-rugbystryd teen die Brumbies nie.

Nuwe magte vir TV-beamptes

2012-03-06 10:01

Wat ’n strafskop aan die Cheetahs moes wees, het weens ’n rigiede protokol in ’n drie vir die Bulls ontaard tydens die Super-stryd in Bloemfontein.

Craig Joubert blaas Bulls teen Cheetahs

2012-02-28 15:24

Sanzar het bekendgemaak dat Craig Joubert die Super-rugbykragmeting tussen die Bulls en die Cheetahs in Bloemfontein sal blaas.

Spandirekteur geskors ná hy blaser skel

2012-02-16 12:01

Die uitvoerende direkteur van die Engelse klub Sale Sharks, is vir 18 weke geskors nadat hy die Wêreldbeker-skeidsregter Wayne Barnes beledig het.

Nét vier skrums in Baaise stryd

2012-02-06 08:53

Die manne wat ná wedstryde eerder oor die stryd in die skrums as oor die uitslag gesels, was stomgeslaan ná die stryd tussen die Kings en die Bulls.

Kaplan gee Stormers raad oor breinkrag

2012-02-03 08:55

Gebruik die grys stof tussen jou ore en hou die gewig wat jy in die gimnasium kan opstoot eerder in die agterkop.

Bryce blaas geen Super-wedstryde in SA

2012-01-25 11:15

Die omstrede Nieu-Seelandse skeidsregter Bryce Lawrence sal nie na Suid-Afrika reis om Super Rugby-wedstryde te blaas nie.

Sokkerblaser sny polse

2011-11-21 15:35

Die Duitse skeidsregter Babak Rafati, wat probeer selfmoord pleeg het voor die afskop van 'n Bundesliga-sokkerwedstryd, is uit die hospitaal ontslaan.

TV-blasers kry dalk groter sê

2011-11-01 12:08

Die IRR se skeidsregterbaas Paddy O'Brien het gesê die mag van televisie-skeidsregters gaan oor 'n proeftydperk uitgebrei word.

Bryce Lawrence blaas Bokke teen Aus

2011-10-03 11:02

Bryce Lawrence van Nieu-Seeland sal die skeidsregter wees vir die Wêreldbeker-kwarteindstryd tussen Suid-Afrika en Australië in Wellington.

Blaser maak glo 56 foute in stryd

2011-08-31 07:22

Die blaser Jason Jaftha kan dalk op die vingers getik word oor sy swak vertoning in die Curriebeker-stryd tussen die Griekwas en die Vrystaat.

VS-fluitjieblaser in IRR-eindstryd

2011-06-24 09:03

'n Groot eer het Jaco Peyper te beurt geval toe hy aangewys is om die skeidsregter in die eindstryd van die Junior Wêreldtoernooi in Italië te wees.

Kiwi blaas Super Rugby-eindstryd

2011-06-22 11:04

Die Nieu-Seelandse skeidsregter Bryce Lawrence is met die taak toevertrou om die fluitjie in vanjaar se Super Rugby-eindstryd te blaas.

Kaplan blaas derby op Nuweland

2011-06-07 11:09

Die Suid-Afrikaanse skeidsregter Jonathan Kaplan is aangewys as blaser vir die Stormers se Super Rugby-kragmeting teen die Bulls op Nuweland.

Oud-toetskolwer gekies as skeidsregter

2011-05-24 11:36

Die voormalige Australiese aanvangskolwer, David Boon, is as 'n skeidsregter deur die Internasionale krieketraad aangestel.

‘Blasers net so fiks soos skrumskakels’

2011-05-05 08:40

Een van Suid-Afrika se belowendste blasers meen in die Super Rugby-reeks is ’n skeidsregter waarskynlik fikser as ’n skrumskakel.

Peyper vervang Walsh vir SA derby

2011-04-27 11:26

Jaco Peyper sal skeidsregter wees in die Super Rugby-stryd tussen die Stormers en Sharks op Nuweland nadat die Austaliese blaser Steve Walsh beseer is.

Super Rugby: Blasers vir week 8

2011-04-06 11:20

Sanzar het die name van die skeidsregters wat in die agste week van die Super Rugby-reeks gaan blaas, bekendgemaak.

Walsh blaas in Super-stryd op Twickenham

2011-03-23 09:53

Die Australiese skeidsregter Steve Walsh is gekies om te blaas in die Super Rugby-kragmeting tussen die Crusaders en Sharks op Twickenham in Londen.

Oud-Wallaby kap SA-blaser op Twitter

2011-03-04 15:10

Die voormalige Wallaby-vleuel Lote Tuqiri het 'n dwarsklap na die Suid-Afrikaanse skeidsregter Jonathan Kaplan op Twitter gemik.

Super Rugby: Blasers vir 2de week

2011-02-23 11:23

Sanzar het die name van die skeidsregters wat in die tweede week van die nuwe uitgebreide Super Rugby-reeks gaan blaas bekendgemaak.

Cheetahs soek antwoorde

2011-02-21 07:44

Hoewel dit nie die hoofrede vir die Cheetahs se nederlaag teen die Sharks was nie, sal die span moet kyk wat in die skrums verkeerd gegaan het.

Só lyk blasers vir Super Rugby-afskop

2011-02-10 14:59

Sanzar het die name van die skeidsregters wat in die eerste week van die nuwe uitgebreide Super Rugby-reeks gaan blaas bekendgemaak.

Lustelose Bokke gly teen Skotland

2010-11-20 18:21

Skotland het vir 'n groot opskudding in internasionale rugby gesorg toe hulle die Springbokke op Murrayfield in Edinburg geklop het.

Rugby nou gesondste nóg - Watson

2010-11-12 10:32

Nadat rugby die afgelope vyf jaar aan menige proefreël en -toepassing onderwerp is, voel rugbybase wêreldwyd die einddoel daarmee is so byna bereik.

WP kry jawoord by Craig Joubert

2010-10-28 10:06

WP-breier Allister Coetzee, het pro-aktief opgetree om te verseker dat daar nie weer misverstande tussen sy span en blaser Craig Joubert sal wees nie.

Craig Joubert blaas Curriebeker-eindstryd

2010-10-12 15:21

Die Suid-Afrikaanse skeidsregtersvereniging het aangekondig dat Craig Joubert aangewys is om die fluitjie by vanjaar se Curriebeker-eindstryd te blaas.

WP het min te sê oor blaser

2010-09-28 09:00

Dat dié geen gewone rugbyweek is nie, was duidelik uit die wyse waarop die WP se Allister Coetzee die plaaslike media toegespreek het.

Springbokke kan met reg kla

2010-08-19 09:03

Peter de Villiers se frustrasies mag met rede oorkook oor die behandeling wat die Springbokke tot dusver van blasers in die Drienasies ontvang het.

Uitspraak voorbehou in Div-saak

2010-08-06 13:57

Uitspraak is voorbehou in die verhoor van die Bok-breier Peter de Villiers ná hy sy omstrede uitlatings voor 'n tugverhoor moes verduidelik.

IRR: SA-blaser het groot fout gemaak

2010-08-04 12:20

Die skeidsregterbaas Paddy O’Brien het gesê dat die lynregter Cobus Wessels, 'n “ernstige fout” begaan het in die Drienasies-toets in Melbourne.

Besin oor ‘boorvatte’, vra Jean

2010-07-29 08:29

Jean de Villiers het gewaarsku dat spelers strafskoppe gaan begin “melk” as daar ’n oordrewe klem is om die sogenaamde tip tackle uit te roei.

Wallaby se appèl verwerp

2010-07-28 12:54

Sanzar se tugbeamptes het die Australiese losskakel Quade Cooper, se appèl teen sy skorsing van twee weke vir 'n boorvat, verwerp.

Ierse blasers 'slaag toets'

2010-07-23 14:20

Die skeidsregterbaas Paddy O’Brien het die Drienasie-blasers verdedig nadat hul integriteit deur die Bok-breier, Peter de Villiers, bevraagteken is.

Watson kap terug ná All Black-breiers mor oor blasers

2010-07-15 08:00

Die Nieu-Seelandse rugbykamp het ’n dwarsklap na internasionale skeidsregters gemik ná 'n Drienasies-oorwinning oor die Bokke in Auckland.

Skeidsregters pak tasse

2010-06-30 13:05

Die twee blasers wie se wedstryd-flaters Fifa genoodsaak het om video tegnologie te heroorweeg, sal nie verder deelneem aan die Wêreldbeker nie.

Craig in kol, sê Watson

2010-06-01 08:59

Craig Joubert het die Stormers nie “gekul” nie en was konsekwent met die manier waarop hy die Bulls én die Stormers by die afbreekpunte in Saterdag se Super14-eindstryd beoordeel het.

Stormer-breier erg omgekrap oor blaser

2010-05-31 09:01
189 menings

Die Stormers-breier Allister Coetzee, het vergeefs probeer om rustyd met Craig Joubert oor sy beweerde oneweredige toepassing van die reëls te praat.

Skeidsregter gemoker by polisie-wedstryd

2010-05-20 12:18

‘n Saak van aanranding word ondersoek ná 'n rugbyspeler van 'n polisiespan 'n skeidsregter in Bloemfontein se kakebeen op twee plekke gebreek het.

Craig Joubert blaas S14-eindstryd

2010-05-14 11:01

Die Suid-Afrikaanse skeidsregter Craig Joubert sal aan die stuur van sake wees in vanjaar se Super14-eindstryd, het Sanzar bekend gemaak.

Blasers deeglik bekyk

2010-05-05 09:01

Die Stormers, onder kapteinskap van Schalk Burger, is die enigste span wat nog nie met ’n geelkaart in vanjaar se Super14-toernooi gestraf is nie.

Stormers min gespin oor blaser

2010-03-11 14:24

Die Stormers-breier Allister Coetzee steur hom nie veel aan die feit dat Steve Walsh in hul wedstryd teen die Hurricanes gaan blaas nie.

Aus-afrigter: 'Reëls byna foutloos'

2010-02-23 11:07

Die strenger toepassing van sekere rugbyreëls in die Super14, is “byna perfek,” het die Australiese afrigter Robbie Deans gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.