Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR siklone

Opruimingswerk begin ná sikloon verwoesting saai

2013-05-17 11:58

Opruimingswerk het in Bangladesj en Mianmar begin nadat Sikloon Mahasen duisende huise in puin gelê en lewens geëis het.

Sikloon tref Bangladesj, duisende ontruim

2013-05-16 12:21

Modder- en strooihuise is vernietig en meer as een miljoen mense is ontruim weens Sikloon Mahasen wat Bangladesj bereik het.

Talle wat van sikloon vlug, sterf toe bote omslaan

2013-05-14 15:14

Talle mense is dood toe vyf oorvol bote met sowat 100 Moslems aan boord wat van 'n naderende sikloon probeer vlug het, omgeslaan het.

Australiese myndorp wag op kragtige sikloon

2013-02-27 12:57

Inwoners op ‘n afgeleë strook van Australië se weskus het skuiling geneem terwyl hulle op ‘n kragtige sikloon wag.

Tropiese sikloon saai verwoesting in Samoa

2012-12-13 12:24

Die tropiese sikloon Evan het in Samoa se hoofstad, Apia, verwoesting gesaai, met winde van tot 160 km/h wat deur die stad getrek het.

Suide van Indië onder water

2012-11-01 07:26

Swaar reën het oorstromings veroorsaak en sowat 100 000 mense moes ontruim word ná 'n tropiese sikloon die suide van Indië getref het.

Sikloon tref Italië ná hittegolf

2012-08-26 18:49

Sikloon Beatrice het die noorde van Italië getref en ligte oorstromings, storms en ‘n mini-tornado veroorsaak.

Tropiese sikloon Irina bedaar

2012-03-12 13:10

Die tropiese sikloon Irina, wat swaar storms oor KwaZulu-Natal veroorsaak het, het begin bedaar, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê.

Sommige sikloon-noodnommers werk nie

2012-03-05 12:18

Minstens vier noodnommers vir Sikloon Irina wat deur die regering uitgereik is, is buite werking, het ‘n koerant berig.

Weerdiens waarsku oor sikloon

2012-03-02 11:01

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku dat 'n tropiese sikloon dele van Limpopo, Mpumalanga, KZN en Swaziland sal tref.

Dodetal van Madagaskar-sikloon nou 16

2012-02-16 14:01

Die dodetal van sikloon Giovanna, wat Madagaskar vandeesweek getref het, het tot 16 gestyg, het rampbestuurbeamptes gesê.

Mosambiek staal hom vir sikloon

2012-01-25 07:06

Bestuurders en personeellede van gewilde vakansie-oorde aan die kus van die Inhambane-provinsie van Mosambiek het hulle gestaal vir sikloon Funso.

Vlugte in Darwin gestaak ná sikloon Carlos

2011-02-16 16:21

Die Virgin Blue-groep het vlugte na en van Darwin in Australië gekanselleer as gevolg van die tropiese sikloon Carlos.

Sikloon tref Madagaskar

2011-02-16 08:18

Sikloon Bingiza het ten minste vyf lewens geëis en 3 000 mense dakloos gelaat ná dit in die noorde van Madagaskar getref het.

1ste sterfte ná sikloon aangemeld

2011-02-04 10:21

Sikloon Yasi in Australië het sy eerste slagoffer geëis toe ‘n jong man aan rook van ‘n kragopwekker verstik terwyl hy in ‘n kamer geskuil het.

Geen sterftes ná monster-sikloon in Aus

2011-02-03 10:09

Geen sterftes of ernstige beserings is aangemeld nadat ‘n massiewe sikloon die noorde van Australië oornag getref het nie.

Sikloon in Aus - SA'ners vertel

2011-02-02 18:00

‘n Suid-Afrikaanse vrou in Cairns het haar angsgevoelens beskryf terwyl ‘n kategorie 5-sikloon op dié Australiese stad afgepyl het.

Dodelike sikloon in Aus verwag

2011-02-02 09:55

Sowat 30 000 mense in die stad Cairns het uit hul huise padgegee in aanloop tot 'n monster-sikloon wat in die land verwag word.

Sikloon tref vloedgeteisterde Aus

2011-01-31 09:50

'n Sikloon het in die vloedgeteisterde oostelike deel van Australië geboue se dakke afgeruk, bome ontwortel en elektrisiteit afgesny.

 
Video

Sikloon tref Bangladesj

2013-05-16 14:07

Sikloon Mahasen het die suidelike kus van Bangladesj getref en afgeleë vissersdorpe is deur swaar reën en sterk winde geteister. Kyk hier na ’n video.

0 comments422 Views

Bangladesj: Honderde duisende vlug voor sikloon

2013-05-15 14:52

Honderde duisende mense is beveel om uit laagliggende gebiede van Bangladesj pad te gee weens 'n naderende sikloon.

Bangladesj: 50 000 vrywilligers op bystand vir sikloon

2013-05-13 15:30

Sowat 50 000 vrywilligers is langs die kus van Bangladesj op bystand om voor te berei vir 'n naderende tropiese sikloon.

Samoa sonder krag ná sikloon

2012-12-14 07:50

Samoa kan tot twee weke sonder elektrisiteit wees ná 'n tropiese sikloon in die land verwoesting gesaai het en twee lewens geëis het.

Indië: Vloede laat spoor van dood, verwoesting

2012-11-05 11:39

Vloede ná swaar reën in die suide van Indië het minstens 22 lewens geëis en duisende mense die afgelope week ontwortel.

Indië gereed vir verwoestende sikloon

2012-10-31 12:51

Amptenare in die suide van Indië sê duisende mense is uit laagliggende gebiede ontruim ná ‘n sikloon in die Baai van Bengale gevorm het.

Nóg storms teister Aus

2012-03-18 12:33

Sikloon Lua, die sterkste storm wat Australië sedert verlede jaar se destruktiewe sikloon Yasi getref het, het deur die land se weste beweeg.

Sikloon Irina beweeg 400 km oos van Durban

2012-03-05 16:39

Sikloon Irina, wat die naweek sterk storms in KZN veroorsaak het, het sowat 400 km oos van Durban oor die Indiese Oseaan beweeg.

KZN-rampbestuur maak gereed vir swaar reën

2012-03-02 23:07

Rampbestuurspanne is op bystand vir ‘n tropiese sikloon wat die Noordkus van KwaZulu-Natal na verwagting gaan tref.

Giovanna draai weervoorspellers dronk

2012-02-17 09:02

Giovanna, wat weer van ’n tropiese laedrukstelsel na ’n tropiese storm versterk het, het suidwaarts en effens ooswaarts in dié kanaal afbeweeg.

Sikloon Giovanna eis 16 in Madagaskar

2012-02-16 08:10

’n Sikloon wat groot verwoesting in Madagaskar gesaai het, is tans as ’n tropiese laagdrukstelsel na die Mosambiekse suidkus op pad.

Sikloon eis 33 lewens in Indië

2011-12-31 18:03

Volgens amptenare en nuusberigte is 33 mense dood in swaar reën en winde wat veroorsaak is deur ‘n sikloon oor Indië se suidoostelike kus.

Tweede sikloon in twee weke tref Aus

2011-02-16 10:03

Die tweede sikloon om Australië in twee weke te tref het bome ontwortel en kragpale omgewaai in die noordelike stad Darwin.

Queensland weer reg vir toeriste ná Yasi

2011-02-07 09:37

Toeroperateurs in Cairns en langs die Groot Koraalrif sê hulle is gereed vir besigheid ná Sikloon Yasi deur die dorp geruk het.

'Sikloon-verwoesting is onbeskryflik'

2011-02-04 07:34

Sikloon Yasi se verwoesting is onbeskryflik, het 'n operasionele opsiener van Queensland se ambulansdienste en ’n Suid-Afrikaner, vertel.

Sikloon Yasi slaan Aus hard

2011-02-02 23:00

‘n Enorme storm het die noordooste van Australië getref, dakke van geboue afgeruk en kragtoevoer na duisende wonings afgesny.

SAner vertel van angs voor sikloon Australië tref - foto's

2011-02-02 12:00

‘n Oud-Pretorianer wat saam met sy vrou in Australië woon, het Nuus24 vertel hoe hulle in hul huis wag vir die sikloon Yasi om Cairns te tref.

Monster-sikloon wys tande vir Aussies

2011-02-01 09:51

Inwoners en toeriste het die kusgebiede van Australië se Queensland-staat ontruim terwyl ‘n reuse-sikloon na die gebied onderweg is.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.