ARTIKELS OOR sigarette

Dampie slaan al hoe duurder in NS

2012-05-25 20:07

Die regering in Nieu-Seeland sê tabakbelasting sal oor die volgende vier jaar met 40% styg – van die hoogste ter wêreld.

Drie vas vir onwettige sigarette

2012-03-18 14:41

Drie Zimbabwiese mans is in hegtenis geneem vir die besit van onwettige sigarette naby die Botswana-grens, het die polisie in Noordwes gesê.

Tabak-reus sleep Australiese regering hof toe

2011-11-22 13:37

Die tabak-reus Philip Morris dagvaar die Australiese regering oor 'n nuwe wet wat eenvoudige verpakking vir sigarette verpligtend maak.

Handelaar met vyf miloen onwettige sigarette betrap

2011-10-14 21:12

'n Handelaar in Mpumalanga is met sowat vyf miljoen onwettige sigarette betrap, het die Tabakinstituut van Suid-Afrika (Tisa), gesê.

Sigarette gee meer vroue blaaskanker

2011-08-17 17:41

Nuwe bestanddele in sigarette gee vroue wat rook ‘n groter kans op blaaskanker as wat voorheen geskat is, het navorsers bevind.

Sigaret met opstaantyd verhoog kankerrisiko

2011-08-08 13:20

Mense wat opstaan met ‘n begeerte vir ‘n sigaret moet heroorweeg voor hulle aansteek – dit kan hul kanse op kanker verder verhoog.

Nuwe foto's op sigaret pakkies om rokers af te sit

2011-06-21 22:57

Nuwe etikette om rokers teen die gesondheidsgevare van sigaretrook te waarsku, sal voortaan op sigaretpakkies in Amerika verskyn.

Nuwe sigaretpakkies wys net siektes en dood

2011-04-07 08:43

Australië sal die eerste land word wat sigaretpakkies se aanloklikheid met die mag van die wet wegneem, en pakkies voortaan met grusame foto’s 'versier'.

Agt vas vir R70 000 se onwettige sigarette

2010-11-17 22:26

Die polisie het beslag gelê op onwettige sigarette ter waarde van R70 000 in Villiers en agt buitelanders is in hegtenis geneem.

Griekeland verban rook in die publiek

2010-09-02 05:09

Griekeland het ‘n wet in werking gestel wat rook in publieke spasies, sowel as sigaret-advertensies, verban.

Tabak-hoës ontken skelm YouTube-advertensies

2010-08-26 12:47

Van die voorste tabak-ondernemings ter wêreld het aantygings dat hulle advertensiebeperkings systap deur op YouTube te adverteer, afgelag.

Zim-vroue vas oor gesmokkelde sigarette

2009-10-18 08:22

Twee Zimbabwiese vroue is in hegtenis geneem vir die smokkel van nagemaakte sigarette ter waarde van R40,000 in Musina, het die Limpopo-polisie Sondag gesê.

 

NS: Rookgewoonte geskiedenis teen 2025

2012-04-19 10:24

Nieu-Seeland het nuwe planne aangekondig wat daarop gemik is om die rookgewoonte teen 2025 in dié land iets van die verlede te maak.

Man vas oor R9 miljoen se sigarette

2012-03-08 16:24

‘n Man is in Lichtenburg in hegtenis geneem nadat hy met gesmokkelde sigarette met ‘n straatwaarde van sowat R9 miljoen betrap is.

Twee vas vir onwettige sigarette

2011-11-11 20:06

Die polisie het twee mans wat met onwettige sigarette ter waarde van R1.7 miljoen gevang is, naby die Kopfontein-grenspos in hegtenis geneem.

Drie vas wat R1m se sigarette smokkel

2011-09-12 17:57

Drie mans is in Musina in hegtenis geneem vir die smokkel van sigarette ter waarde van sowat R1 miljoen uit Zimbabwe, het die polisie gesê.

Vroue wat rook het 25% meer hartkwale as mans

2011-08-11 19:36

Vroue wat rook neem meer gifstowwe in en het 'n 25% groter kans om hartkwale te ontwikkel as hul manlike rokervriende, het navorsers bevind.

Fisieke afwykings met sigaretrook verbind

2011-07-12 14:08

Navorsers in Londen het 'n rits fisieke afwykings in ongebore babas verbind met ma's wat tydens hul swangerskap gerook het.

Onwettige sigarette gekonfiskeer

2011-05-27 20:58

Die metropolisie in Johannesburg het sowat 600 bokse onwettige sigarette wat in ‘n pakhuis in die middestad gevind is, gekonfiskeer.

Britse regering maak dit makliker vir rokers

2011-03-09 21:00

Of jy ‘n roker of ‘n nie-roker is, dit is onmoontlik om nie in sigarette vas te kyk as jy by ‘n supermark in Engeland instap nie.

Russies minister moedig rokers, drinkers aan

2010-09-02 15:08

Die Russiese minister van finansies, Alexei Kudrin, moedig Russiese burgers aan om meer sigarette te rook en alkohol te drink.

Rookgoed droog op vir Kuba se bejaardes

2010-08-26 12:49

Kuba se bejaardes sal binnekort nie meer geregtig wees op goedkoop sigarette nie en sal die volle prys moet opdok.

Drie in hof oor R1.3 milj. se sigarette

2010-07-13 13:31

Twee mans en ‘n vrou sal na verwagting in die hof verskyn nadat hulle glo sowat R1.3 miljoen se sigarette in Suid-Afrika ingesmokkel het.

Tabakmaatskappye word gedagvaar

2009-09-30 04:36

'n Provinsie in Kanada dagvaar die tabak industrie om die biljoene wat weens rook-verwante siektes spandeer is, terug te wen.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.