Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR sharks

Sharks klop Force in Perth

2013-05-17 15:31

Die Sharks het hul eerste oorseese oorwinning in vanjaar se Superrugby-toernooi gehad toe hulle die Force in Perth geklop het.

Sharks-kaptein spot oor Afrikaner-gerugte

2013-05-14 13:31

Keegan Daniel het gerugte dat hy ontevrede is oor die aantal Afrikaanse spelers in sy span, met ‘n grappige twiet die nekslag toegedien.

Te veel Afrikaners in Sharks-span, sê Daniel

2013-05-14 08:16

Keegan Daniel, kaptein van die Sharks, is glo ontevrede oor die aantal Afrikaanssprekende spelers in sy span.

Sharks se treurmare duur voort

2013-05-10 13:29

Die Sharks het hul vyfde agtereenvolgende Super-stryd verloor toe hulle teen die Queensland Reds in Brisbane vasgeval het.

Nog 'n terugslag vir Sharks

2013-05-06 16:41

Die Sharks het in Australië aangekom sonder hul haker, Craig Burden, wat huiswaarts gekeer het na hy ‘n besering opgedoen het.

Sharks kom nie die mas op teen Highlanders

2013-05-04 11:32

Die Sharks het tot in die doodsnikke van die wedstryd geveg, maar kon eenvoudig nie genoeg doen om die Highlanders in Dunedin te klop nie.

Frans Steyn nie skuldig aan vuilspel

2013-04-29 13:00

'n Tugverhoor het Frans Steyn vrygespreek, nadat die Sharks-senter vir beweerde vuilspel uitgewys is in die wedstryd teen die Chiefs.

Slag tref Chiefs voor Sharks-stryd

2013-04-27 09:47

Die Chiefs het 'n terugslag beleef voor hul Super-rugbywedstryd teen die Sharks nadat Richard Kahui weens 'n besering aan die span onttrek is.

Mank Sharks gereed vir Super-kampioene

2013-04-24 17:53

Die Sharks het 'n aantal veranderings gemaak vir die Super-wedstryd teen die verdedigende kampioene die Chiefs in Hamilton.

JP op pad na Japan

2013-04-22 16:36

Die Sharks se JP Pietersen sal later vanjaar in Japan sy rugbyloopbaan voortsit ná hy 'n kontrak met 'n klub in dié land gesluit het.

Cheetahs klop Sharks op nat Kingspark

2013-04-20 19:17

Die Vrystaat Cheetahs het die Sharks op 'n nat Kingspark-stadion in die Super-rugbywedstryd in Durban geklop.

Nog Lions-spelers by Sharks-groep ingesluit

2013-04-19 09:24

Derrick Minnie en Andries Coetzee is by die Sharks se 26-man-groep ingesluit vir hul vier toerwedstryde in Nieu-Seeland en Australië.

Sharks bevestig John Smit se aanstelling

2013-04-16 13:56

Die Sharks het berigte bevestig dat die voormalige Springbok-kaptein John Smit as uitvoerende hoof van dié Durban-franchise aangestel is.

Jong blits dalk teen Sharks ingespan

2013-04-12 07:09

Die Stormers sal moontlik 'n 19-jarige blits wat voorheen vir die Springbok-sewesspan uitgedraf het, teen die Sharks loslaat.

John Smit nuwe Sharks-baas

2013-04-10 08:47

Die voormalige Springbok-kaptein John Smit gaan die leisels as uitvoerende hoof van die Sharks by die veteraan-rugbybaas Brian van Zyl oorneem.

Sharks het 'goeie kans om te wen'

2013-04-09 07:19

Die Crusaders se breier meen die Sharks kan hulle kragmeting teen die Stormers wen as hulle dié naweek stewig staan in die vaste fasette.

Lambie se skopskoen straf Crusaders

2013-04-05 21:16

Die Sharks het vir slegs die vierde keer in die geskiedenis van die Super-reeks 'n oorwinning oor die sewemalige kampioene die Crusaders behaal.

Frans op heelagter teen Crusaders

2013-04-03 12:20

Die veelsydige Springbok Frans Steyn is na die heelagter-posisie geskuif vir die Super-wedstryd teen die Crusaders op Kingspark in Durban.

Steyn, Kankowski op bank

2013-03-21 07:36

Frans Steyn en Ryan Kankowski is van die groot name wat uit die Sharks se beginspan weggelaat is vir die Super-stryd teen die Rebels in Durban.

Sharks vou in Durban

2013-03-16 19:03

Die Sharks kon in Durban eenvoudig nie die mas opkom teen die Brumbies in dié twee spanne se Superrugby-kragmeting nie.

Sharks kry hupstoot voor Brumbies-stryd

2013-03-14 11:15

Die Sharks het 'n hupstoot gekry met die kaptein Keegan Daniel se terugkeer tot die beginspan vir die stryd teen die Brumbies.

Sharks klop brawe Kings

2013-03-09 21:08

Die Sharks moes sweet om die jongste span in die Super-reeks die Southern Kings op die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth te klop.

Nuwe Kings-kaptein vir Sharks-stryd

2013-03-05 15:24

Die slot Darron Nell sal sy debuut vir die Kings maak wanneer hy die kapteinskap by Luke Watson vir die Super-stryd teen die Sharks oorneem.

Jean Deysel in 15-tal teen Stormers

2013-02-27 15:17

Die losvoorspeler Jean Deysel is die enigste verandering aan die Sharks se span wat in die Super-stryd teen die Stormers op Kingspark uitdraf.

Frans Steyn prys voorspelers

2013-02-25 10:27

Die kaptein van die Sharks, Frans Steyn, het sy voorspelers geprys vir hul rol in die Durbaniete se oorwinning oor die Cheetahs in Bloemfontein.

 

Sharks-kaptein geskok oor Afrikaner-berig

2013-05-15 08:23

Bewerings dat die Sharks-kaptein Keegan Daniel ontevrede is oor die aantal Afrikaanse spelers in sy groep, is volgens dié span onsin.

Jannie, Odwa in Sharks se beginspan

2013-05-14 11:16

John Plumtree, afrigter van die Sharks, het verskeie veranderinge aan sy span gemaak vir hul laaste toerwedstryd teen die Force in Perth.

Plumtree kla oor 'aaklige seisoen'

2013-05-13 13:21

Die Sharks se John Plumtree glo sy span se kans om die uitspeelfase van die Superrugby-reeks te haal, is daarmee heen.

Jean Deysel draf uit teen Reds

2013-05-08 13:03

Die Lions se leenspeler JC Janse van Rensburg is op loskopstut gekies vir die Sharks se Super-stryd teen die Reds in Brisbane.

Beseringspook ry Sharks

2013-05-06 09:58

Die Sharks sal sonder die veelsydige agterspeler Frans Steyn en agtsteman Lubabalo Mtembu vir die res van hul Super-rugbytoer moet klaarkom.

Lwazi, JP draf uit teen Highlanders

2013-05-02 13:50

Die vleuels JP Pietersen en Lwazi Movo maak 'n welkome terugkeer vir die Sharks se Super-stryd teen die Highlanders in Dunedin.

Chiefs te sterk vir Sharks

2013-04-27 11:41

Die Chiefs het die Sharks Saterdag met ’n bonuspunt geklop in die spanne se Super-rugbywedstryd in Hamilton, is berig.

Kahui terug vir stryd teen Sharks

2013-04-25 11:33

Die Super-rugbykampioene die Chiefs het nege veranderings gemaak aan die span wat teen die Sharks in Hamilton uitdraf.

Paul Jordaan res van seisoen op krukke

2013-04-23 14:15

Die Sharks-senter Paul Jordaan sal die res van die seisoen misloop nadat hy 'n ernstige kniebesering tydens 'n spanoefening opgedoen het.

Sharks toer sonder Beast

2013-04-22 09:00

Die Sharks sal sonder die stut Tendai Mtawarira wees vir hul toer na Australasië nadat hy 'n kuitspierbesering opgedoen het.

Plumtree: Sharks het nie tyd om oor beserings dink

2013-04-19 18:05

Daar is min tyd om te dink oor die uitdagings wat die Sharks in die gesig staar, het die afrigter John Plumtree gesê.

G'n plek vir Frans in stryd teen Cheetahs

2013-04-18 12:53

Die Sharks se afrigter, John Plumtree, het 'n aantal veranderings gemaak aan die span wat in die Super-wedstryd teen die Cheetahs in Durban uitdraf.

Sege vir Stormers op Nuweland

2013-04-13 18:56

Die Stormers het op Nuweland in Kaapstad oor die Sharks geseëvier in dié twee spanne se Superrugby-kragmeting.

Jong vleuel kry kans teen Stormers

2013-04-11 12:44

John Plumtree moes noodgedwonge by die Sharks se Vodacombeker-span gaan leen vir die Super-stryd teen die Stormers op Nuweland.

Stormers 'sielkundig sterk'

2013-04-10 07:16

Matthew Proudfoot, voorspeler-afrigter van die Stormers, het gesê sy pak is "sielkundig sterk" ondanks hulle wisselvallige spel dié seisoen.

Beserings beïnvloed dalk ook Bokke

2013-04-08 07:15

Beserings aan van die beste plaaslike heelagters in die Superrugby-toernooi kan 'n krisis vir die Springbok-breier skep.

Willem Alberts gou terug vir Sharks

2013-04-05 10:29

Die Springbok-flank Willem Alberts herstel tans goed van die skouerbesering wat hy aan die begin van die Super-seisoen opgedoen het.

Sharks looi Rebels

2013-03-23 19:12

Die Sharks het tien drieë teen die Melbourne Rebels ingeryg in 'n eensydige Super-rugbykragmeting op Kingsmead in Durban.

Sharks bloos oor nederlaag in haaitenk

2013-03-17 11:23

John Plumtree sê sy span is in die verleentheid gestel oor hul reuse-nederlaag op Kingspark in Durban die naweek.

Sharks wil beter aanval

2013-03-15 17:46

John Plumtree het erken dat sy span nog nie tot hul volle potensiaal speel nie, maar hoop dat dit teen die Brumbies sal verander.

Dubbele slag tref Sharks

2013-03-12 15:34

'n Dubbele slag het die Sharks getref met die nuus dat Jacques Botes hom by Jean Deysel op die krukkelys vir die volgende vier weke sal aansluit.

Sharks hou by wenspan

2013-03-06 15:08

Die breier van die Sharks, John Plumtree, het 'n onveranderde span vir die Super-rugbystryd teen die Kings in Port Elizabeth gekies.

Kommer oor Watson voor Sharks-stryd

2013-03-05 09:26

Onsekerheid heers oor Luke Watson se beskikbaarheid vir die Kings se Super-rugbykragmeting met die Sharks in Port Elizabeth.

Stormers hou Jantjies op nr.10

2013-02-27 14:08

Die Stormers se breier, Allistair Coetzee, het Elton Jantjies in die nr.10-trui gehou vir die Kapenaars se Super-stryd teen die Sharks in Durban.

Lambie op pad boontoe, sê Plumtree

2013-02-25 07:11

Pat Lambie groei vinnig en is op die regte pad om die volmaakte losskakel te word, het John Plumtree, afrigter van die Sharks, gesê.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.