ARTIKELS OOR sewes rugby

Blitsbokke gerem

2011-02-05 11:02

Die Blitsbokke moes met tweede beste tevrede wees toe hulle deur Fidji in die Skild-eindstryd van die Wellington-sewestoernooi gewen is.

‘Blou Bul het ons lewens verwoes’

2010-11-21 06:41

Die Blou Bul en Sewesrugby-Springbok Deon Helberg hét ’n verhouding met Jalien Reyneke én haar ma, Manda Reyneke, gehad.

Blitsbokke gee Japan pak

2010-03-19 14:09

Die nuweling Sampie Mastriet het met sy debuut vir die Springbok-sewes drie drieé in die Blitsbokke se oorwinning teen Japan gedruk.

Bokke weg met leë hande

2009-12-12 21:28

Nieu-Seeland het Fidji 21-12 in George geklop en die Suid-Afrikaanse been van die IRB Sewes-Wêreldreeks gewen.

Dag 1: Sewes-toernooi

2009-12-11 21:45

Die eerste dag van die IRB Sewes-toernooi wat Vrydag in George plaasgevind het is verby en die resultate lyk as volg:

Afrika wys sy staal in George

2009-12-11 17:39

Die Springbok-blits Cecil Afrika het dalk min aksie tydens die Dubai sewes gesien, maar het beslis ‘n indruk gemaak in George.

Ryno Benjamin uit Springbok-sewesspan

2009-12-11 01:26

Ryno Benjamin is weens dissiplinêre redes uit die Springbok-sewesspan gehaal, skaars twee dae voor die sewes-toernooi in George.

 

Sewes na Kaap?

2010-12-08 08:35

Borge, ontwikkeling en lojaliteit moet in ag geneem word wanneer Saru besluit waar die plaaslike skof van die IRR se Wêreldreeks gaan plaasvind.

Vier All Blacks in Statebond-sewesspan

2010-08-03 12:11

Vier All Blacks is in die sewesgroep ingesluit wat Nieu-Seeland by die Statebondspele in Okober in Indië sal verteenwoordig.

Blitsbokke 7de ná teleurstelling in NS

2010-02-08 08:52

Nieu-Seeland is ná die toernooie in Doebai, George en Wellington met 64 punte die huidige voorloper, gevolg deur Fidji met 60 en Samoa met 46.

Bokke getrap deur Fidji

2009-12-12 16:29

Fidji het die Springbokke 21-17 geklop by die kwarteindronde van die IRB Sewes-Wêreldreeks in George.

Blitsbokke kaptein kwyt

2009-12-11 21:21

Die Blitsbokke is hul kaptein kwyt nadat hy ‘n besering opgedoen het tydens die span se tweede wedstryd in die IRB Sewes-toernooi.

Jong skeidsregter maak opgang

2009-12-11 09:53

Jason Jaftha (24) is tans een van Suid-Afrika se top-skeidsregters en die jongste by Vrydag se Sewestoernooi in George.

Blitsbokke onder druk dié naweek

2009-12-10 13:51

Die Sewes-Bokke is onder geweldige druk om hul titel tydens die naweek se IRB Sewes Wêreldreeks in George te behou.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.