Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR selfmoordbomaanvalle

Afganistan: Selfmoordbom eis 14 lewens

2013-05-20 13:09

Minstens 14 mense is dood nadat 'n selfmoordaanvaller buite regeringsgeboue in die noorde van Afganistan toegeslaan het.

Selfmoordbom ruk kuierplek; 32 dood

2013-04-19 14:21

Altesaam 32 mense is dood en 65 is gewond in ‘n selfmoordbomaanval by ‘n kuierplek in Bagdad, het die polisie in Irak gesê.

Selfmoordaanval by busstasie eis 22

2013-03-19 15:43

Minstens 22 mense is dood en tientalle is beseer toe twee selfmoondbomaanvallers met hul motor teen ‘n bus vasgery het.

Rusland: Polisiebeamptes sterf toe selfmoordbom ontplof

2013-02-14 18:11

Drie polisiebeamptes is dood en ses ander is beseer toe ‘n selfmoordbom in die Noord-Kaukasus-streek van Rusland ontplof het.

Irak: Aanvaller teiken teenterreur-taakmag

2013-02-04 15:15

Altesaam 22 mense in Irak is dood en 44 beseer toe 'n selfmoordbomaanvaller groeplede van 'n teenterreurtaakmag geteiken het.

Somaliese premier se kantoor geteiken

2013-01-29 10:21

Minstens ses mense is dood nadat ‘n selfmoordaanvaller op ‘n groep sekuriteitsbeamptes buite die kantoor van Somalië se premier toegeslaan het.

Irak: Gevangene probeer selfmoordbomaanval

2012-12-12 16:38

‘n Beweerde al-Kaïda gevangene in ‘n tronk in Bagdad het homself probeer opblaas in ‘n poging om selfmoord te pleeg, het amptenare gesê.

Twee soldate sterf toe selfmoordaanval skeefloop

2012-12-05 08:52

Twee selfmoordaanvallers en twee soldate is dood toe Pakistan se hoof-weermagbasis aan die grens met Afganistan geteiken is.

Vyf dood in selfmoordbomaanval

2012-11-29 18:09

‘n Selfmoordbomaanval het vyf mense doodgemaak en 11 gewond in die noord-weste van Pakistan, het ‘n sekuriteitsamptenaar gesê.

Afganistan: Selfmoordbomaanval eis twee

2012-11-23 10:15

Twee mense is dood en 60 ander beseer in 'n selfmoordbomaanval in die Wardak-provinsie in Afganistan, het die polisie gesê.

Kaboel: Selfmoordaanvaller slaan toe naby Navo-basis

2012-11-21 08:14

'n Selfmoordbomaanvaller het naby 'n Navo-basis in Kaboel se diplomatieke distrik op 'n militêre voertuig toegeslaan en twee lewens geëis.

Karachi: Aanvaller teiken gebou vol soldate

2012-11-08 10:08

Twee mense is dood toe ‘n selfmoordbomaanvaller met ‘n vragmotor vol plofstof in 'n woonstelgebou in Karachi vasgery het.

Navo-troepe dood in selfmoordaanval in Afganistan

2012-10-01 12:45

Minstens 14 mense, insluitend drie lede van 'n Navo-sekerheidsmag en ‘n tolk, is in ‘n selfmoordbomaanval op ‘n groep patrollielede dood.

Drie weke voor oorskotte van SA'ners oorhandig word

2012-09-24 10:06

Dit gaan nog drie weke neem voordat die oorskotte van die agt mans, wat in 'n selfmoordaanval in Kaboel gesterf het, na Suid-Afrika gebring gaan word.

VN veroordeel Mogadisjoe-bomaanval

2012-09-21 17:47

Die VN se spesiale verteenwoordiger vir Somalië het die selfmoordbomaanval wat 14 mense doodgemaak het in Mogadisjoe sterk veroordeel.

Raaisel ná selfmoordbomaanval in Kaboel

2012-09-19 10:45

Terwyl families van die slagoffers van die aanval in Kaboel vir bevestiging wag, is daar steeds verwarring oor hoekom hulle geteiken was.

Kaboel-slagoffer het onlangs pa geword

2012-09-19 08:31

Twee van die agt mense wat dood is in ‘n selfmoordbomaanval in Kaboel, Afganistan, is in ‘n koerantberig geïdentifiseer.

SA slagoffers se families gesoek ná bom

2012-09-18 11:03

Suid-Afrika se departement van internasionale betrekkinge en samewerking het die name van die slagoffers ontvang wat in Kaboel dood is.

Selfmoordbomaanvaller dood 12 in Kaboel

2012-09-18 09:30

Minstens 12 mense is dood nadat 'n selfmoordbomaanvaller haarself op 'n besige hoofweg in Kaboel opgeblaas het, het sekuriteitsbeamptes gesê.

Amerikaners in Pakistan-bomaanval geteiken

2012-09-03 12:20

Minstens drie mense, insluitend twee Amerikaners, is dood in ‘n aanval Maandag op ‘n Amerikaanse konsulaatvoertuig in Pakistan.

Selfmoordbomme eis talle lewens in Afganistan

2012-08-14 17:57

‘n Groep selfmoordbomaanvallers het minstens 36 mense se lewens in die provinsie Nimroz in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, geëis.

Selfmoordbom eis vier in Chechnya

2012-08-06 22:58

Vier mense is dood en drie is beseer in 'n bomontploffing in die Russiese republiek van Chechnya, het 'n woordvoerder gesê.

Minstens 20 sterf in selfmoordaanval in Jemen

2012-08-05 08:13

Minstens 20 mense is dood nadat 'n man homself glo tydens ‘n roudiens wat vir die familielid van ‘n weermagbeampte gereël is, opgeblaas het.

Identiteit van selfmoordaanvaller nog nie bekend

2012-07-24 20:23

Bulgaarse owerhede kan steeds nie die identiteit van die selfmoordbomaanvaller bevestig wat vyf Israeliese toeriste vermoor het nie.

Selfmoordbomaanvaller se identiteit gou bekend

2012-07-20 15:00

Die polisie is besig om met die FBI en Interpol te werk om die selfmoordbomaanvaller te identifiseer wat die dood van ses mense veroorsaak het.

 

Pakistan: Motorfietsbom eis 8 lewens

2013-04-29 14:16

Agt mense is dood en 45 beseer toe 'n selfmoordaanvaller met sy motorfiets teen ‘n bus in Peshawar, Pakistan vasgejaag het.

Polisieman dood ná bom op donkie ontplof

2013-04-05 10:29

'n Polisieman is dood en drie burgerlikes is gewond toe ‘n bom wat aan ‘n donkie vasgemaak was, in die ooste van Afganistan ontplof het.

Ontploffings ruk Afganistan

2013-02-24 10:00

Twee vermeende selfmoordbomaanvallers is in 'n motor naby 'n bouterrein in Kaboel doodgeskiet, het 'n polisiebeampte gesê.

Aanvaller met motorbom eis 5 in Somalië

2013-02-11 16:50

Minstens vyf mense is dood toe ‘n selfmoordbomaanvaller in Somalië se sentrale Galkayo-streek 'n polisieman geteiken het.

Twee sterf in aanval op ambassade in Turkye

2013-02-01 17:30

'n Selfmoordbomaanval buite die VSA se ambassade in Ankara, Turkye, het die aanvaller en ‘n veiligheidswag se lewens geëis.

Drie Afgane dood in selfmoordaanval

2012-12-26 10:32

Minstens drie Afgane is dood en sewe ander beseer nadat 'n selfmoordbomaanval 'n Amerikaanse basis in Afganistan getref het.

Ses dood na bomaanval by polisiekantoor

2012-12-10 16:00

Ses mense is dood nadat selfmoordbomaanvallers ‘n polisiekantoor in die dorpie Kaki, Pakistan aangeval het, het amptenare gesê.

Taliban teiken lughawe, drie sterf

2012-12-02 10:21

Drie Afgane is dood en verskeie buitelandse soldate is beseer toe Taliban-militante 'n selfmoordaanval by 'n Navo-basis uitgevoer het.

Selmoordaanval by kerk in Nigerië eis vyf

2012-11-26 07:19

'n Selfmoordaanvaller het met 'n motor vol plofstof in 'n kerk by 'n militêre kamp in die noorde van Nigerië ingejaag en minstens vyf mense gedood.

Pakistan: 23 sterf in selfmoordaanval

2012-11-22 10:04

‘n Selfmoordaanval tydens ‘n Shiite Moslem-optog in Pakistan het die lewens van 23 mense geëis, het amptenare gesê.

Pakistanse politikus spring die dood vry

2012-11-19 12:44

Drie mense is beseer toe ‘n vroulike selfmoordbomaanvaller die konvooi van ‘n bekende Pakistanse politikus geteiken het.

Afganistan: Selfmoordbom eis 32 in stampvol moskee

2012-10-26 09:23

Altesaam 32 mense is dood en 34 is beseer toe 'n selfmoordbomaanval 'n stampvol moskee in die noorde van Afganistan geruk het.

Vier dood in selfmoordbomaanval in Sirië

2012-09-30 16:03

'n Selfmoordbomaanval in Qamishli, in die noorde van Sirië, het minstens vier mense dood gelaat, het die staatstelevisie berig.

Nigerië: Sterftes ná bomaanval by kerk

2012-09-23 14:33

Minstens twee mense is dood in 'n selfmoordbomaanval by 'n Katolieke kerk in die stad Bauchi in die noordooste van Nigerië.

Kaboel-slagoffers se name binnekort bekend

2012-09-19 10:45

Die name van die agt Suid-Afrikaners wat dood is in ‘n selfmoordbomaanval in Kaboel, sal binnekort bekendgemaak word.

Kaboel-aanval: SA het belangriker kwessies

2012-09-19 09:36

Suid-Afrika het onder skoot gekom omdat hy nie die bomaanval in Kaboel veroordeel het nie, terwyl ander regerings wel het.

SA vlieëniers was 'maklike teikens'

2012-09-19 08:31

'n Johannesburgse helikoptervlieënier het onlangs sy werk in Kaboel, Afganistan, opgegee uit vrees vir sy veiligheid, is bekendgemaak.

Agt SA'ners dood in bomaanval in Kaboel

2012-09-18 10:13

Agt Suid-Afrikaners is onder 12 slagoffers wat dood is in 'n selfmoordbomaanval in Kaboel, het verskeie mediabronne berig.

Bom ontplof naby hotel van Somaliese president

2012-09-12 16:58

'n Chaos het geheers ná 'n selfmoordbomaanval by die hekke van 'n hotel in Mogadisjoe waar die land se nuwe president tuisgaan.

Selfmoordbomaanvaller eis sewe polisiebeamptes

2012-08-19 20:47

Sewe polisiebeamptes is in die noorde van Caucasus in Rusland dood nadat 'n selfmoordbomaanvaller sy plofstowwe gedetoneer het.

Terroriste-aanval op Kaboel gefnuik

2012-08-12 11:16

Afgaanse en Navo-magte het 'n rits selfmoordbomaanvalle wat in Kaboel beplan is, gefnuik toe hulle vyf mense in hegtenis geneem het.

Jemen-aanval: Dodetal styg na 42

2012-08-05 10:40

Die dodetal ná ‘n selfmoordbomaanval in die suide van Jemen het na 42 gestyg, met 37 wat beseer is, het bronne gesê.

Selfmoordaanvallers se terreurplan misluk

2012-08-01 09:28

Twee selfmoordbomaanvallers het hulleself opgeblaas buite 'n gebou waar Somalië se leiers vergader het, maar kon geen lewens neem nie.

Selfmoordbomaanvaller het vroulike metgesel gehad

2012-07-23 22:50

Die selfmoordbomaanvaller in verlede week se noodlottigee aanval op ‘n groep Israeliese toeriste, het ‘n vroulike metgesel gehad.

Assad stil ná bomontploffing in Damaskus

2012-07-19 19:54

Die Siriese president, Bashar al-Assad, het nog nie 'n woord gerep ná die bomaanval in Damaskus waarin drie sleutelpolitici dood is nie.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Parts Controller

Mpumalanga
ALOS Holdings Pty Ltd
R200000 - R220000

Sales Representative

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Sales Director: Post Schools

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.