Die man wat leef nadat hy selfmoord probeer pleeg het deur in die Niagara-rivier te spring, is in 'n stabiele toestand.
'n Soldaat het homself geskiet terwyl hy by die voorste hek van Taiwan se presidensiële kantoorgebou aan diens was, het beamptes gesê.
‘n Brasiliaanse akteur wat Judas vertolk het, het per ongeluk selfmoord gepleeg tydens ‘n toneel in The Passion of Christ.
‘n Polisieman het sy meisie by die Moot-polisiestasie in Pretoria geskiet voordat hy homself om die lewe gebring het, lui berigte.
'n Bejaarde man het homself in sentraal Athene op die trappe van die parlement in Syntagma-plein in die kop geskiet.
Andrew Thompson, wat alombekend was vir sy rolle in Bakgat, Roepman en die TV-reeks Mollie & Wors, het sy eie lewe geneem.
'n Twaalfjarige Japannese meisie is dood nadat sy selfmoord gepleeg het deur op die treinspoor te lê en vir 'n trein te wag.
Geskokte omstanders het in ongeloof voor 'n winkel op Upington saamgedrom waar 'n bekende sakeman homself vermoedelik geskiet het.
'n Sestienjarige meisie en haar 17-jarige kêrel het op Valentynsdag selfmoord gepleeg nadat die meisie gedwing is om met 'n ander man te trou.
Een van twee werknemers van Radiokansel wat ’n selfmoordpakt aangegaan het, het die naweek selfmoord gepleeg.
‘n Man het sy meisie in Horizon View, Roodepoort, doodgeskiet en daarna die vuurwapen op homself gerig, het die polisie gesê.
Die beweerde selfmoord van 'n 12-jarige seun wie se lyk by die Lindelani Plek van Veiligheid buite Stellenbosch gevind is, sal ondersoek word.
’n Sekuriteitsbeampte van die verkeersdepartement het homself opgehang nadat hy ’n voertuig van die departement in Welkom gesteel het.
’n Bejaarde vrou het haarself in die hart geskiet nadat sy op haar man se lyk afgekom het oomblikke nadat hy homself geskiet het.
Die Indiese regering sê al hoe meer mense in die land neem hul eie lewens en meer as 15 mense pleeg elke uur selfmoord.
‘n Tibettaanse non is dood nadat sy haarself in die suidweste van China aan die brand gesteek het, het die groep Free Tibet gesê.
'n Apteker het sy apteek se deure agter hom toegemaak en homself daarbinne met vermoedelik ’n jaggeweer deur die hart geskiet.
‘n 10-jarige skolier van ‘n voorstad in Sao Paulo het selfmoord gepleeg oomblikke nadat hy by sy klas ingestorm en sy onderwyser geskiet het.
‘n Polisiekonstabel het sy meisie en haar suster doodgeskiet voordat hy selfmoord gepleeg het in Vanderbijlpark, het die polisie gesê.
Die Tsjeggiese polisie het op vier vermoorde kinders in ‘n huis in Siroky Dul, ‘n dorp sowat 150 km oos van Praag, afgekom.
Twee maatjies van ’n meisie (11) het op haar lyk afgekom nadat sy haar in ’n boom in haar ouers se agterplaas opgehang het.
‘n Werknemer van ‘n Suid-Koreaanse finansiëledienste-firma het selfmoord gepleeg toe sy kliënte groot verliese op die aandelemark gely het.
Suid-Afrika se Twitter-gemeenskap het ’n soekmag gemobiliseer om 'n vrou op te spoor nadat sy gedreig het om selfmoord te pleeg.
’n Voorlopige ondersoek toon die 2008-resessie het selfmoord in sekere Europese lande laat toeneem, maar padsterftes het verminder.
‘n Meisie het selfmoord gepleeg sodat haar organe aan haar pa geskenk kan word, maar is veras voordat haar selfmoordbrief gevind is.
Twee lyke is in ‘n huis in Tamboerskloof ontdek nadat ‘n ma vermoedelik haar kind vergiftig het voordat sy haarself gehang het.
'n Vrou het haarself onder die Mamolweni-brug in Ngqelani in die Oos-Kaap gehang, het 'n polisiewoordvoerder Woensdag gesê.
Klein hoeveelhede natuurlike litium in drinkwater het ‘n beduidende invloed op selfmoordsyfers, het Oostenrykse wetenskaplikes bevind.
Die deur vir buitelanders wat na Switserland wil reis om daar te betaal vir bystandselfmoord, bly oop.
‘n Man, wat in 'n geskil by die werk betrokke was, het van die Burj Khalifa, die wêreld se hoogste wolkekrabber, na sy dood gespring.
‘n Amerikaanse verpleër wat ‘n Kanadese vrou en ‘n Britse man aangemoedig het om selfmoord te pleeg, is tot 360 dae tronkstraf gevonnis.
'n Tienerseun het homself herhaaldelik in die bors begin steek ná hy Sorry For All the Mess by 'n oop-mikrofoon-aand gesing het.
‘n Asielsoeker van Iran het aan sy beserings beswyk nadat hy homself voor toeriste in Amsterdam aan die brand gesteek het.
‘n Voormalige verpleër is skuldig bevind daarvan dat hy ‘n Britse man en ‘n Kanadese vrou gehelp het om selfmoord te pleeg.
’n Pretoriase ma het na bewering haar twee kleuterdogtertjies ’n oordosis pille ingegee en toe probeer selfmoord pleeg.
Die pa van die vermisde sesjarige tweeling het in ‘n selfmoordbrief aan sy vervreemde vrou verklaar dat hy hulle kinders doodgemaak het.
Die weduwee van ‘n Pakistanse man wat deur ‘n Amerikaanse burger doodgeskiet is, het haar eie lewe geneem deur gif te drink.
Tafelberg was vir Rob Taylor sy spirituele middelpunt, maar Howick in KZN was waar hy die geld gemaak het sodat hy die lewe van ’n Samaritaan kon lei.
'n 32-jarige vrou het waarskynlik verdere bloedvergieting in 'n kroeg verhoed deur 'n skieter plat te duik ná hy twee mense gedood het.
Die lyk wat op Tafelberg gevind is, is moontlik die van 'n man wat 'n duur sportmotor aan veiligheidswagte geskenk het en nou selfmoord gepleeg het.
‘n Amerikaanse vlootbeampte het in die Filippyne selfmoord gepleeg nadat hy by ‘n lughawe in hegtenis geneem is vir die besit van kokaïne.
‘n Seun van die Amerikaanse swendelaar Bernard Madoff is dood aangetref nadat hy vermoedelik selfmoord gepleeg het.
Drie maande nadat die TV-persoonlikheid Fiona Coyne selfmoord gepleeg het, het haar ouer broer blykbaar ook sy lewe geneem.
'n Japannese man het regstreeks op die internet selfmoord gepleeg nadat aanlyngebruikers hom uitgedaag het om te sterf.
’n Man wat glo by die onwettige verkoop van renosterhorings in Limpopo betrokke was, het na bewering homself met ’n jaggeweer doodgeskiet.
Die lyke van drie mans is in ‘n Hong Kong woonstel gevind ná hulle skynbaar mekaar gehelp het om selfmoord te pleeg.
‘n Man wat in hegtenis geneem is nadat hy Joseph Kabila, president van die DRK, se konvooi met ‘n klip gegooi het, is dood in sy sel aangetref.
Twee vreemdelinge het hulself in ‘n motor vergas, etlike ure nadat hulle mekaar op ‘n selfmoord-webblad ontmoet het.
‘n 70-Jarige gevangene in Kalifornië het homself in sy tronksel gehang - net ‘n paar dae nadat sy straf kwytgeskeld is.
Die sangeres Fantasia Barrino het erken dat ‘n oordosis aspirien en slaappille wat sy onlangs gesluk het ‘n selfmoordpoging was.
‘n Polisiekonstabel het sy meisie – ook ‘n konstabel – doodgeskiet voordat hy die vuurwapen op homself gerig het, het die polisie gesê.
Tommy Marth, saksofoon-speler vir die bekende rockgroep The Killers, het sy eie lewe geneem, het ‘n lykskouer in Las Vegas bevestig.
‘n Man het homself in die kop geskiet nadat hy probeer het om sy vrou in hul huis in die noorde van Limpopo dood te skiet.
'n Vrou is dood nadat 'n ander vrou, wat in Hongkong selfmoord gepleeg het deur van 'n gebou af te spring, bo-op haar te lande gekom het.
'n Marokkaanse tiener het selfmoord gepleeg nadat sy gedwing is om met haar verkragter te trou sodat hy tronkstraf kon vryspring.
’n Vrou (67) wat na bewering selfmoord wou pleeg, is per helikopter van Chapmanspiek gehaal nadat sy teen die berg afgery het.
Voordat ’n bekende sakeman in Bloemfontein sy eie lewe geneem het, het hy in ’n SMS aan sy gesin gesê hy is jammer oor wat hy gaan doen.
‘n Graad 10-leerling by 'n skool in Soshanguve, noord van Pretoria, het selfmoord gepleeg in ‘n beweerde poging om boelies te vermy.
'n Suid-Koreaanse vrou, wat oor die dood van haar hond getreur het, het selfmoord gepleeg en gevra om saam met die dier begrawe te word.
‘n Man van Soweto het sy vervreemde vrou voor hul ses maande oue baba doodgeskiet en daarna die vuurwapen op homself gerig.
‘n Polisieman van Pretoria het sy vrou en twee kinders geskiet voordat hy homself om die lewe gebring het, het die polisie gesê.
'n Skoolmeisie het haarself onder 'n trein gegooi nadat 'n seun haar 'n sms-boodskap gestuur het om hul afspraak na die bioskoop te kanselleer.
Die gewilde platejoggie DJ Fresh het by die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep deurgeloop nadat hy 'n boodskap op Twitter geplaas het.
Die Suid-Afrikaanse polisiediens het bevestig dat die bekende krieketskrywer Peter Roebuck sy eie lewe geneem het.
Die eienaar van ‘n dieretuin in Zanesville, Ohio, waar talle eksotiese diere vrygelaat is, het homself doodgeskiet, het die polisie gesê.
Die stiefpa en moordenaar van ‘n tienermeisie van Bad Ischl, Oostenryk, het homself in sy tronksel gehang, het die owerhede gesê.
Nicolene Hugo, wat voor ‘n vragmotor ingery en toe voor 'n ander een ingehardloop het, se suster sê “niemand het dit sien kom nie.”
'n Gay tienerseun wat selfmoord gepleeg het, het maande voor sy dood ‘n video op YouTube gelaai as deel van die “It gets better”-veldtog.
‘n Polisiebeampte het sy meisie geskiet en gewond voordat hy selfmoord gepleeg het naby Wolmaransstad, het die polisie in Noordwes gesê.
‘n Gesin van vier is met koeëlwonde by ‘n vakansie-oord op die Franse eiland Corsica dood gevind, het die 'n aanklaer bevestig.
Twee families sukkel om hul woede en hartseer oor ’n gesinsmoord in ’n gesogte woonkompleks in Centurion te verwerk.
Die ouers van twee meisies wat van die brug oor die Oranjerivier gespring het, is dronkgeslaan oor waarom die meisies dit sou gedoen het.
‘n Man op ‘n trein in Santiago, Chili, het ‘n vuurwapen uitgeruk en op mense begin skiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
Die lyke van 'n 29-jarige ma en haar drie kinders is deur hul pa gevind toe hy by sy stil huis in 'n New Orleans-woonbuurt aangekom het.
'n Hegte gesin van Bethlehem neem vandag die tweede keer in ’n jaar afskeid van ’n kind wat selfmoord gepleeg het.
‘n Gevangene wat in die Oos Kaap uit die tronk ontsnap het, het gekies om eerder selfmoord te pleeg as om terug te gaan tronk toe.
‘n Man het drie vroue in die Amerikaanse staat Noord-Carolina in 'n motor doodgeskiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
Joseph Brooks, wat roem verwerf het met You Light Up My Life en wie intussen van verkragting aangekla is, het skynbaar selfmoord gepleeg.
‘n Voornemende Slowaakse kannibaal is in die hospitaal oorlede na hy tydens 'n skietery met die polisie noodlottig beseer is.
Gunter Sachs, die Duitsgebore pierewaaier-fotograaf, wat 'n tyd lank met die aktrise Brigitte Bardot getroud was, het selfmoord gepleeg.
‘n Man het ses mense in Xinjiang, China, met ‘n mes en ‘n skêr gesteek voordat hy homself doodgemaak het deur sy eie keel te sny.
‘n Vrou van Londen is dood toe sy haarself in ‘n trein aan die brand gesteek het nadat sy veertien jaar gelede haar seun vermoor het.
'n Dominee het histeries by sy huis ingehardloop om ’n mes te kry om sy seun se lyk van die heining af te sny nadat hy homself gehang het.
'n Polisiereservis het sy meisie in die Akasia-polisiestasie in die noorde van die stad doodgeskiet en daarna selfmoord gepleeg.
‘n Nederlandse man is gevind nadat hy homself glo aan ‘n boom naby die antieke mure van die Vatikaanstad gehang het.
Inwoners van Middelburg is geruk deur die nuus dat ’n leraar van die plaaslike Afrikaanse Protestante Kerk selfmoord gepleeg het.
‘n 24-jarige Indonesiese vrou het haar twee jong kinders roomys met rotgif gevoer voordat sy self pesdoder gedrink het.
Die lyk van Theunissen se verkeershoof, wat later vanjaar vir die skietdood van sy vrou tereg sou staan, is in sy huis gekry.
Die vrygewige sakeman wat sy Audi R8 aan motorwagte op Tafelberg geskenk het, is die man wat van dié berg na sy dood gespring het.
Een van ‘n Italiaanse vrou se Facebook-vriende het haar lewe gered ná sy die polisie van die vrou se selfmoordplanne laat weet het.
‘n Man het ‘n motor aan die brand gesteek, sy verloofde en ‘n familielid geskiet voordat hy homself doodgeskiet het.
‘n Verdagte in die moord op ‘n prominente Hollywood-dagbladskrywer Ronni Chasen het homself geskiet voor die polisie met hom kon praat.
Klein Nicole Lohmann is deur haar tannie vermoor in ’n goed vooruitbeplande moord- en selfmoordplan in ’n hotel by Gold Reef City.
'n Brakpanse familie is in rou ná hul sesjarige dogter, Nicole Lohmann, deur haar tante vermoor is en dié toe selfmoord gepleeg het.
‘n Man van Teko Springs in die Oos Kaap het homself gehang ‘n paar uur na hy sy meisie doodgesteek het.
‘n Man wat borgtog geweier is ná hy sy broerskind ontvoer het, het sy eie keel in die hof probeer afsny.
André Nel het glo probeer selfmoord pleeg nadat nóg drie vroue die naweek gebieg het oor hul beweerde buite-egtelike verhoudings met hom.
'n Man se teregstelling is uitgestel ná hy ure voor die voltrekking van sy doodstraf probeer selfmoord pleeg het.
Die dramaturg en aktrise Fiona Coyne is verlede week skielik oorlede. Hier word Die Burger se laaste onderhoud met haar ter huldiging van Coyne geplaas.
’n Drie jaar lange stryd om toegang tot sy kind te kry het na bewering die tragedie voorafgegaan waarin ’n seuntjie en sy pa gesterf het.