ARTIKELS OOR sekuriteit

Grensmag verdubbel

2012-03-31 08:21

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het die aantal weermaglede wat die Vrystaatse grens tussen Suid-Afrika en Lesotho patrolleer, verdubbel.

Passasier vas wat met skokstok vlieg

2011-10-28 21:02

‘n Passasier op ‘n vlug van New Jersey na Hong Kong is in hegtenis geneem toe lughawebeamptes ‘n skokstok in sy handbagasie vind.

New York kry nóg 3 000 kameras

2011-07-29 21:01

New York gaan sowat 'n bykomende 3 000 sekuriteitskameras in die stad oprig in ‘n poging om terroriste-aktiwiteite te bekamp.

WB-krieket: Polisie gemaan oor leeglê by stadions

2011-02-25 12:04

Die polisie in Bangladesj is gewaarsku om nie stokkies te draai en krieket te kyk, in plaas van hul werk by die Wêreldbeker-stadions te doen nie.

Verdagte pakkie het Kaapstad op hol

2010-11-05 13:10

Meer as 'n honderd werkers is deur reddingspanne behandel nadat hulle in kontak gekom het met 'n pakkie waaruit 'n skadelike ink gelek het.

Wagte by hospitaal ontsteld oor afdanking

2010-11-02 09:04

Die veiligheidswagte wat ná die verkragting van ’n dokter by die Pelonomi-hospitaal afgedank is, meen hulle word die sondebokke gemaak.

Top Nieu-Seelandse wetenskaplike 'n liegbek

2010-10-29 00:57

Nieu-Seeland se weermag het sekuriteitstoegang tot op die hoogste vlak aan ‘n liegbek-wetenskaplike verleen.

WB-sekuriteit kos regering miljoene

2010-06-18 11:58

Die regering moet meer as R100 miljoen opdok vir polisiemanne wat by Wêreldbeker-stadions die pligte van sekerheidswagte uitvoer.

Nederlandse lughawens wil lywe bekyk

2009-12-31 01:04

Nederland wil skandeerders gebruik wat deur klere kan sien om alle lugpassasiers na die VSA mee te ondersoek.

‘Spesiale magte’ vir 2010-spelers

2009-12-07 11:00

Verskeie spanne wat aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi deelneem, kyk glo na oorlogspesialiste vir beskerming.

 

Resigers sal 'kaal-skandeerders' nie kan vermy

2011-11-25 15:23

Reisigers wat vanuit Britse lughawens vertrek sal álmal deur skandeerders moet loop wat heeltemal deur hul klere kan sien.

Lughawe-amptenaar in die sop oor vibrator-nota

2011-10-27 22:09

'n New Yorkse prokureur het nie stil gebly toe 'n TSA-agent 'n onprofessionele nota oor haar vibrator in haar bagasie gelos het nie.

Aussie-kroeg verwyder man wat tulband dra

2011-07-04 08:47

Personeellede by ‘n Australiese kroeg in Brisbane moes om verskoning vra nadat ‘n klant met 'n tulband toegang geweier is.

Britse minister wil vloeistofbeperkings op vlugte lig

2010-12-06 10:37

Die Britse minister van vervoer, Philip Hammond, wil streng regulasies rondom die vervoer van vloeistowwe op passasiersvlugte dalk verlig.

‘Private sekuriteit bedreiging vir die land'

2010-11-03 07:19

Die private sekuriteitsbedryf “hou ’n bedreiging vir staatsveiligheid in” omdat die bedryf nie behoorlik gereguleer word nie.

Lughawe-sekuriteit wêreldwyd hersien

2010-11-02 09:00

Regerings en lugdienste regoor die wêreld het sekuriteitsmaatreëls in heroënskou geneem ná pakketbomme op pad na die VSA onderskep is.

Wag verdrink in stormwaterpyp

2010-08-07 10:38

‘n Sekuriteitswag het verdrink toe hy in Emmarentia ‘n man agternagesit en toe in ‘n stormwaterpyp geval het, sê plaaslike nooddienste.

Verdagte bagasie op Zuma-vlug

2010-06-15 06:17

Bagasie sonder ’n baas het onlangs op pres. Jacob Zuma se oorsese reis na Frankryk en Indië op sy vliegtuig beland.

Skollies sal sokker moet mis

2009-12-08 23:51

Moeilikheidmakers sal die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi misloop danksy ‘n splinternuwe stelsel wat hulle sal identifiseer.

Loer self soos 'Loer Broer'

2009-10-06 23:25

Rekenaareienaars sal eersdaags aangemoedig word om beeldmateriaal van sekuriteitskameras te fynkam vir agterdogtige gedrag.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.