'n Britse sakevrou kan moontlik tot drie jaar tronkstraf gevonnis word nadat sy glo in 'n taxi in Doebai seks gehad het terwyl sy dronk was.
Ná jare se gesoek het 'n Britse dokter gesê hy het uiteindelik die sogenaamde G-kol gevind – en dít nogal tydens 'n lykskouing.
Drie onderwysers van Esiqiwini-hoërskool in Mtubatuba, KwaZulu-Natal, was glo betrokke in seksuele verhoudings met leerders.
TopTV beplan om hul 24-uur-sekskanaal nog in Desember bekend te stel, het Thato Mahapa,'n senior bestuurder by die kanaal gesê.
'n Nuwe 24-uur-sekskanaal sal vanaf Januarie in Suid-Afrika beskikbaar wees – en daar is niks wat owerhede daaraan kan doen nie.
Jong mans met hoër vlakke van die hormoon testosteroon is dalk bekend vir gewaagde gedrag, maar hulle is ook meer bedag op veilige seks.
’n Raadslid van die Mangaung-metroraad word daarvan beskuldig dat hy seksuele gunsies vir munisipale dienste eis.
As Botswana se voormalige president, Festus Mogae, sy sin kry, sal prostitusie in dié land binnekort gewettig word.
Daar is toe tóg 'n verband tussen liefde en muisneste – navorsers het bevind seks vee tussen drie en vyf mense per 100 000 se geheue skoon.
Die meeste kinders in SA het min kennis van hul seksualiteit en stilswye daaroor veroorsaak wanindrukke wat tot risikogedrag kan bydra.
Meer as 300 mans het vir ‘n slenter geval wat beloof het dat hulle werk as manlike prostitute kan kry as hulle registrasiefooie betaal.
Navorsers in China het bevind impotensie by mans kan ‘n vroeë aanduiding van hartprobleme wees.
‘n Man het in die landdroshof op Ga-Rankuwa verskyn nadat hy na bewering sy bok verkrag het, het die polisie in Noordwes gesê.
Die Springbokke wat aan die Wêreldbeker-rugbytoernooi gaan deelneem, is vrye teuels gegee om so veel seks te hê as wat hulle begeer.
Luidens nuwe navorsing is tieners wie in seksuele verhoudings betrokke is, minder stout as diegene wat nie seks het nie of rondslaap!
Mans vind glo ‘n gevoel van onafhanklikheid en privaatheid in hul verhoudings met hul mansvriende wat hulle manlik laat voel.
Omtrent die helfte van respondente in 'n onlangse studie het gesê hulle sal hul verhoudings verbreek as hul bemindes te veel gewig aansit.
'n Zimbabwiese parlementslid wil 'n middel laat ontwikkel wat mans se seksdrang verminder sodat hulle net een keer per maand seks wil hê.
Gebruikers van Fitbit sal mooi moet dink wat hulle alles as oefening op dié webblad lys, want dit verskyn op Google se soekblad.
'n Studie het bevind mans het 'n verhoging van 28% in hul seksdrang ervaar ná hulle twee keer ‘n dag vir ses weke fenegriek ingeneem het.
Kenners sê seksvoorligting moet klasse insluit waar kinders deur middel van rolspel oefen om seks te weier en hoe om kondome te hanteer.
Die Konserwatiewe Party in Brittanje wil ouderdomsbeperkings op musiekvideo’s toepas om te verhoed dat kinders "te gou grootword".
‘n Man van die VAE se vrou sê sy luiheid as dit by die liefde kom veroorsaak sielskwelling, en sy dagvaar hom vir miljoene.
Nie alle jong mans het ‘n ontembare drang vir seks nie. Inteendeel, navorsers het bevind talle van dié 'ramkatte' wil minder kafoefel.
Vanjaar se Sexpo gaan vir seker 'n paar wenkbroue lig - vanjaar sal besoekers porno-sterre in aksie op die verhoog kan sien.
Studente wat ‘n klas in menslike seksualiteit by 'n universiteit in Chicago bygewoon het, se vakkennis is aangehelp deur ‘n seksvertoning.
Die Walter Sisulu-universiteit se Zamukulungisa Heights-kampus ondersoek bewerings dat ‘n dosent seks in ruil vir punte geëis het.
New York se gesondheidsdepartement het 'n program bekendgestel wat slimfoongebruikers help om gratis kondome op te spoor.
‘n Turkse man in Duitsland is moedeloos met sy sekslewe wat hom so uitput, maar dis die gekeer, nie die seks, wat hom so uitput.
'n Opname wat onder 1 200 mans en vroue gedoen is, het getoon sosiale media speel 'n groot rol in hoe mense in verhoudings optree.
Die aanklagte teen die leerlinge van die Hoërskool Jules wat ‘n seksvideo by die skool gemaak het, sal teruggetrek word.
Seks in Australië tussen omtrent 30 vroue en SA krieketspelers is maar één van die sekskapades wat deur Herschelle Gibbs onthul is.
David Arquette het radioluisteraars verstom gelaat nadat hy bekendgemaak het dat seks met ‘n kelnerin hom “manlik” laat voel het.
Die Leonard Chuene-regime van Atletiek Suid-Afrika het ’n personeellid glo R82 654 betaal om te bedank en “om haar mond te hou”.
Die departement van onderwys in Gauteng het drie onderwysers afgedank nadat hul glo gekoppel kan word aan seksuele misdrywe.
‘n Kaal vrou het deur die dak van ‘n woonstelblok geval terwyl sy seks gehad het met haar kêrel, het Digital Spy berig.
Twee senior beamptes van Durban se Westville-gevangenis is geskors ná ‘n polisieman blykbaar seks gehad het met ‘n vroulike gevangene.
Die dominee wat geskors is nadat seksfoto’s van hom en ’n ander man geneem is, wend hom nou tot die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) vir hulp.
Uiteindelik het mans die perfekte verskoning om nié Saterdae-oggende winkels toe te gaan nie – dit mag hulle dalk impotent maak.
’n Vrou met sterk Christelike beginsels en hoë morele waardes het, is aangestel as die redakteur van twee bekende sekstydskrifte.
‘n Mediese dokter wat skuldig bevind is van professionele wangedrag ná hy met ‘n pasiënt seks gehad het, het ‘n opgeskorte vonnis gekry.
‘n 53-jarige professor in China is tronkstraf van 42 maande opgelê omdat hy sekspartytjies gereël het en dit ontken het.
Rooi vir 'n soentjie, swart vir 'n hele aand. Brasiliaanse tieners is in die moeilikheid oor armbande wat hul seksuele voorkeure uitbasuin.
Kinders in Brittanje word te veel aan seks blootgestel deur middel van die internet, musiekvideos, rekenaarspeletjies en tydskrifte.
'n Tienermeisie van Hong Kong het probeer om haar maagdelikheid oor die internet op 'n sosiale netwerk webwerf op te veil.
'n Hof het 'n wet geskrap wat dit onwettig maak vir 'n man om seks met 'n vrou te hê onder voorwendsel dat hy met haar sal trou.
‘n Pil wat oorspronklik geskep is om depressie te genees, blyk nou die vroulike weergawe van Viagra te wees.
Wetgewers in Egipte wil die invoer van kunsmatige maagdvliese, wat seksueel aktiewe vroue as maagde laat voorkom, stopsit.
‘n Jong ongetroude Moslem paartjie is tot ses houe elk gevonnis nadat hulle gevang is waar hulle probeer het om seks in ‘n motor te hê.
Philips, wat al vir jare lank bekend is vir sy staatmaker huishoudelike elektronika, het seksspeelgoed by sy lys van produkte gevoeg.
'n Duitse nimfomaan wat gearresteer is nadat sy 'n man geforseer het om agt keer met haar seks te hê, het wéér toegeslaan.
Pous Benedictus XVI het onvrugbare paartjies gevra om nie kunsmatige voortplantingsmetodes as opsie te oorweeg nie.
‘n Video oor seksopvoeding wat deur die BBC vervaardig is vir kinders so jonk as nege, word gekritiseer dat dit “soos ‘n pornofilm” is.
’n Oorlog het uitgebreek nadat African Satellite Installations (ASI) ’n nuwe 24 uur-pornografiekanaal aangekondig het.
Navorsers in Amerika het bevind mans dink nie soos geglo elke sewe sekondes aan seks nie – nie eers een keer elke sewe minute nie.
Die mens se brein is bedraad om tot naaktheid aangetrokke te wees en navorsers glo dit is om die mens te help om maats uit te soek.
Bejaardes se seksuele verhoudings het ‘n merkbare invloed op hul geluk in die lewe en die huwelik, het ‘n nuwe studie bevind.
Om eerder orale seks te beoefen om MIV/Vigs te vermy is nie noodwendig veilig nie, veral nie indien ’n mens vele seksmaats het nie.
‘n Kubaanse seksuoloog het jong mans gevra om nie die land se gratis gesondheidsdiens te nader vir operasies om hul penisse te vergroot nie.
Jongmense oor die wêreld heen het al hoe meer onbeskermde seks en hulle weet minder oor voorbehoedmiddels.
‘n Amerikaanse studie het bevind mans wat sukkel om op te hou rook kniehalter hul eie seksuele vermoëns – al weet hulle dit self nie.
Volgens Wikileaks het VN-vredebewaarders kos en verblyf aan minderjarige meisies in die Ivoorkus in ruil vir seks gegee.
Meer as die helfte van jongmense tussen 12 en 17 wat aan 'n opname deelgeneem het sê hul ouers is nie bewus daarvan dat hulle seks het nie.
Joan Collins, 78 jaar oud en getroud met 'n man 32 jaar jonger as sy, sê die geheim tot ‘n jeugdige voorkoms is baie seks en grimering.
Seuns ontwikkel seksueel vroeër as ooit tevore en hoë-risiko-gedrag kom ook op ‘n vroeër ouderdom voor, het ‘n nuwe studie bevind.
‘n Vrou in Texas het erken dat sy verskeie kere haar sesjarige dogter gedwing het om haar af te neem terwyl sy groepseks gehad het.
Wetenskaplikes het bevind die meeste studente onderbreek die vervelige opneem van kennis deur gewaagde boodskappies aan bemindes te stuur.
Vroue wat ovuleer het die vermoë om tussen hetero- en homoseksuele mans te onderskei en hulle is ook geneig om maats volgens ras te kies.
Agterdogtige vrouens wat wonder of liefie rondloer, of selfs rondloop, mag dalk ‘n primitiewe aanwyser hê: Doen sy pa dit?
Die jare kan maar aanstap, die hare minder word en die plooie meer, maar mans se seksdrang bedaar nie, het navorsers bevind.
'n Navorser sê vroue wat intieme klimakse aansit doen dit dalk as gevolg van onsekerheid en nie om hul maat se gevoelens te spaar nie.
‘n Brasiliaanse regter het beslis dat ‘n 36-jarige vrou wettiglik by die werk mag masturbeer en pornografie op haar werksrekenaar mag kyk.
Die uitsaaiklagtekommissie het die DSTV-kanaal KykNet met R15 000 beboet nadat hy 'n film met sekstonele in gesinstyd uitgesaai het.
Wetenskaplikes het uiteindelik ‘n goeie begrip van menslike seksuele voorkeure en hulle het dit gekry deur te kyk wie wat in Google intik.
Seks en strawwe oefening kan hartaanvalle by ouer mense veroorsaak, het ‘n nuwe studie deur Amerikaanse medici bevind.
Die kletsrymer Snoop Dogg sal te bang wees om met Lady Gaga te slaap want hy reken die seks sal net té “vreemd” wees.
Tabak bly die grootste oorsaak van mondkanker, maar Amerikaanse wetenskaplikes meen nou orale seks is ook 'n groot sondebok.
As jy in vriende se sitkamer kom en dié bank sien, loop liewer ‘n wye draai indien dit nie amper wasdag is nie, op dié bank word min gerus.
Na jare se rondvoel is wetenskaplikes bereid om die soektog na die ontluikende G-kol impotent te verklaar en sykant toe te rol.
Mans wat skielik kla oor grieperigheid na seks is dalk allergies vir hul eie semen, meen navorsers in Nederland.
‘n Man het mediese hulp gaan soek aangesien hy tydelik sy sig verloor elke keer as hy seks het, het Daily Mail berig.
’n Stomende “bloufliek” en ’n eksplisiete foto wat in twee van die Helderberg se spog-hoërskole versprei is, maak opslae in dié geweste.
Brittney Jones, volgens gerugte ‘n skelmpie van Ashton Kutcher, vertel dat Kutcher en sy vrou, Demi Moore, gereeld groepseks het.
Moslem-staatsdienswerkers wat in onwettige seksdade in Maleisië betrap is, is deur amptenare uit hul staatshuise gesit.
Drew Barrymore het openlik erken dat sy deur ‘n fase gegaan het waartydens sy dit geniet het om seks oor die foon te hê.
‘n Kaapse man het in die landdroshof in Wynberg verskyn nadat hy glo seks gehad het met sy buurman se poedel omdat sy dit glo wou hê.
‘n Voormalige psigiater en leier van ongeveer 100 mense wat “onbeheersde” seks-orgies gehou het, is in Rusland in hegtenis geneem.
‘n Paartjie wat seks gehad het in hulle motor langs die pad is dood toe ‘n vragmotor in hulle vasgejaag het, het die polisie gesê.
Daar’s nie plek vir seks op die Internasionale Ruimtestasie (ISS) nie, sê die bevelvoerder van ‘n Nasa-pendeltuig.
Sekswerkers wat gehoop het dat die geld gaan inrol tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi is diep in die steek gelaat.
Meeste Duitsers verkies ‘n goeie sokkerwedstryd op TV bo seks met hul geliefde, het ‘n onlangse opname getoon.
‘n Biskop het in die landdroshof verskyn nadat ‘n hele string aanklagte van seksuele teistering teen hom aanhangig gemaak is.
‘n Onlangse studie het gevind dat seksuele, politiese en godsdienstige gedrag heel moontlik ‘n aanduiding van intelligensie kan wees.
'n Sintetiese gesellin, glo die wêreld se eerste mensgrootte robotvriendin, is in Las Vegas bekendgestel.
Coligny se gayseks-leraar, is as leraar van die Moedergemeente op die dorp ontslaan, maar hy mag steeds preek.
Twaalf paartjies is in hegtenis geneem nadat hulle betrokke was by onwettige seksuele dade, wat die uitruiling van maats insluit.
’n Jong Kaapse man het ’n hartstogtelike verlange om uit te vind of die oud-rugbyspeler Naas Botha sy biologiese pa is.
Statistiek toon die gemiddelde Britse man of vrou het moontlik al indirek seks gehad met sowat 2.8 miljoen mense.
Polisie in Thailand het ‘n paartjie met 'n boete van $15 (R120) gestraf nadat hulle seks op ‘n gewilde strand gehad het.
Katie Price het haar nuwe vlam, kinders en medepassasiers geskok deur details van haar sekslewe tydens 'n vlug uit te skree.