ARTIKELS OOR seereddings

Seiljagvaarder vertel van 80 dae op see ná mas breek

2012-04-25 10:00

‘n Sweedse seiljagvaarder wat naby Richardsbaai gered is nadat hy 80 dae lank vermis was, sal nie weer oor oseane seil nie.

Minstens 200 gered ná veerboot sink

2012-02-02 09:23

Reddingswerkers het meer as as 200 mense uit die see by Papoea-Nieu-Guinee gered nadat 'n veerboot gesink het.

Akteur in onstuimige see gered

2011-12-23 09:40

Die Afrikaanse akteur André Roothman is deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) uit die onstuimige see by Kaap Infanta gered.

Visserman verdwyn op Kaapse strand

2011-09-13 15:52

'n Visserman wat die afgelope naweek by die Monwabisi-strand naby Khayelitsha in Kaapstad vermis geraak het, is steeds soek.

Vissermanne verdrink ná treiler omslaan

2011-05-20 16:24

Twee vissermanne is dood en vier bemanningslede in 'n kritieke toestand nadat hulle vistreiler in die Knysna Koppe omgeslaan het.

Dolfyntjie en man gered by Hermanus

2011-04-27 07:06

Daar was geluk by die ongeluk vir ’n babadolfyn en ’n man wat deur ’n golf van die breekwater by Hermanus se hawe afgeslaan is.

Een sterf, sewe beseer ná boot omslaan

2011-04-19 09:53

'n Man is dood en sewe mense is beseer nadat 'n boot in St. Lucia aan die KwaZulu-Natalse Noordkus omgeslaan het, het Netcare gesê.

Vermiste vissermanne gered

2011-01-26 16:00

Vier vissermanne wat in Paternoster in digte mis verdwaal het is gevind, het die Nasionale Seereddingsinstiuut gesê.

Seun (7) verdrink op vakansie

2010-12-20 08:03

’n Gesin van Grahamstad se vakansie in die Kaap het tragies geëindig toe ’n sewejarige seuntjie by Kampsbaai se strand verdrink het.

17 vissermanne steeds vermis ná treiler sink

2010-12-13 18:26

Die hoop vervaag om 17 vermiste vissermanne te vind nadat 'n Suid-Koreaanse vistreiler suid van Nieu-Seeland in die Yssee gesink het.

Man vermis ná boot by Hermanus omslaan

2010-11-25 17:00

‘n Twee-en-twintigjarige man word vermis nadat die boot waarop hy besig was om vis te vang naby Hermanus omgeslaan het.

Vyf sterf, 17 vermis ná skip sink

2010-10-23 13:30

Vyf mense is dood en sowat 17 mense is vermis nadat 'n klein passasierskip in oostelike Indonesië gesink het, het die vloot gesê.

Agt vermis ná skip in Swartsee sink

2010-10-11 13:19

Agt seemanne is vermis ná hul Mongoliese-skip met 'n vrag metaal in die Swartsee aan die kus van Kerch in die Oekraïne gesink het.

Vragskip se enjinkamer brand aan Weskus

2010-10-08 17:29

'n Vragskip is in die moeilikheid 27 seemyl van St. Helenabaai af aan die Weskus, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.

Spanjaard vermis ná toerboot sink

2010-07-29 10:41

'n Spaanse toeris is vermis ter see ná 'n Turkse toerboot aan die brand geslaan en in die Middelandse See gesink het.

Vyf gered toe seiljag omslaan

2010-06-15 12:55

Vyf mense, waaronder 'n vrou wat vier maande swanger is, is van 'n seiljag tussen Gansbaai en Agulhas in die Overberg-omgewing gered.

Skip in die moeilikheid by Oos-Kaap

2010-05-11 20:07

Twee helikopters en ‘n NSRI-reddingsboot is na die Oos-Kaap se kus gestuur om ‘n ongeïdentifiseerde skip te help.

Lyk van matroos gevind, 45 steeds vermis

2010-04-03 16:04

Die lyk van een van die 46 matrose wat verlede maand vermis geraak het nadat hul skip gesink het is opgespoor.

Spanjoel val 90 m en oorleef

2010-02-24 05:22

’n Hond wat ’n seemeeu gejaag het en sowat 90 meter ver van ’n krans afgeval het, het oorleef en slegs matige beserings opgedoen.

Strande weer oop na haai-aanval

2010-01-14 11:34

Die stad Kaapstad het al die strande rondom Valsbaai weer oopgemaak vir die publiek nadat ‘n toeris vroeër deur ‘n haai verslind is.

Sirenes loei steeds na haai-aanval

2010-01-13 13:22

Die haai-sirenes loei steeds by Vishoekstrand nadat Lloyd Skinner (37) van Zimbabwe daar deur ‘n haai verslind is.

Vier mans ná 10 ure op see gered

2009-12-27 10:29

Vier mans is na 10 ysige ure op die see gered nadat hulle vissersboot aan die kus van Oos-Londen omgeslaan het.

2 verdrink naby Kaapstad

2009-12-07 08:35

Twee mense het die naweek in aparte insidente naby Kaapstad verdrink, terwyl 'n derde vrou uit die see gered moes word.

Duiker (21) vermis

2009-11-04 10:23

Die Nasionale Seeredding-Instituut sê ‘n soektog is geloods na ‘n 21-jarige duiker wat in Oudekraal in die Wes-Kaap vermisgeraak het.

Seiljagvaarder dobber twee dae

2009-10-13 13:10

Australiese owerhede het Dinsdag ‘n Franse seiljagvaarder gered nadat sy mas gebreek en hy twee dae rondgedryf het.

Kleuter sterf toe brander hom tref

2009-09-07 06:09

'n Sesjarige seun van Muizenberg het tot sy dood geval nadat hy deur 'n brander van die kant van 'n brug afgeslaan is.

Reuse soektog na man op see

2009-09-03 10:37

’n Reuse see-soektog is van stapel gestuur nadat ’n man op ’n roeiski aan die Port Elizabethse kus vermis geraak het.

Twee roeiers gered uit woeste see

2009-07-31 16:17

Twee Israeliese mans op kajakke is gered nadat sterk winde en hoë branders hulle verhoed het om terug te roei land toe.

 

Soektog dalk afgelas ná veerboot sink

2012-02-02 13:55

Rowwe seetoestande bemoeilik reddingspogings om na die 130 vermiste mense te soek nadat 'n veerboot in Papoea-Nieu-Guinee gesink het.

Veerboot met 350 aan boord sink in Papoea-Nieu-Guinee

2012-02-02 07:55

Reddingswerkers het 50 mense uit die see aan Papoea-Nieu-Guinee se ooskus gepik nadat 'n veerboot met sowat 350 mense aan boord gesink het.

Mans verdrink amper toe hul walvis wou red

2011-10-16 15:57

Twee mans is gered nadat hulle meegesleur is toe hulle 'n walvis, wat in die rotse in Port Edward in KwaZulu-Natal vasgesit het, wou red.

Bejaarde man op vissersboot gered

2011-08-23 11:03

'n Bejaarde man is op 'n vissersboot aan die Mosselbaaise kus gered, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.

Susterskip van gesinkte boot vaar by Kaap in

2011-05-09 20:49

Die susterskip van ‘n Taiwannese vissersboot, wat ontplof en gesink het, het by Kaapstad ingevaar met die lyke van dié wat gesterf het.

Man sterf, 2 vermis ná seeredding skeefloop

2011-04-25 13:32

'n Man het verdrink en twee ander is vermis nadat 'n seeredding in Wildernis langs die Tuinroete skeefgeloop het, sê die NSRI.

Soektog na jag met SA man, nog 2 gelos

2011-03-01 09:03

Die soektog na die seiljag waarop onder andere ’n Suid-Afrikaner is en wat aan die Antarktiese kus weggeraak het, is gestaak

Helikopter pik operateur in Saldanha op

2011-01-18 16:00

'n 73-jarige operateur aan boord van 'n skip onderweg van Korea na Noorweë moes naby Saldanha per helikopter hospitaal toe geneem word.

30 beseer op luukse skip

2010-12-13 18:29

Soveel as 30 mense wat aan boord die "Brilliance of the seas" passasierskip was, is beseer nadat hewige seestorms die boot getref het.

Vyf vermis nadat skepe bots

2010-12-01 02:00

Vyf mense is vermis nadat ‘n vragskip met ‘n tenkskip op die Swartsee gebots en die vragskip gesink het, het amptenare gesê.

Helikopter pik kaptein van skip op

2010-10-25 09:09

’n Oekraïnse skeepskaptein is gistermiddag van sy skip opgepik nadat hy Vrydag hulp gevra het omdat hy vermoedelik nierversaking het.

Vragskip, boot bots in kanaal

2010-10-22 13:36

Nederlandse reddingsdienste is op soek na oorlewendes ná 'n vragskip teen 'n passasiersboot in 'n skeepskanaal suid van Amsterdam gebots het.

Bejaarde man sterf by Kaapse strand

2010-10-09 18:02

'n Bejaarde man van Heathfield in die suide van die Kaapse Skiereiland het verdrink toe hy by Vishoek-strand geswem het.

'Valskermspringer' deur NSRI gered

2010-10-03 19:00

‘n Oproep na die NSRI oor ‘n valskermspringer wat naby Port Shepstone in die see geval het, het gelei tot die redding van ballonne.

NSRI waarsku oor rowwe see-omstandighede

2010-06-26 11:36

Die NSRI het besoekers gewaarsku om versigtig te wees as hulle strande oor die land wil besoek, aangesien sterk winde verwag word.

35 mense dalk dood ná boot sink

2010-06-14 10:01

Minstens 35 mense is moontlik dood ná 'n boot in die Ganges-rivier in die noorde van Indië gesink het, het die polisie gesê.

Haaigevaar in Kaapse waters

2010-05-04 13:00

Die NSRI en die Working On Sharks het 'n dringende waarskuwing uitgestuur weens 'n toename in haai-aktiwiteit aan Valsbaai se kus.

Jong man uit see gered

2010-03-01 20:08

‘n Man in sy twintigs moes uit die see by Mouillepunt gered word nadat hy op ‘n seekajak was en in die moeilikheid beland het.

Drie tieners gered ná twee dae ter see

2010-02-23 14:01

Drie studente is gered nadat hulle twee dae op ‘n reddingsvlot vasgekeer was toe hulle boot langs die kus van Brasilië gesink het.

Soektog na haaislagoffer-oorblyfsels laat vaar

2010-01-14 06:29

Die soektog na Lloyd Skinner (37), wat deur ’n witdoodshaai by Vishoek-strand aangeval is, is gistermiddag afgelas.

Man steeds vermis na haai-aanval

2010-01-13 08:28

Die soektog na ‘n man wat in Vishoek deur ‘n haai aangeval is, duur voort, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Skip met 83 sink in Libanon

2009-12-18 02:25

Libanese en VN-redders is besig om 80 seemanne uit die see te red ná hul skip in stormweer naby die Mediterreense land omgeslaan het.

Vermiste duiker op straat gevind

2009-11-04 15:53

‘n Man wat as vermis aangemeld is nadat hy gaan duik het en nie weer teruggekeer het nie, is veilig langs die pad gevind.

Soektog duur voort na visserman

2009-10-27 08:01

Die soektog na die laaste vermiste visserman duur steeds voort nadat 'n visserboot by Die Punt in Mosselbaai omgeslaan het.

Olieramp dreig

2009-09-15 08:39

Versperrings is gister uit vrees vir ’n moontlike dreigende olieramp by die mond van die Milnerton-strandmeer aangebring.

Vissermanne deur haai vasgevang

2009-09-06 17:14

Twee vissermanne het ure aan die romp van hul boot geklou nadat dit gesink het en ‘n haai aanhoudend om hulle geswem het

Britse toeris uit see gered

2009-08-25 16:43

Die NSRI, twee branderryers en 'n omstander het 'n 62-jarige Britse man by Keurboomsriviermond gered toe hy in die see ingetrek is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.