ARTIKELS OOR seekoeie

Seekoei het haar eie Facebook-blad

2011-11-18 10:08

Jessica weeg 1,2 ton, het haar eie Facebook-blad, hou van tee en slaap in die aand op ’n matras met ’n duvet op die huis se stoep.

Seekoei byt man dood

2011-11-13 16:08

‘n Man is by ‘n lodge op die oewer van die Vaalrivier buite Klerksdorp deur ‘n seekoei doodgebyt, het paramedici gesê.

Seekoei red sebravul in rivier

2010-12-03 06:35

Foto’s en beeldmateriaal van ’n seekoei wat eers ’n wildebees-kalfie en daarna ’n sebravulletjie van verdrinking red, maak opslae.

Verdoofde seekoei bestorm navorsers

2010-11-11 08:05

Die hoof van 'n veeartsenydienste vertel van die byna noodlottige voorval toe ‘n verdoofde seekoei onverwags op hom afgestorm het.

Radioaktiewe mynwater maak dalk seekoeie blind

2010-07-01 10:26

Twee seekoeie wat al vir agt jaar in radioaktiewe mynwater bly, is vermoedelik blind en sal dalk van kant gemaak moet word.

 

'Mak' seekoei byt sy baas dood

2011-11-14 08:14

Die buitengewone verhouding tussen ’n weermagmajoor en sy mak seekoei het in ’n treurspel geëindig toe dié dier hom doodgebyt het.

Seekoeibul storm nadat kar hom tref

2011-03-05 09:48

’n Erg beseerde seekoeibul het ’n insleepvoertuig ná ’n ongeluk op die N4-deurpad naby dié stad aangeval en van die grond af opgelig.

Seekoei-aanval: Mans só uit doodskake gered

2010-11-12 07:45

Die onderonsie met die dodelike seekoei in die Krokodilrivier het vreeslik vinnig gebeur. Binne sewe sekondes was alles verby.

Miltsiekte maai onder Uganda-seekoeie

2010-08-19 10:15

Antraks of miltsiekte het die lewe van minstens 83 seekoeie geëis in een van Uganda se gewildste na­sionale parke.

Seekoei in woonstelblok doodgeskiet

2010-05-18 11:52

’n Verdwaalde seekoei, wat ‘n dam by ‘n woonstelgebou sy tuiste gemaak het, is geskiet omdat Omgewingsake nie mannekrag had om hom te skuif nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.