’n Wees renosterbulletjie by die Renoster-en-Leeupark in Kromdraai naby Krugersdorp het ’n ernstige ooginfeksie en loop die gevaar om blind te word.
Planne vir Japan se 2022-wêreldbekerbod, wat onder andere die beeldsending van holografiese beelde insluit, laat wetenskaplikes kopkrap.
Het jy jou eie flankeer-styl? Indien nie, beter jy gou een kry, want dit kan bepaal of jy sukses in jou liefdeslewe het!
‘n Australiese staatsamptenaar het eposse aan al sy werknemers gestuur om hom te help ‘n vrou opspoor wat hy tydens ‘n partytjie ontmoet het.
Die Verenige Arabiese Emirate (VAE) het hul dreigment om Blackberry se boodskapdiens te verbied laat vaar.
Die toksiese modder wat uit ‘n aluminium-aanleg reservoir vloei het die bekende Donau-rivier bereik.
Klein voetspore wat in Poland gevind is het bewys dat die eerste dinosourusse vierpotige diertjies kleiner as gewone huiskatte was.
Navorsers het ‘n nuut gesproke taal geïdentifiseer in' n afgeleë gebied van Indië. Volgens die navorsers is die taal nuut in wetenskap.
‘n Jong, rooskleurig seekoei is in September langs die oewers van Kenia se Mara-rivier opgemerk. Dié seekoei het glo ‘n vel toestand.
Kuberkrakers het die eerste virus vrygestel wat ontwerp is om die werklike wêreld en veral fabrieke en raffinaderye teiken.
Die sosiale netwerk, Twitter, se maandelikse besoekers het uiteindelik in Augustus verby dié van MySpace gegaan, het Mashable.com berig.
Die sosiale netwerk Twitter het 'n platform geskep waar mense restaurante se maaltye en die diens wat hulle ontvang het, met mekaar bespreek.
'n Doeltreffende entstof teen malaria kan binne die volgende vyf jaar geregistreer word wat jaarliks die lewens van 900 000 mense eis.
‘n Rolprentmaker wat tronkstraf in Zimbabwe uitgedien het terwyl sy ‘n dokumentêr verfilm het, se onderhoud gaan op Facebook uitgesaai word.
Apple kry glo meer dekking deur die Amerikaanse media as enige ander Amerikaanse tegnologie-maatskappy, het ‘n studie bevind.
Honderde tegnologievrate het ure lank tougestaan in die hoop om 'n iPhone 4- foon te kry wat in Suid-Afrika bekend gestel is.
BBC se Natural History span het vir die eerste keer ooit bewys dat tiere op baie hoë hoogtes kan lewe.
Argeoloë het ‘n 2800 jaar oue grafkamer ontdek. Dié grafkamer spog met helder astrologiese tonele sowel as grafte van Egiptiese koninlikes.
Vanjaar (en 1998) word beskou as die warmste jaar ooit, aldus die Amerikaanse regering se klimaatstatistiek van Januarie tot Augustus.
‘n Kanadese skrywer gaan ‘n kookboek publiseer nadat sy haar resepte op Twitter geplaas en ‘n uitgewer dit raakgesien het.
E.tv en Multichoice is die lisensies toegeken om televisie op selfone uit te saai, het die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van SA gesê.
Twee reuse asteroïdes het so amper-amper die Aarde getref nadat die twee voorwerpe binne die maan en ons planeet se baan verbybeweeg het.
Google se nuwe soekenjin, Google Instant, is twee tot vyf sekondes vinniger en gee resultate nog voordat jy ophou tik het.
Oxford het onlangs ‘n nuwe Zoeloe-Engelse woordeboek bekendgestel. Volgens Oxford neem meer as 2.8 miljoen leerlinge Zoeloe as ‘n taal in skool.
‘n Austrasliese man is deur ‘n haai aangeval terwyl hy geswem het tydens sy vakansie op die Solomon-eilandein die suidelike Stille Oseaan.
‘n Baba-dwergseekoei, is een van die nuutste aankomelinge in ‘n Poolse dieretuin wat Donderdag vir die eerste sy gesig kom wys het.
‘n Witrenoster is in die Ndumo-wildreservaat in die noorde van KwaZulu-Natal dood gekry. Albei horings van dié renoster is afgesaag.
Migaloo, ‘n seldsame wit bultrug walvis,die enigste in sy soort in die wêreld, is langs Australië se kus raakgesien.
Kunsmatige vleis, wat in 'n reuse-vaat gemaak word, kan moontlik die oplossing vir oorbevolking wees, het wetenskaplikes gesê.
Hormonale geboortebeperking krap die reukseine wat vroue na mans stuur, dalk so deurmekaar dat dit mans se keuse van maats moontlik kan beïnvloed.
Gerugte dat 'n nuwe Blackberry-tabletrekenaar moontlik al teen November die lig kan sien kry daagliks meer momentum.
Chinese gebruikers van die soekenjin Google was tydelik van die diens afgesny – maar die webwerf het ‘n paar uur later weer gewerk.
Honderde Nieu-Seelandse kliënte moes met leë hande omdraai nadat die tweede fase van die Apple iPhone4 in ‘n nagmerrie ontaard het.
’n Kaapstadse navorser wat die sonderlinge goue-mol bestudeer, se naam is verewig nadat ’n fossielspesie wat aan die Weskus gevind is na hom genoem is.
Die algemeenste kleur voertuig wat gesteel word is swart, het ‘n studie wat vanaf 2004 tot 2008 in Nederland gedoen was, bevind.
’n Skewebek kameelperdkoei wat in die omgewing van die Numbihek in die Krugerwildtuin rondwei, laat haar nie sommer onderkry nie.
‘n Man is in hegtenis geneem nadat ‘n panda by die Shandong-dieretuin in China giftige gasse ingeasem het en gesterf het.
Die ongebore kalfie van ’n gesteelde koei in die Fochville-omgewing is nog in sy baarmoedersak naby Ennerdale, suid van Johannesburg, gevind.
Bangladesh beplan ‘n landwye veldtog om honde uit te dun en in te ent nadat dit aan die lig gekom het dat hondsdolheid die oorsaak van die meeste sterftes is.
Twitter is glo besig met toetse om ‘n multimedia-funksie te ontwerp wat gebruikers die geleentheid sal gee om foto's op te laai.
Die walvis wat ’n Tafelbaaise seiljag te pletter geduik het, maak steeds wêreldwyd opslae met meer as 30 000 mense wat reeds die videogreep gaan bekyk het.
‘n Spaanse man wat die wêreld se heel eerste gesigsoorplanting ondergaan het, het vir die eerste keer sedert sy operasie in die publiek verskyn.
‘n Ongeïdentifiseerde vlieënde voorwerp, wat glo uit drie helder ligte bestaan, het inwoners vir twee agtereenvolgende aande stomgeslaan.
Dooie pikkewyne en ander seediere het aan die kus van Sao Paulo uitgespoel. Wetenskaplikes ondersoek nou die oorsaak van die diere se dood.
Afrikane is in ’n groter mate as Europeërs gereed om die gebruik van alternatiewe energiebronne soos sonkrag, windkrag en elektriese motors aan te gryp.
Zorro, die weerbarstige jong seekoeibul wat uit 'n natuurreservaat weggeloop het, is na sy nuwe tuiste buite Worcester vervoer.
Die nuwe Apple iPhone 4G is in vyf lande bekendgestel en aanhangers van die toestel het winkels gestormloop om een in die hande te kry.
Wil jy graag ’n alternatiewe geneser gaan spreek, maar jy is nie seker waar om te begin nie? Carla Lewis-Balden gee raad.
Die eerste foto’s van ‘n rots van die Kuiper Belt Object, wat miljarde kilometer van om die son wentel, is deur wetenskaplikes geneem.
David Cameron, nuwe premier van Brittange het die gebruik van selfone tydens kabinetvergaderings verban, het sy woordvoerder gesê.
‘n Dodelike haai wat agter die aanvalle in Egipte is, het dalk sy sintuigstelsel beskadig en kon nie onderskei tussen mense en visse nie.
Daar is sekere dinge wat al in ons lewens gebeur het, maar wat ons liewer wil van vergeet, en wetenskaplikes glo hulle kan ons daarmee help.
Eers was daar Paul die seekat, nou is daar Bo Si, die panda, maar kritici meen dit is moeilik om dié beer se telepatiese vermoë te bewys.
YouTube kan in Turkye geblokkeer word as 'n video waarin 'n eks-opposisieleier seksueel verkeer nie verwyder word nie.
‘n Australiese vrou verwag ‘n vyfling sonder dat sy gebruik gemaak het van invitrobevrugting.
‘n Studie het bevind dat die 15-jaar oorlewingsyfer vir Amerikaanse mans en vroue tussen die ouderdom 45 en 65 jaar drasties gedaal het.
Drie wetenskaplikes het vanjaar se Nobelprys in Chemie gewen vir die ontwikkeling van nuwe maniere om koolstof molekules saam te koppel.
‘n Studie het bevind dat mense wat nie genoeg slaap nie meer geneig is om gewig aan te sit.
Twee kapenaars is aangewys as die vinnigste sms’ers in Suid-Afrika nadat hulle ses ander kwalifiseerders in ‘n kampioenskap uitgeklop het.
Nintendo het aangekondig dat sy nuwe generasie 3D masjien eers in Ferbruarie 2011 beskikbaar sal wees en gaan ongeveer R2000 kos.
Die wet wat mense verbied om te SMS terwyl hulle bestuur is nie effektief nie, en kan selfs tot onderduimse gedrag agter die stuurwiel lei.
Hier is ‘n lys van plekke en dinge wat baie vuil is in jou huis en moontlik ‘n gevaar vir jou en ander familielede inhou.
Die sosiale netwerk, Facebook sal nie binne die volgende twee jaar publiek gaan nie, het Peter Thiel, ‘n direkteur gesê.
China is besig met die laaste voorbereidings om sy tweede navorsingstuig teen die einde van die week na die maan te stuur.
Bestellings vir Apple se iPhone 4 in China stroom steeds in en het reeds tot 200 000 eenhede gestyg sedert die foon beskikbaar gestel is.
Miljoene Facebook-gebruikers wêreldwyd kon Donderdagaand nie op hulle Facebook-profiele inteken nie weens ‘n tegniese fout.
Die ontdekking van die geraamte van ‘n oertydse seevoël het bewys dat dié enorme voëls se vlerkbene langer was as enige ander voëlspesie s'n.
Boeing onderhandel met ‘n ruimte toerisme agentskap om sitplekke op ‘n ruimtetuig wat na die Internasionale Ruimtestasie toe vlieg, te verkoop.
Wetenskaplikes het ‘n nuwe toets ontwikkel wat tuberkulose binne een uur kan diagnoseer, en sodoende die verspreiding van dié siekte mag verminder.
Elektroniese sigarette mag nie in Amerika verkoop word voordat goedkeuring nie verkry is nie, het die Voedsel- en Dwelm-administrasie gesê.
Terwyl die vervaardigers van rekenaars steeds volstoom voortgaan om die iPad se sukses in te haal, word daar glad nie meer van Netbooks gepraat nie.
Die uitgewer van The New York Times het gesê hy verwag dat die ‘Gray Lady’ geleidelik nie meer ‘n fisiese koerant sal wees nie.
'n Hond het wagte by 'n tronk in Melbourne gehelp om onwettige selfone wat deur gevangenes gebruik word op te spoor.
Suid-Afrika se eerste satiriese nuuswebtuiste, Hayibo.com, moes sy deure sluit weens ’n gebrek aan advertensie-inkomste.
Die SA Agulhas vertrek na die Gough-eiland waar die Departement van Omgewingsake, personeellede van die weerstasie op dié eiland ruil.
Suid-Afrika spog dalk met nog ‘n optiese-vesel-datakabel genaamd die Main One-kabel. Dié kabel is reeds in werking in Wes-Afrika.
Nuwe studies toon dat uitgesterfte kannibalistiese soogdiere in grootte gekrimp het in ‘n aardsverwarmings tydperk 55 miljoen jaar gelede.
‘n Ondersoek is tans aan die gang nadat ‘n private dieretuin in Taiwan ‘n leeu en ‘n tier laat kruisteel het en ‘n ras bekend as ‘liger’ welpies gebore is.
’n Vrou het Taiwan se muskietbevolking ’n knou toegedien en ’n prys van sowat R24 000 gewen deur sowat vier miljoen van dié lastige insekte te vang.
Japannese navorsers het ’n robot, bekend as Telenoid R1, wat dit laat voel asof mense wat jou bel reg langs jou staan – bekend gestel.
MultiChoice het aangekondig dat verbuikers kan uitsien na ‘n nuwe hoë definisie (HD) kanaal wat in Oktober geloods gaan word.
Duisende vate met plofbare chemikalieë is deur vloedwater in ‘n rivier in die noordooste van China ingespoel, het die staatsmedia berig.
’n Vrou wat op ’n kampterrein deur ’n beer aangeval is, sê sy het gemaak asof sy dood is, waarna die dier haar uitgelos het.
Om aan mense te sê hulle is vet in plaas van geset, kan hulle moontlik aanspoor om gewig te verloor, het Brittanje se minister van gesondheid gesê.
Baanbrekernavorsing deur wetenskaplikes van die Universiteit van die Vrystaat sal binnekort ingespan kan word in die stryd teen die stroping van renosters.
Ivy Bean (105) van Engeland, die oudste mens op die sosiale webwerwe Facebook en Twitter, het gesterf, het aanhangers op haar Twitter-blad gesê.
’n Span wetenskaplikes sal ’n ekspedisie na die Titanic lei om die agteruitgang van die wêreld se beroemdste skeepswrak te bepaal.
Die uitlek van ongeveer 90 000 geheime militêre lêers deur die webblad WikiLeaks het luide protes ontketen in lande wat in Afganistan veg.
Twee Russiese ruimtevaarders het die internasionale ruimtestasie verlaat en met hul ruimtewandeling begin om ‘n videokamera en kabel verbindings te herstel.
Die eerste kliniese bewyse dat rooibostee wel anti-oksidante in ’n mens se bloed verhoog, is pas gevind. As ’n mens dié tee drink, verhoog dit jou verdedigingsmeganismes
Die regering in Afganistan het hul skok uitgespreek nadat duisende Amerikaanse militêre en diplomatiese verslae oor die oorlog in Afganistan uitgelek het.
Die bekendstelling van die nuwe iPad is in sekere lande vertraag ná LG aangekondig het dat hulle nie die reuse aanvraag kan bevredig nie.
Strandgangers in Rusland het die skok van hul lewe gekry toe hulle ‘n donkie in die blou lug sien sweef het, het die polisie gesê.
Apple gaan ‘n perskonferensie hou om die nuutste iPhone-model te bespreek nadat hulle glo klagtes oor die antenne ontvang het.
As die weer dit toelaat, sal die Solar Impulse HB-SIA-vliegtuigprototipe in Switserland opstyg en die eerste nagvlug sonder brandstof voltooi.
Twee seekoeie wat al vir agt jaar in radioaktiewe mynwater bly, is vermoedelik blind en sal dalk van kant gemaak moet word.
‘n Hof in New York het ‘n dagvaardiging teen Google en YouTube vir $1 biljoen (R7.6 miljard) deur Viacom uit die hof geskop.
’n Luiperd en haar welpie is die tweede keer gekiek sedert navorsing oor dié diere naby die Cederberg-wildernisgebied aan die gang is.
Telkom se 'netwerk-vriestydperk' tydens die 2010 Wêreldbeker-toernooi het kommer onder internetgebruikers veroorsaak.
Internettoegang in China se Xinjiang-streek is herstel en bring tien maande se beperkte en in sommige dele geen internettoegang tot ‘n einde.