ARTIKELS OOR sauk

SAUK begin met tugstappe

2011-06-17 12:33

Die SAUK het met tugstappe begin teen werknemers wat ’n reeks vermoedelik ongeldige ooreenkomste onderteken het.

'SAUK se verslaggewers is pateties'

2011-01-22 08:56

’n Oudhoë van die SAUK het die openbare uitsaaier as “iemand met veelvuldige orgaanversaking” beskryf en die verslaggewers as “pateties” bestempel.

Mokoetle se verhoor uitgestel

2010-11-10 22:17

Die dissiplinêre verhoor van Solly Mokoetle, uitvoerende hoof van die SABC is weens onbekende redes uitgestel, het die SABC berig.

Safa vies oor onuitgesaaide wedstryd

2010-10-10 19:53

Die Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging is “diep teleurgesteld” met die SAUK se versuim om Bafana Bafana se wedstryd in Freetown uit te saai.

SAUK het in ’n sirkus ontaard

2010-09-20 07:01

Die SAUK is nou ’n totale sirkus, het die bekende radio- en TV-persoonlikheid Freek Robinson Saterdag in Bloemfontein gesê.

Molefe hoof van nuus by die SAUK

2010-09-07 19:27

Die SAUK-raad het vir Phil Molefe as die nuwe groep-uitvoerende beampte vir nuus en aktuele sake aangestel.

SAUK-nuus ‘te koop’

2010-09-01 06:29

Die SAUK is opnuut in die spervuur ná bewerings dat hy provinsies genader het om vir nuusdekking op ’n aktua­liteitsprogram te betaal.

Afgedankte SAUK-werknemer veg terug

2010-08-29 08:42

’n SAUK-werknemer wat per e-pos die trekpas gekry het omdat sy kwansuis aftree-ouderdom bereik het, gaan die uitsaaier hof toe sleep.

SAUK-raad ‘is magsbehep’

2010-08-25 06:54

Dr. Ben Ngubane, beleërde SAUK-raadsvoorsitter, het LP’s gister gewaarsku oor dreigende “anargie” tensy die SAUK-raad reggeruk word.

‘Trap! Jy’s op pensioen!’ hoor SAUK-werknemer

2010-08-07 08:15

’n Werknemer van die SAUK in Johannesburg is per e-pos ingelig sy moes al afgetree het en is opdrag gegee om die gebou te verlaat.

Herrie bars los oor aanstelling by SAUK

2010-05-22 06:43

Die SAUK-raad hou vandag ’n noodvergadering in ­reaksie op die herrie wat losgebars het oor die aanstelling van hul nuwe nuushoof.

Beplande SAUK-wet ‘skaad vryheid van spraak’

2010-01-19 09:38

Die DA, SOS en MMA het skreiende kritiek op die voorgestelde Wet op die Openbare Uitsaaiwese gelewer en dit verwerp.

Nuuslesers ontsteld oor ‘skrikbewind’

2009-12-03 07:19

Die SAUK se waarnemende nuushoof, mnr. Phil Molefe, voer ’n “skrikbewind’’ in die SAUK-gange van Auckland Park.

Geld uit jóú sak om SAUK te red

2009-11-03 05:45

Die regering beoog ’n “televisiebelasting” wat ’n styging in persoonlike inkomstebelasting tot gevolg sal hê.

 

Saftas nie op TV uitgesaai

2011-02-14 19:00

Die vyfde Suid-Afrikaanse Rolprent-en- televisie-toekennings (Saftas) sal nie hierdie jaar op televisie uitgesaai word nie.

Mokoetle gaan homself verdedig

2010-11-11 22:27

Solly Mokoetle, die geskorste groephoof van die SABC gaan homself verdedig tydens sy dissiplinêre verhoor wat volgende week hervat gaan word.

Tugsaak kom teen geskortse SAUK-hoë

2010-10-12 07:18

Solly Mokoetle, geskorste SAUK-groephoof, gaan deur die uitsaaier getugtig word omdat hy ’n nuwe nuushoof onregmatig aangestel het.

Krieket nie op TV soos SAUK beloof

2010-10-09 07:25

Krieketliefhebbers was ontstoke toe die Pro20-wedstryd tussen Suid-Afrika en Zimbabwe in Bloemfontein nie gisteraand regstreeks op SABC3 uitgesaai is soos geadverteer is nie.

'SAUK laat plaaslike TV-bedryf in duie stort'

2010-09-19 13:13

Die plaaslike TV-bedryf is besig om in duie te stort omdat die SAUK steeds nie nuwe plaaslike programme laat vervaardig nie.

DA gaan ‘SAUK se verkoop van nuusdekking’ ondersoek

2010-09-02 06:59

Die DA gaan ondersoek instel na bewerings dat die SAUK nóg provinsies buiten die Wes-Kaap genader het om vir nuusdekking te betaal.

Mokoetle staan skorsing deur SAUK-raad teë

2010-08-29 11:56

SAUK se hoof-uitvoerende beampte Solly Mokoetle wil sy skosing deur die openbare uitsaaier se raad en enige dissiplinêre optrede teëstaan.

Molefe skoei SAUK-nuusbeleid op ANC se verkiesingsmanifes

2010-08-26 06:45

Phil Molefe het ’n nuwe beleidsdokument vir SAUK-nuus opgestel wat op die ANC se vyf verkiesingsbeloftes gegrond is.

Sanef wil hof toe ná media belet is by sitting

2010-08-24 08:09

Sanef het ’n brief aan Ismail Vadi (ANC), voorsitter van die portefeuljekomitee oor kommunikasie, oor die saak gerig.

SAUK moet verduidelik

2010-05-23 20:54

Opposisie-partye meen die SAUK moet die presiese prosedure wat tot die aanstelling van Phil Molefe as die nuwe nuushoof gelei het, verduidelik

Balju besoek Nádine oor skuld

2010-05-02 11:04

Die sangeres Nádine moet die SAUK sowat R40 000 aan regskoste betaal nadat haar prokureurs die uitsaaier glo “sonder haar mede-wete” gedagvaar het.

Nee vir SAUK se belasting

2009-12-16 09:23

Die omstrede voorstel deur die departement van kommunikasie om ’n SAUK-belasting op individue te hef, is deur die tesourie afgeskiet.

SAUK kry R1.5 miljard inspuiting

2009-11-24 23:01

Suid-Afrika se nasionale uitsaaier gaan finansiële hulp van meer as R1 miljard van die regering ontvang, luidens ’n verklaring.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.