ARTIKELS OOR saru

'Verban dié wat skeidsregters aanrand' – Saru

2012-05-24 21:04

Spelers en afrigters wat daaraan skuldig bevind word dat hulle skeidsregters aanrand moet verwag om lewenslank uit die spel verban te word.

'Daar is verskeie S15-opsies' – Saru

2012-05-21 22:12

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) en die Super Rugby-spanne het ooreengestem op ‘n “verskeidenheid opsies” om die dilemma op te los.

Saru klaar S15-verwarring uit

2012-05-10 23:04

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het die posisie van Suid-Afrikaanse spanne wat sal deelneem aan die Super Rugby-kompetisie uitgeklaar.

Rassie sluit aan by Saru

2012-04-15 20:00

Saru het die aanwysing van die voormalige Springbok-losvoorspeler Rassie Erasmus in ‘n senior bestuursposisie by die organisasie aangekondig.

Saru sê vandag oor 16de span in Super-reeks

2012-02-23 07:05

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) sal vandag sy besluit oor ’n 16de span in die Super Rugby-reeks moet verduidelik.

Saru wil 16 Super-spanne hê

2012-01-31 23:05

Mark Alexander, adjunkpresident van SA Rugby, sê die nasionale rugbyliggaam sal stem vir 16 spanne in die Super Rugby-kompetisie.

Enkele Springbok-toets vir Kaapstad 'onregverdig'

2011-11-18 14:06

Tobie Titus, president van die WPRVU, het gesê Saru se besluit om net een Springbok-toets in 2012 aan Kaapstad toe te ken moet hersien word.

R9 m.-eis ná knou in rugby

2011-11-02 09:05

’n Rugbyspeler wat as tiener in ’n wedstryd vir senior spanne beseer is, eis R9 miljoen van onder meer die Suid-Afrikaanse Rugby-unie.

Unies verdedig wit spanne

2011-08-14 10:01

Rugby-unies is op bestuursvlak getransformeer, maar dit is “moeiliker” om groter verskeidenheid op die speelveld te verseker.

Saru: Bokke sal nié rus

2011-06-07 23:01

Die Springbokke sal nie op groot skaal spelers laat rus tydens vanjaar se Drienasies-toernooi nie, het Jurie Roux, hoof van Saru, gesê.

Peter de Villiers gaan base kry

2010-11-28 06:13

Ondanks ’n Bok-oorwinning gister gaan die breier Peter de Villiers se afrigting-vlerke waarskynlik die komende week kwaai geknip word.

Absa: Kwotas geld nie vir Curriebeker

2010-09-22 05:33

Absa het nie gedreig om sy borgskap te onttrek of voorgestel dat kwotas ingestel word nie, het Absa en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie gesê.

Gaan Saru en Sanzar se paaie skei?

2010-08-16 12:45

Saru oorweeg om hul alliansie met die rugbyliggaam Sanzar te verbreek aangesien hul verhouding met Australië en Nieu-Seeland beskadig is.

Div en Saru vergader

2010-07-29 17:30

Peter de Villiers het op versoek van die voorsitter die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se tegniese komitee, met beamptes van die rugbyunie vergader.

Voorval met Schalk Burger was niks

2010-03-08 07:22

Saru gaan beeldmateriaal bestudeer om te besluit of daar teen die Stormers se kaptein, Schalk Burger opgetree moet word.

Jordaan gee Saru die groen lig

2010-02-02 16:51

Oregan Hoskins, die president van Saru het die wedstryd tussen die Springbokke en Frankryk op 12 Februarie by Nuweland bevestig.

Saru streef na ’n regverdige Super14

2010-01-29 19:49

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) streef na regverdigheid en konsekwentheid met die aanstelling van die oudblaser Freek Burger.

Frankryk vra verskoning

2009-11-17 18:23

Die Franse Rugby-unie het aan Saru verskoning gevra vir die bespotlike weergawe van die Suid-Afrikaanse volkslied Vrydagaand.

IRR-Eresaal ingehuldig

2009-10-28 04:00

Internasionale Rugbyunie-sterre is tydens ’n deftige seremonie by die Internasionale Rugbyraad se Eresaal ingehuldig.

Aussie-span gryp jong Bok

2009-08-31 10:30

Die Opkomende Springbok, Hendrik Roodt het pas ‘n twee jaar kontrak met die Super14 Waratahs-span van Australië gesluit.

 

Kings sál 2013 Super-rugby speel

2012-05-23 07:30

Die Southern Kings sál volgende jaar in die Super-rugbytoernooi speel, maar nie ten koste van een van die bestaande spanne nie.

Saru soek nog na S15-oplossing

2012-05-17 23:03

Saru het gesê hy het nog nie ‘n oplossing tot die probleem van franchises se deelname aan volgende jaar se Super Rugby-kompetisie gevind nie.

'SA kan vergeet van ses Super-spanne'

2012-04-25 09:01

Sanzar se uitvoerende hoof, Greg Peters, het gesê dit is hoogs onwaarskynlik dat die Super-rugbyformaat in die nabye toekoms gaan verander.

Saru stel 'S16'-voorlegging uit

2012-03-14 22:57

Saru het aan sy Sanzar-vennote, Australië en Nieu-Seeland, geskryf om te vra vir ‘n herskedulering van ‘n beplande voorlegging.

Saru ontken berigte oor boikot

2012-02-12 20:05

Suid-Afrika se vyf Super Rugby-spanne het nié gedreig om die kompetisie te boikot nie, het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie gesê.

Hoskins dalk vir SA rugby verlore

2011-11-28 07:00

Oregan Hoskins is ’n groot gunsteling om aanstaande maand as die vise-voorsitter van die Internasionale Rugbyraad (IRR) aangewys te word.

Div op kortlys

2011-11-17 18:47

Peter de Villiers sal op die kortlys van kandidate vir die pos van Springbok-afrigter wees, het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie gesê.

Smit se WB-droom nie verby

2011-08-14 15:02

Die Springbok-kaptein, John Smit, sal ten spyte van sy besering na Nieu-Seeland reis vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi.

Hoskins bring hulde aan Sakier

2011-08-02 07:22

Die hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU), Oregan Hoskins, het hulde aan die oorlede voormalige WP-voorspeler Yaghya Sakier gebring.

Leeus-ooreenkoms met Gumede-hulle 'ongeldig'

2011-05-15 08:46

Saru het die aandeelhouer-ooreenkoms tussen die GLRU en sy twee sake-vennote, Robert Gumede en Ivor Ichikowitz, ongeldig verklaar.

Saru wil Div teen media te beskerm

2010-10-02 05:47

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het besluit om stappe te doen om die Springbokbreier, Peter de Villiers, teen die media te beskerm.

Moenie Sanzar los, sê Kirwan

2010-08-17 10:00

Dit sal nie wys wees van Suid-Afrikaanse rugby om hul alliansie met Sanzar te verbreek nie, meen die legendariese All Black-vleuel John Kirwan.

SARU-glips kos Frans Steyn dalk sy plek

2010-08-12 14:30

‘n Administratiewe glipsie deur SARU kan uitdraai om die grootste struikelblok te wees wat in die pad staan van Frans Steyn se terugkeer.

SA kry kitsrugby

2010-06-20 08:05

Suid-Afrikaanse rugby staan op die drumpel van ’n reuse-verandering met die geboorte van ’n nuwe internasionale kompetisie op plaaslike bodem.

Saru-adjunk vry na Hoskins-pos

2010-02-12 14:31

Die president van die Suid-Afrikaanse rugbyunie, Oregan Hoskins, gaan deur sy adjunk-president by Saru se volgende verkiesing teëgestaan word.

Grand Slam-toer wag op Springbokke

2010-01-30 07:20

’n Grand Slam-rugbytoer na Brittanje en Ierland én ’n kragmeting met die Barba­rians wag in November op die manne in Groen-en-Goud.

Argentinië en Nam speel Vodacombeker

2009-12-11 11:21

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het bevestig dat spanne van Argentinië en Namibië aan die 2010 Vodacombeker-kompetisie sal deelneem.

Venter haal heuningkwas vir SA uit

2009-11-17 07:33

“Die Springbokke is steeds die beste span in wêreldrugby, ongeag hul uitslae op dié toer," sê die gewese Springbok-senter.

Cheetah-slot vrygespreek

2009-10-21 15:48

David de Villiers, slot vir die Vodacom Cheetahs is Woensdag op aanklagte van vuilspel vrygespreek deur Saru se tugkomitee.

Uitspraak in Saru-tugsaak voorbehou

2009-08-12 08:11

Saru is vol moed dat hy vrygespreek sal word op aanklagte na die Bok-span se armband-protes teen Bakkies Botha se skorsing.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.