ARTIKELS OOR sanral

E-tolsaak gaan na grondwethof

2012-05-23 11:02

Talle partye, insluitende die regering, het ‘n grondwethof-appèl teen ‘n interdik wat die e-tolstelsel tydelik gestaak het, ingedien, het Outa gesê.

Sanral móét sy skuld betaal

2012-05-17 14:30

‘n Wanbetaling deur Sanral van sy skuld van R20 miljoen wat aangegaan is vir die verbetering van Gauteng se snelweë “is nie ‘n opsie nie”.

OB ondersoek dalk e-tolstelsel

2012-05-11 10:30

Die Openbare Beskermer sal na verwagting vandag aankondig of haar kantoor die omstrede elektroniese tolstelsel gaan ondersoek.

Alli is nié afgedank, sê Sanral

2012-05-09 14:56

Sanral het in ‘n verklaring gesê sy hoof- uitvoerende beampte, Nazir Alli, het self besluit om te bedank en het nie die trekpas gekry nie.

Alli se bedanking 'regering se skuld'

2012-05-09 07:15

Dit sal 'n ernstige probleem wees indien Nazir Alli, hoof- uitvoerende beampte van Sanral, gedwing was om te bedank, meen 'n ontleder.

Outa-regskoste beloop miljoene rande

2012-05-08 11:56

Outa sal binnekort met 'n fondsinsamelingsveldtog begin om die koste te dek van sy regsgeding om die voorgestelde e-tolstelsel te stuit.

Sanral verskaf geen redes vir bedanking

2012-05-08 10:00

Sanral het die redes vir Nazir Alli, hoof- uitvoerende beampte van die padagentskap, se skielike bedanking verskaf nie.

Motlanthe sal kwessies met e-tol behartig

2012-05-04 13:03

Adj.pres. Kgalema Motlanthe is aangestel as hoof van 'n taakspan wat kwessies oor die omstrede elektroniese tolstelsel sal koördineer.

Sanral steeds grafstil oor e-tol-uitspraak

2012-05-01 19:11

Sanral was op Werkersdag steeds grafstil oor die hofuitspraak wat die Gautengse e-tolstelsel tot stilstand gedwing het.

Besluit oor e-tolstelsel verwelkom

2012-04-28 14:14

Cosatu en die DA het die besluit om 'n dringende interdik teen die inwerkingstelling van die e-tolstelsel toe te staan, verwelkom.

Besluit oor e-tolstelsel binnekort verwag

2012-04-28 10:48

Gautengers sal na verwagting binnekort weet of die omstrede e-tolstelsel in dié provinsie wel volgende maand in werking gestel gaan word.

E-tol-interdik kan 'omstrede besonderhede' oopkrap

2012-04-26 12:05

'n Interdik teen die e-tolstelsel kan omstrede besonderhede oor Sanral oopkrap, het die Opposition to Urban Tolling Alliance gesê.

E-tolstelsel 'onredelik, prakties onuitvoerbaar'

2012-04-24 14:25

Die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) het in die hooggeregshof in Pretoria aangevoer dat die e-tolstelsel "onredelik" is.

'E-tol-tariewe misleidend' – DA

2012-04-23 12:31

Sanral mislei die publiek deur net een tarief op sy kennisgewingborde by tolbrûe te plaas, het die DA gesê.

E-tolstelsel sal voortgaan, sê Sanral

2012-04-19 11:00

Die Nasionale Padagentskap, Sanral, het opnuut bevestig dat die Gautengse e-tolstelsel soos beplan op 30 April in werking sal tree.

E-skyfies: Oortreders sál opdok

2012-04-17 12:35

Die Suid-Afrikaanse Padagentskap het opnuut sy besluit verdedig om motoriste wat nie hul elektroniese-tolgelde betaal nie, te penaliseer.

'Onderduimse' minister gekap oor tol-skok

2012-04-16 07:45
88 menings

Motoriste wat nie vir e-skyfies registreer nie sal drie keer duurder vir die gebruik van Gauteng se nuwe tolpaaie betaal.

E-skyfies: Verhoor gaan voort

2012-04-11 08:01

Die verhoor oor die wettigheid van die kontrak tussen Sanral en Gautengse tolpadgebruikers vir e-skyfies gaan vandag voort.

Planne vir e-tol buite Gauteng geskrap

2012-03-11 06:57

Gautengers is die enigstes wat vir e-tolpaaie sal moet opdok omdat planne vir die landwye uitbreiding hiervan klaarblyklik van die baan is.

Sanral tjoepstil oor e-skyfies

2012-02-07 12:42

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het geen woord gerep oor vrae oor die bepalings en voorwaardes vir e-skyfies nie.

Gauteng trap rem oor e-skyfies vir tolpad

2012-01-13 14:45

Die beplande implementering van die elektroniese skyfies (e-skyfies) vir Gauteng se nuwe tolhoofweë in Februarie, is uitgestel.

DA: 'Sanral moet verskuilde kostes van tolpadstelsel bekendmaak'

2011-12-22 20:04

Die DA in Gauteng het Sanral gevra om die verskuilde administratiewe koste van die elektroniese tolpadstelsel bekend te maak.

SA paaie se onderhoud 'moeilik om te finansier'

2011-10-18 08:01

Die agterstand aan onderhoudswerk aan paaie draai al by R149 miljard en dit raak algaande moeiliker om die onderhoud te finansier.

 

E-tol: Belastingbetalers sal ook opdok

2012-05-18 14:45

Pravin Gordhan, minister van finansies, sê die koste van die e-tolstelsel in Gauteng sal gedeeltelik van belastingbetalers verhaal moet word.

Appèl teen e-tol-interdik 'dwaas' – DA

2012-05-17 13:30

Die kabinet se besluit om te appelleer teen die tussentydse bevel om die implementering van die e-tolstelsel te stop, is "dwaas".

E-skyfie-terugbetaling kan R25 milj. beloop

2012-05-11 08:30

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) sal tot R25 miljoen benodig om motoriste wat e-skyfies gekoop het, terug te betaal.

Sanral kry nuwe baas

2012-05-09 13:46

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het sy nuwe hoof- uitvoerende beampte aangekondig wat by Nazir Alli sal oorneem.

Outa nie verbaas oor Sanral-baas se bedanking

2012-05-08 13:04

Die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) sê hy is nie verras dat Nazir Alli, hoofbeampte van die Sanral, bedank het nie.

Talle vrae ná Sanral-baas bedank

2012-05-08 11:00

Die VF+ is hoopvol dat Sanral ‘n nuwe hoof sal aanstel wat sterker leierskap bied en met groter deursigtigheid met die publiek sal skakel.

Sanral-baas vat die pad

2012-05-08 08:41

Nazir Alli, uitvoerende hoof van Sanral, se bedanking kom te midde van die voortslepende debat oor die omstrede e-tolstelsel in Gauteng.

Gordhan gepeper oor Sanral-lening

2012-05-03 07:05

Pravin Gordhan, minister van finansies, is gevra om lig te werp op 'n ongewaarborgde lening van Sanral wat deur staatspensionarisse besit word.

AfriForum verwelkom hofuitspraak teen e-tol

2012-04-29 07:14

AfriForum het die Pretoriase hooggeregshof se besluit om 'n interdik teen die implementering van e-tol toe te staan, verwelkom.

Interdik teen e-tolstelsel toegestaan

2012-04-28 12:15

Die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) se aansoek om ’n dringende interdik teen die e-tolstelsel se implementering is toegestaan.

E-tolstelsel is rasioneel, hoor hof

2012-04-26 16:06

Die besluit om tolgeld op Gauteng se hoofweë te eis is op ‘n komplekse situasie gebaseer en was heeltemal rasioneel, het die hof gehoor.

'Vals gerugte' oor padblokkades op snelweë

2012-04-25 15:59

Die polisie sê 'n e-pos doen die ronde dat daar vandag reuse-padblokkades op Gautengse hoofweë teen die e-tolstelsel gehou gaan word.

E-tolstelsel: Alle oë nou op hooggeregshof

2012-04-24 08:05

Die Pretoriase hooggeregshof sal ‘n aansoek aanhoor wat daarop gemik is om Sanral met 'n interdik te verhoed om die e-tolstelsel in werking te stel.

Tesourie: 'E-tol sal móét voortgaan'

2012-04-23 10:25

Die nasionale tesourie het aansoek gedoen om in te gryp in die Gautengse e-tolsaak wat in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor sal word.

Sanral waarsku teen vals telefoonoproepe

2012-04-18 22:01

Vals telefoonoproepe word gemaak waarin mense gewaarsku word dat beslag op hul motors gelê gaan word indien hulle nie registreer nie.

E-skyfies: Cosatu dreig met nóg massa-optrede

2012-04-16 18:05

Die vakverbond Cosatu dreig met nóg ‘n massa-optog indien die omstrede elektroniese tolstelsel in Gauteng voortgaan.

E-skyfies: Nuwe voorwaardes binnekort bekend

2012-04-12 12:00

Die Nasionale Padagentskap sal vandag hersiene voorwaardes uitreik vir padgebruikers wat vir die Gautengse e-tolstelsel registreer.

Sanral doen eerste toetse op e-tolskyfies

2012-04-05 12:05

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) beplan om sy eerste toetse op die transaksiestelsel van die e-tolskyfie uit te voer.

Beweerde Sanral-padblokkades word ondersoek

2012-02-20 13:10

Bewerings dat Sanral padblokkades gehou het om motoriste te oortuig om vir die e-tolstelsel te registreer word nou onafhanklik ondersoek.

Sanral: 'Motoriste nie by padblokkades gestop'

2012-01-27 23:04

Die padagentskap Sanral het berigte ontken dat Gautengse motoriste by padblokkades gestop en gedwing word om vir e-tol-skyfies te registreer.

Sanral moet klante terugbetaal

2011-12-23 14:50

Sanral het klante gekontak om administrasiekostes, wat verkeerdelik van e-skyfie-rekeninge gehef is, terug te betaal.

DA plaas druk op Sanral oor tolpaaie

2011-10-24 13:07

Die DA sê die party sal voortduur om druk op die departement van vervoer en Sanral te plaas totdat die nuwe toltariewe geskrap word.

Bieër vir Kaapse tolpaaie bekend gemaak

2011-10-11 13:33

Sanral het sy verkose bieër vir die N1/N2 Wynlanddistrik-tolprojek aangekondig ten spyte van 'n regsuitdaging oor die projek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.