ARTIKELS OOR sanef

Inligtingswet bedreig ook demokrasie, sê Sanef

2012-05-03 10:03

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) sê Suid-Afrika se status as 'n sogenaamde baken vir mediavryheid in Afrika word bedreig.

Nóg 'n 'Swart Dinsdag' vra Sanef

2011-11-28 22:54

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om "Swart Dinsdag" te herhaal.

Sanef: 'Luister na Malema'

2011-08-30 23:04

Lede van die ANC-Jeugliga moet ag slaan op die woorde van hul leier en nie joernaliste aanval wat bloot hul werk doen nie, het Sanef gesê.

Polisie kry interdik teen koerantartikel

2010-10-31 11:08

Skokkend. Só is die interdik van die polisie teen Sunday Independent se plan om vandag bewerings van nepotisme te publiseer gister beskryf.

Sanef, kabinet gaan praat oor mediatribunaal

2010-08-29 07:08

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum gaan vroeg in September met die kabinet vergader oor die ANC se omstrede planne vir ’n mediatribunaal.

E.tv stil oor dagvaarding

2010-01-19 17:58

E.tv het geweier om kommentaar te lewer oor hoe hulle teenoor die dagvaardings van twee van hul personeellede gaan reageer.

Zuma mag nie joernaliste kies

2009-07-30 19:48

Die besluit van president Jacob Zuma om slegs vier joernaliste by 'n nuusgebeurtenis toe te laat is onaanvaarbaar., sê Sanef.

 

Regering 'beskou media as vyand'

2012-03-08 09:09

Die media word deesdae as die vyand behandel, het ’n senior lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) gesê.

Motlanthe en media vergader

2011-10-28 16:58

Adjunk president Kgalema Motlanthe en kabinetslede sal Vrydag met Sanef vergader om die rol van die media in Suid-Afrika te bespreek.

Selfregulerende media is beter – Langa

2011-07-07 21:59

Die vryheid van uitdrukking word bevorder deur ‘n media wat homself reguleer, het die voormalige hoofregter Pius Langa gesê.

Sanef en ANC in taai gesprekke oor media-tribunaal

2010-09-09 19:10

Sanef het Donderdag in Johannesburg “baie kragtige” gesprekke met die ANC gehou oor die voorgestelde media-tribunaal.

Media kla segsman van ANC-jeuliga aan

2010-03-17 11:41

Verslaggewers van verskeie mediahuise het ’n klag teen die woordvoerder van die ANC-jeuliga ingedien nadat hy hulle glo gedreig het.

Parlement en Sanef nie eens oor 'sensuurwet'

2009-10-15 09:08

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum en die parlement het swaarde gekruis oor die voorgestelde wet op persoonlike inligting.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.