ARTIKELS OOR sa-politiek

The Spear maak wêreldwyd opslae

2012-05-25 12:01

Die verwikkelinge rondom Brett Murray se skildery The Spear het in internasionale publikasies verskyn, insluitende The UK Guardian.

DA: Zuma is 'bang' vir moeilike besluite

2012-05-16 13:32

Die DA het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat hy bang is om moeilike besluite te maak waarby baie werklose jongmense sal baat.

Malema: Ek sal sterf in die ANC

2012-05-14 13:15

Julius Malema sal nooit sy eie politieke party stig nie, ten spyte daarvan dat hy uit die ANC geskop is, het hy op 'n mediakonferensie gesê.

ANC-leierstryd verdiep

2012-04-01 08:08

Pres. Jacob Zuma kan aanbly as ANC-leier in Luthuli-huis, maar hy moet sy kantoor as president in die Uniegebou verlaat.

Ramphele in Zille-visier as leier van DA

2012-02-26 07:08

Die DA vry na die struggle-swaargewig dr. Mam­phela Ramphele as ’n moontlike kandidaat om Helen Zille as DA-leier op te volg.

Malema: 'Wittes beheer die regbank'

2012-02-14 18:59

Die regbank word deur die wit minderheid beheer, het die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, by die liga se lekgotla gesê.

ANCYL moet ANC in sy besluite ag - Motlanthe

2012-02-10 20:19

Kgalema Motlanthe sê die ANC-jeugliga kan enige besluit neem, maar dit moenie “in teenstelling met die ANC se grondwet of beleide” wees nie.

ANCYL: Mantashe is teenstrydig

2012-01-19 17:55

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, word beskuldig van teenstrydigheid nadat hy sekere leiers in die openbaar tereggewys het.

Amichand Rajbansi sterf

2011-12-29 13:19

Die leier van die Minority Front, Amichand Rajbansi, wat die bynaam die "Bengaalse Tier" gehad het, is dood, het ‘n familiewoordvoerder gesê.

’Nie geweet gastehuise is só duur’

2011-11-05 09:28

Die minister van landbou, Tina Joemat-Pettersson, het gesê sy en haar kinders het in haar motor geslaap terwyl amptenare vir haar verblyf gesoek het.

Tutu en regering begrawe strydbyl

2011-10-08 07:03

Pres. Jacob Zuma en die ANC was onder dié wat emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu met sy 80ste verjaardag geluk gewens het.

ANCYL: ANC gaan teen sy eie konstitusie

2011-09-02 23:04

Inligting rakende Julius Malema se dissiplinêre verhoor wat deur die ANC aan die media gegee is, gaan teen die party se eie konstitusie.

Aanklagte teen Malema nié teruggetrek

2011-09-02 10:31

Die ANC het die president van sy jeugliga, Julius Malema, se aansoek om die aanklagte teen hom te laat vaar van die hand gewys.

Malema-ondersteuners vaar weer die strate in

2011-09-02 09:34

Talle ondersteuners van die ANC-jeugliga het by die Beyers Naude-plein byeengekom voor uitspraak gelewer word ná Julius Malema se verhoor.

Zim se jeug staan bankvas agter Malema

2011-09-02 09:05

Die jeug van Zimbabwe het ‘n petisie aan die Suid-Afrikaanse ambassade in Harare oorhandig wat die "vervolging" van Julius Malema teenstaan.

Shiceka skryf glo self sy luukse motor af

2011-06-18 07:37

’n Sluier van geheimhouding is getrek oor die ongeluk waarin die motor van Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, afgeskryf is.

Polisie gryp in by DA-byeenkoms

2011-04-27 17:00

Polisielede moes ingryp toe 'n groep ANC-ondersteuners probeer het om 'n byeenkoms van die DA in Mamelodi, Pretoria stop te sit.

Indiërs, bruines gou nie meer bevoordeel

2011-01-23 08:00

Een van die jaar se grootste politieke strydpunte, die regering se voorgenome grootskaalse verandering aan arbeidswetgewing, het begin.

Lekota en Shilowa het yslike ego’s, sê WikiLeaks

2010-12-26 09:25

Mosiuoa Lekota en Mbhazima Shilowa, het “albei yslike ego’s” en “wil niks eerder hê as om president van Suid-Afrika te wees nie”.

Zuma sal van wittes moet vat, sê Mugabe

2010-12-22 08:06
78 menings

Robert Mugabe beskou Jacob Zuma as ’n “man vir die menigtes wat daarvan hou om beloftes te maak sonder om noodwendig te weet hoe om hulle na te kom”.

JZ se gewildheid styg effe

2010-12-21 07:41

Luidens 'n studie het Jacob Zuma se gewildheid teen November weer effens geklim ná ’n bra wisselvallige jaar vir die staatshoof.

Cope-jeug: Skors Lekota en ander grootkoppe

2010-12-18 16:30

Cope se jeugliga eis dat hul leier, Mosiuoa 'Terror' Lekota, uit die party geskors word en eerder sy eie party gaan stig.

ANC stel ‘metropoolstate’ voor

2010-12-18 09:33

Die ANC het aangekondig hulle ondersoek die moontlikheid om die land in “metropoolstate” met groter outonomiteit af te baken.

Politici ‘moet meer kritiek kan verduur'

2010-12-18 07:15

Vir ’n goedkoper en vinniger uitslag kon Jacob Zuma eerder ’n klag by die nasionale persombudsman ingedien het teen twee mediagroepe.

‘Ongedissiplineerde soldate hoort nie in weermag’

2010-12-17 07:26

Enigiemand wat nie lojaal en betroubaar is of dissipline en toewyding het nie, moenie in die weermag wees nie, het Jacob Zuma gesê.

Suur mynwater: Stappe kom

2010-12-15 22:48

Stappe gaan geneem word om die suur mynwater wat tans mynkomme oorspoel, te behandel, sê Edna Molewa, Minister van Waterwese en Omgewingsake.

Politici vlieg mekaar in die hare oor Vigsdag

2010-12-01 09:49

Die parlementêre debat oor die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders asook Vigsdag het tot ’n uitval gelei.

DA mors R2 miljoen op regsgeding – ANC

2010-10-15 09:20

Die DA het glo bykans R2 miljoen se belastingbetalersgeld op onnodige regskoste in die geding om die Overberg-munisipaliteit vermors.

849 naamsveranderinge in 14 jaar

2010-10-13 14:00

849 veranderinge is aan name van woonbuurte, voorstede en geografiese plekke sedert 1996 gemaak. Een van die minste hiervan is na Afrikaans.

Miljoene rol in vir Zuma se stigting

2010-10-02 13:49

Die sakeman en mynmagnaat Patrice Motsepe het aangekondig hy gaan R10 miljoen oor die volgende vyf jaar skenk aan die Jacob Zuma-fonds.

Staat se nuwe planne met grond

2010-09-20 12:06

Die gewillige koper/verkoper-banadering om grond te koop, het die pas waarteen grondhervorming plaasvind geen guns bewys nie, meen Jacob Zuma.

Mulder verduidelik oor vuurwa

2010-09-14 13:46

Die blinknuwe vuurwa waarmee dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, rondry, behoort nie aan hom, maar die staat.

Zuma warm ontvang in Orania

2010-09-14 10:25

President Jacob Zuma het in Orania in die Noord-Kaap aangekom vir sy besoek aan dié bekende Afrikanergemeenskap.

Jeugliga-grootkop wil nie jammer sê vir regter

2010-08-09 13:30

Die ANC-jeugliga se sekretaris-generaal weier om jammer te sê ná hy glo 'n regter se uitspraak as 'n "dronk besluit" bestempel het.

Oorsig oor presidensie se geldsake laat vaar

2010-07-21 06:13

Die DA se voorstel vir ’n parlementêre komitee om oorsig te doen oor pres. Jacob Zuma se kantoor is op pad na nêrens.

DA peper ANCYL oor sokker-kritiek

2010-06-21 19:29

Die DA wil hê die ANC-Jeugliga moet hulself eerder by politiek hou as om vir Bafana Bafana se kaptein, Aaron Mokoena, te kritiseer.

Malema se optrede 'gevaarlik' vir demokrasie

2010-06-18 16:25

'n Politieke analis het gesê dat Julius Malema se optrede tydens die Jeugliga se konferensie in Limpopo 'gevaarlik' kan wees vir demokrasie.

ANC-jeugliga beskuldig Afrikaners van volksmoord

2010-06-09 11:39
113 menings

Die ANC-jeugliga het in reaksie op die volksmoord-saak teen Malema, die hele Afrikaner gemeenskap van volksmoord beskuldig.

Jeugliga verkla Kaapse burgemeester

2010-06-08 10:05

Die ANC-jeugliga het strafregtelike klagte teen die burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, by die polisie ingedien.

Ramaphosa se broer glo van veelwywery aangekla

2010-06-01 13:44

Cyril Ramaphosa se broer se vrou het hom daarvan beskuldig dat hy met iemand anders in die huwelik getree het terwyl hulle getroud was.

Cope soek regsadvies

2010-04-30 14:15

Cope wil regsadvies ontvang oor of ‘n splintergroep binne die party ‘n mosie van wantroue kan voortbring teen Mosiuoa Lekota.

Hy oortree bevel, al sing hy in Zim, sê regslui

2010-04-06 10:08

Top-regslui betwis Julius Malema se verklaring dat ’n hofbevel wat hom verbied om “Shoot the Boer” te sing nie in Zimbabwe geld nie.

ANC-betogers brand hutte af

2010-03-23 00:45

Twee hutte, vemoedelik van Cope-lede, is die naweek in Clermont in Durban afgebrand gedurende betogings deur ANC-ondersteuners.

Nee dankie Zuma, sê Steve

2010-03-12 10:01
135 menings

Die presidensie sal nie reageer op Steve Hofmeyr se boikot van ‘n ete met verteenwoordigers van die Afrikaanse sakelui en die president nie.

ANC: Verstaan asb, Zuma het groot familie

2010-03-09 11:39

Die ANC is jammer dat hulle president, Jacob Zuma, die sperdatum waarin hy sy belange aan die parlement moes verklaar het, gemis het.

Zapiro se poppe dans op TV

2010-03-01 12:49

Zapiro se satiriese poppespel ZA News word Dinsdagaand vir die eerste keer op TV uitgesaai nadat dit deur die SAUK verwerp is.

Malema: Dis alles leuens!

2010-02-23 06:43

Bewyse van sy uitgebreide sakebelange het teen Julius Malema opgestapel ondanks heftige ontkennings dat hy miljoene rande uit staatstenders verdien.

'Dis 'n komplot' – Malema

2010-02-22 16:06

Julius Malema, die omstrede leier van die ANC-jeugliga, sê hy is die slagoffer van 'n smeerveldtog en onetiese joernaliste.

Drawwer: ‘Dit was verskriklik’

2010-02-21 17:03

Chumani Maxwele se ervaring met die berugte bloulig-boelies en intelligensie-agente klink soos iets uit George Orwell se riller 1984.

Spanning laai op oor beplanningskommissie

2010-02-21 08:51

Die spertyd vir benoemings is verby. Die land hou asem op vir pres. Zuma se aankondiging. Wie gaan in die nasionale beplanningskommissie dien?

 

Cosatu 'seksisties en rassisties'

2012-05-17 09:30

Die president van die ANC-vroueliga, Angie Motshekga, het die “seksistiese en rassistiese” beledigings van Cosatu-lede gekritiseer.

Malema: Verwyder Mdluli uit polisiediens

2012-05-14 14:30

Luitenant-generaal Richard Mdluli moet uit die polisiediens verwyder word, het die geskorste president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, gesê.

Malema se skorsing 'n 'strategiese skuif'

2012-04-04 15:00

Die onmiddellike skorsing van die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is ‘n strategiese skuif, meen 'n politieke ontleder.

Malema praat by saamtrek enkele dae na Zuma jeug kap

2012-02-26 09:15

Spanning tussen die ANC en sy beleërde jeugliga kan vererger wanneer die jong leeus hul eie ­vieringe van die ANC se 100ste ­bestaansjaar hou.

ANCYL blameer ANC vir ontwrigting

2012-02-24 16:32

Die ANC-jeugliga het ontken dat sy lede pres. Jacob Zuma se eeufees-lesing in Kaapstad ontwrig het en blameer die ANC daarvoor.

Malema: 'Slegs ANCYL kan sy leierskap afdank'

2012-02-10 22:21

Slegs die ANC-jeugliga het die reg om sy leiers af te dank, het Julius Malema aan afgevaardigdes by die jeugliga se lekgotla gesê.

Balju lê beslag op Cope-eiendom

2012-01-20 14:35

Die balju van die hof het ‘n klopjag uitgevoer by Cope se kantore in Johannesburg om beslag te lê op goedere ter waarde van R82 500.

Amichand Rajbansi se vrou nuwe leier van MF

2012-01-19 14:01

Shameem Rajbansi, die vrou van die ontslape Amichand Rajbansi, is aangewys as die nuwe leier van die Minority Front.

Malema se nuwe 'reëlboek'

2011-11-20 17:00

Leiers van die ANC-jeugliga beweer dat Julius Malema en van sy ondersteuners onwettig veranderinge aan die party se grondwet aangebring het.

Manie van Dyk het langpad glo nóg langer gemaak

2011-11-05 07:44

Dr. Manie van Dyk, die DA-LP wat derduisende rande geëis het vir langafstand-pad­reise, het glo ook in 24 eise ’n langer afstand aangedui.

Zuma vrees ANC-byl

2011-09-25 07:08

Pres. Jacob Zuma se stryd om politieke oorlewing het in felheid toegeneem in ’n week waarin die vernietigende binnegevegte in die ANC in ’n uitgelekte verslag blootgelê is.

Malema het g'n verskoning, sê ANC

2011-09-02 11:50

Die ANC se Nasionale Dissiplinêre Komitee het Julius Malema se redenasie dat hy nie van sekere van die party se reëls bewus was nie, verwerp.

Zuma: 'Tree streng op' teen moeilikheidmakers

2011-09-02 10:05

Pres. Jacob Zuma het die polisie beveel om streng op te tree teen jeugdiges wat amok maak in die strate van Johannesburg.

Malema: Uitspraak binnekort verwag

2011-09-02 09:13

Die ANC sal na verwagting binnekort sy uitspraak lewer oor Malema se aansoek dat die aanklagte teen hom laat vaar word.

Kelder het ‘Afrikaners beledig’, sê Zille

2011-06-18 08:22

Helen Zille het gereageer in reaksie op die onderonsie tussen Jaap Kelder, voorsitter van die nasionale belastingbetalersvereniging, en Athol Trollip.

'Komplot teen Zuma is eg'

2011-05-06 22:57

Billy Masetlha, nasionale uitvoerende komiteelid van die ANC, het erken dat daar 'n komplot is om Jacob Zuma as ANC-president te verwyder.

Shilowa 'nie geraak' deur skorsing

2011-01-23 11:11

Die skorsing van Mbhazima Shilowa het geen effek op die medestigter van Cope gehad nie, aangesien dit nie amptelik bekragtig is nie.

Laat vaar klag teen Zuma, of ... – Mo Shaik

2011-01-23 07:10

Mo Shaik het gedreig om “politieke geraamtes te onthul” as aanklagte van korrupsie teen pres. Jacob Zuma nie “heroorweeg” word nie.

Vavi sê SA sit op tydbom oor ongelykhede

2010-12-23 08:19

Die vakverbond Cosatu het gewaarsku Suid-Afrika “sit op ’n tydbom” weens uiterste inkomste-ongelykheid tussen ryk en arm.

Zimbabwiërs ‘sal nie uitgeskop word’

2010-12-21 09:20

Zimbabwiërs wat aansoek gedoen het om wettig in SA te wees, sal nie in hegtenis geneem word of uit die land gesit word nie.

800 000 kry nie werk, want rade onderbestee

2010-12-20 09:22

800 000 werkgeleenthede het in die afgelope jaar in die slag gebly omdat plaaslike en provinsiale regerings nie hul begrotings bestee nie.

Fokus op wiskunde, onderwys, sê Manuel

2010-12-18 12:42

As Suid-Afrika internasionaal wil meeding moet die verbetering van die gehalte van onderwys en wiskunde-uitkomste aandag kry.

Jeugagentskap kan R20milj. van Loteryraad verbeur

2010-12-18 08:30

Die nasionale jeugontwikkelingsagentskap kan R20miljoen verbeur as hy nie kan sê hoe hy die eerste R20miljoen bestee het nie.

Zuma se trekkers aan boere gaar stof op

2010-12-17 09:41

Die meeste van die 85 trekkers wat Jacob Zuma in Junie aan opkomende boere in Mpumalanga geskenk het, staan ongebruik in wind en weer.

Lekota ‘sal Shilowa nie as leier aanvaar’

2010-12-16 09:11

Mosiuoa Lekota het laat blyk hy sal dit “nooit aanvaar” as Mbhazima Shilowa, adjunkleier van Cope, tot leier van die party verkies word nie.

Zuma eis miljoene oor Dingaan-foto

2010-12-14 22:44

Pres. Jacob Zuma dagvaar Media24 oor 'n foto wat in 2007 gepubliseer is waar hy saam met Steve Hofmeyr en Leon Schuster vleis braai.

Zuma en Mubarak versterk bande

2010-10-21 13:00

President Jacob Zuma het teruggekeer van ‘n staatsbesoek aan Egipte met sewe bilaterale ooreenkomste wat in Kaïro geteken is.

Malema moet sonder lyfwagte oorleef

2010-10-14 07:53

Julius Malema, die omstrede ANC-jeugleier, is sy lyfwagte kwyt nadat ’n evaluasie gewys het sy lewe word nie meer bedreig nie.

Leon: Suid-Amerika 'n onontdekte juweel

2010-10-08 10:17

Toe Tony Leon gevra is of hy die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Argentinië wil wees, was daar by hom geen twyfel nie, skryf Karen Ebersohn.

‘Bekwame akademikus’ nuwe DG in presidensie

2010-10-02 10:25

President Jacob Zuma het ’n inwoner van sy tuisprovinsie as die nuwe direkteur-generaal (DG) in die presidensie aangestel.

Malema waarsku ANC-leiers

2010-09-17 13:29

Julius Malema het ANC-leiers indirek gewaarsku dat hulle verwyder sal word as hulle nie ooreenstem met die jeugliga se leierskap nie.

Orania het 'interessante idees' - Zuma

2010-09-14 13:25

Orania sal pres. Jacob Zuma se besoek as 'n "buitengewone dag" onthou, het die dorp se stigter, prof. Carel Boshoff, gesê.

Zuma in Lesotho oor water

2010-08-12 13:07

Jacob Zuma het in Lesotho aangekom vir die versterking van die Afrika Agenda, wat fokus op politieke, ekonomiese en sosiale verhoudings.

Nyanda het glo posisie misbruik

2010-07-26 12:04

Die openbare beskermer het glo aan Siphiwe Nyanda, minister van kommunikasie, gesê hy het oneties opgetree toe hy Siyabonga Gama verdedig het.

Derby-Lewis 'verdien om in tronk te vrot'

2010-06-22 20:09

Clive Derby-Lewis, die man wat skuldig bevind is op die moord van Chris Hani, se aansoek om parool sal aangehoor word.

Dandala bedank as Cope LP

2010-06-21 16:25

Die bedanking van Cope se parlementêre leier, Mvume Dandala, sal tydens die vergadering van die party se nasionale komitee onder die loep kom.

Kuberkrakers plant "virus" op Cope webtuiste

2010-06-10 10:53

Kuberkrakers het op Cope se webtuiste 'n boodskap gepubliseer wat lui die blad is tydelik onbeskikbaar weens 'n "faksionele trein-tipe" virus.

'Gedra julle, asb,' vra die regering

2010-06-09 10:40

Die regering het weer ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om hulself tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te gedra.

Zuma-vrou glo vroeër gestraf

2010-06-04 12:26

Jacob Zuma se vrou wat volgens berigte nou met 'n ander man se kind swanger is, was glo reeds in Desember "gestraf".

Presidensie ‘sal gedragskode self hersien’

2010-05-07 06:13

Pres. Jacob Zuma gaan nie gestraf word omdat hy die etiese gedragskode vir lede van die uitvoerende gesag oortree het nie.

“Ons het nie Malema stilgemaak” - ANC

2010-04-07 11:28

Gwede Mantashe het gerugte ontken dat die party, Julius Malema, verbied het om die boere-moordlied, ‘Skiet die boere’ te sing.

Vrou van Cosatu se Vavi in omkoop-skandaal

2010-04-01 09:50

Noluthando Vavi, die vrou van Zwelinzima Vavi, word glo R60 000 per maand betaal om finansiële produkte aan vakbondlede te bemark.

Minister dreig wanbetalers met hof

2010-03-13 09:19

Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, sal inwoners wat teen swak dienslewering protesteer met die howe aanvat.

'Slegs' 27 reise, 22 motors vir Zwelithini

2010-03-10 10:48

Die Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se koninklike lewenstyl word drasties gesny, om sodoende sy uitgawes te beperk, het die Mercury berig.

Zuma stel lys op van sy belange

2010-03-08 12:40

President Jacob Zuma het begin om ‘n lys van sy belange op te stel en is gereed om dit te verklaar indien dit van hom vereis word.

DA vra leefstyl-oudits in Gauteng

2010-02-25 15:20

Die DA in Gauteng het Donderdag 'n beroep op premier Nomvula Mokonyane gedoen om leefstyl-oudits op senior politici in die wetgewer te doen.

Malema tenders 'twyfelagtig' - Afriforum Jeug

2010-02-22 23:06

Die Afriforum Jeug het tenders wat glo aan Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, toegeken is as “twyfelagtig” beskryf.

Malema braak gal oor media

2010-02-22 12:40

Die ANC-jeugleier Julius Malema het sy mond uitgespoel by 'n perskonferensie nadat vrae oor sy inkomste aan die lig gekom het.

Zuma sal praat oor ons “morele waardes”

2010-02-21 09:47

President Jacob Zuma beplan glo om ‘n nasionale debat aan die gang te sit wat handel oor Suid-Afrikaners se ‘morele waardes’.

Só maak Julius Malema sy miljoene

2010-02-21 07:23

Die ANC-jeugleier, Julius Malema, vreet hom dik aan die geldkrip van munisipale tenders in Limpopo, berig die koerant Rapport.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.