ARTIKELS OOR sa in indië

Smith vingeralleen na SA

2010-02-18 14:37

Die kaptein Graeme Smith gaan, na afloop van die Proteas se beslissende toets teen Indië in Kolkata, na Suid-Afrika terugkeer.

Dag vir helde in Kolkata

2010-02-18 07:42

Die weer gaan Suid-Afrika nie vandag red nie, maar Jacques Kallis glo die Proteas het ’n troefkaart wat dít wel kan doen.

Everest wag op Proteas

2010-02-17 08:23

Die Proteas sal die veggees van hul rug-teen-die-muur-vertoning teen Eng­eland op Lord’s moet ten toon stel as hulle vandag en môre die tweede toets hier op Eden Gardens wil red.

Smith in vir tweede toets

2010-02-13 17:11

Die Protea-kaptein Graeme Smith is fiks verklaar en sal ondanks ’n fraktuur aan sy pinkie in die tweede toets teen Indië speel.

Ego’s knou Indië, sê Harris

2010-02-12 10:20

Terwyl daar druk op die Indiese draaiboulers is om die tweede toets teen die Proteas te help verower, is Paul Harris vol vertroue dat hy wéér ’n rol in sy span se sukses kan speel.

‘Sultan’ Steyn praat reeds met legendes

2010-02-11 09:00

Sultan van die Subkontinent. Dít is die titel waarmee Dale Steyn kan spog nadat hy 10 paaltjies in Suid-Afrika se beurtsege oor Indië laat spat het.

Proteas seëvier oor Indië

2010-02-09 13:44

Die Proteas het die eerste kriekettoets teen Indië as gevolg van vernietigende boulwerk oortuigend in Nagpur gewen.

Span kom eerste, sê Amla oor sy rekords

2010-02-08 06:18

Die Suid-Afrikaanse kolwer Hashim Amla het die rekordboeke herskryf toe hy ’n onoorwonne 253 in die eerste kriekettoets teen Indië gemoker het.

Kallis, Amla skitter in Indië

2010-02-06 14:28

Jacques Kallis en Hashim Amla het in hul ononderbroke vennootskap in die eerste openingswedstryd teen Indië, 285 lopies ingepalm.

Aus veg terug vir T20-wen

2010-02-06 04:03

Die Australiese krieketspan het teruggeveg om Pakistan met twee lopies in hul Twintig20-wedstryd op die Melbourne krieketgronde te wen.

Proteas laat aap uit mou

2010-02-04 10:01

Die Proteas se snelboulers gaan straks bloedsweet vir hul paaltjies in die eerste toets wat Saterdag in Nagpur begin.

 

Indië breek SA harte

2010-02-18 13:43

Indië het die beslissende toets teen die Proteas in Kolkata gewen om die reeks gelykop te laat eindig én die beste toetsspan ter wêreld te bly.

Proteas sukkel met die kolf

2010-02-17 11:07

Indië se boulers was sterk op die aanval in die vierde dag van die beslissende toets teen die Proteas op Eden Gardens in Kolkata.

Vyf paaltjies en dan...

2010-02-16 10:27

Suid-Afrika soek vanoggend blitsvinnig vyf paaltjies. Slaag die Proteas daarin, is ’n reekssege oor die krieketspan van Indië steeds binne hul bereik.

Protea-kaptein beseer

2010-02-12 20:36

Die Proteas se kaptein, Graeme Smith, het sy vinger twee dae voor Suid-Afrika se beslissende toets teen Indië beseer.

Oë op kolfblad ná druk op baanopsigter

2010-02-12 08:59

Alle oë sal op Eden Gardens se kolfblad wees wanneer die Suid-Afrikaanse krieketspan met sy voorbereiding vir die tweede toets teen Indië begin.

Indië-legende prys Smith

2010-02-10 20:42

Die krieketlegende Sunil Gavaskar het Graeme Smith vir sy leierskap geprys na die Proteas se sege oor Indië in die eerste toets wat in Nagpur gespeel is.

Proteas speel gou-gou klaar met Indië

2010-02-08 12:55

Danksy die Proteas se flink boulwerk is Indië met slegs 233 lopies op die telbord uitgeboul, ten spyte van Virender Sehwag se honderdtal.

SA verklaar ná Amla se dubbel-honderdtal

2010-02-07 14:41

Hashim Amla het sy eerste dubbel-honderdtal aangeteken om Suid-Afrika na ‘n indrukwekkende telling van 558-6 te lei, waarop hulle verklaar het.

G’n TV-oog in 2 toetse

2010-02-06 06:38

Die krieketskeidsregters in die toetsreeks tussen Indië en Suid-Afrika gaan weer net op hul oë en ore kan staatmaak.

Sehwag in SA boulers se visier

2010-02-05 11:23

Suid-Afrika se boulaanval het in die eerste kriekettoets in Chennai sy rieme lelik styfgeloop teen Virender Sehwag van Indië.

Kolfpeil sal Corrie verbly

2010-02-01 11:00

Die Proteas het in Indië geland met ’n kern van spelers wat uitstekend op dreef en vol selfvertroue voor die eerste toets is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.