ARTIKELS OOR ruimtevaarder

Amerikaanse ruimtevaarder in SA

2010-10-25 16:08

Die Nasa-ruimtevaarder Jeff Hoffman sal volgende maand openbare praatjies in Suid-Afrika hou, het die departement van wetenskap gesê.

Chinese ruimtevaarders besoek Namibië

2010-07-07 10:15

Twee Chinese ruimtevaarders, genl.maj. Yang Liwei en kol. Liu Boming, het die week ‘n besoek aan die Universiteit van Namibië (UNAM) afgelê.

Chinese ruimtevaarders geniet 'n stukkie hond

2010-05-13 15:06

China se eerste man in die ruimte het gesê Chinese ruimtevaarders eet hondvleis om hul energievlakke hoog te hou terwyl hulle om die aardbol wentel.

Ruimte-uitkykpunt voltooi

2010-02-17 12:08

Ruimtevaarders het hulle finale ruimtewandel geneem toe hulle die Internasionale Ruimtestasie se nuwe uitkykpunt geopen het.

 

Ruimtevaarders begin met herstelwerk

2010-07-28 01:12

Twee Russiese ruimtevaarders het die internasionale ruimtestasie verlaat en met hul ruimtewandeling begin om ‘n videokamera en kabel verbindings te herstel.

Ruimtevaarders keer terug na die aarde

2010-05-27 07:36

Die bemanning van die Atlantis-ruimtetuig is met hul finale voorbereidings besig voordat hulle na die aarde gaan terugkeer.

China kies eerste twee vroulike ruimtevaarders

2010-03-11 01:02

China het vir die heel eerste keer twee vrouens tot hulle span van ruimtevaarders verkies wat op toekomstige ruimtereisie sal dien.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.