ARTIKELS OOR ruimte

SpaceX se ruimtetuig suksesvol lanseer

2012-05-22 14:31

Die maatskappy SpaceX van Kalifornië het ’n private ruimtetuig suksesvol na die internasionale ruimtestasie lanseer.

Rusland rig sy visier op maan

2012-03-20 08:00

Rusland se plan om mense maan toe te stuur, kan dalk 'n aansporing wees vir Nasa om daadwerklike planne vir bemande sendings ter tafel te lê.

'Grootste ruimtestorm in vyf jaar' op pad

2012-03-08 12:05

Die grootste ruimtestorm in vyf jaar is op pad na die Aarde en dreig om kragnetwerke, GPS-stelsels, satelliete en vlugte te ontwrig.

Switsers wil rommel in ruimte verwyder

2012-02-16 08:10

Switserse ingenieurs wil ’n voertuig bou wat ou satelliete wat om die aarde wentel sal versamel en só mensgemaakte rommel in die ruimte verwyder.

'Swaarste stuk ruimterommel' stort in see neer

2012-01-16 11:32

‘n Russiese verkenningstuig wat veronderstel was om Mars se maan te besoek het in die Stille Oseaan naby Chili neergestort.

Rusland hoop sending na ruimtestasie verloop glad

2011-11-14 06:52

Rusland stuur drie ruimtevaarders na die IRS op ’n sleutelsending wat dié land hoop vertroue in sy ruimteprogram sal herstel.

Duitse satelliet tref binnekort Aarde

2011-10-12 18:53

‘n Duitse satelliet, wat omtrent so groot soos ‘n motor is, sal binnekort deur die Aarde se atmosfeer breek en aarde toe val.

Moederstad ontvang oproep uit ruimte

2011-10-07 07:06

Die Moederstad het 'n regstreekse oproep uit die ruimte ontvang – danksy die bekende ruimtevaarder Mike Fossum, bevelvoerder van die ISS.

Toetse wys ruimte is nie mens se tuiste

2011-10-05 07:10

’n Magdom toetse word op ruimtevaarders gedoen om die negatiewe invloed van mikro-swaartekrag op hul liggame te meet.

Ruimte-hotel nie so verregaande

2011-08-19 08:16

As jy moeg is vir dieselfde jaarlikse vakansie na Mosselbaai of Margate is dit dalk tyd vir ‘n vakansie in die ruimte.

Jodie Foster wil kontak maak met die buitekant

2011-08-17 16:29

Die aktrise Jodie Foster is een van die skenkers wat gehelp het om geld in te samel om verder na lewe in die buitenste ruim te soek.

Suurstofmolekules in sterrewolk ontdek

2011-08-02 14:18

'n Span wetenskaplikes het met die Europese ruimteagentskap se Herschel-teleskoop suurstofmolekules in 'n nabygeleë sterrewolk gevind.

Ruimtetuig op koers ná reis van vier jaar

2011-07-16 23:07

Ná 'n reis van byna vier jaar het die ruimtetuig Dawn die wentelbaan van Vesta, een van die sonnestelsel se grootste asteroïdes, binnegegaan.

Asteroïed sou hele Kaapstad kon uitwis

2011-06-28 09:19

As asteroïed 2011 MD, wat Maandagaand “rakelings” bo die aarde verbygetrek het, die aarde getref het, sou die skade groot gewees het.

Endeavour gereed vir nog 'n probeerslag

2011-05-12 20:01

Die bemanning van die pendeltuig Endeavour het by die Kennedy-ruimtesentrum aangekom vir 'n tweede poging om dié tuig te lanseer.

Nasa maak foto's van Merkurius bekend

2011-03-30 10:53

Nasa het die eerste foto wat deur die Amerikaanse ruimte-agentskap se Messenger-ruimtetuig van Merkurius se oppervlak geneem is, bekendgestel.

Nasa besoek komeet op Valentynsdag

2011-02-15 10:44

‘n Nasa-ruimtetuig het op Valentynsdag verby ‘n komeet wat so groot soos die helfte van Manhattan is gevlieg.

Rusland vind verlore satelliet

2011-02-02 15:14

Rusland het weer kontak gemaak met die verlore militêre satelliet wat dwalend in die verkeerde wentelbaan ingestuur is.

Donker gat in nabye sonnestelsel ontdek

2011-01-11 21:23

‘n Reuse-donker gat met ‘n massa dié van ‘n miljoen sonne is in ‘n nabye sterrestelsel gevind. Die vonds kan begrip oor die heelal se ontstaan bevorder.

SA ruimte-agentskap bekend gestel

2010-12-09 22:55

Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie, he amptelik die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap bekend gestel.

Leidraad vir ruimtelewe op Aarde se stoep

2010-12-03 12:52

Lewe, maar nie soos ons dit ken nie, is op die Aarde ontdek, en daarmee die kanse van vreemde lewe op ander planete.

Maan om Saturnus het 'suurstof-atmosfeer'

2010-12-01 09:42

Nasa se Cassini-ruimtetuig het 'n dun atmosfeer, wat onder andere suurstof bevat, om Saturnus se tweede grootste maan, Rhea, gevind.

Planeet soortgelyk aan Aarde ontdek

2010-09-30 12:35

Sterrekundiges het glo ‘n planeet ontdek wat dieselfde grootte as die Aarde is en dalk bewoonbaar kan wees, en vermoed daar's nog daar buite.

Asteroïde tref Aarde amper

2010-09-09 14:04

Twee reuse asteroïdes het so amper-amper die Aarde getref nadat die twee voorwerpe binne die maan en ons planeet se baan verbybeweeg het.

Hawking: God het nie heelal geskep

2010-09-02 14:38

God het nie die heelal geskep nie en die oerknal was 'n logiese gevolg van die wette van fisika. Só beweer Stephen Hawking.

 

Ruimtestasie 'sien Kaapstad-stadion'

2012-03-20 09:00

Om die Groot Muur van China van die maan te kon sien, sou ’n mens nog 17 000 keer beter moes kon sien, sê 'n ruimtevaarder.

Ruimte toe teen R1,9 m. p.p.

2012-03-19 07:00

Die eerste kommersiële vlugte wat toeriste ’n voorsmakie van ’n ruimtevlug sal gee, gaan binnekort onderneem word.

Japannese maatskappy wil hysbak in die ruimte bou

2012-02-22 21:57

‘n Boumaatskappy beweer hy kan toeriste binne 40 jaar na die ruimte stuur deur ‘n hysbak te bou wat 'n kwart van die pad na die maan strek.

Jý kan ook help soek na planete

2012-01-16 15:07

Lede van die publiek word nou aangemoedig om kenners te help met die soektog na nabygeleë planete waar daar lewe kan wees.

Verkenningstuig sal lewe op Mars soek

2011-11-26 18:29

Die wêreld se grootste buiteruimtelike verkenningsvoertuig is op pad na Mars vir 'n sending wat Nasa miljarde dollars kos.

Asteroïde skuur vanaand verby die Aarde

2011-11-08 17:41

‘n Groot asteroïde sal binne die volgende paar uur by die Aarde verbyskuur, maar daar is geen kans dat dié ruimteliggaam ons sal tref nie.

‘Hysbak’ beplan vir vervoer die ruimte in

2011-10-08 09:23

Planne om ’n “hysbak” te bou wat duisende tonne vrag en mense daagliks die ruimte in kan neem, kry al hoe meer aandag.

SA en Afrika maak reg om die ruimte te verower

2011-10-06 07:05

Rolspelers van Afrika se ruimtebedryf het dié boodskap op ’n nuuskonferensie oorgedra: “Afrika gaan sy eie satelliete vir sy eie behoeftes bou.”

Nasa: Aarde nie deur asteroïdes bedreig

2011-09-30 15:05

Die risiko dat die Aarde deur ‘n gevaarlike asteroïde getref kan word, is aansienlik kleiner as wat wetenskaplikes voorheen gedink het.

Die maan eintlik nat agter die ore

2011-08-18 17:53

Die maan is 4,36 miljard jaar oud, sowat 200 miljoen jaar jonger as wat voorheen geskat is, volgens navorsers se nuwe bevindinge.

Studie: Botsing veroorsaak berge aan donker kant van maan

2011-08-04 22:59

‘n Lae spoed botsing tussen die maan en ‘n kleiner eweknie miljoene jare gelede mag dalk die hooglande op ons maan gevorm het.

Russe se teleskoop werp lig op kosmos

2011-07-19 08:46

Roskosmos het ’n ruimte-radioteleskoop gelanseer wat verafgeleë sonnestelsels en die rand van ons eie sonnestelsel sal kan waarneem.

Helderste voorwerp in heelal gewaar

2011-06-30 19:56

Astronome wat terug in tyd gekyk het toe die heelal nog ‘n kleuter was, het die oudste en verste geleë kwasar op rekord ontdek.

‘Eienaardige’ planetêre stelsel vanaf SA gesien

2011-06-15 15:18

Twee astronome in Suid-Afrika het bewyse gevind vir die bestaan van twee reuse-planete wat om ‘n dubbelster wente en dit 'rondwikkel'.

Pous gaan ruimte toe bel

2011-04-22 23:00

Pous Benedict XVI sal in satelliet-kontak wees met twee Italiaanse ruimtevaarders aan boord die Internasionale Ruimtestasie.

Ruimtereis kos jou nét R626 000

2011-03-04 07:03

Suid-Afrikaanse ruimte-entoesiaste kan sedert die begin van die maand plek bespreek om in die nabye toekoms na die ruimte te reis.

VSA bekommerd oor China se 'ruimte-wapens'

2011-02-05 23:33

China werk tans aan wapens wat selfs satelliete kan afskiet en seine uit die ruimte kan blok, het Pentagon-amptenare gesê.

Vakansie na die buitenste ruim nie so onmoontlik

2011-01-13 10:14

Verveeld met dieselfde vakansies? Space Adventures kan nou drie mense per jaar vir 'n rit na die Internasionale Ruimtestasie neem.

Venus, Jupiter in skitterende gewaad

2011-01-05 11:01

Sterkykers kan vandeesmaand uitsien na Venus, die helder oggendster, se verskyning langs die sekelmaan.

Privaat maatskappy stuur tuig die ruimte in

2010-12-09 13:35

‘n Privaat maatskappy het stof in Nasa se oë geskop deur self ‘n ruimtetuig die duisternis in te stuur en veilig terug te bring na die aarde.

Hoop vir lewe in buitenste ruim styg

2010-12-02 12:19

Die kanse van lewe in die buitenste ruim het ‘n hupstoot gekry met die ontdekking dat daar moontlik heelwat meer sterre in die heelal is.

VSA, Australië teken ruimte-ooreenkoms

2010-11-08 09:02

Australië en Amerika het ‘n ooreenkoms onderteken wat die weg kan baan vir groter samewerking wat die bewaring van die ruimte betref.

Kaartjies te koop vir ruimtevlug

2010-09-17 00:41

Boeing onderhandel met ‘n ruimte toerisme agentskap om sitplekke op ‘n ruimtetuig wat na die Internasionale Ruimtestasie toe vlieg, te verkoop.

SA sterrekundiges het dalk antwoorde oor planete

2010-09-08 09:57

Suid-Afrikaanse sterrekundiges is besig om sterre te bestudeer wat belangrike antwoorde kan verskaf oor hoe hemelliggame ontwikkel.

Studie: Boonste laag van atmosfeer krimp

2010-08-27 05:30

Wetenskaplikes sê die gebrek aan sonaktiwiteit veroorsaak dat een van die hoogste lae van die atmosfeer krimp.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.