ARTIKELS OOR rugby

McCaw in Crusaders se beginspan

2012-05-09 07:15

Die All Blacks-kaptein Richie McCaw sal vir die eerste keer sedert verlede jaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi weer 'n rugbywedstryd speel.

Seun sak inmekaar op rugbyveld

2012-04-24 21:58

‘n Jong leerder van die Greytown Hoërskool is in ‘n kritieke toestand nadat hy tydens ‘n rugbywedstryd in Pietermaritzburg inmekaargesak het.

McKenzie se visier nié op Wallaby-pos

2012-04-17 07:20

Die afrigter van die Reds het gesê die aankondiging van Richard Graham as sy opvolger is nie 'n aanduiding dat hy die Wallabies gaan afrig nie.

Brumbies troef Rebels

2012-04-14 13:34

Die Brumbies het Saterdag vyf drieë gedruk vir 'n oortuigende sege van 37-6 oor die Melbourne Rebels in Canberra.

'Daar is lewe ná Matfield en Bakkies'

2012-04-11 07:00

Die Springbokke moet leer om sonder Bakkies Botha oor die weg te kom en net as ’n laaste uitweg op sy knoppie te druk, sê Mark Andrews.

Seun kap blaser met kop

2012-04-09 08:13
86 menings

’n Skole-rugbyspeler staar strafregtelike én siviele klagte in die gesig nadat hy ’n skeidsregter met die kop bewusteloos geslaan het.

G’n gewone gras-kyker

2012-04-08 10:00

As rugby-ondersteuners die klipharde Coenie Oosthuizen met ’n voertuig moes vergelyk, sal dit waarskynlik sy geborgde Isuzu-bakkie wees.

Dié jong Stormers gaan dit ver bring

2012-04-02 07:08

Die haker Tiaan Liebenberg het aan die jong manne in die Kapenaars se agttal gesê hulle het geen benul hoe goed hulle is nie.

Stormers wen taai stryd op Nuweland

2012-03-31 21:04
137 menings

Die Stormers het die Bulls in 'n senutergende stryd op Nuweland, Kaapstad, in hul Superrugby-kragmeting 20-17 geklop.

Sonny Bill wil in Kaapstad nesskop

2012-03-29 08:05

Sonny Bill Wil­liams is gereed om met die Stormers te gesels oor ’n moontlike kontrak om Kaapstad sy volgende tuiste te maak.

Mitchell hou asem op oor Lions

2012-03-28 07:02

Alwyn Hollenbach se moontlike herstel van ’n dyspierbesering kan oor die komende dae steeds redding vir die gekweste Lions bied.

Jake White se Brumbies klop Highlanders

2012-03-24 12:45

Jake White se Brumbies het die Highlanders Saterdag in hul Superrugby-kragmeting in Canberra 33-26 geklop, berig Sport24.

Crusaders troef moedige Cheetahs

2012-03-24 10:35

Die magtige Crusaders het 'n moedige Cheetahs-span in hul Superrugby-stryd in Christchurch 28-21 geklop, berig Sport24.

Sharks sink in Sydney

2012-03-24 09:00

Die Waratahs het vier keer agter die pale gaan kuier om die Sharks 34-30 in hul Superrugby-wedstryd in Sydney te klop.

Stormers bly onveranderd vir Lions-stryd

2012-03-21 14:45

Die Stormers-breier Allister Coetzee het geen veranderinge aan die span gemaak wat verlede naweek die Blues op Nuweland geklop het nie.

Frans Steyn dalk terug by Sharks

2012-03-21 08:02

Frans Steyn gaan waarskynlik die paddaboudjies van Frankryk verruil vir die sappige biefstukke van sy geboorteland en na Suid-Afrika terugkeer.

Carter wéér terug teen Cheetahs...

2012-03-20 07:03

Die All Black-losskakel Dan Carter sal straks Saterdag, nes in 2011, die eerste keer ná ’n besering teen die Cheetahs uitdraf.

Cheetahs wen naelskraap teen Rebels

2012-03-18 09:54

Die Cheetahs het ná speeltyd verby was hul laaste punte aangeteken om ‘n oorwinning oor die Melbourne Rebels te verseker.

Rugbyheld Mervyn Davies sterf

2012-03-16 17:00

Mervyn Davies, ‘n rugby-legende van Wallis en die Britse Leeus, is ná 'n lang siekte in die ouderdom van 65 jaar oorlede.

Blues lugtig vir Grant

2012-03-15 07:02

Die dood van die voormalige All Black-kaptein Jock Hobbs sal die Blues verder motiveer om die Stormers op Nuweland te klop.

Lions kry slegte nuus oor Jantjies

2012-03-13 07:03

Daar is vasgestel dat Elton Jantjies tot ’n maand met ’n voetbesering wat hom uit die Sharks-wedstryd gehou het, buite aksie sal wees.

Melbourne Rebels-slot 10 weke geskors

2012-03-04 11:45

Adam Byrnes, slot van die Melbourne Rebels is vir 10 weke geskors nadat hy deur Paul Tully aan oogkrappery skuldig bevind is.

Hurricanes breek Lions se harte

2012-03-02 21:16

Die Hurricanes het die Lions geklop in hul Super-rugbywedstryd op Coca Cola Park nadat die Lions hard in die tweede helfte baklei het.

Dit sous probleme by Sharks

2012-02-29 07:00

Die Springbok-agtsteman Ryan­ Kankowski is die agtste Sharks-speler wat aan die begin van die Super-rugbyseisoen ’n beduidende besering opdoen.

Highlanders klop Chiefs in Hamilton

2012-02-25 11:30

Die Highlanders het die Chiefs Saterdag in hul eerste Super-rugby-wedstryd 23-19 in Hamilton geklop, het Sport24 berig.

Rugby 'nie meer ’n sosiale spel'

2012-02-24 08:08

Rugbyspelers van vervloë dae het nie ’n dieet gevolg nie, beslis nie in ’n gimna­sium geoefen nie en het ook net twee aande per week geoefen.

WP kan oor 3 j. vir Skotte uitdraf

2012-02-18 13:00

Sy begeerte om eendag interna­sionale rugby te speel was die grootste dryfveer waarom die Cheetahs se WP Nel ’n Skotse rokkie sal dra.

Sarel steeds super

2012-02-18 07:03

Sarel Pretorius is as die Speler van die Wedstryd aangewys toe hy vir die Waratahs, in ’n losmaker teen Tonga gespeel het.

'Groot Vyf' dreig om Superrugby te boikot

2012-02-12 07:07

Die Stormers, Bulls, Lions, Cheetahs en Sharks, SA se vyf spanne in die Superrugbyreeks, dreig om hulle aan dié reeks te onttrek.

Sharks vermorsel Boland

2012-02-10 23:02

Die Sharks het hul eerste voor-seisoen-wedstryd van die jaar goed afgeskop met ‘n oorwinning oor Boland by die Kingspark-stadion.

Os voorspel meer 'wettige skrums'

2012-02-07 07:06

Dit waarop blasers in vanjaar se Super-rugbyreeks in die skrums gaan klem lê, behoort skrumwerk meer mededingend te maak.

Rassie, Victor gaan Heyneke help slyp

2012-02-05 07:57

Rassie Erasmus sal van die begin af voltyds die Bok-breier, Heyneke Meyer, en die Springbokke se tegniese analis wees.

Nieu-Seeland klop Fidji in Wellington

2012-02-04 13:30

Nieu-Seeland het Fidji 24-7 in die eindstryd van die vierde been van die IRR Sewes-wêreldreeks in die Westpac-stadion geklop.

Taai stryd verwag tussen Kings, Bulls

2012-02-04 08:46

Saterdag se kragmeting tussen die Southern Kings en die Bulls in die Nelson Mandelabaai-stadion is veronderstel om ’n vriendskaplike een te wees.

Treu jag Bok-eer

2012-02-02 07:00

Paul Treu en sy Blitsbokke kry ’n ideale kans om weer Suid-Afrikaanse rugby se pronk in die Nieu-Seelandse hoofstad terug te kry.

Heyneke Meyer het ’n plan

2012-01-28 10:00

Heyneke Meyer het ’n plan – hy wil alle spelers kans gee op ’n plek in die Springbok-span én hy wil op verskillende rugbyvlakke betrokke raak.

Lawrence erken hy fouteer met dáái wedstryd

2012-01-24 07:00

Bryce Lawrence het eindelik, drie maande ná die Wêreldbeker-rugbytoernooi, uitgepraat oor sy aandeel in Suid-Afrika se nederlaag teen Australië.

Geen meer sissieskrums vir o.20’s

2012-01-18 10:00

Onbetwiste oftewel “sissieskrums” in die Internasionale Rugbyraad (IRR) se Junior Wêreldtoernooi is binnekort iets van die verlede.

Goose kan vanjaar Bok word – Hawies

2012-01-17 09:01

’n Goeie Super-rugbyreeks is al wat tussen Johan Goosen en ’n Springbok-trui staan. Só meen Hawies Fourie, agterlyn-afrigter van die Cheetahs.

Andries en Nog Een vir Bokspan

2012-01-15 08:30

As die room van Suid-Afrika se slotte teen die einde van die Super-reeks nog staande bly, sal ’n slotmaat vir Andries Bekker gesoek moet word.

Bulle se Potgieter sluit aan by Franse klub

2012-01-13 18:06

Jacques-Louis Potgieter, wat al vir die Sharks en die Bulle uitgedraf het, het by die sukkelende Franse klubspan Bayonne aangesluit.

Lions se Jantjies op krukkelys vir driehoekreeks

2012-01-12 14:45

Die Springbok-losskakel Elton Jantjies sal nie in die Lions se voorseisoen-wedstryde in die driehoekige Neo Africa-reeks in Kaapstad speel nie.

Ruan Pienaar se Ulster-kontrak verleng

2012-01-12 10:52

Die veelsydige Springbok-agterspeler Ruan Pienaar het sy kontrak met die Ierse klubspan Ulster tot Junie 2014 verleng.

Liefling vry kliphard na span in Suid-Afrika

2012-01-11 09:01

Derick Hougaard hoop dit is die Blou Bulle, maar is nog nie seker wie se liefling hy gaan wees wanneer sy kontrak met Saracens verstryk nie.

Rassie wil 'ander geleenthede' oorweeg

2012-01-10 11:16

Rassie Erasmus, direkteur van afrigting van die Westelike Provinsie, verlaat dié rugbyunie om ander geleenthede te oorweeg.

Bokke gaan bars

2012-01-08 09:47

Dis ’n aller-yslike rugbyseisoen wat vanjaar wag en, les bes, sal ’n splinternuwe Bok-breier ’n splinternuwe Bok-span saamsnoer.

Sharks onttrek; OP teen Stormers in PE

2012-01-05 08:32

Die voorseisoense program van vier van Suid-Afrika se Superrugby-spanne het ’n onverwagse wending geneem met die Sharks se onttrekking.

Michalak sluit aan by Toulon

2011-12-24 22:55

Frédéric Michalak, wat tans vir die Sharks in Suid-Afrika uitdraf, het 'n mondelingse ooreenkoms vir 'n driejaar-kontrak met Toulon aangegaan.

‘Kopskuif beter as kopskerm’

2011-12-21 08:29

Kommer oor die voorkoms en behandeling van harsingskudding was van die hoofbesprekingspunte op die IRR se mediese beraad in Londen.

Hansen klap straks sweep by All Blacks

2011-12-15 07:31

Steve Hansen sal na verwagting as die nuwe afrigter van die All Blacks in die plek van Graham Henry aangewys word.

 

Schalk uit Engeland-toetsreeks

2012-05-04 20:00

Die Suid-Afrikaanse flank Schalk Burger sal die toetsreeks teen Engeland volgende maand mis aangesien hy nog herstel van ‘n kniebesering.

Theron tevrede met Bokkies se vordering

2012-04-22 07:30

Met die Junior Wêreldkampioenskap wat in Junie afskop, het die Suid-Afrikaanse o.20-breier gesê hy is tevrede met sy span se vordering tot dusver.

Ebersohn wil staal wys teen Chiefs

2012-04-14 14:55

Sias Ebersohn sal Saterdag gebruik maak van die geleentheid om die bestuur van die Cheetahs te wys waartoe hy in staat is.

Crusaders klop Stormers in Christchurch

2012-04-14 11:31
92 menings

Die Crusaders-losskakel Tom Taylor het al sy span se punte aangeteken vir die span se 31-24 oorwinning teenoor die Stormers in Christchurch.

Lions hul ‘eie ondergang’

2012-04-09 09:16

Die Lions sal vinnig moet leer wat dit beteken om ’n span te wees, het ’n omgekrapte John Mitchell, die Lions-afrigter, gesê.

Bulls kla oor oogkrappery

2012-04-08 13:30

Todd Blackadder, afrigter van die Crusaders, het gesê hy is bekommerd dat die nuwe witkaart-stelsel gemanipuleer kan word.

McCaw dalk gou terug

2012-04-04 07:00

Die All Black-kaptein, Richie McCaw, sal moontlik reeds volgende week tot Super-rugby terugkeer wanneer die Cru­sa­ders teen die Stormers speel.

Chili nie meer nr. 2

2012-04-01 08:08

Spelers van die Bulls gaan nie enige gunste kry net omdat hulle Heyneke Meyer se werkswyse en karakter beter ken as die res van die land nie.

Crusaders klop begeesterde Lions

2012-03-31 19:10

Die Crusaders het die Lions in hul Superrugby-wedstryd op Coca-Colapark in Johannesburg 23-13 geklop nadat die tuisspan rustyd voorgeloop het.

Ndungane 'sal man staan' teen Habana

2012-03-29 07:05

Die Bulls-afrigter Frans Ludeke is tevrede dat Ndungane sy voormalige Bulls-vleuelmaat, Bryan Habana, in toom sal hou.

Liefling Derick bly in SA; reik weer na Blou trui

2012-03-25 08:58

Derick Hougaard sê hy gaan nie terug Engeland toe nie, maar dat hy sy lewe en sy loopbaan in die Jakarandastad voortsit.

Sadie, Olivier moet aanval

2012-03-24 12:00

Die Bulls moet die Reds se gebrek aan ervaring in die middelveld uitbuit as hulle as wenners van Loftus Versfeld wil afstap.

Uitgedunde Kiwi’s kan kleitrap teen SA

2012-03-24 10:35

Met die toenemende kwaai fokus op knap verdediging kan ’n lae telling ’n mens nogal flous in sover ’n rugbywedstryd eintlik heel skaflik was.

Gehate Lawrence kry trekpas as elite-blaser

2012-03-24 07:20

Bryce Lawrence gaan na verneem word nie weer deur die Internasionale Rugbyraad (IRR) aangestel word in sy elite-paneel van skeidsregters nie.

Selfde blaser, ander voorry

2012-03-21 09:30

Keith Brown sal Saterdag die tweede keer in drie weke met ’n Cheetahs-voorry te doen kry, maar dié keer twee ander stutte se skrumwerk monitor.

Frans se kans kom ál nader, sê Proudfoot

2012-03-21 07:02

Matt Proudfoot van die Stormers se dilemma is dat hy twee vaskopstutte van gehalte het om die res van die Super-rugbyreeks mee aan te durf.

Allister sal juig oor breker

2012-03-19 07:01

Dit kan ’n nare storie afgee as jy vir Eben Etzebeth en Rynhardt Elstadt bokshandskoene gee en sê die een wat staande bly gaan die nr. 4-trui dra.

Frans kom huis toe

2012-03-18 07:10

Frans Steyn het in 2010 aan Heyneke Meyer onderneem dat hy huis toe kom as Meyer afrigter van die Springbokke word.

Skrum die Blues, is Matt se opdrag

2012-03-16 07:03

Net toe dit lyk asof die Stormers se laaste oefensessie afgesluit het, het Matt Proudfoot sy vinger in die rigting van die skrummasjien gewys.

Reds wil rande vir drieë laat inrol

2012-03-14 07:02

Die Reds, die Super-rugbykampioene van 2011, gaan op hul Suid-Afrikaanse rugbytoer R16 000 verdien vir elke drie wat hulle druk.

Hougaard geskors ná boorvat

2012-03-04 13:00

Die Bulls-skrumskakel Francois Hougaard is vir een week geskors ná 'n gevaarlike boorvat in die wedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein.

Van stofstrate na Stormers-trui

2012-03-04 07:10

Die litteken aan die linkerkant van sy nek vertel eintlik Siya Kolisi se verhaal – van armoede as jong seun tot sy buiging vir die Stormers.

Toets wag op Wynand

2012-03-02 07:00

Hy is dalk Suid-Afrika se mees ervare Super-senter, maar Wynand Olivier kan hom staal vir ’n behoorlike duiksessie in die Vrystaat-stadion.

Plumtree wil nie waag

2012-02-27 07:00

Die Sharks het die Super-rugbyseisoen begin soos hulle die Curriebeker-seisoen afgesluit het. Met ’n baie teleurstellende vertoning.

Sarel 'kan geen genade verwag'

2012-02-25 10:01

Sarel Pretorius was Suid-Afrika se Speler van die Jaar in die Super-reeks en word reeds in sy debuutwedstryd as die groot gevaarman uitgesonder.

SA Super-penarie 'nie Kings-probleem'

2012-02-22 07:10

Dis nié die Southern Kings se turksvy nie, sê Cheeky Watson, president van die OP-rugbyunie, oor die nuutste verwikkelinge in Super-rugby.

Daniel gee Sharks woema

2012-02-18 11:00

Keegan Daniel het in Port Elizabeth die vonk verskaf wat die Sharks se oorwinning oor die Southern Kings verseël het.

Tonge klap oor Franse grotman

2012-02-15 07:03

Dit gons behoorlik in rugbykringe nadat die veelsydige voorspeler Sebastien Chabal aangekondig het dat hy in Australië gaan speel.

Grant se plek in Stormers-span nie gewaarborg

2012-02-11 10:01

Daar is niks wat ’n rugbyspeler as vanselfsprekend kan aanvaar nie, en dit is vandag veral op Peter Grant in sy afwesigheid van toepassing.

Groot borgskap vir Leeus

2012-02-10 06:57

Die Goue Leeus Rugbyunie glo die borgskap van die eiendomsgroep Redefine is ’n bewys dat die unie nie só diep in geldelike knyp is nie.

Andries, Duane dalk teen Kings

2012-02-06 07:02

Twee van die Stormers se beseerde ysters, Andries Bekker en Duane Vermeulen, kan Saterdag die eerste keer in maande tot die rugbyveld terugkeer.

Fourie du Preez straks Bok-kaptein

2012-02-05 06:59

Die gewese Bulls- en Blou Bul-skrumskakel Fourie du Preez is skynbaar die gunsteling om die Springbok-kapteinskap by John Smit oor te neem.

Heyneke sal flanke vandag dophou

2012-02-04 11:45

Die tweestryd tussen Schalk Burger en Heinrich Brüssow kan selfs voor die Super-reeks ’n aanduiding van die toekoms van Bok-rugby gee.

Rugby kry nou witkaart

2012-02-03 07:00

Dissipline sal die wagwoord van elke rugbyspeler in die Super-reeks móét wees. Geelkaarte kan nou ná wedstryde ook toegeken word.

Meyer trek dalk later Kaap toe

2012-01-31 07:01

Hy gaan vir eers nêrens nie, maar Heyneke Meyer, die nuwe Springbok-afrigter, erken dat hy dalk later in sy ampstermyn Kaapstad toe kan trek.

Juan weer op krukke

2012-01-27 07:00

Die Spring­bok-flank Juan Smith het in Pretoria ’n opvolgoperasie aan sy haksening ondergaan, maar daar is nie rede tot kommer nie.

Bokkies druk op Howard se nommer

2012-01-18 11:00

Dawie Theron, hoofafrigter van die Bokkies, het Patrick Howard vir die nasionale oefengroep in Stellenbosch opgeroep.

Naas: Hou Div in Springbok-afrigtingspan

2012-01-17 12:01

Die Springbok-rugbylegende Naas Botha het gesê daar is geen rede hoekom Peter de Villiers nie as deel van die afrigtingspan kan bly nie.

Spelers kies Keegan as Sharks se kaptein

2012-01-17 07:01

Keegan Daniel is die Sharks se kaptein vir die Super-rugbyseisoen en Bismarck du Plessis sy adjudant, is aangekondig.

Rassie na Bokke

2012-01-15 07:00

Rassie Erasmus gaan in ’n heeltydse pos by die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru) deel wees van die Springbokke se nuwe kern-afrigtingspan.

Mylpale wink vir Morné

2012-01-13 07:46

Daar is die mikpunte van 1 000 Super-punte en 100 Super-wedstryde vir die Bulls se ster-losskakel Morné Steyn in 2012

Carter dalk in Maart terug by Crusaders

2012-01-12 12:45

Dan Carter sal in Maart weer begin speel hy tydens verlede jaar se Wêreldbeker-toernooi 'n liesbesering opgedoen het.

Bekker en Duane dalk langs kantlyn

2012-01-12 06:51

Die beste slot en taaiste agtsteman in Suid-Afrika sal straks albei langs die kantlyn wees wanneer die Stormers hul Superrugby-veldtog afskop.

Bok-flank uitgehonger

2012-01-11 08:01

Dit het gevoel of hy verlede jaar in ’n eenmansport speel en daarom is sy honger om weer op die rugbyveld te wees groter as ooit tevore.

Rassie-bom tref WP en Stormers

2012-01-10 07:06

’n Bom het in die Westelike Provinsie gebars met die nuus dat Rassie Erasmus as direkteur van afrigting by dié rugbyunie bedank het.

Cheetahs sal meer sweet in 2012

2012-01-06 10:31

Hoewel hulle nog uitspan, sal die Cheetahs reeds aan die einde van die maand voor hul eerste ware toets van 2012 te staan kom.

‘Duimpies dink vinniger as langes’

2011-12-28 09:03

Peter de Villiers, berug vir sy omstrede uitsprake, beweer nou dat kort rugbyspelers vinniger dink as hul langer eweknieë

Engeland pos Ford, Wells ná WB-flop

2011-12-21 22:55

Mike Ford en John Wells, voormalige assistent-afrigters van Engeland, moet die Rugby-voetbalunie (RFU) met onmiddellike effek verlaat.

Hansen aangewys as nuwe All Blacks-breier

2011-12-16 11:30

Die Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZRU) het aangekondig dat Steve Hansen as die nuwe afrigter van die All Blacks aangestel is.

Hoë lof vir Jonny ná hy stewels ophang

2011-12-14 12:30

Clive Woodward het Jonny Wilkinson as ’n “uitstaande spanspeler” uitgesonder nadat dié losskakel sy uittrede uit toetsrugby aangekondig het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior Developer x3

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R10000 - R25000

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X3 2.5i E83 4x4 AT
2004
R 244,400.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 174,990.00

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.