ARTIKELS OOR rowers

Rower pleeg selfmoord voor inhegtenisneming

2012-05-15 19:00

‘n Vrystaatse rower het homself in Botshabelo doodgeskiet net voor hy in hegtenis geneem sou word, het die polisie gesê.

Polisie betrap rowers met gesteelde kontant

2012-05-01 10:18

Die polisie het twee mans by ‘n padblokkade in hegtenis geneem toe hulle met kontanthouers van ‘n sekuriteitsmaatskappy betrap is.

Vier Vrystaatse rowers word gesoek

2012-03-01 18:00

Vier mans word deur die polisie gesoek nadat hulle ‘n ma en haar twee dogters in Harry Gwala naby Sasolburg in die Vrystaat beroof het.

Rowers skiet man in die rug

2012-01-25 07:05

’n Man is vandeesweek in Pretoria deur drie rowers oorval en in die rug geskiet terwyl hy vir sy gesin kos gemaak het.

Vermeende moordenaars sterf in skietery met polisie

2011-12-13 16:52

Twee mans, wat vir moord gesoek is, is dood in ‘n skietery met die polisie by ‘n huis in Amaoti, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Rowers gee voor hulle is polisiebeamptes

2011-11-23 21:05

Twee mense in Kagiso in Krugersdorp is in aparte voorvalle deur twee mans wat voorgegee het dat hulle polisiebeamptes is, beroof.

Vermeende rower doodgeskiet

2011-11-14 23:10

‘n Man wat vermoedelik ‘n rooftog op ‘n plaas uitgevoer het, is in ‘n struweling met die polisie naby Moedville doodgeskiet.

SA rower in Mosambiek doodgeskiet

2011-11-09 17:35

Die polisie in Mosambiek het ‘n Suid-Afrikaner doodgeskiet nadat hy twee Mosambiekers doodgeskiet en geld gesteel het in dié land.

Polisie skiet twee rowers dood

2011-10-12 18:04

Die polisie het twee vermeende rowers, waarvan een ook in verband met 'n moord gesoek is, in Limpopo doodgeskiet, het 'n woordvoerder gesê.

Rowers aangekeer ná skietery

2011-09-06 20:56

Twee mans is in Daveyton aan die Oos-Rand in hegtenis geneem ná ‘n skietery met die polisie, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê.

Rowers kom weg met miljoene in diamante

2011-08-19 21:05

‘n Groep gemaskerde mans het ‘n juwelier-handelaar se voertuig gestop, hom aangerand en $2 miljoen (sowat R14 miljoen) se diamante gesteel.

Vermeende bende amper skotvry ná polisie-blaps

2011-07-04 19:59

Drie vermeende rowers wat in en om Sandton doenig was, is vrygelaat omdat die polisie versuim het om hulle binne 48 uur na die hof te bring.

Man twee maal in twee weke beroof

2011-06-27 22:54

‘n Roemeense man sê hy moes enkele weke ná hy van sowat R2 miljoen beroof is, wéér sowat R582 260 aan gewapende rowers oorhandig.

Vulstasie se kitsbank loop weer deur

2011-02-28 09:05

Dit het rowers slegs drie minute geneem om ’n kitsbank in die winkel van 'n Engen-vulstasie op te blaas en met geld te vlug.

OTM-rowers skiet polisiebeampte

2010-11-09 22:00

‘n Polisiekonstabel is beseer nadat hy deur ‘n groep van 20 mans geskiet is wat twee OTM’e opgeblaas het.

Polisie skiet gesoeke misdadiger

2010-09-01 00:45

‘n Zimbabwiese man wat gesoek was in verband met verskeie misdade in Musina is Maandagaand deur polisie doodgeskiet.

Vrou brand los – huisrower sterf

2010-08-07 08:01

’n Huisrower is dood nadat ’n kliniese sielkundige van Menlopark, Pretoria, hom in haar huis betrap en raak geskiet het.

Mikro-kolletjies aan motors gaan diewe knou

2010-08-05 06:19

Diewe gaan binnekort baie makliker vasgevat word danksy nuwe mikrotegnologie wat verpligtend vir alle nuwe motors gaan wees.

'Polisie'-huisrowers vasgetrek

2010-07-09 05:09

Vier mans is in hegtenis geneem nadat hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het om toegang tot ‘n huis in Vanderbijlpark te verkry.

Boewe gooi man van balkon af

2010-04-21 20:14

’n 26-jarige Man is deur inbrekers vanaf sy eie huis in Durban se balkon gegooi, het KwaZulu-Natal se paramedici gesê.

Wag vas nadat hy rowers help inbreek

2009-12-21 12:59

’n Sekuriteitswag is in hegtenis geneem nadat hy sewe gewapende mans gehelp het om by 'n woonkompleks in te breek.

Taxibestuurders fnuik kapers

2009-11-10 15:22

Taxibestuurders het twee mans wat vermoedelik 'n ander taxibestuurder wou kaap, se planne in die wiele gery.

 

Rower wat aangerand is sterf

2012-05-03 19:01

Een van die rowers wat aangerand is deur studente op die Universiteit van Limpopo se Mankweng-kampus het gesterf, het die polisie gesê.

Huiseienaar skiet rower dood

2012-03-15 19:57

‘n Huiseienaar het ‘n rower in Alberton, suid van Johannesburg, doodgeskiet, het 'n woordvoerder van die polisie in Gauteng gesê.

Polisie skiet rowers dood

2012-02-16 19:02

Die polisie het twee mans doodgeskiet tydens ‘n gewapende rooftog by ‘n kafee in Msobomvu, Butterworth, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Rower skiet homself in die kop

2012-01-18 13:00

‘n Gewapende rower het selfmoord gepleeg en drie ander rowers is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n plaaswinkel beroof het.

Polisiebeampte sterf ná skietery by OTM-masjien

2011-11-25 17:23

‘n Polisiebeampte het in die hospitaal aan sy wonde beswyk nadat ATM-rowers in Alexandra op hom en sy mede-polisiebeampte geskiet het.

Stappers op Tafelberg agtervolg, beroof

2011-11-21 09:06

‘n Stapper het by ‘n rotslys afgeval, sy been gebreek en sy ribbes beseer terwyl hy van drie rowers op ‘n deel van Tafelberg probeer vlug het.

Rower wat bejaarde vasbind op heterdaad betrap

2011-11-10 21:04

‘n Huisrower is vasgetrek nadat hy op heterdaad betrap is waar hy 'n bejaarde vrou in haar huis vasgebind het, het die polisie gesê.

Rowers kry swaar tronkstraf

2011-10-14 19:05

Twee mans is tronk toe gestuur nadat hulle drie jaar gelede by ‘n huis ingebreek en ‘n vrou en haar gestremde seun aangeval en beroof het.

Twee rowers in Sandton vasgetrek

2011-09-23 20:00

Twee mans is op heterdaad betrap nadat hulle by ‘n huis in Sandton ingebreek het, het die polisie gesê.

Druipnat rowers uit dam getrek

2011-08-24 20:24

Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n winkel naby Kwaggafontein beroof en toe in ‘n dam weggekruip het.

Kar tref rower wat weghardloop

2011-07-22 23:03

‘n Rower wat weggehardloop het ná hy 'n motoris langs hoofweg probeer beroof het, is deur ‘n motor op die N3 naby Durban doodgery.

Kierie-duikmerk help polisie om rowers uit te ken

2011-06-29 19:56

‘n Bejaarde vrou het twee rowers se wegkom-motor met haar kierie geslaan en sodoende die polisie gehelp om die skuldiges uit te ken.

Berugte straatrower in Kaapstad gearresteer

2011-03-27 11:57

Die polisie in Woodstock het glo een van Kaapstad se berugte straatrowers gearresteer terwyl hulle in die omgewing gepatrolleer het.

Vier gewapende rowers in Oos-Kaap gearresteer

2010-11-10 03:22

Vier rowers is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n winkeleienaar en sy assistent in die Oos-Kaap aangehou het, het die polisie gesê.

Rower gewond in skietery

2010-09-02 02:32

‘n Rower is Woensdagoggend gewond in ‘n skietery op die dak van ‘n huis in Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Vyf vas ná hulle kitsbank glo opblaas

2010-08-23 00:09

Vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle ‘n kitsbank in KwaZulu-Natal opgeblaas het, is langs die N3-hoofweg gearresteer, het die polisie gesê.

Franse visserman in Madagaskar doodgeskiet

2010-08-06 03:48

‘n Franse visserman het die nuutste buitelandse burger geword wat in Madagaskar vermoor is, nadat hy die naweek doodgeskiet is.

Vroue spring uit trein ná rowers hulle dreig

2010-07-16 23:10

Vier vroue het uit ‘n bewegende trein gespring nadat hulle wou wegkom van rowers in Somerset-Wes, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Polisie fnuik OTM-bommers se planne

2010-05-21 14:20

Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n groep mans gekeer wat glo ‘n OTM in Umbumbulu wou opblaas, het ‘n woordvoerder gesê.

Man herken ‘rower’ met ’n skok: In uniform

2010-04-15 06:47

’n Rooftog-slagoffer het een van sy vermeende aanvallers in ’n polisiekantoor agter die toonbank en in ’n polisie-uniform herken.

Rowers uitgevang, 1 sterf

2009-11-20 04:06

‘n Rower is doodgeskiet en nog een is beseer in ‘n skietery met die polisie in Centurion toe hulle op heterdaad betrap is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.