ARTIKELS OOR rooftogte

Pastoor-hulle ná aanddiens by kerk beroof

2012-02-07 07:06
91 menings

’n Pastoor, haar man en twee jeugwerkers is Sondag ná die aanddiens by die AGS in Witfield, Boksburg, met vuurwapens aangehou en beroof.

Soektog geloods na mans wat poskantoor beroof

2012-02-03 19:47

‘n Soektog na vier mans is geloods nadat hulle die poskantoor in Namakgale, Phalaborwa, beroof het, het die polisie in Limpopo gesê.

Gewapende rooftog vind voor skool plaas

2012-02-01 18:56

Die bestuurder van ‘n minibus wat skoolkinders vervoer het, is in Johannesburg voor die leerlinge met ‘n vuurwapen gedreig en beroof.

Oom se haelgeweer klop skurk se plastiekpistool

2012-01-27 07:00
173 menings

’n 70-jarige pensioentrekker het ’n rower doodgeskiet toe dié hom met ’n plastiekpistool probeer beroof het.

Drie vas ná rooftog by winkel

2012-01-24 21:12

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n winkel in Kagiso buite Krugersdorp beroof het, het die polisie gesê.

Baas skiet glo werker per ongeluk in rooftog

2012-01-23 07:00

’n 30-jarige man is naby die stad doodgeskiet toe rowers hom as ’n menslike skild gebruik het. Twee rowers is ook vermoedelik gewond.

Mans vas vir reeks rooftogte in Wes-Kaap

2012-01-19 16:57

Ses mans van ‘n berugte bende wat van ‘n reeks rooftogte verdink word, is in Nyanga, Kaapstad, in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Diewe grawe tonnel om kitsbank te beroof

2012-01-14 18:56

Die polisie in Manchester, Engeland is op soek na diewe wat 'n tonnel van 30 meter gegrawe het om 'n kitsbank te beroof.

Vrou sterf maand ná sy in kop geskiet is

2012-01-07 09:29

’n Vrou wat op 10 Desember in die kop geskiet is tydens ’n huisrooftog in Wonderboom, Pretoria, is die naweek oorlede.

Drie vas ná hul paartjie in hul slaap vermoor

2011-12-29 13:19

Drie mans wat by 'n huis in Tongaat ingebreek, 'n paartjie in hul slaap doodgeskiet en hul seun ernstig gewond het, is in hegtenis geneem.

Departement se kantore beroof

2011-12-19 21:24

Die kantore van die Departement van Binnelandse Sake in Randburg is deur gewapende mans beroof, het die polisie in Johannesburg gesê.

Polisiebeampte, rower sterf in skietery

2011-12-12 16:56

‘n Polisiebeampte en ‘n rower is dood in ‘n skietery ná ‘n rooftog by ‘n winkel in Wentworth, suid van Durban, het die polisie gesê.

Pta-gesin in huis oorval

2011-12-12 08:30

Man van Pretoria is moontlik verlam en sy ma het breinskade nadat huisrowers hulle in Wonderboom, Pretoria, oorval het.

'Ek het ‘n klik-geluid gehoor'

2011-12-01 22:58

‘n Man wat tydens ‘n rooftog by ‘n supermark geskiet is, het geglo hy sou tereggestel word, het die Hooggeregshof in Pretoria gehoor.

Vrou voor kinders by vakansieoord verkrag

2011-11-23 11:02

'n Gautengse vrou is ten aanskoue van haar tienerseuns en hul vriende verkrag ure nadat hulle by die Meerensee-vakansieoord aangekom het.

Vrou in hotelkamer verkrag

2011-11-21 11:08

'n Vrou is in haar kamer by die Blue Marlin-hotel in Durban aangeval nadat sy deur vyf mans beroof is, het die polisie gesê.

Twee doodgeskiet wat KFC beroof

2011-11-12 15:30

Twee rowers is doodgeskiet en twee ander gewond in 'n skietgeveg met die polisie nadat hulle die KFC in Florida aan die Wesrand beroof het.

Rowers, verbyganger in Oos-Kaap doodgeskiet

2011-11-08 18:49

Vyf rowers en ‘n verbyganger is doodgeskiet toe die polisie ‘n rooftog in Port Elizabeth gefnuik het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Man in hegtenis ná Marlboro-rooftog

2011-11-02 21:09

‘n Man is in hegtenis geneem in verband met ‘n rooftog in Sandton waartydens ‘n sakeman geskiet is, het die polisie in Johannesburg gesê.

Man gewond in Marlboro-rooftog

2011-11-01 18:51

‘n Man is geskiet en gewond tydens ‘n gewapende rooftog naby Sandton toe hy uit sy motor gesleep en geskiet is, het die polisie gesê.

Sekuriteitswagte beroof wat geld bewaak

2011-10-25 21:09

‘n Sekuriteitswag van J&M is met ‘n vuurwapen beroof van ‘n onbekende hoeveelheid kontant in Witrivier, het die polisie gesê.

Tiener vas wat vrou met speelgoedgeweer beroof

2011-10-17 20:00

‘n Sewentienjarige seun is deur ‘n woedende skare aangerand nadat hy ‘n vrou met ‘n speelgoedgeweer beroof het in Vosloorus.

OK-supermark in Ventersburg beroof

2011-10-12 12:00

‘n Veiligheidswag van ‘n supermark in Ventersburg het na bewering R11 000 se kontant gesteel om vir hom ‘n motor te koop.

Absa-bank in Limpopo beroof

2011-10-10 17:22

'n Groot bedrag geld is uit 'n kluis by die Lephalale-tak van Absa-bank gesteel, het 'n polisiewoordvoerder in Limpopo gesê.

Polisie skiet 'Samurai'-rower dood

2011-10-05 21:23

‘n Vermeende rower, vermoedelik een van drie berugte "Samurai Swaard"-rowers, is doodgeskiet en twee ander is gewond in Bloemfontein.

Bejaarde man deur rowers vemoor

2011-10-02 14:45

'n Bejaarde man van Benoni is dood en sy vrou is beseer nadat rowers hulle in hul huis aangerand het, het die polisie gesê.

Polisiebeamptes gewond in rooftog

2011-09-28 10:31

Ses polisiebeamptes is gewond en omstanders is deur dwaalkoeëls getref toe gewapende rowers tydens 'n rooftog in die Oos-Kaap begin skiet het.

Twee van Tembisa vas ná rooftog

2011-09-22 20:05

Twee mans is in Tembisa in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n winkel beroof het wat deur ‘n Pakistanse man besit word.

Casino naby Pta van R3,5 miljoen beroof

2011-09-19 10:03

Die polisie in Gauteng is op soek na 18 mans wat die Morula Sun Casino buite Pretoria van R3,5 miljoen beroof het, het 'n woordvoerder gesê.

Kroeg-eienaar ernstig gewond in rooftog

2011-09-16 22:03

'n Kroeg-eienaar in Siyabuswa in Mpumalanga is ernstig gewond toe 'n groep gewapende mans by sy krog instorm en hom en sy vrou beroof.

Drie vas ná Menlyn-rooftog

2011-09-15 19:03

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n winkel en drie polisiebeamptes in Menlyn Park beroof het, het die polisie gesê.

Vermeende rower ná jaagtog doodgeskiet

2011-09-15 11:52

Die polisie het 'n vermeende rower in Brenthurst, oos van Johannesburg, doodgeskiet, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

Vrou op Facebook-afspraak betrek by rooftog

2011-09-06 13:05

Toe Leah Gibbs en Adam Minton mekaar se profiele op Facebook bekyk, sou Leah nooit dink ‘n onskuldige geflirt kan in ‘n rowery ontaard nie.

Boer deur drie mans beroof

2011-08-31 22:57

‘n Boer is deur drie mans beroof van onder meer 'n skootrekenaar op sy Clairmont-plaas in Nelspruit, het die polisie in Mpumalanga gesê.

Man geskiet wat van polisie vlug

2011-08-25 18:59

‘n Man wat van die polisie gevlug het nadat hy ‘n winkel in Johannesburg probeer beroof het, is doodgeskiet, het die polisie gesê.

Drie vas wat bejaarde aanrand, dogter verkrag

2011-08-22 18:00

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n plaashuis in Beacon Bay naby Oos-Londen beroof en ‘n vrou verkrag het.

Bende in polisieklere beroof blitspatrollie

2011-08-16 09:04

Lede van die polisie se blitspatrollie in Nelspruit is van hul wapens beroof deur ’n bende wat onder meer polisie-uniforms gedra het.

Gewapende rower gewond in skietery

2011-08-15 15:29

'n Gewapende rower is gewond in 'n skietgeveg in 'n parkie in Houghton, Johannesburg, het die metropolisie gesê.

Werknemer by kosmark in oog geskiet

2011-08-04 18:09

‘n Man is doodgeskiet en ‘n ander een is in albei sy bene gewond toe drie mans by ‘n kosmark ingestap en op hulle begin skiet het.

Rowers slaan toe op poskantoor

2011-08-03 21:22

‘n Bende van vyf mans het mense in die Hoëveldse dorpie Ogies se poskantoor met vuurwapens aangehou en kontant gesteel.

Polisie skiet rower dood

2011-08-02 22:02

‘n Rower is doodgeskiet terwyl hy in Witbank, Mpumalanga, van die polisie af weggehardloop het, het die polisie gesê.

5 ‘rowers’ in arres ná jaagtog

2011-07-30 07:39

Die polisie het vyf gewapende mans wat vermoedelik op pad was om ’n rooftog te pleeg ná ’n jaagtog in die ooste van Pretoria vasgetrek.

Twee vas ná ouetehuis-skietery

2011-07-27 21:09

Twee mans wat ‘n ouetehuis in Yeoville probeer beroof het is ná ‘n skietery met die polisie, in hegtenis geneem.

Rower deur motor getref

2011-07-23 23:10

‘n Rower wat probeer vlug het, het gesterf nadat hy op die N3 in Durban deur ‘n motor getref is, het paramedici gesê.

Bankrower toe 'n polisieman

2011-07-21 20:40

Die Tsjeggiese polisie het uiteindelik ‘n verdagte in vier bankrooftogte vasgetrek, net om uit te vind dat hy 'n kollega van hulle is.

Twee vas wat besigheid beroof

2011-07-18 19:27

Twee mense is in hegtenis geneem nadat hulle verbind is met ‘n gewapende rooftog in Zinniaville in Rustenburg, het die polisie gesê.

Vermeende rowers sterf in skietgeveg

2011-07-15 15:11

Twee vermeende rowers is dood en drie ander is onder polisiebewaking in die hospitaal ná 'n skietery in Durban, het die polisie gesê.

Drie mans verkrag, beroof vrou (65)

2011-07-13 14:50

Drie mans het na bewering 'n 65-jarige vrou in haar huis naby Mthatha in die Oos-Kaap beroof en verkrag, het die polisie Woensdag gesê.

Mnr. SA woedend oor rooftog

2011-07-13 09:10

Die woede het deur hom gepols terwyl ’n rower hom met ’n rewolwerkolf teen die bors stamp en sy besittings geëis het, sê Mnr. Suid-Afrika.

Rowers slaan toe op Kaapse hotel

2011-07-11 09:07

Die polisie in die Wes-Kaap is op soek na ses mans wat die luukse Hout Bay Manor-hotel beroof het, sê 'n woordvoerder.

 

Veearts en sy vrou beroof in Klerksdorp

2012-02-06 09:00

’n Veearts en sy vrou van Klerksdorp is deur gewapende rowers by hul huis aangerand. Een van die verdagtes was gewapen.

Rowers rand bejaarde erg aan

2012-02-03 16:38

'n Bejaarde wewenaar is in Krugersdorp deur 'n bende rowers oorval en erg verniel voordat hulle met slegs sy horlosie en kleingeld gevlug het.

Vier vas ná rower se motor rol in KZN

2012-01-31 15:21

Vier mans is in hegtenis geneem en een is nog op vrye voet nadat hulle glo ‘n Spar in Mbazwana in die noorde van KwaZulu-Natal beroof het.

Rowers by TUT vlug met registrasiegeld

2012-01-26 10:02

Twee rowers het R900 000 kontant by die Tshwane-universiteit van Tegnologie (TUT) gesteel, het ‘n koerant berig.

Alarm red dalk dokter se lewe

2012-01-23 08:00

“Ek het nooit besef die loop van ’n rewolwer is so groot nie.” So het dr. Tim Scholtz (65) skertsend aan sy gesin gesê.

Rower doodgeskiet tydens inbraak

2012-01-20 16:16

Een rower is dood en ‘n ander een is beseer tydens ‘n skietery met ‘n polisiekonstabel wat van diens af was in Newdawn Park.

Rower skiet homself in die kop

2012-01-18 13:00

‘n Gewapende rower het selfmoord gepleeg en drie ander rowers is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n plaaswinkel beroof het.

Man op parool probeer vrou beroof

2012-01-12 15:54

‘n Veroordeelde moordenaar het ‘n skroewedraaier gebruik om ‘n vrou in Quigney, Oos-Londen, te probeer beroof.

Tafelberg: Toeris sien rower vir gids aan

2011-12-29 14:20

Die Tafelberg-sweefspoormaatskappy het sy kommer uitgespreek nadat ‘n toeris ‘n rower vir ‘n amptelike gids aangesien het.

Rowers hou meisietjies en swanger vrou aan

2011-12-23 08:40

Binne 24 uur het gewapende rowers op twee huise toegeslaan en onder andere ’n swanger vrou en twee vierjarige meisietjies aangehou.

Huishulp bedwelm, hond vergiftig

2011-12-16 07:36

Vyf gewapende rowers het in ’n oënskynlik fyn beplande huisrooftog in Pretoria Tuine ’n huiswerker bedwelm en ’n hond vergiftig.

Bejaarde op Tafelberg beroof

2011-12-12 13:30

'n Bejaarde man is van sy kamera en kontant beroof terwyl hy op Seinheuwel in Kaapstad gestap het, het die polisie gesê.

Polisieman doodgeskiet in rooftog

2011-12-06 14:15

'n Polisieman is doodgeskiet in 'n rooftog by 'n winkelsentrum in Lambton aan die Oosrand, het die polisie in Gauteng gesê.

Moordverdagte vasgetrek

2011-12-01 19:01

‘n Vier-en-twintig-jarige man is in Kagiso in hegtenis geneem vir moord en roof, het die polisie aan die Wes-Rand gesê.

Ses polisiebeamptes vir misdade vasgetrek

2011-11-21 21:05

Ses polisiebeamptes is die afgelope week vir verskeie misdade, insluitend moord, verkragting, diefstal en korrupsie, in hegtenis geneem.

Mans vas ná rooftog by funksie

2011-11-14 17:58

Sewe mans is in hegtenis geneem nadat gaste by ‘n familie-funksie in KwaZulu-Natal met vuurwapens aangehou is, het die polisie gesê.

Twee vas ná hul tiener beroof

2011-11-11 17:08

Twee mans is in Oos-Londen in hegtenis geneem nadat hulle 'n 17-jarige meisie gesteek en van haar selfoon beroof het.

Twee beseer in transito-rooftog

2011-11-08 16:33

Twee sekerheidswagte is in ‘n transitorooftog op die Potchefstroompad naby Vlakplaas beseer, het die polisie in Gauteng gesê.

Twee vas vir gewapende roof in Durban

2011-11-02 18:01

Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n winkeleienaar met gewere aangehou en kontant geëis het in Durban.

OTM'e in Vrystaat opgeblaas

2011-10-27 16:49

OTM-bommers het 'n onbekende bedrag geld gebuit nadat hulle twee OTM'e by 'n vulstasie in die Vrystaat opgeblaas het, het die polisie gesê.

Rowers oorval en skiet SA perderuiter

2011-10-19 07:10

Een van Suid-Afrika se voorste perdespringruiters is op sy hoewe by Laezonia, noord van Johannesburg, oorval en geskiet.

'Facebook-verkragter' kry 50 jaar tronkstraf

2011-10-14 12:55

Die vermeende "Facebook-verkragter", Thabo Bester, is in die Durbanse landdroshof tot effektief 50 jaar tronkstraf gevonnis.

'Sensus-beamptes' beroof man in Jhb

2011-10-11 13:32

Twee rowers wat hulle as sensus-opnemers voorgedoen het, het twee mans in Kensington, Johannesburg, met 'n vuurwapen aangehou.

'Kuber-verkragter' met tot 100 sake verbind

2011-10-07 13:17

Die polisie kan dalk meer as 100 kriminele aanklagte teen 'n reeksverkragter en moordenaar ondersoek, het 'n woordvoerder gesê.

Vermeende rower dood ná polisiejaagtog

2011-10-04 16:33

'n Man is dood nadat hy van 'n bakke afgeval het tydens 'n polisiejaagtog in Ga-Rankuwa naby Pretoria, het die polisie gesê.

Ses vas ná jaagtog in Midrand

2011-09-29 17:30

‘n Hoëspoed-jaagtog het tot die inhegtenisneming van ses mans gelei wat vermoedelik ‘n rooftog in Midrand beplan het, het die polisie gesê.

Twee vas vir rooftog by casino

2011-09-27 15:55

Nóg twee lede van ‘n kriminele sindikaat is in hegtenis geneem in verband met ‘n onlangse rooftog by die Morula Sun Casino.

Bende vas ná Germiston-rooftog

2011-09-19 17:58

Sewe mans is in hegtenis geneem in verband met ‘n rooftog by ‘n onderneming in Germiston, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê.

Vier vas wat onderneming beroof

2011-09-18 18:07

Vier mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n onderneming in Phokeng beroof het, het die polisie in Noordwes gesê.

Nóg twee vas ná Pta-rooftog

2011-09-16 10:01

Nóg twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo 'n winkel en drie polisiebeamptes in Menlynpark in Pretoria beroof het.

Rowers slaan toe op Menlyn Park-winkelsentrum

2011-09-15 13:35
89 menings

'n Gewapende bende het 'n winkel beroof voor hulle by die Menlyn Park-winkelsentrum in Pretoria ingestorm het, beweer ooggetuies.

Wapen teen kop terwyl vrou bid

2011-09-10 08:16

’n Rowerbende het op ’n veiligheidswoonkompleks in Pretoria-Noord toegeslaan waar hulle van die inwoners beroof, gekaap en een doodgeskiet het.

Omstander sterf, 2 gewond ná wilde skietery

2011-09-01 15:55

'n Omstander is doodgeskiet en twee ander is gewond tydens 'n skietgeveg in Kagiso aan die Wesrand, het die polisie gesê.

Boer beroof – drie in hegtenis

2011-08-25 21:04

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man op sy plaas in Dullstroom, Mpumalanga, beroof het, het die polisie gesê.

Man geskiet in rooftog by fabriek

2011-08-23 16:09

‘n Man is in die kop geskiet toe hy afgekom het op ‘n rooftog wat besig was om plaas te vind by ‘n fabriek in Vereeniging.

Sewe vas vir Klerksdorp-rooftog

2011-08-16 19:56

Sewe mans is in hegtenis nadat hulle na bewering ‘n onderneming in Klerksdorp van R500 000 se selfone en kontant beroof het.

Polisiebeampte vas vir roof

2011-08-15 17:23

‘n Polisiekonstabel en drie ander mans is in hegtenis geneem in verband met ‘n gewapende rooftog, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Gewapende rooftog ruk Kovsies

2011-08-08 07:04

’n Gewapende rooftog op ’n vroue-student en haar vriend op die Bloemfonteinse kampus van die UV het die universiteitsgemeenskap geruk.

Potch-rowers sal 20 jaar moet sit

2011-08-03 22:24

Twee mans is elkeen tronkstraf van 20 jaar opgelê nadat hulle die Mooirivier-winkelsentrum in Potchefstroom beroof het.

Bende kom met miljoene weg

2011-08-02 23:07

Gewapende bendelede het miljoene rande se kontant wat oppad was na verskeie banke, by ‘n sekuriteitsfirma in Brackenfell gesteel.

Gewapende diewe steel 11 kg goud

2011-08-02 09:42

Twee diewe in Casablanca, Marokko het met 11 kg goud weggekom nadat hulle ‘n voertuig gekaap het en die vervoerpersoneel geskiet het.

Agt OTM-rowers vas

2011-07-29 23:02

Agt mans van drie verskillende provinsies is in verband met die opblaas van ‘n OTM-masjien in Rustenburg in hegtenis geneem.

Gesin in huis oorval, twee verdagtes doodgeskiet

2011-07-25 17:05

Twee van ses mans wat na bewering by 'n huis in Mondeor, Johannesburg, wou inbreek, is deur die polisie doodgeskiet.

Vermeende OTM-bommers in hof

2011-07-22 13:01

Twee mans wat glo verantwoordelik is vir 'n OTM-bomaanval in Vryheid in KwaZulu-Natal sal in die Newcastle-landdroshof verskyn.

Polisie soek OTM-bommers

2011-07-21 11:12

Die polisie is op soek na vier lede van 'n bende wat daarvan verdink word dat hulle kitsbanke in Gauteng en KwaZulu-Natal opgeblaas het.

Vrou (53) in huis doodgeskiet

2011-07-18 17:31

'n Vrou (53) is deur twee mans in haar huis in die Oos-Kaap van R8 000 beroof en doodgeskiet, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

10 gesoek ná gewapende rooftog

2011-07-14 14:46

Die polisie in Gauteng het 'n grootskaalse soektog na 10 gewapende mans van stapel gestuur nadat drie mense tydens 'n rooftog gewond is.

OTM in Katlehong opgeblaas

2011-07-13 14:20

Rowers het 'n OTM in Katlehong opgeblaas en 'n onbekende bedrag gebuit, het 'n woordvoerder van die polisie Woensdag gesê.

11 vas ná rooftog by Kaapse spoghotel

2011-07-12 15:13

Altesaam 11 mense is in hegtenis geneem in verband met 'n rooftog by die luukse Hout Bay Manor-hotel, het die polisie gesê.

Transito-maatskappy van miljoene beroof

2011-07-08 23:00

Rowers van ‘n kontant-transito-maatskappy het die werknemers geblindoek en in die kluis toegesluit voor hulle met miljoene weggekom het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.