ARTIKELS OOR rooftog

Rower wat vennoot beroof vir eers weer vry

2011-10-26 19:17

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vennoot se besigheid in Pretoria beroof het, se saak is van die hofrol geskrap.

Man vermoor ná hy spaza-winkel roof

2010-11-02 03:17

Ses mense is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n man vermoor het wat die eienaar van ‘n spaza-winkel wou aangeval het, het die polisie gesê.

Bloedspoor in Mpumalanga

2010-09-02 07:14

Vyf rowers en ’n vragmotorbestuurder is gister doodgeskiet in ’n waaghalsige vlaag van misdade wat oor sowat 75 km tussen gestrek het.

Vrou steeds kritiek na graaf-aanval

2010-03-24 22:30

‘n 77-Jarige vrou wat deur vier mans met grawe aangeval was, is steeds in ‘n kritieke toestand, het ‘n gesondheidsbeampte gesê.

Rower beveel slagoffer om te bid

2010-03-19 08:03

“Bid, want ek skiet jou nou!” Só het ’n rower gesê toe hy sy vuurwapen teen Corene Benade se kop gedruk het voordat hy gevlug het.

Gewelddadige rooftog tref eiland

2010-01-18 23:02

Gewapende mans het 14 inwoners op ’n eiland in die Victoriameer gedurende ’n gewelddadige rooftog doodgeskiet.

Toeriste in spog-gastehuis beroof

2009-11-26 08:09

Twee Duitse toeriste is in ’n vierster-gastekamer buite Stellenbosch van hulle besittings en duisende rande beroof.

Supermark-gyselaars vry

2009-10-22 03:09

Die ses werkgewers van ‘n supermark in Parys is ongedeerd vrygelaat nadat hulle tydens ‘n gewapende rooftog gyselaar geneem is.

 

Polisieman beroof poskantoor, skiet homself

2011-07-07 18:06

‘n Polisiebeampte wat vir die Duitse parlement werk, het ‘n poskantoor beroof voordat hy homself in die kop geskiet het.

Sewe verdagtes doodgeskiet

2010-10-09 07:44

Die polisie het sewe mans wat vermoedelik op pad was om ’n transito-rooftog uit te voer, in die noorde van Limpopo doodgeskiet.

LUR se huis afgebrand

2010-06-19 18:17

Nelisiwe Moerane, Gauteng LUR vir sport, ontspanning, kuns en kultuur, se huis is tydens ‘n inbraak afgebrand.

Vyf bankrowers sterf in koeëlreën

2010-03-24 21:34

Vyf van sewe mans wat ‘n bank naby Port Elizabeth beroof het, het in ‘n skietery met die Oos-Kaapse polisie gesterf.

Rower sterf tydens rooftog

2010-02-04 14:00

‘n Vermeende rower is dood nadat hy en twee makkers ‘n winkel op die Kaapse Vlakte beroof het. Twee verdagtes is nog op vrye voet.

Man in hof ná raadslid verdwyn

2010-01-13 11:11

‘n Man wat vasgetrek is na die verdwyning van ‘n raadslid is met kringtelevisiekameras afgeneem waar hy die slagoffer agtervolg.

Man geskiet in casino-rooftog

2009-11-15 12:39

‘n Dobbelaar is gewond toe tien gewapende mans by die Meropa Casino ingestorm het, begin skiet het en met ‘n onbekende bedrag geld gevlug het.

Rowers slaan toe op JHB supermark

2009-10-18 13:14

Nege gewapende mans het 'n supermark in Meyerton van kontant en lugtyd-bewyse beroof, het die Johannesburg-polisie Sondag gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X3 2.5i E83 4x4 AT
2004
R 244,400.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 174,990.00

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.