ARTIKELS OOR roof

Wilde skietgeveg ná bende OTM'e opblaas

2012-04-29 17:38

'n Polisieman is gewond tydens 'n skietgeveg met 'n bende wat twee OTM'e in Rustenburg opgeblaas het, het die polisie gesê.

Man kry 15 jaar vir Post Bank-bedrog

2012-03-20 15:00

‘n Man wat betrokke was in die Post Bank-rooftog is in die Hoopstad-landdroshof in die Vrystaat tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.

Twee vas vir roof, verkragting

2012-02-08 22:55

Twee mans is in hegtenis geneem in verband met rooftogte en verkragtings wat plaasgevind het in Klipfontein en Rabie Ridge.

Moordenaars 37 jaar tronk toe

2011-12-13 19:55

Twee mans is tot 37 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan roof, verkragting en moord, het die polisie gesê.

Rower skiet polisiebeampte dood

2011-05-14 20:23

'n 48-jarige polisiebeampte is in Mankweng, Polokwane, doodgeskiet toe hy probeer het om 'n rower aan te keer.

2 matriekseuns wys waar polisie hulle glo beseer

2010-09-30 07:46

Twee hoërskoolseuns van Johannesburg het op aanklag van ernstige aanranding en roof in die Randburgse landdroshof verskyn.

Vermeende reeksmoordenaar ontken 13 moorde

2010-09-13 20:10

Die vermeende reeksmoordenaar Thozamile Taki het Maandag 13 aanklagtes van moord en roof ontken en die saak duur voort.

Drie vas vir roof, verkragting

2010-09-07 14:01

Drie mans is in Gonubie in hegtenis geneem vir hul betrokkenheid by ‘n huisroof en verkragting, het polisie in die Oos-Kaap gesê.

Seun spaar geld vir geskenk vir sy ma, toe roof boewe dit

2010-08-14 07:57

’n Tienerseun het maande lank gespaar om vir sy ma parfuum vir haar verjaardag te koop. Toe word sy R350-spaargeld geroof.

Polisieman vloek, slaan glo slagoffer

2010-04-29 09:40
112 menings

‘n Sakeman wat probeer het om ‘n misdaad aan ‘n polisieman in Durban te rapporteer, is glo gevloek, aangerand en opgesluit.

Dokter dood onder bed gevind

2010-02-03 18:28

‘n 71-Jarige afgetrede kardioloog is dood in sy huis aangetref, het die Pretoria polisie gesê. Die motief vir die moord is nog nie bekend nie.

Rowers vlug met leë hande

2009-11-24 06:27

Vyf rowers wat probeer het om Fabric World, ’n materiaalwinkel in Wynberg, te beroof, het met leë hande gevlug.

Babamelk-formule gesteel, onveilig

2009-11-23 18:39

Nestlé kan nie meer die kwaliteit en die veiligheid van hul babamelk-formule waarborg nie, nadat van hul produkte gesteel is.

Pretoria rower doodgeskiet

2009-11-07 07:42

Een rower is dood, terwyl 'n ander een homself in die lies raakgeskiet het, nadat hulle ‘n huis in Pretoria beroof het.

‘Nee! Nee! Nee!’ – toe 2 skote

2009-10-31 06:07

'n Inwoner van Magalies-Moot, in die weste van Pretoria, is eergisteraand in sy sitkamer deur twee gewapende rowers geskiet.

'Polisie' beroof toeriste

2009-10-28 11:27

Spaanse toeriste is beroof nadat drie mans hulle vanaf die lughawe agtervolg het, en hulself as polisielede voorgedoen het.

Kankerlyer leer boewe 'n les

2009-10-15 09:24

’n Kankerlyer het twee gewapende mans uit sy huis verjaag voordat sy gewonde seun die derde aanvaller by die deur uitgestamp het.

Moordwapen in brood versteek

2009-09-22 18:49

Twee rowers het ‘n vuurwapen binne ‘n brood versteek en dit by 'n polisiestasie ingesmokkel om ‘n beampte te skiet en te ontsnap.

Twee wagte geskiet na rooftog

2009-09-19 22:36

Twee sekuriteitswagte is gewond nadat nege gewapende mans ‘n mimi-supermark in Fairlands, Johannesburg beroof het.

Vrou (90) met graaf aangeval

2009-09-17 04:21

'n Negentigjarige vrou en haar seun is in hul huis oorval, met ’n graaf aangerand en van ’n selfoon en motorsleutels beroof.

Rowers vas na skietery

2009-08-24 17:06

Drie verdagtes is vasgetrek nadat hulle 'n man van sowat R20, 000 geroof het. Die man het kort voor die voorval geld by die bank onttrek.

Man probeer SAPD-lid beroof

2009-08-21 15:53

‘n Man is doodgeskiet nadat hy probeer het om ‘n polisieman in Lyttelton te roof, berig die polisie in Pretoria.

Britse juweelboef vas

2009-08-12 16:30

'n Man is in hegtenis geneem in verband met die roof van juweliersware ter waarde van R874 miljoen uit 'n winkel in Londen.

Wagte kritiek na skietery

2009-08-11 12:20

Twee sekerheidswagte is in ‘n kritieke toestand nadat rowers tydens ‘n transito-rooftog in Lenasia op hulle geskiet het.

Pick n Pay beroof

2009-08-05 21:53

Tien mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n Pick n Pay in Sandton ingestorm het en kliënte en tellers van hulle besittings probeer roof het.

Britse man in Darfoer geskiet

2009-07-21 15:01

'n Britse man wat as 'n bystandswerker in Darfoer werk, is tydens 'n rooftog raakgeskiet en van sy besittings besteel.

 

Krejcir: Saak van roof uitgestel

2012-04-23 16:01

‘n Saak van roof waarby die sakeman Radovan Krejcir en twee medebeskuldigdes betrek word, is in die Pretoria-landdroshof uitgestel.

Vyf mans vas slegs ure ná moord

2012-02-26 21:01

Vyf mans is in hegtenis geneem ‘n paar uur nadat hulle na bewering ‘n winkeleienaar vermoor en twee ander mense gewond het.

Polisievrou, ses ander in hof

2012-01-06 20:14

‘n Polisiebeampte van Soweto, haar man en vyf ander mense sal in die hof verskyn op aanklag van roof met verswarende omstandighede.

Bejaarde sterf ná rowers man se as steel

2011-11-26 19:34

'n Bejaarde vrou is dood nadat rowers 'n handsak by haar afgeneem het waarin sy haar man se as die laaste 17 jaar rongedra het.

Rowers skiet mekaar

2010-12-29 07:40

Rowers wat wild in ’n stikdonker restaurant geskiet het, het in die verwarring twee van hul makkers raakgeskiet, en een is later dood.

Polisiereserviste vas vir huisbraak

2010-09-28 11:05

Twee polisiereserviste en ‘n burgerlike is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n familie met ‘n vuurwapen aangehou en beroof het.

Blommeverkoper skuldig aan moord

2010-09-09 21:07

‘n Blommeverkoper van Kaapstad is skuldig bevind aan moord ná hy 'n vrou in haar kar doodgeskiet en haar handsak gesteel het.

KZN-man vas vir roof, verkragting

2010-09-03 16:17

‘n 28-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n vrou verkrag en haar selfoon gesteel het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Man skiet aanvaller dood, sterf

2010-05-18 05:30

‘n Besigheidsman wat drie keer geskiet is, het dit reggekry om een van sy aanvallers dood te skiet voor hy self dood is.

Man vermoor glo sy vrou

2010-02-25 03:31

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vrou tydens hul vakansie in Brasil vermoor het. Hy beweer egter sy vrou is deur rowers vermoor.

Bejaarde besteel, verkrag en met graaf geslaan

2010-01-12 13:15

‘n 67-jarige vrou is eers besteel en toe verkrag deur verskillende mans wat direk ná mekaar by haar huis ingebreek het.

Twee rowers én polisieman gewond

2009-11-23 19:31

Twee verdagte rowers én ’n polisieman is ernstig gewond en in die hospitaal opgeneem nadat hulle in ’n skietery betrokke was.

Razor-bendelid vasgetrek

2009-11-13 10:51

Die polisie het ‘n lid van die Razor-bende, wat verbind word met ernstige misdade en sedert September soek was, vasgetrek.

Rolex dief wéér tronk toe

2009-11-06 22:12

‘n Man van Florida met ‘n obsessie vir die steel van Rolex horlosies, gaan vir die tweede keer vir dieselfde misdaad gevonnis word.

Man deur rowers gedood

2009-10-30 11:48

‘n Man is in sy huis in Hercules, Pretoria doodgeskiet toe hy rowers gekonfronteer het. Hy is op die toneel dood.

Inbreker vas aan die slaap

2009-10-17 12:14

'n Man is in hegtenis geneem nadat hy in die huis wat hy wou beroof het, aan die slaap geraak en deur die eienaar betrap is.

Oos-Kaapse klerewinkel beroof

2009-10-08 08:49

Vier mans is op vrye voet nadat hulle ‘n klerewinkel in Willowvale beroof, en met 'n onbekende hoeveelheid geld weggekom het.

Vrou in gesig geskiet

2009-09-20 16:10

‘n 20-Jarige vrou is by haar werk in Bishop Lavis in haar gesig doodgeskiet nadat twee mans die winkel binnegeval het.

Vyf vas na polisieman teister

2009-09-19 20:19

Vyf verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n polisieman wat nie op diens was nie, beroof en daarna geteister het.

Man vermoor 'vriend'

2009-09-11 21:51

'n 19-jarige is lewenslank gevonnis nadat hy 'n man bevriend het voordat hy hom met 'n mes doodgesteek het weens hebsug.

Drie gewond in skietery

2009-08-22 13:33

Drie mense is in 'n skietery gewond tydens 'n rooftog by 'n Sasol-vulstasie in Randparkrif, noord-wes van Johannesburg.

Studente maak rower dood

2009-08-17 17:13

‘n Groep studente aan ‘n universiteit in KwaZulu-Natal het ‘n rower wat 'n koshuis met ‘n mes ingevaar het, doodgemaak.

R538 miljard se juwele in Londen gesteel

2009-08-11 19:02

Die polisie soek na twee mans in verband met een van Brittanje se grootste rooftogte by ‘n spoggerige juwelierswinkel in Londen.

Huiseienaar skiet rower

2009-08-07 13:34

‘n Huiseienaar het ‘n vermeende rower is doodgeskiet nadat hy by sy motor in Mondeor in die suide van Johannesburg ingebreek het.

Polisieman as ‘rower’ doodgeskiet

2009-08-01 07:20

Drie uur voordat hy hom as konstabel by 'n polisiekantoor vir diens moes aanmeld, is ’n transito-rower in ’n rooftog doodgeskiet.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.