ARTIKELS OOR rolprente

The Avengers laat die geld behoorlik inrol

2012-05-15 09:50

Die treffer-aksiefliek The Avengers het vir die tweede agtereenvolgende naweek die geld wêreldwyd behoorlik laat inrol.

Kaapstad gewild onder oorsese rolprentmakers

2012-03-31 22:27

'n Toenemende aantal oorsese lande nader die Kaapstadse Rolprentkommissie om rolprente in die Moederstad en die Wes-Kaap te maak.

Omstrede regisseur maak film oor Strauss-Kahn

2012-02-06 17:55

Abel Ferrara sê hy gaan ‘n rolprent maak oor die seksskandaal wat die Fransman Dominique Strauss-Kahn se politieke loopbaan verwoes het.

Choreografie beste van nuwe Footloose

2012-01-10 08:06

Vir kits-, vergeetlike vermaak kan die nuwe weergawe van Footloose wel op ’n stil aand die ding doen – maar daar is net te veel voetfoute.

Forrest Gump nou 'n kultuurskat

2011-12-28 19:04

Die trefferrolprent Forrest Gump sal eersdaags pryk in die wêreld se grootste argief van rolprente, televisie- en klankopnames.

Filmreeks oor hidrobreking bekroon

2011-08-23 11:52

Die vervaardigingmaatskappy Green Renaissance het ‘n Wessa-toekenning vir sy kortfilms oor hidrouliese breking in die Karoo ontvang.

Flieks op Dbn-fees wys lewenskragtigheid

2011-08-03 08:29

Die reikwydte van die internasionale rolprentfees in Durban kan geïllustreer word deur twee prente deur nuwelingregisseurs wat daar vertoon is.

Reaksies op Skoonheid uiteenlopend

2011-05-19 09:23

Skoonheid, die eerste Afrikaanse en die tweede SA rolprent wat in die kategorie Un Certain Regard in Cannes draai, ­ontvang gemengde resensies.

Disney-prente vir 12 Oscars benoem

2011-01-27 11:12

Disney het 12 Oscar-benoemings in die kategorie vir die beste fliek gekry. Dit die derde keer dat 'n animasie-fliek in dié kategorie benoem word.

Regisseur maak 'n film met sy i-Phone

2011-01-10 21:00

‘n Bekroonde Suid-Koreaanse regisseur, Park Chan,het ‘n kortfilm gemaak deur slegs sy eie iPhone te gebruik, word berig.

Matt Damon dalk in Blomkamp se nuwe fliek

2010-12-19 06:35

Dit lyk of Matt Damon, wat die rol van Francois Pienaar in Invictus gespeel het, wéér by ’n Suid-Afrikaanse fliek betrokke gaan wees.

RESENSIE: Harry Potter-tafel vol onheil gedek

2010-11-24 09:00

As Harry Potter jou tot dusver bly ontwyk het, is dit ’n slegte idee om te dink die nuutste uitreiking gaan jou in sy wonderwêreld verwelkom.

Waaroor die vampire-bohaai?

2010-11-10 14:05

Die top-boekverkope die wêreld heen word oorheers deur die vampier-verhale soos Vampire Diaries en Twilight, maar hoekom is tieners so mal oor hulle?

"Toy Story 3" verdien meeste geld

2010-08-14 20:40

Die rolprent "Toy Story 3" is nou die animasie-rolprent wat nog die meeste geld van alle tye verdien het, sedert dit in Junie begin draai het.

Bang Bang Club tref Toronto Filmfees

2010-07-29 15:00

The Bang Bang Club met Neels van Jaarsveld gaan 'n spesiale gala-vertoning kry by die 35ste jaarlikse Toronto Internasionale Filmfees.

Janet Jackson werk aan rolprent

2010-06-07 08:44

Die sangeres Janet Jackson is druk besig om aan haar volgende rolprent saam met die regisseur en akteur, Tyler Perry te werk.

SA-rolprent wen by Cannes

2010-05-23 15:08

Die plaaslike rolprent Life, Above All het Saterdagaand ‘n belangrike toekenning by die Cannes-filmfees gewen, berig Eye Witness News.

Sterre skitter by Afrika se ‘Oscars’

2010-05-04 12:28

Afrika se ‘Oscar-toekennings’, die Afrika-Akademie-toekennings (Amaa), het vanjaar in Nigerië weer Afrika se rolprentsterre sien skitter.

Top-regisseurs ding mee vir Twilight

2010-03-18 04:05

Sofia Coppola en Gus van Sant is twee name wat genoem word in die stryd om die regie van die laaste Twilight-film, Breaking Dawn, te behartig.

Titanic is terug, in 3D

2010-03-16 12:47

Die regisseur James Cameron sê hy sal die wêreldbekende rolprent Titanic weer op die silwerdoek plaas, hierdie keer in 3D.

Pattinson smeul weer op skerm

2010-03-12 12:00

Die sexy akteur Robert Pattinson sal binnekort weer op die silwerdoek smeul, die keer saam met die beeldskone aktrise Emilie de Ravin.

Eclipse se voorprent is hier

2010-03-11 15:41

Die eerste voorprent vir die derde rolprent in die gewilde Twilight-reeks, Eclipse, is op die video-webblad YouTube geplaas.

De Niro die voetbal-held

2010-03-10 15:12

Die Oscar-bekroonde akteur Robert De Niro sal glo die rol van die Amerikaanse Voetbal-held, Vince Lombardi, in ‘n nuwe rolprent vertolk.

Bruce Willis nog lank nie dood

2010-02-24 12:53

Bruce Willis, wat sedert 1988 in die Die Hard-filmreeks speel, het bevestig dat hy ook in die vyfde aksiefliek in dié reeks sal wees.

Pirates of the Caribbean IV op pad

2010-02-18 05:40

Die verfilming van die vierde Pirates of the Caribbean-rolprent begin binnekort met die Penelope Cruz in een van die hoofrolle.

Nog 'n Mission Impossible op pad

2010-02-10 05:06

Tom Cruise gaan sy stewels vasmaak en sy spiere bult in die opkomende Mission Impossible IV, al was dit onseker of Cruise aanvanklik sou.

Avatar 2 ’n moontlikheid

2010-02-05 11:38

Die regisseur James Cameron het in ’n onderhoud gesê hy kan dalk “oorreed” word om ‘n opvolg vir sy lokettreffer Avatar te maak.

Batman en Robin: swakste rolprent ooit

2010-02-03 14:43

Nie eers 'n Oscar-benoeming kon keer dat George Clooney se Batman en Robin as swakste rolprent van alle tye gekies is nie.

Disney sluit Miramax Films

2010-01-30 12:52

Die rolprentmaatskappy, Miramax Films wat loopbane van regisseurs soos Quentin Tarantino geloods het, is deur Walt Disney gesluit.

Winnie Mandela wil regisseur dagvaar

2010-01-27 04:02

Winnie Madikizela-Mandela beplan glo regstappe teen Darrell Roodt vir ‘n rolprent oor haar lewe wat Roodt glo sal skiet.

Spielberg, Kidman aanbieders by Golden Globes

2009-12-30 13:40

Nóg drie sterre het hul by die lys van aanbieders vir volgende jaar se 67ste Golden Globe-toekennings aangesluit.

Akteur nou dalk burgemeester

2009-12-05 03:17

‘n Akteur wat in die omstrede filmBruno verskyn het is ‘n kandidaat in die verkiesing vir Birmingham se nuwe burgemeester.

'Top-10 flieks van die dekade'

2009-11-30 13:03

As Kirk Honeycutt sy opinie oor ‘n rolprent uitspreek, luister meeste mense. Jy hoef egter glad nie met hom saam te stem nie.

Vampier-film breek rekord

2009-11-21 21:41

Die gewilde vampier-film Twilight se opvolg, New Moon, het ‘n rekord gebreek tydens die eerste dag van sy bekenstelling in Amerika.

Bruno-regisseur weer besig

2009-11-16 13:50

Larry Charles, voormalige skrywer en vervaardiger van "Seinfeld" en regisseur van "Borat" en "Bruno", is besig met ‘n nuwe projek.

Wink Oscar vir This is It?

2009-10-29 20:29

Michael Jackson se film, This is It kan dalk vir ‘n Oscar benoem word, indien dokumentasie betyds ingehandig word.

New Moon se vampiere byt by fees

2009-10-22 20:18

"New Moon", die opvolg van die gewilde tiener-rolprent "Twilight" het aanhangers by die Rome Filmfees behoorlik opgewonde gehad.

Pornoster glo "nie verban"

2009-10-16 16:48

Die Japanese pornoster Maria Ozawa het besluit om haar besoek aan Indonesië te kanselleer weens druk vanaf geloofsgroepe.

Jackson-rolprent gaan China toe

2009-10-06 13:03

Rolprentsensors in China het net betyds hul goedkeuring gegee vir ‘n nuwe rolprent oor Michael Jackson om by lokette daar te open.

Rolprentspan sê jammer

2009-10-02 12:32

Die span van 'n oordeelsdag-rolprent wat handel oor natuurrampe het hul meegevoel met slagoffers van die onlangse natuurrampe gedeel.

Tolkien se Hobbit gou ‘n film

2009-09-09 09:17

Die skrywer J.R.R. Tolkien se boek The Hobbit, die voorganger van die Lord of the Rings, sal in ‘n rolprent omskep word.

District 9 'n treffer

2009-09-01 10:21

Die wetenskapfiksie District 9 het in sy openingsnaweek die no. 1-kaartjieverkoper in Suid-Afrika geword.

 

Tom Cruise in Top Gun-opvolg

2012-04-26 15:05

Tom Cruise gaan waarskynlik in die opvolg van die aksie-drama Top Gun te sien wees, het The Hollywood Reporter berig.

Liefling-span werk aan nuwe Afrikaanse musiekblyspel

2012-03-06 13:26

Die vervaardigers van die trefferrolprent Liefling, die Movie, het pas begin om 'n splinternuwe Afrikaanse musiekblyspel te verfilm.

‘Vrystaat’ oes prys in op fees in Amerika

2012-01-30 10:00

Die Suid-Afrikaanse rolprentmaker Etienne Kallos is op die Sundance-rolprentfees met ’n Global Filmmaking-eerbewys vereer.

Allen se hulde aan Parys, kuns reg vir Oujaar

2011-12-30 08:45

As ’n mens nou ’n fliek wil kies om die ou jaar se uitgetrapte skoene mee uit te skop is dit Woody Allen se nostalgiese Midnight in Paris.

Chinese rolprent 'nie propaganda', sê Bale

2011-12-11 19:50

Die akteur Christian Bale het gesê sy komende rolprent oor die Nanjing-slagting is "meer as net anti-Japannese propaganda".

Fees van eietydse en ou flieks in Centurion

2011-08-13 07:54

Rolprentliefhebbers sal nie die die iMPAC-rolprentfees by die Open Window-kampus in Centu­rion wil misloop nie.

Meer as 250 vertonings op fliekfees in Durban

2011-06-21 08:37

Die 32ste internasionale rolprentfees in Durban open op 21 Julie met die première van Otelo Burning, ’n branderryprent wat in Durban afspeel.

Safta-benoemings vir 2011 bekend

2011-01-28 14:55

Die benoemings vir die vyfde Suid-Afri­kaanse Film-en- televisie-toekennings (Safta) is in Rosebank, Johannesburg, aangekondig.

SA rolprent op Oscar-kortlys

2011-01-24 17:00

Die Suid-Afrikaanse rolprent Life, Above All is een van agt rolprente wat gekortlys is vir ‘n Oscar vir die beste buitelandse rolprent.

Depp "skuld" aanhangers vierde Pirates-rolprent

2011-01-08 22:51

Ná die kritiek wat die eerste twee Pirates-rolprente uitgelok het, voel Johnny Depp hy “skuld” sy aanhangers ‘n vierde Pirates of the Caribbean-rolprent.

'n Filmfees van branderplankry

2010-12-06 15:11

Die sewende jaarlikse Wavescape-filmfees van branderplankry het onlangs in Clifton afgeskop en sal tot middel Desember nog mense vermaak.

Chileense mynwerkers deur sterre toegejuig

2010-11-21 13:13

Rolprentsterre het ‘n staande toejuiging aan die 33 Chileense mynwerkers, wat twee maande lank vasgekeer in 'n myn oorleef het, gegee.

Rook ook op silwerdoek al meer taboe

2010-08-20 17:59

Rokers wat die fliekteater besoek, kan maar ophou moerig wees oor hulle nie binne mag rook nie - ook die akteurs se dampies word beperk.

Regisseur vertel tere verhaal oor vigs

2010-08-03 07:39

Oliver Schmitz se rolprent Life, Above All is pas op die internasionale rolprentfees in Durban bekroon as die beste Suid-Afrikaanse ­rolprent.

Toy Story 3 het loket aan die gons

2010-06-21 03:21

Die animasierolprent Toy Story 3 het ‘n nuwe rekord vir rolprente wat deur Disney vervaardig is, tydens sy openingsnaweek opgestel.

50 Cent skud die kilogramme af vir rolprent

2010-05-29 04:09

Die sterk geboude rapper 50 Cent het kos byna heeltemal afgeskryf om 24kg af te skud vir sy rol as ‘n kankerpasiënt in ‘n nuwe rolprent.

Vulkaan dreig Cannes

2010-05-11 11:00

Die aswolk oor sentrale Europa, dreig om die Cannes-rolprentfees te belemmer, met bekendes en feesgangers wat skarrel om in Frankryk uit te kom.

Scream is terug op die silwerdoek

2010-03-24 15:29

Aanhangers van grilrolprente sal bly wees om te hoor dat die gewilde Scream nou terugkeer vir ‘n vierde keer.

Mika se nuwe video skop gat

2010-03-16 22:00

Die sanger Mika het 'n splinternuwe musiekvideo vir die snit "Kick Ass", geskryf vir ‘n rolprent met dieselfde naam, bekendgestel.

Avatar 2 dalk op pad

2010-03-15 09:21

Die rolprentvervaardiger Jon Landau sê hy en regisseur James Cameron oorweeg om ‘n opvolg tot hul suksesvolle rolprent, Avatar te maak.

Maak reg vir Sex And The City 2

2010-03-12 10:47

Die opvolg van die gewilde Sex And The City rolprent is oor 11 weke uit en aanhangers is ‘n paar leidrade oor die storielyn gegee.

Plaaslike sterre sal skitter in Spud

2010-03-11 09:14

Drie plaaslike skoonhede het glo die vroulike hoofrolle in die rolprent Spud, gebaseer op die gewilde boek met dieselfde titel, losgeslaan.

Alice se wonderland verkoop

2010-03-07 02:10

Tim Burton se weergawe van die klassieke Alice in Wonderland het $41 miljoen (R303 miljoen) tydens sy eerste openingsdag ingesamel.

Fliekteater verban Disney se ‘Alice’

2010-02-23 14:03

Odeon, Brittanje se grootste rolprent-ketting, gaan Disney se Alice In Wonderland boikot omdat die DVD vroeër vrygestel gaan word.

Burton se Alice in Wonderland geboikot

2010-02-12 17:04

Brittanje se grootste filmteaters sal glo Tim Burton se weergawe van Alice in Wonderland boikot oor ‘n rusie met Disney wat woed.

Avatar maak plek vir nuwe nr.1

2010-02-08 05:20

Die romantiese rolprent Dear John het die wetenskapsfiksie Avatar ná 'n rekord sewe weke as nommer een by die loket, geklop.

Geen 'beste fliek' vir Invictus

2010-02-04 02:06

Die akteur Morgan Freeman het gesê hy is teleurgesteld dat Invictus nie ’n Oscar-benoeming vir beste rolprent ontvang het nie.

Schuster versondig weer siele in nuwe fliek

2010-02-02 10:36

In sy nuutste rolprent Schucks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa 2010 het Leon Schuster weer sy skelmkamera­-streke uitgehaal.

Dokumentêr fokus op korrupsie in politiek

2010-01-30 01:17

'n Dokumentêr deur die rolprentmaker Alex Gibney, wat tans by die Sundance-filmfees wys, gooi lig op korrupsie in die Amerikaanse politiek.

Avatar werf meeste wins ooit

2010-01-26 12:44

James Cameron se wetenskapsfiksie Avatar is amptelik aangewys as die rolprent wat die meeste geld van alle tye ingehark het.

Obama se broer weier rolprent

2009-12-14 13:07

President Barack Obama se half-broer van China het ’n aanbod om in die film, "Let the Bullets Fly" te speel, geweier.

Twee flieks oor SA dalk op kortlys vir Oscars

2009-12-01 09:27

Stories en gerugte van Oscar-glorie vir twee flieks wat in Suid-Afrika afspeel, loop reeds dik in die buitelandse media.

Bulle maak amok by Cruise se nuwe rolprent

2009-11-23 01:12

Twee vroue het ligte beserings opgedoen toe bulle van die stel van Tom Cruise en Cameron Diaz se nuwe film in Spanje ontsnap het.

Penelope se ‘droom-jaar’

2009-11-19 12:30

Penelope Cruz is opgewonde oor haar droom-jaar wat sy sover gehad het, en ook oor haar nuwe rolprente wat eersdaags vertoon word.

Fliek oor WB-rugby kan Oscar wen

2009-10-31 11:51

Invictus, die rugbyprent oor Suid-Afrika se 1995 Wêreldbeker-toernooi, word kort voor die Curriebeker-eindstryd vertoon.

Michael Jackson vermaak, steeds

2009-10-28 12:01

Die wêreldwye bekendstelling van die oorlede superster Michael Jackson se rolprent het reeds aanhangers en kritici beïndruk.

Andy Garcia speel president

2009-10-20 16:01

Andy Garcia gaan die rol van Mikheil Saakhasvili in ‘n fliek gebaseer op Georgië se oorlog met Rusland, vertolk.

Oproer oor Julia Roberts-film

2009-10-16 10:27

Woedende Indonesieërs eis groot geld van ’n filmspan voor hulle met verfilming van Julia Roberts se nuwe rolprent kon voortgaan.

Ster skitter weer na seks-foto's

2009-10-05 11:28

‘n Akteur wat ‘n jaar gelede sy loopbaan moes opskort nadat foto's van 'n orgie uitgelek het, is gou weer terug op die silwerdoek.

‘Wikus’ dalk in A-Team

2009-09-10 16:15

Volgens gerugte word, Sharlto Copley, die ster van District 9 wat die rol van Wikus van der Merwe vertolk het oorweeg vir 'n rol in A-Team.

Is daar ‘n God? vra nuwe film

2009-09-05 10:32

‘n Nuwe rolprent, wat handel oor ‘n kwadrupleeg wat op ‘n pelgrimsreis gaan, vra diep vrae oor die bestaan en natuur van God.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X3 2.5i E83 4x4 AT
2004
R 244,400.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 174,990.00

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.