ARTIKELS OOR roger federer

Federer blameer beserings

2010-06-30 21:42

Roger Federer het gesê ‘n besering aan sy rug en regterbeen het ‘n rol gespeel in die feit dat hy in die kwarteindronde uitgeval het.

Federer wen 16de Grand Slam

2010-01-31 14:28

Die wêreld se nommer een tennisspeler, Roger Federer, het Andy Murray in drie stelle geklop om sy vierde Australiese Ope-titel te verower.

Federer vat voor met vyf

2009-11-26 07:56

Roger Federer het verseker dat hy ’n seisoen vir die vyfde keer in ses jaar as die voorste tennisspeler in die wêreld sal afsluit.

Federer te moeg om te speel

2009-09-25 18:45

Die wêreld se nr. 1 tennisspeler Roger Federer het hom weens moegheid aan die Japanse Ope en die Meesters-toernooi in Shanghai onttrek.

Del Potro vat die Grand Slam

2009-09-15 03:01

Die sesde geplaasde Argentyn, Juan Martin del Potro, het die Amerikaanse Ope teen die wêreldkampioen Roger Federer, gewen.

 

Federer benoem vir "Sport Oscar"

2010-02-11 20:01

Roger Federer kan moontlik vir die vyfde keer as sportman van die jaar aangewys word na die kortlys vir die Laureus-sporttoekennings pas bekend gemaak is.

'Woods is binnekort terug'

2010-01-15 18:06

Roger Federer het gesê dat hy telefonies met sy vriend Tiger Woods gepraat het en dat die gholf-legende binnekort sal terug wees.

Nadal soek Federer se kroon

2009-11-13 15:28

Rafael Nadal is steeds vasberade om Roger Federer, die beste tennisspeler ter wêreld, teen die einde van dié seisoen te onttroon.

Federer beboet ná vloekery

2009-09-18 04:17

Roger Federer is met sowat R11 000 beboet nadat hy tydens ‘n woordewisseling by die VSA Ope op die skeidsregter gevloek het.

Federer sien uit na 2010

2009-09-10 10:12

Die tennisster Roger Federer sê hy sien uit om Suid-Afrika en sy tuisland, Switserland, by die 2010 Wêreldbeker te ondersteun.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.