ARTIKELS OOR renosters

Stropery: Valke gryp 'sindikaat-baas' se bates

2012-05-09 10:30

Polisiebeamptes het buite Dawie Groenewald, ‘n vermeende baas van ‘n renoster-sindikaat, se huis opgedaag om beslag te lê op sy bates.

Stropery eis al bykans 200 renosters in 2012

2012-04-30 17:06

Stropery het sedert die begin van 2012 in Suid-Afrika al 199 renosters geëis, het die departement van omgewingsake gesê.

Nuwe maatreëls vir renosterjag

2012-04-17 09:31

DNS-monsters en mikroskyfies vorm deel van die nuwe maatreëls wat ingestel is om beter beheer oor die renosterkrisis in SA te kry.

Vragmotor ry witrenoster dood

2012-03-28 13:01

'n Afleweringsvoertuig het 'n witrenoster in 'n wildreservaat doodgery. Die sewejarige bul het glo 35 m ver gerol en is op die toneel dood.

Nóg stropers slaan toe op renosters

2012-03-02 11:01

‘n Renoster is doodgemaak en nog twee is kritiek beseer nadat stropers in die Oos-Kaap op die diere toegeslaan het, het die Valke gesê.

Stropers skiet renoster, kalfie dood

2012-02-10 10:02

'n Renoster en haar kalfie is deur stropers in ‘n wildreservaat naby Letsitele in Limpopo doodgeskiet, het die polisie gesê.

Ooreenkoms oor renosters bereik

2012-02-09 09:01

Mosambiek en SA het ’n ooreenkoms bereik om renosterstropery in die Groter Limpopo-oorgrenspark en spesifiek die Krugerwildtuin te bekamp.

'Uitwissing van renoster sal nie gebeur'

2012-01-27 10:11

Openbare verhore oor hoe renosterstropery stopgesit kan word, word tans in die parlement gehou ná 28 renosters reeds in 2012 gestroop is.

'Wettig en beheer handel in renosterhoring'

2012-01-25 09:05

Die witrenoster moet van die lys vir bedreigde spesies verwyder word sodat die handel in renosterhoring gewettig kan word, meen die SAJWV.

Heining weer opgerig om stropers te keer

2012-01-16 09:18

Die heining van 150 km wat tien jaar gelede laat sak is om die Groter Limpopo-oorgrenspark te vorm, gaan waarskynlik weer opgerig word.

Nóg renosterhorings gestroop

2012-01-12 08:51

Nog drie renosterkarkasse is na verneem word in die gebied in die Krugerwildtuin gevind waar agt karkasse kort vantevore gevind is.

Gemeenskap vind baat by renosterjag

2012-01-05 08:08

Die opbrengste van ‘n tender om ‘n witrenoster te jag sal tot die voordeel van die verarmde inwoners van KwaMduku in Mkuze gaan.

Wees kalf uit sy lyding verlos

2011-12-07 09:33

Die Shamwari-natuurreservaat in die Oos-Kaap se wees 18 maande oue renosterkalfie, Tanner 2, moes uit sy lyding verlos word.

'Verbod red nie renosters'

2011-11-18 07:01

As renosters uitsterf, sal die regering daarvoor verantwoordelik gehou word, het die Jagters-en-Wildbewaringsvereniging gesê.

Stropers ál aggressiewer

2011-11-14 09:12

Minstens 16 renosters kan binne die volgende 7 weke in Suid-Afrika gestroop word – 'n totaal van 364 renosterstropings vir 2011.

Weense afslaer klaar met renosterhorings

2011-11-09 21:55

Nadat twee renosterhorings in Wene gesteel is, het die Dorotheum-afslaerhuis besluit hulle sal nooit weer renosterhorings opveil nie.

Renosters word al swewend hervestig

2011-11-03 10:17

’n Voël wat deur die lug vlieg is niks ongewoons nie, maar om ’n renoster hoog in die lug onderstebo te sien rondswaai is ’n ander storie.

Renosters onthoring in private wildreservaat

2011-10-26 08:32

’n Groep besorgde natuurliefhebbers het naby Jeffreysbaai bymekaar gekom om tien renosters teen moontlike stropery te red.

Renoster leef ná 11 skote

2011-10-12 15:47

‘n Renoster veg voort nadat dit 11 keer deur stropers geskiet is op ‘n wildplaas tussen Warmbad en Thabazimbi, berig Landbou.com.

Stamselle dalk die antwoord vir witrenoster

2011-09-21 13:26

Natuurbewaarders orweeg om hulle tot die jongste tegnologie in stamsel-ontwikkeling te wend om die witrenosterbevolking te red.

Geld weg uit renoster-trust

2011-09-17 07:10

Terwyl Mission Rhino oor geld baklei, het nie ’n enkele sent wat dié organisasie vir weesrenosterkalfies insamel nog by hulle uitgekom nie.

Bekgeveg oor moratorium op renosterjag

2011-08-09 08:10

Wildlewe-organisasies het met woede gereageer op Wildbedryf SA (WRSA) se aanspraak dat dié bedryf bewaringsbeginsels toepas.

Vrou huil oor renoster-bedrogspul

2011-07-25 08:00

’n Thaise vrou het vertel hoe sy gehuil het toe sy met ’n geweer langs ’n renosterkarkas moes poseer tydens ’n beweerde fop-trofeejagtog.

Swartrenoster se kop uit museum gebuit

2011-07-08 09:53

Diewe het ’n opgestopte renosterkop uit die Brusselse natuurmuseum gesteel in die tweede diefstal van dié aard in ’n maand in België.

Meer as een renoster per dag doodgemaak

2011-04-26 21:00

Sanparke se jongste statistiek dui aan 138 renosters is vanjaar deur stropers doodgemaak meer as een renoster is per dag.

Een renoster sterf elke dag

2011-03-14 20:00

Een renoster word bykans daagliks in Suid-Afrika doodgemaak, volgens die jongste statistiek wat Sanparke vrygestel het.

Bedreigde renosterkalfies ontdek - Indonesië

2011-02-28 14:01

Geheime kameras het twee nuwe renosterkalfies in ‘n Indonesiese nasionale park op video vasgevang, het ‘n bewaringsgroep gesê.

Renosterkoei in die Oos Kaap doodgemaak

2011-01-05 22:59

‘n Renosterkoei van die Kariega Natuurreservaat naby Kenton-on-Sea in die Oos Kaap, is doodgemaak en onthoring.

'Net wettige handel kan renosters red'

2010-11-28 08:18

Handel in renosterhorings moet gewettig word om dié diere te red van uitwissing deur onwettige jagters, meen private renostereienaar.

Renosters op Dene se wildsplaas onthoring

2010-10-03 12:10

’n Wildplaas naby Musina wat aan die Deense regering behoort, is glo gebruik as reuse-voedingsbron vir onwettige handel in renosterhorings.

Renosterstropery steek geboortes verby

2010-09-07 15:40

Die tempo waarteen renosters vir hulle horings gejag word is besig om die getal renostergeboortes verby te steek.

Nóg ‘n renoster in KZN gestroop

2010-08-20 23:55

Die Ezemvelo KwaZulu-Natal Wildlife Trust maak nou op die polisie en Interpol staat om die stroping van nóg ‘n renoster te ondersoek.

Man wil renosterhorings vergiftig

2010-07-24 03:00

‘n Eienaar van 'n renoster- en leeupark naby Krugersdorp glo dat hy ‘n einde aan wildstropers sal bring as hy renosters se horings vergiftig.

124 renosters al gedood dié jaar

2010-07-02 11:52

Dit was tot dusver ‘n slegte jaar vir renosters. Daar is al omtrent 124 van dié beskermde spesie deur wilddiewe doodgemaak.

Witrenosters se horings gesteel

2010-02-04 12:36

Vrystaatse natuurbewaringsowerhede is geskok nadat twee witrenosters in 'n plaaslike natuurreservaat bedwelm en hul horings afgesaag is.

Ons baba die renoster

2009-09-30 01:02

‘n Baba-renosterkalfie wat deur sy ma verwerp is word in ‘n dieretuin in Duitsland deur bewaarders met die hand grootgemaak.

Twee wildstropers vas

2009-08-24 18:40

Twee wildstropers is deur Ezemvelo KZN Wildlife in KwaZulu-Natal gevang terwyl amptenare na ‘n derde verdagte opsoek is.

SA se gunsteling witrenoster sterf

2009-07-28 10:00

SA se bekendste witrenoster, wat onder meer in advertensie te sien was, het die jongste slagoffer van stropers geword.

 

Regering wil praat oor handel in renosterhoring

2012-05-03 12:03

Die internasionale gemeenskap sal moontlik genader word om voorstelle te bespreek oor die handel met renosterhorings.

Nóg honde help renosters

2012-04-21 13:02

Volgens mediaberigte in Suid-Afrika gaan daar nóg honde opgelei word om renosterstropers se spoor te volg en wildbewaarders te beskerm.

Stropers se houe 'weergalm'

2012-04-10 09:01

Die plaasbestuurder van 'n natuurreservaat naby Alma in Limpopo het gehoor hoe stropers ’n renosterkoei se horings met byle afkap.

Dragtige renosterkoeie afgemaai

2012-03-08 08:10

Drie renosters, waarvan twee dragtige koeie was, is by die Hannah Lodge buite Ohrigstad in Limpopo deur stropers doodgeskiet.

Sanparke-beamptes vas vir stropery

2012-02-29 08:02

Vier beamptes van Suid-Afrikaanse Nasionale Parke is in hegtenis geneem in verband met renosterstropery, het Sanparke gesê.

Renoster sterf ná mikroskyfie-inplanting

2012-02-09 15:04

‘n Renoster het tydens ‘n demonstrasie van 'n teenstropingsbehandeling gesterf, het die Rhino Rescue Project gesê.

Britse dieretuine begin renosterstropers vrees

2012-02-05 06:59

Britse dieretuine en wildreservate stel nou nagwagte aan om hul renosters te beskerm. Horings is al meer as R300 000 per kilogram werd.

Plaasbestuurder vas oor renosterhorings

2012-01-27 08:06

‘n Plaasbestuurder van Naboomspruit is in hegtenis geneem vir die besit van renosterhorings, olifanttande en onwettige vuurwapens.

Renosters: Groot reaksie op video

2012-01-16 17:00

’n Suid-Afrikaner wat in Londen woon het groot reaksie ontketen met ’n treffende video wat die jag van renosters as sinloos bestempel.

Wildbewaarders skiet 2 stropers dood

2012-01-12 10:51

Wildbewaarders het twee vermeende stropers in die Krugerwildtuin doodgeskiet, het Sanparke in 'n verklaring gesê.

Slagting van renosters begin vanjaar vroeg

2012-01-11 09:01

Minstens agt renosterkarkasse is binne 24 uur in die Krugerwildtuin ontdek. Al die diere se horings is verwyder.

Veearts wil renosterhorings gratis weggee

2012-01-03 13:38

‘n Wildveearts en ekoloog van Limpopo wil renosterhorings gratis aan misdadigers weggee om stropers te wys dat die horings waardeloos is.

Maat help bulkalfie om trauma te oorleef

2011-11-22 11:36

Alles moontlik word gedoen om die renosterbulkalfie wie se horing in die Oos-Kaapse Shamwari-natuurreservaat gestroop is, se lewe te red.

Horingdiefstal ook in Europa 'n probleem

2011-11-14 09:13

Die diefstal van twee renosterhorings in Oostenryk is nou deel van ’n ondersoek regoor Europa ná 40 soortgelyke gevalle vanjaar.

Westelike swartrenoster het 'uitgesterf'

2011-11-10 15:06

Daar is geen meer westelike swartrenosters in Wes-Afrika nie en die Wêreldbewaringsunie het dié renostersubspesie nou uitgestorwe verklaar.

Witrenosters in dieretuin 24 uur per dag dopgehou

2011-11-08 20:56

Die Thoiry-dieretuin in Frankryk het hul sekuriteitsmaatreëls verskerp om hul witrenosters teen wildstropers te beskerm.

Renoster val wildbewaarder aan

2011-11-02 19:06

‘n Man is deur ‘n swartrenoster aangeval naby die suidelike grens van die Kruger Nasionale Park in Limpopo, het paramedici gesê.

Stropers eis laaste Javan-renoster in Viëtnam

2011-10-25 10:11

Die heel laaste renoster van ‘n bedreigde spesie in Viëtnam is dood agtergelaat nadat sy horing deur stropers verwyder is.

Viëtnam, SA teken ooreenkoms oor renosters

2011-09-29 07:03

’n “Bindende” ooreenkoms oor die bewaring van SA se renosters is tussen dié land en ’n afvaardiging van die Viëtnamese regering onderteken.

Blinde renoster laat hom nie onderkry

2011-09-21 08:08

Die blinde en wees renosterbulkalf Roccy, wat deur stropers aangeval is, is ’n ware vegter en “survivor”, het sy eienaar gesê.

’n Horing-doring in die vlees

2011-08-31 08:58

Daar is vurige voor- en teenstanders van die departement van omgewingsake se voorgestelde moratorium op renosterjag om stropery te bekamp.

Nóg karkasse van renosters op wildplase gekry

2011-07-27 07:58

Die karkasse van twee witrenosters en ’n swartrenoster is op verskillende wildplase buite Hoedspruit in Limpopo gekry.

'Strenger maatreëls vir renosters koop'

2011-07-22 09:16

Strenger maatreëls moet toegepas word met die uitreik van permitte vir die koop van renosters, vra die Private Rhino Owners Association.

Witrenoster in Swaziland deur stropers geskiet

2011-06-07 08:14

Die natuurbewaringsowerheid in Swaziland is bekommerd na 'n witrenoster die naweek in die Hlane-koninklike reservaat doodgeskiet is.

Dorp gis oor beendere-vonds

2011-04-12 09:42

Die polisie op Kuruman stel ondersoek in nadat vermoedelik renosterbeendere in 'n veld sowat 11 km buite die dorp gevind is.

'Totale aanslag' op renosters

2011-03-08 07:09

Die aanslag op renosters in Suid-Afrika woed onkeerbaar voort. Altesaam 51 renosters is al sedert begin vanjaar landwyd gestroop.

Witrenoster in die Wes-Kaap gestroop

2011-01-27 23:30

Wildstropers het ‘n witrenosterbul Donderdagoggend op ‘n privaat wildreservaat naby Mosselbaai vir sy horings doodgeskiet.

Renosterstropers rig hul visier straks op Wes-Kaap

2010-12-01 06:21

Renosterstropers wat tot dusver hoofsaaklik ’n bloedspoor in die noorde van die land gelaat het, blyk nou ook hul visier op die Wes-Kaap te hê.

Renosters in Noordwes geteiken

2010-11-14 21:09

Twee renosters is doodgeskiet en twee gewond in ‘n wildreservaat naby Klerksdorp, het die polisie in Noordwes bekend gemaak.

Stropers se bloedspoor

2010-09-20 08:09

Vier renosterkarkasse met afgesnyde horings is in ’n natuurreservaat in die Pilanesberge in Noordwes gevind, en een het later gevrek.

Ystervuis om op renosterstropery toe te slaan

2010-08-29 10:23

Renosterstropery het so skerp toegeneem dat die regering opdrag gegee het dat ’n nuwe eenheid gevorm word om op die stropers toe te slaan.

4 renosters se horings afgesaag om hulle te red

2010-08-07 08:01

’n Wildboer van Lydenburg in Mpumalanga het die horings van al vier sy oorblywende renosters laat afsaag om hulle te red.

Kalfie soek renoster-ma wie se horings afgesaag is

2010-07-15 06:40

Die laaste volwasse renoster in die Kruger-wildtuin, wie se horings gestroop is, se kalfie het nog verward en honger gesoek na sy ma.

Los ons renosters!

2010-07-01 08:28

Die Viëtnamese sien nie die skade wat hulle aan Afrika aanrig nie, het ’n landdros gesê toe hy ’n renosterhoringsmokkelaar vir tien jaar tronk toe gestuur het.

Renosterdiefstal skiet op

2009-12-10 18:49

Ná jare se projekte om renosters wêreldwyd te beskerm en wilddiefstal hok te slaan, neem renosterdiefstal steeds toe.

Renosterstropers vasgetrek

2009-09-02 12:55

Ses verdagtes is in hegtenis geneem nadat die Kruger Wildtuin van nog sewe witrenosters moes groet weens stropery.

Smokkelaar gevang

2009-08-03 14:36

‘n Man wat gevang is terwyl hy renosterhorings probeer smokkel het is in Oos-Londen in hegtenis geneem.

Sanparke se bestuur skokkend

2009-07-14 10:23

Diereregte Afrika is geskok oor Sanparke se besluit om honderde renosters en ander diere te verkoop.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.