Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR rekenaars

Hiér kry jy vinnigste breëband in SA

2013-03-11 10:14

Terwyl die spoed van breëband-internet in Suid-Afrika nog redelik stadig is, het gebruikers in sekere gebiede beslis 'n voorsprong.

Gratis opleiding vir Microsoft Office ook in SA beskikbaar

2013-01-03 11:07

Gratis opleiding in die gebruik van Microsoft Office Suite is nou binne bereik van Suid-Afrikaners met toegang tot die internet.

Lenovo nou grootste in rekenaarmark

2012-11-08 09:07

Die Chinese rekenaarvervaardiger Lenovo het aangekondig dat hy nou die grootste vervaardiger van persoonlike rekenaars ter wêreld is.

Geheuestokkies die grootste oorsaak van virusse

2012-08-20 20:47

‘n Sekuriteitsopname het gevind dat sowat ‘n derde van rekenaargebruikers blootgestel is aan virusse as gevolg van besmette geheuestokkies.

Macs is nie immuun teen virusse, erken Apple

2012-06-26 23:06

Apple het bewerings dat Mac-rekenaars nie virusse kry nie, van die maatskappy se webtuiste verwyder, het The Telegraph berig.

Beheer jou rekenaar binnekort met jou oë

2012-01-09 16:03

Die raakskerm het die rekenaarmuis vinnig onttroon, maar nuwe tegnologie wat jou toelaat om net jou oë te gebruik, kan vinnig die lig sien.

Hewlett-Packard klaar met tabletrekenaars

2011-08-19 14:14

Hewlett-Packard, die wêreld se grootste rekenaarvervaardiger, het aangekondig hy sal sy vervaardiging van tabletrekenaars en selfone staak.

Computer Mania 1, boef 0

2011-06-17 12:34

'n Wes-Kaapse rekenaaronderneming het die polisie gehelp om 'n lokval te skep vir 'n man wat bedrog gepleeg het.

IBM-program kan verkeersknope voorspel

2011-04-13 21:58

Verbeel jou ‘n rekenaarprogram wat vir jou voor die tyd laat weet of daar ‘n verkeersknoop op jou beplande roete gaan wees.

Ruil ou elektronika vir geld

2011-03-01 15:13

Dit klink dalk soos 'n futuristiese idee, maar daar bestaan reeds plekke waar ou elektronika vir kontant geruil kan word.

Selfoon- en rekenaarverkope dalk op pad af

2011-01-10 15:07

Verkope van persoonlike rekenaars en selfone sal na verwagting hierdie jaar wêreldwyd afneem, het ‘n opname getoon.

Stokou Apple vir meer as R1 miljoen

2010-11-25 04:19

Hy dink 1000 keer stadiger as die iPad, maar een van die eerste Apple-rekenaars ooit is vir byna R1,5 miljoen verkoop.

Skootrekenaar kan vel beskadig

2010-10-05 16:15

Mense wat heeldag met rekenaars op hulle skote sit, loop glo die gevaar om ‘n veltoestand te ontwikkel weens die hitte wat die toestel genereer.

Goedkoopste ‘skootrekenaar’ ontwikkel

2010-07-23 15:24

Indië het die wêreld se goedkoopste “skootrekenaar” teen $35 (sowat R260) ontwikkel en beplan om die prys na $10 (sowat R75) af te bring.

LP’s moet skaaf aan hul rekenaarkennis

2010-05-12 06:54

Altesaam 85% van die huidige parlementslede is nie rekenaargeletterd nie, maar sal vinnig moet leer hoe om Facebook en Twitter te gebruik.

iPad gee reeds probleme

2010-04-07 12:35

Verbruikers het omtrent tougestaan vir Apple se nuwe iPad, maar nou kla hulle dat dié nuwe rekenaar se internetkonneksie sukkel.

Robot leer soos kind

2009-09-08 03:02

’n Robot kan die eerste masjien word wat leer om besluite te neem deur mense waar te neem en só insig in die denkproses te gee.

‘Gevaarlike’ beroemdes in kuberruim

2009-08-25 16:39

'n Soektog op die internet na die aktrise Jessica Biel sal tien teen een net vir jou probleme veroorsaak.

 

Google stel eie raakskerm-skootrekenaar bekend

2013-02-22 15:33

Google het sy eerste raakskerm-skootrekenaar, die Chromebook Pixel, bekend gestel in ‘n poging om sy mededingers uit te stof.

Rekenaarmark verander drasties

2012-12-12 11:57

Die rekenaarmark se beweging in die rigting van slimfone en tabletrekenaars het in 2012 behoorlik momentum gekry.

Aussies maak superrekenaar-deurbraak

2012-09-20 09:35

'n Australiese navorsingspan het 'n groot tegnologiese deurbraak gemaak in die wedloop om 'n kwantum-superrekenaar te skep.

Gesteelde rekenaars, digitale toerusting op lughawe gevind

2012-07-05 07:31

'n Man van Kameroen is by die Kaapstadse Internasionale Lughawe in hegtenis geneem met gesteelde digitale toerusting in sy besit.

Dié lande steel die meeste sagteware

2012-05-15 07:55

Sagteware wat onwettig afgelaai of versprei word het die bedryf in 2011 wêreldwyd 'n allemintige $63,4 miljard (sowat R519 miljard) gekos.

HP sal aanhou rekenaars vervaardig

2011-10-28 14:34

Hewlett Packard het na ‘n hersiening van sy strategie en finansiële planne gesê hy sal nie sy vervaardiging van tafelrekenaars staak nie.

Slimste rekenaar miljoen keer slimmer as joune

2011-06-21 10:07

Die wêreld se vinnigste rekenaar in Japan kan 8,2 kwadriljoen somme per sekonde maak en hy is so slim soos 'n miljoen gewone tafelrekenaars.

Bejaarde (91) kry sertifikaat in rekenaargeletterdheid

2011-06-10 08:15

’n Mens is nooit te oud om te leer nie. So het Andrew Kiewiets (91) gesê toe hy sy sertifikaat in rekenaargeletterdheid ontvang het.

Sit selfone, rekenaars af op vlug, maar hoekom?

2011-03-28 09:50

Alle elektroniese toestelle moet voor opstyg en landing op 'n vliegtuig afgeskakel en weggepak word. Wat is werklik die redes hiervoor?

Slimfone verkoop nou beter as rekenaars

2011-02-09 08:55

Slimfone, soos Apple Inc se iPhone, verkoop vir die eerste keer beter as rekenaars, het ‘n verslag deur die navorsingsgroep IDC getoon.

Verslawing aan speletjies word ondersoek

2010-12-07 09:43

Die rekenaarspeletjiebedryf gebruik sielkundige taktieke wat sekere aanhangers dalk kompulsief laat speel, meen 'n ondersoek.

Sagteware spoor gesteelde skootrekenaars op

2010-10-18 12:39

'n Nuwe sagtewarepakket sal skootrekenaars-gebruikers in staat stel om hul rekenaars op te spoor indien dit gesteel word.

Bestuur nou jou eie Ferrari F10

2010-09-23 14:06

Dis elke aanhanger van Ferrari se droom – die kans om hul rekenaar in die stuurkajuit van die F10-resiesmotor te transformeer.

Weet wanneer iemand in jou Facebook krap

2010-05-14 10:56

Facebook het ‘n nuwe funksie bekendgestel waarvolgens jy via sms in kennis gestel kan word wanneer iemand in jou Facebook-profiel rondkrap.

Antivirus maak duisende rekenaars 'siek'

2010-04-26 03:15

Gebruikers se rekenaars het herhaaldelik herlaai nadat die opgradering van die McAfee antivirus ‘n Windows lêer vir ‘n virus misgis het.

‘Uhuru Guru’ vas oor bedrog

2009-11-07 07:17

’n Man wat ’n anti-Suid-Afrika-blog op die internet het, is in hegtenis geneem en beslag is gelê op al sy rekenaartoerusting.

Rekenaar ontsyfer Hebreeuse manuskripte

2009-09-04 05:15

Navorsers sê hulle het die wêreld se eerste rekenaarprogram ontwikkel wat onleesbare antieke manuskripte kan ontsyfer.

Slim nuwe skootrekenaar

2009-07-27 10:19

Volgens my vrou moet mens altyd eers die handleiding lees. Natuurlik is ek ’n man en doen dit met lang tande eers nadat ek gesukkel het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.