ARTIKELS OOR reis

Wêreld se hoogste toring volbespreek

2012-05-24 12:00

Die Sky Tree in Tokio is amptelik die hoogste toring in die wêreld, maar is vir die volgende twee maande volbespreek.

Virgin vlieg nie meer na Kenia

2012-05-17 13:30

Virgin Atlantic het aangekondig die lugredery gaan sy vlugte uit Kenia staak weens toenemende kostes en ‘n daling in besoekersgetalle.

Kabelkarretjie kom dalk by Drakensbergpark

2012-05-14 14:41

‘n Voorgestelde kabelkarretjie by KwaZulu-Natal se uKhahlamba/ Drakensbergpark gaan toerisme by dié park heeltemal verander.

Toerisme het massiewe impak op wêreldekonomie

2012-04-24 13:41

Volgens onlangse navorsing is die wêreldwye reis- en toerismebedryf twee keer groter as die motorvervaardigingsbedryf.

En die wêreld se ongeskikste stad is...

2012-04-11 13:32

Parys is dalk die stad in die wêreld wat deur die meeste mense besoek word, maar dit is ook die tuiste vir van die wêreld se ongeskikste mense.

Nóg 'n toerskip-nagmerrie

2012-03-31 11:07

Nóg 'n luukse toerskip, dié keer met bykans 600 toeriste van hoofsaaklik die VSA en Brittanje, dobber rigtingloos in die see rond.

Toeriste in hospitaal oor chloor in swembad

2012-02-20 13:45

Meer as 30 mense, heelwat van hulle toeriste, is na ‘n hospitaal in Phoeket geneem nadat daar ‘n chloorlekkasie by ‘n hotelswembad was.

Kry groot afslag met Sanparke

2012-02-06 14:00

Sanparke bied ‘n afslag van 40% aan vir voornemende gaste wat sekere besprekings met die organisasie se aanlynstelsel maak.

Bewusmakingsveldtog vir Spele geloods

2012-02-03 10:58

‘n Nuwe veldtog is van stapel gestuur om mense in Londen aan te moedig om vooruit te beplan wanneer hulle tydens die Olimpiese Spele reis.

TripAdvisor is 'misleidend'

2012-02-02 12:10

Brittanje se gesagsowerheid vir reklamestandaarde het die wêreld se grootste reiswebtuiste, TripAdvisor, berispe oor sy “misleidende” inligting.

SA kry meer Indiese toeriste

2012-02-01 10:11

Die aantal Indiese toeriste wat na SA reis het met meer as 122% tussen 2005 en 2010 gestyg, het die minister van toerisme gesê.

Op 'n drafstap saam met die ou bulle

2012-01-30 12:45

Dertig mans, twaalf ou motors en die ooppad. Nog voor die begin van die eerste Suid-Afrikaanse Bullrun kon jy maar weet hier kom ’n ding.

Kaapstad beste bestemming in wêreld

2012-01-23 16:04

Volgens die webtuiste TripAdvisor se Travelers' Choice Awards 2012 is Kaapstad die beste bestemming in die wêreld.

Beste aandenkings vir 2012

2012-01-23 14:00

CNN het ‘n lys saamgestel van die tien items wat in 2012 in ‘n mens se reisversameling behoort, soos die Olimpiese Spele se munt-stel.

Boerewors op spyskaart by ekspo in Aus

2012-01-18 13:00

Suid-Afrikaanse gunstelinge soos bobotie, boerewors en koeksisters sal op die spyskaart wees by 'n reis-ekspo in Australië.

Reis na die Serengeti

2012-01-16 12:48

Op ’n Afrika-toer kan jy nie heeldag voëltjies kyk en foto's neem nie maar moet jy grensposte oorsteek en heeldag vir slaggate uitswaai.

Nuwe inisiatiewe in Egipte bevorder eko-toerisme

2012-01-09 15:05

Die New Hermopolis ekodorp in Egipte is daarop gemik om verantwoordelike toerisme te bied in ‘n omgewing weg van die alledaagse.

Sewe beseer ná erge turbulensie

2012-01-08 11:42

Sewe passasiers het beserings opgedoen nadat ‘n Qantas A380-vlug van Londen na Singapoer erge turbulensie ondervind het.

Mango sal nie staak

2011-12-09 11:07

Die vakbond Solidariteit en Mango-lugredery het ná maande se gesprekke oor salarisse ‘n ooreenkoms gesluit en moontlike stakings vermy.

Sneeu val uiteindelik by Europese ski-oorde

2011-12-06 12:24

Reisigers wat ski-vakansies na Europa beplan het en toeroperateurs het ‘n sug van verligting gegee toe sneeu oor die Alpe begin val het.

Gewilde Jaws-pretrit sluit ná 21 jaar

2011-12-05 15:03

Nadat dit miljoene besoekers en kinders vir 21 jaar die skrik op die lyf gejaag het, gaan Universal Orlando sy geliefde Jaws-pretrit sluit.

Op die rand van die afgrond

2011-12-05 08:12

By die Buffalo Gorge Eco Adventure-sentrum naby Middelburg kan jy op ’n paar taai hindernisse oefen tót jy dit onder die knie het.

iPad is die ideale reismaat

2011-12-02 10:55

Die Apple iPad is 'n baie handige reismaat om te hê, met talle programme wat tydens jou reise handig gepas sal kom.

Dorpie verklaar onafhanklikheid van Italië

2011-12-01 13:58

Die skilderagtige dorpie Filettino wat op ‘n heuwel naby Rome geleë is, het onlangs onafhanklikheid van Italië verklaar.

Wenke vir 'n veilige seevakansie

2011-12-01 12:58

Die Kersseisoen is byna op ons en dit is die tyd van die jaar wat duisende Suid-Afrikaners op riviere, damme en die see toesak.

Top-doendinge by die Victoria-waterval

2011-11-28 14:54

Jy weet jou mond gaan oopval met die eerste aanskouing van die Victoria-waterval, maar wat gaan jy die res van die tyd doen?

Hotelle verwag beter vakansieseisoen

2011-11-28 10:52

Die gasvryheidsbedryf verwag ‘n “goeie” vakansieseisoen vir Kaapstad nadat verskeie hotelle en restaurante vanjaar hul deure gesluit het.

Resigers sal 'kaal-skandeerders' nie kan vermy

2011-11-25 15:23

Reisigers wat vanuit Britse lughawens vertrek sal álmal deur skandeerders moet loop wat heeltemal deur hul klere kan sien.

Yslanders maak hul huise oop vir besoekers

2011-11-23 12:08

Inwoners van Ysland maak hul huise oop aan reisigers in ‘n inisiatief om besoekers ‘n outentieke Ysland-reiservaring te bied.

Top-snorkelplekke in Suidelike Afrika

2011-11-22 15:36

Om jou midde-in die seelewe met al sy gediertes te bevind, ver verwyderd van ’n Blackberry, is soos om in ’n ander wêreld te ontwaak.

Opname: Ekonomie druk, maar vakansie bly prioriteit

2011-11-15 11:45

‘n Opname het getoon dat reisigers op ander uitgawes sal sny om te verseker dat hulle steeds geld vir vakansies het.

Vulkaniese uitbarstings skep nuwe eiland

2011-11-14 13:50

Uitbarstings onder die water naby El Hierro, die kleinste van die Kanariese Eilande, kan daartoe lei dat ‘n nuwe eiland geskep word.

'Prioriteit-visum' na Brittanje beskikbaar

2011-11-14 10:57

Die Britse grensagentskap in Suid-Afrika sal van 14 November ‘n prioriteit-visumdiens in Suid-Afrika bekendstel.

Arabiese lande vry weer na toeriste

2011-11-10 14:46

‘n Vlaag van opstande en bewindsveranderinge regoor die Arabiese wêreld het toerisme in die gebied swaar getref, maar optimisme vind wortel.

Avonturiers wil rekord in Antarktika breek

2011-11-03 10:37

Een honderd jaar nadat die eerste mense die Suidpool bereik het, beplan twee Belgiese mans om ‘n soortgelyke uitdaging te takel.

Opname: Talle reisigers 'smokkel' vloeistowwe

2011-11-01 11:20

‘n Opname het getoon dat een uit elke vier reisigers al onwettige vloeistowwe deur lughawens se sekerheidspunte “gesmokkel” het.

Christchuch-katedraal gedeeltelik afgebreek

2011-10-31 13:09

Die Christchurch-katedraal gaan gedeeltelik afgebreek word in ‘n poging om die struktuur, wat deur ‘n kragtige aardbewing beskadig is, te versterk.

Tunisië: Trek maar jou bikini aan

2011-10-28 16:59

Die Islamitiese Ennahda Party in Tunisië sê daar sal nie beperkings wees op hoe buitelandse toeriste op strande moet aantrek nie.

Lekker nat in Liuwa

2011-10-27 15:37

Dit sit nie in enigeen se broek om deur 'n sopnat Liuwavlakte Nasionale Park te ry nie. Peter en Magda van Noord het dit aangedurf.

Storm ruk dak van Portugese lughawe af

2011-10-24 15:30

Vyf mense is beseer en verskeie vlugte is gekanselleer toe ‘n storm dakpanele van die Faro-lughawe in Portugal afgeruk het.

Haai-aanvalle sleg vir toerisme in Aus

2011-10-24 11:34

'n Derde haai-aanval in drie maande het die Weskus van Australië geruk en toeroperateurs is bekommerd dat dit sleg is vir die bedryf.

Occupy Wall Street lok baie toeriste

2011-10-20 16:59

Daar is nou 'n nuwe toeriste-aantreklikheid wat toeriste na New York op hul lysie voeg – die Occupy Wall Street-betoging.

Volg vriende se raad op vakansie

2011-10-19 13:15

‘n Nuwe selfoonprogram help reisigers om hul vakansie te beplan met behulp van hul vriende en familie wat hulle die beste ken.

Wenke vir 'n besoek aan Nepal

2011-10-18 11:26

Majestueuse sneeu-bedekte bergpieke en dorpies wat ‘n duisend jaar oud is skep die agtergrond van ‘n onvergeetlike avontuur in Nepal.

Lank lewe die Laeveld

2011-10-14 20:05

As jy in Kaapsehoop koffie gedrink en by God’s Window rondgehang het, het jy nog lank nie die Laeveld in al sy glorie gesien nie.

Geniet 'n glasie by Wine on the River

2011-10-14 11:44

Die tyd het weer aangebreek om op die banke van die Breederivier buite Robertson saam te kom en met ‘n glasie wyn te kuier.

Lughawe op Teemsrivier dalk antwoord vir Heathrow-hoofpyn

2011-10-13 13:48

Heathrow-lughawe is besig om stadig maar seker sy maksimum kapasiteit te bereik en planne vir 'n nuwe lughawe moet dringend gemaak word.

Tanzanië tot Mosambiek - Waar daar ‘n wil is, is ‘n weg

2011-10-11 16:30

Op ’n twee maande lange toer deur die ooste van Suider-Afrika in die reënseisoen, verwag jy nie dat alles voor die wind gaan loop nie.

Nuwe kabelkar kom oor die Teemsrivier

2011-10-10 21:47

Londen se burgemeester, Boris Johnson, het gesê Londen se nuwe kabelkar wat oor die Teemsrivier sal gaan, word deur Emirates geborg.

Emirates beplan gereelde vlugte na Zim

2011-10-10 21:47

Emirates-lugredery het aangekondig dat hy van volgende jaar af met vyf vlugte ‘n week tussen Zimbabwe, Zambië en Doebai sal begin.

 

1 miljard internasionale toeriste vir 2012 verwag

2012-05-17 14:30

Meer as 1 miljard toeriste sal vanjaar reis en ‘n internasionale grens oorsteek, het beamptes van die Verenigde Nasies (VN) gesê.

Koningin lok toeriste na wasmuseum

2012-05-17 12:30

Dit was ‘n moeilike taak om koningin Elizabeth II se gesigsuitdrukking vir ‘n wasbeeld in die Madame Tussauds-wasmuseum vas te vang.

Kaapstad se winterplanne kóók

2012-05-14 12:03

Discover why Cape Town warms up in winter plaas die kollig op die kunste, kultuur, erfenis, kos, wyn en buitemuurse aktiwiteite.

Londen: Vermy dié dele tydens Spele

2012-04-23 15:07

Londen se vervoerkommissaris sê die stad gaan tydens die Paralimpiese- en Olimpiese Spele in Julie en Augustus besiger as ooit wees.

Wêreld word ál warmer vir 'boelie' Google

2012-04-03 15:10

Die reiswebwerwe Expedia en TripAdvisor het klagtes ingedien oor die manier waarop Google na bewering sy magsposisie as internetreus gebruik.

Ekstra bagasie nou duurder

2012-02-21 09:02

Passasiers, waaronder musikante, van die lugredery kulula.com is ongelukkig omdat hulle nou per artikel vir ekstra bagasie moet betaal.

Nuwe passasierskip in SA-waters

2012-02-16 15:11

Ná 'n suksesvolle somerseisoen het MSC Starlight Cruises 'n nuwe passasierskip, die MSC Opera bekendgestel wat 1 700 passasiers kan huisves.

Ysige weer veroorsaak reis-chaos

2012-02-06 12:16

Die bibberweer in Europa het grootskaalse ontwrigting veroorsaak te midde van waarskuwings dat die lae temperature sal voortduur.

Australië bied glo beste vooruitsigte

2012-02-03 09:03

Australië is in 'n meningspeiling aangewys as die land waar die meeste voornemende immigrante sal wil werk en woon.

Etiket op die Tube

2012-02-01 13:25

Flight Centre het tien wenke vir etiket op die Londense ondergrondse treinstelsel saamgestel wat toeriste in dié stad in gedagte moet hou.

Veiligste manier om te reis

2012-01-31 11:30

Ná die stranding van die Costa Concordia-passasierskip is ‘n mens geneig om te wonder watter wyse van vervoer die veiligste is.

Besoekersgetalle na Brittanje neem af oor visums

2012-01-25 13:30

Meer as 20% van toeriste het gesê die Verenigde Koninkryk gee die meeste probleme as dit kom by die uitreik van visums.

BA vlieg weer binnekort na Libië

2012-01-23 15:00

British Airways se vlugte na Tripoli sal in Mei voortgesit word – 15 maande nadat die lugredery sy vlugte na die land opgeskort het.

Top-plekke in die VSA om in 2012 te besoek

2012-01-19 15:01

Skrywers van die Lonely Planet-reisboeke het ‘n lys saamgestel van die top-tien plekke wat in die VSA die moeite werd is om te besoek.

Doeks tussen bome in Swede

2012-01-17 14:58

Dis geen verrassing dat ‘n beboste land soos Swede ‘n hotel diep in die woude het nie. Treehotel is iets besonders.

SA kan dalk reisverbod na Nigerië uitreik

2012-01-12 19:55

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking is in gesprekke met die hoë kommissie in Nigerië oor 'n moontlike reisverbod.

Meer SA'ners besoek Kangogrotte

2012-01-09 14:05

Meer plaaslike en minder buitelandse toeriste het tydens die Desember-vakansie Oudtshoorn se wêreldbekende Kangogrotte besoek.

Diamantmuseum open in Kaapstad

2011-12-09 12:07

Die Kaapstad Diamantmuseum het sy deure vir die publiek oopgemaak by die opgeknapte Clock Tower by die V&A Waterfront.

SA spog met 27 blouvlagstrande

2011-12-08 10:11

Vakansiegangers wat na Suid-Afrika se kusstreke kom kan hierdie somer kies tussen 27 blouvlagstrande van uitstaande gehalte.

Nuwe roetes wink in Tsitsikamma

2011-12-06 09:17

’n Splinternuwe staproete, wat oor die jare as’t ware deur vissermanne uitgekerf is, is in die Tsitsikamma oopgestel.

Kuier tot laat in die Kompanjiestuine

2011-12-05 13:35

Die Stad Kaapstad se Kompanjiestuin sal langer oopbly tydens die feesseisoen sodat besoekers die lang somersaande kan geniet.

Kaapstad kry Afrika se groenste hotel

2011-12-02 12:42

Plaaslike en Internasionale besoekers aan die Kaapstad Internasionale Lughawe kan binnekort by die groenste hotel op die kontinent inboek.

Venesië se Bridge of Sighs opgeknap

2011-12-02 09:47

Die opknappingswerk aan Venesië se gewilde Bridge of Sighs en die fasade van die Doge-paleis is uiteindelik ná drie jaar se werk voltooi.

Bly só gratis op vakansie

2011-12-01 13:57

Hotelle het dalk kamerdiens, deftige restaurante en kamerjasse, maar dit is soms net lekker om terug te sit in ‘n gemakstoel by die huis.

Top-stede om in te woon

2011-11-30 16:43

Wene, Zürich en Auckland is die top-drie plekke in die wêreld om te bly, volgens die Mercer 2011 gehalte van lewe-opname.

Aus beplan wêreld se grootste marine park

2011-11-28 13:33

‘n Gebied op die noord-oostelike kus van Australië, so groot soos Duitsland en Frankryk, gaan in 'n enorme marine park omskep word.

Besnoeiings in reisonkostes tel slegs vir assistente

2011-11-25 20:00

Besnoeiings in reisbegrotings tel net vir die personeellede en assistente van voormalige presidente en adjunk-presidente.

NS: Nuwe staproete strek oor lengte van die land

2011-11-24 15:31

Geesdriftige stappers kan maar hul stapskoene uitpak want Nieu-Seeland open ‘n nuwe staproete wat oor die lengte van die land strek.

Kaapstad onder gewildste somer-bestemmings

2011-11-23 10:02

British Airways se internasionale kliënte het Kaapstad gekies as een van die plekke in die wêreld wat hulle die graagste sal wil besoek.

Familie van Singapoer gaan na ruimte reis

2011-11-15 13:52

‘n Sakeman van Singapoer, sy vrou en hul twee kinders sal die eerste Asiatiese familie wees om saam na die ruimte te reis.

SA reisigers word 'ingedoen' deur reisagentskappe

2011-11-15 09:28

Suid-Afrikaners word ingedoen deur tradisionele reisagentskappe wat nie aan hul kliënte die beste beskikbare vlugpryse bied nie.

Groot pret op ’n Afrika-avontuur

2011-11-14 12:14

Wat is beter as om op ’n Afrika-avontuur omring te wees deur die mooiste flora, fauna, watervalle en landskappe?

Beste nasionale parke vir safari’s in Afrika

2011-11-14 08:47

Jy is al lankal lus vir ’n goeie dosis Afrika-wildlewe maar jy is nog nie heeltemal seker watter land jy moet besoek of watter park jy moet kies nie.

Beste nuwe roetes in die Wes-Kaap

2011-11-03 15:42

As al wat ’n toeristebestemming is deur jou kamera vasgevang is en selfs reisbrosjures jou niks vertel nie, is dit tyd vir 'n nuwe avontuur.

Vlug na Libië reeds vol bespreek

2011-11-01 20:02

Die Italiaanse lugredery Alitalia sal weer met vlugte na Libië begin, die eerste keer sedert kommersiële vlugte tydens die oorlog gestaak was.

Grootpad roep steeds na Dana

2011-10-31 13:14

Jy sal hom heel moontlik nie op 'n kampterrein raakloop nie, maar van reis en avonture kan jy Dana Snyman niks vertel nie.

Qantas weer op dreef

2011-10-31 09:00

Australië se lugveiligheidsagentskap het Qantas toestemming gegee om weer te vlieg nadat dié lugredery sy bedrywighede opgeskort het.

Kyk uit vir dié lande in 2012

2011-10-28 14:25

Die mense by Lonely Planet het hul koppe bymekaar gesit en uiteindelik hul keuse van die top-10 lande vir 2012 saamgestel.

Thailand se toerisme trek swaar tydens vloede

2011-10-27 08:03

Thailand se vloedkrisis is besig om sy tol te eis op die land se winsgewende toerismebedryf, met talle toeriste wat vakansies kanselleer.

Vind meeste Michelin-sterre in dié land

2011-10-24 13:21

Frankryk is nie meer die wêreld se kulinêre middelpunt nie, en 'n nuwe land kan nou op dié eer aanspraak maak.

Rust se dinges

2011-10-21 15:18

Die Bundu-roete by Rust de Winter is nie jou maat nie. Gerrie van Eeden het hom verower en sy ruitplakker verdien

Deur die woestyn op 'n 'perd sonder naam'

2011-10-20 14:50

Al was sy 1988 Land Cruiser lag-lag die oudste in ’n toergroep, is dit niks om oor skaam te wees nie, sê Piet van Heerde.

Nuwe luukse kamp maak in Namibië oop

2011-10-19 11:00

‘n Nuwe luukse kamp, Etambura, het in die Orupembe-bewaringsgebied in die noordweste van Namibië oopgemaak.

Reisigers in Thailand moet op hul hoede wees

2011-10-17 13:57

Die Britse Buitelandse en Statebond Kantoor het reisigers as gevolg van vloede gewaarsku om versigtig te wees as hulle in Thailand reis.

Ontdek alternatiewe wynroetes

2011-10-14 15:30

’n Mens kan nie help om aan die Kaap te dink as jy op soek is na wynroetes nie, maar jy kan selfs in Gauteng 'n wynroete besoek.

SA kry binnekort internet op vlugte

2011-10-14 10:19

Suid-Afrikaanse reisigers en sakemense sal binnekort nie meer droëbek op vlugte sonder internet, e-pos en SMS’e hoef klaar te kom nie.

Dié reis-programme moet jy op jou selfoon hê

2011-10-12 14:29

Steve Jobs is onlangs oorlede en ter nagedagtenis aan sy briljante vindingrykheid wy Dalene Ingham-Brown ’n inskrywing aan hom.

Mandela-museum kry blinknuwe baadjie

2011-10-11 09:49

Die Nelson Mandela Museum sal eersdaags spog met onder andere ‘n naslaanbiblioteek, rekenaarsentrum, kinderkamer en teater.

Japan gee 10 000 gratis vliegkaartjies weg

2011-10-10 21:47

Japan sal aan 10 000 buitelanders gratis vliegkaartjies gee om die land te besoek in ‘n poging om die toerismebedryf ‘n hupstoot te gee.

Christusbeeld in Rio word 80

2011-10-10 13:19

Owerhede in Rio de Janeiro beplan ‘n reuse-partytjie om die 80ste verjaardag van die Christusbeeld, ‘n ikoon van die stad, te vier.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.