ARTIKELS OOR regering

Gauteng sal beperking plaas op begrafnis-uitgawes

2012-04-03 15:55

Die Gautengse provinsiale regering sal die koste wat verband hou met amptelike begrafnisse beperk, het hy gesê.

President, ministers kan 5% meer kry

2011-08-27 09:00

Die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsdraers stel voor dat openbare ampsbekleërs se salarisse vanjaar met 5% styg.

Nou weier Krygkor se baas!

2011-06-17 12:34

Nóg ’n staatsinstelling stuur op ’n leierskrisis af nadat Krygkor se bestuurshoof geweier het om op versoek te bedank.

Zuma looi media se beriggewing

2011-06-16 07:17

Pres. Jacob Zuma het hom by Jimmy Manyi, die kabinetswoordvoerder, aangesluit deur die media se beriggewing oor die regering skerp te kritiseer.

DA: Staat se reklameplan is “misbruik”

2011-06-10 15:36

Die regering se plan om publikasies wat positief oor die staat berig met advertensiegeld te beloon, is “blatante magsmisbruik”.

‘n Jaar sonder ‘n regering vir België

2011-04-26 20:00

België het Dinsdag ‘n herdenking van een jaar, maar niemand vier die feit dat dié land se regering ‘n jaar gelede bedank het nie...

Dit is nie die ware Manyi wat tweet

2011-04-01 23:00

Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder en hoof van die regering se kommunikasie en inligtingsdiens, het gesê dat hy nie op Twitter is nie.

Staat se diamant-mpy bankrot, sê VF+

2011-03-10 15:23

Die staat se diamant-mynmaatskappy is effektief bankrot, het die ouditeur-generaal se oudit uitkomste verslag vir 2009/2010 getoon.

Geskorste DG is kabinet se nuwe segsman

2011-02-03 09:30

Jimmy Manyi, omstrede geskorste direkteur-generaal (DG) van arbeid, is vanuit die bloute as die kabinet se nuwe woordvoerder aangestel.

Regering misluk nié, sê Zuma

2010-11-20 07:01

Pres. Jacob Zuma verskil heftig van Suid-Afrikaanse opposisiepartye wat meen die ANC-regering het klaaglik misluk en laat die land in die steek.

Inligtingswet: LP’s sal media raadpleeg

2010-11-13 10:45

Die media sal geraadpleeg word wanneer die regulasies opgestel word wat die toepassing moet rig van die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting.

Botswana hotel bekroon terwyl die San ly

2010-09-19 11:16

Te midde van die regstryd om water tussen die San-bevolking en die Botswana-regering, het ’n hotel hier ’n wêreldgesogte prys gekry.

Kimberley-tronk kry peperduur TV’s

2010-09-01 14:00

Korrektiewe dienste het glo R1,5 miljoen spandeer om sowat 50 televisies in die nuwe Kimberley-tronk te installeer .

Vergadering oor omstrede mediawet uitgestel

2010-08-12 12:30

Die minister van staatsveiligheid, Siyabonga Cwele, soek meer tyd om voorleggings rondom die voorgenome Wet op die Beskerming van Inligting te oorweeg.

Direkteur-generaal wél op kantoor

2010-07-19 12:53

Die direkteur-generaal van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Thozi Gwanya, is op sy pos, het sy woordvoerder gesê.

Regering bestee R1,5 miljard op luukshede

2010-07-15 18:07

Sedert pres. Jacob Zuma aan bewind gekom het, het sy regering reeds R1,5 miljard op luukse motors, vyfster akkommodasie en partytjies spandeer.

Nooddienswerkers vat sommer ambulans-heli na sokker

2010-07-09 11:09

Sewe nooddienspersoneellede is afgedank nadat 'n plesierrit in 'n lugambulans om ‘n Konfederasie-wedstryd by te woon.

‘Regstellende aksie tel nie vir buitelanders nie’

2010-06-23 21:13

Suid-Afrika se wette rondom regstellende aksie geld nie vir buitelanders wat in die land werk nie, sê die minister van arbeid.

Vavi weier om jammer te sê

2010-06-11 14:12

Ten spyte van genl. Siphiwe Nyanda se dreigemente weier Zwelinzima Vavi om die kommunikasieminister om verskoning te vra vir sy versoek dat 'n ondersoek na korrupsie teen die minister geloods word.

Zuma besoek Indië

2010-06-02 16:33

Pres. Jacob Zuma en sy vrou, Nompumelelo Ntuli-Zuma, het in Indië aangekom vir hulle eerste staatsbesoek aan Asië.

Zuma huil amper in Orange Farm

2010-05-18 16:26

Pres. Jacob Zuma het byna in trane uitgebars toe hy die lewensomstandighede van ‘n gesin in Orange Farm sien.

Zuma wys wie's baas

2010-05-14 11:44

President Jacob Zuma het adv. Menzi Simelane se planne om die Nasionale Vervolgingsgesag radikaal te herstruktureer vinnig stopgesit.

ANC oorweeg aandeleskema om grond te deel

2010-05-11 09:13

Die ANC ondersoek ’n aandeleskema vir swart boere om die beginsel van gewillige verkoper/koper te vervang en teikens vir grondhervorming te bereik.

Kabinet sal Zuma nie oor vingers tik

2010-05-06 12:49

Jacob Zuma wat daarin versuim het om sy belange betyds te verklaar, se kabinet gaan geen sanksies teen hom aanhangig maak oor sy optrede nie.

Raad se rekenaars beloer

2010-04-23 10:28

Die ondersoek na die “bonus-skandaal” in die Kaapse stadsraad het glo ’n nuwe geskarrel en ondersoek tot gevolg.

Zuma mors miljoene met Zambië uitstappie

2010-03-06 09:39

Altesaam 76 staatsamptenare het pres. Zuma en sy tweede vrou, mev. Nompumelelo Zuma, verlede jaar op ’n driedaagse besoek aan Zambië vergesel.

Burgemeester se verblyf onwettig

2010-01-30 07:20

Die uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metroraad bly – ondanks ’n aanmaning van die OG steeds onwettig in haar ampswoning.

DA eis antwoord oor regering R11 milj mors

2010-01-14 08:34

Die DA wil weet waarom die regering meer as R11 miljoen “vermors” het op kansellasiegeld ná ’n beraad uitgestel is.

Adjunkminister koop Porsche as ampsmotor

2009-12-11 08:16

Hlengiwe Mkhize, adjunkminister van korrektiewe diens­te, het vir haar ’n splinternuwe Porsche Cayenne aangeskaf.

Staat kry Kubaanse veeartse

2009-12-10 09:52

Staatsveeartse word nou uit Kuba gewerf, het Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye gesê.

Peiling: SA meng nie

2009-12-09 14:04

Net 50% van Suid-Afrikaners in ‘n onlangse meningspeiling meen rasseverhoudinge is vandag beter as gedurende apartheid.

Heli, kliniek: ‘Zuma vra nie’

2009-12-07 07:20

Pres. Jacob Zuma het nooit gevra vir die beweerde R65 miljoen se bouwerk by sy huis in KwaZulu-Natal nie, het die presidensie gesê.

M&G vaar uit teen presidensie

2009-12-04 04:04

Die Mail & Guardian het teen die presidensie se verklaring oor ’n berig wat op die voorblad van sy Vrydag-uitgawe verskyn, uitgevaar.

Nóg ’n hoë mors hope op verblyf

2009-11-20 08:24

Die adjunkminister van toerisme, Thokozile Xasa, het oor ’n tydperk van 34 dae altesaam R116 907 aan hotelverblyf bestee.

Verpligte aftreefonds in visier

2009-11-10 08:58

Die regering se plan vir ’n nasionale aftreefonds waartoe Suid-Afrikaners ’n verpligte bydrae moet lewer, is steeds op die tafel.

Verwarring oor onderwys

2009-11-07 06:21

’n Babelse verwarring heers in onderwyskringe oor of uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) laat vaar is of nie.

Teedame oornag finansiële hoof

2009-10-22 06:33

’n Taakspan het uitgevind van ’n teedame wat oornag as ’n finansiële hoof aangestel is nadat munisipaliteite geevalueer is.

Lugmag het duur vliegtuig geweier

2009-10-20 08:43

Die lugmag wou nie die omstrede Airbus-vragvliegtuig gehad het nie, daar was trouens geen behoefte aan ’n swaarvragvermoë nie.

Eskom gaan skoolgeld óók verhoog

2009-10-15 06:16

Skole landwyd is erg ontsteld oor die impak wat Eskom se voorstel om elektrisiteitstariewe met 45% te verhoog, op hulle gaan hê.

‘Superpolisiemag’ gekritiseer

2009-10-12 05:43

Die regering se plan om die land se polisiediens en die metropolisiedienste te laat saamsmelt, is gister fel gekritiseer.

Zuma se blitslyn bly beset

2009-10-07 14:26

Talle oproepe bereik weens 'n hoë volume oproepe, nooit die presidensiële blitslyn nie, sê president Jacob Zuma.

Só mors staat jou geld

2009-09-17 07:23

Meer besteding op onderwys en gesondheid bring geen verbeteringe in dié areas nie, het ’n tesourie verslag bevind.

DG van openbare ondernemings bedank

2009-09-04 10:37

Portia Molefe, die direkteur-generaal van openbare ondernemings het na vyf jaar bedank om ander belange na te streef.

Minister: Taxi-staking afgelas

2009-08-28 08:38

‘n Staking deur taxi-operateurs teen die snelbusdiens (BRT) sal nie voortgaan nie, het die minister van vervoer gesê.

Zuma paai oor hoofregter

2009-08-19 15:27

President Jacob Zuma verwelkom die opposisie se verklaring waarin hulle kapsie maak teen sy benoeming van die nuwe hoofregter.

Skoor kap Korrupte beamptes

2009-08-07 15:01

Amptenare aanvaar nie verantwoordelikheid vir hulle foute nie en besit geen energie om dit reg te stel nie, meen Skoor.

 

SA 'kan misluk' oor staat se onbevoegdheid

2011-11-12 10:00

Die nasionale beplanningskommissie waarsku Suid-Afrika loop die gevaar om weens die staat se onbevoegdheid te misluk.

Regering sal nie appelleer teen 'Travelgate'-uitspraak

2011-08-09 12:20

Die parlement sê hy sal nie appelleer teen 'n uitpraak deur die hof, dat hy inligting moet bekendmaak oor die beweerde misbruik van reiskoepons nie.

Politici in rade se dae getel

2011-06-17 12:28

’n Omstrede wetsontwerp wat senior politici sal verbied om bestuursposte in munisipaliteite te beklee, sal binnekort op die wetboeke wees.

Manyi wil TV-lugtyd koop vir ministers

2011-06-14 11:52

Jimmy Manyi, hoof van die regering se kommunikasiediens, het gesê hy beplan om TV-lugtyd vir nasionale ministers te koop.

'Amptenare wat nie presteer, moet jammer sê'

2011-06-07 17:57

Staatsamptenare wat nie na wense presteer nie, moet in die openbaar om verskoning vra, het Richard Baloyi in Sandton gesê.

Hooggeplaastes kry 2 stralers teen R808 milj.

2011-04-02 07:15

Twee splinternuwe BBP-stralers met die duurste en die beste geriewe gaan teen sowat R808 miljoen aangeskaf word om SA se hooggeplaastes te vervoer.

Staat kry eie koerant

2011-03-27 06:49

Die regering gaan van volgende maand af sy eie koerant uitgee en Jimmy Manyi, omstrede regeringswoordvoerder, staan aan die stuur van dié projek.

Regering soek geld terug vanaf Airbus

2011-03-01 23:00

Die regering probeer die vliegtuigvervaardiger Airbus oorreed om hom bykans R3 miljard terug te betaal, het RSG berig.

Libanese regering val plat

2011-01-13 15:24

Duisende troepe in Israel is op hul hoede nadat die Libanese regering platgeval het en owerhede vrees nou dat geweld gaan uitbreek.

ANC skop drie komitees se voorsitters uit

2010-11-19 08:15

Die ANC het drie komiteevoorsitters in die parlement die trekpas gegee toe nuwe voorsitters vir parlementêre portefeuljekomitees aangekondig is.

Staat se mynhuis mik wyer

2010-11-13 07:30

Die staatsbeheerde mynmaatskappy African Exploration and Mining Finance gooi sy net ál wyer.

Spioene uit buiteland ‘bedreig ons land’

2010-09-18 15:28

Die regering en politici is onder beleg van “vyandige” ­spioene uit die buiteland en dit hou ’n bedreiging vir staatsveiligheid in.

Grondhervorming: ‘Daar is bloot nie meer geld nie...’

2010-08-15 10:00

Die regering het nie genoeg geld om boere met wie koopkontrakte vir grondhervorming aangegaan is te betaal nie.

Ons sit met 'n vrot regering, sê Max op fees

2010-08-07 09:04

“Suid-Afrikaners is ’n uitmuntende nasie met die slegte gewoonte om vrot regerings te kies. Ons het al baie gehad en het nou weer een.”

Regering in die sop oor vuurwapenwet

2010-07-16 17:01

Die Black Gun Owners Association het gesê dat hulle die regering vir R3.2 miljard sal dagvaar omdat duisende mense werkloos is.

Gauteng spandeer R4 milj op WB-kaartjies

2010-07-15 08:36

Die provinsiale regering in Gauteng het R4 miljoen op 4613 Wêreldbeker-kaartjies spandeer, het Nomvula Mokonyane, premier van die provinsie, gesê.

Cosatu: Wetgewers kan hul eie WB-kaartjies koop

2010-06-24 00:32

Die vakverbond Cosatu en die SAKP ondersteun nie die aankoop van WB-kaartjies deur die provinsie vir wetgewers in KwaZulu-Natal nie.

DA raadslid afgedank oor omkoopgeld

2010-06-23 21:13

‘n DA-raadslid in die Wes-Kaap is in die pad gesteek ná sy glo omkoopgeld vir staatsbehuising aanvaar het.

Regering koop R5 miljoen se WB-kaartjies

2010-06-03 11:16

Drie semistaatsinstellings en ‘n staatsdepartement het meer as R5 miljoen vir Wêreldbeker-kaartjies uitgehaal.

Kindermishandelaars se name gou op register

2010-06-01 09:10

’n Veldtog om kindermishandelaars op ’n nasionale register te plaas is deur die Universiteit van die Wes-Kaapland (UWK) en die provinsiale regering begin.

Duisende poste oop in staatsdiens

2010-05-17 17:38

Suid-Afrika se staatsdienste het duisende posisies wat gevul moet word, met sowat 4459 vakante poste by Transnet alleen.

Zuma: NBK moet regering uitdaag

2010-05-11 12:23

Die nasionale beplanningskommissie (NBK) moenie bang wees om die regering uit te daag nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

Minister daag nie op vir TLU SA-vergadering

2010-05-06 14:22

Die landbou-organisasie TLU SA is erg ongelukkig ná die minister van landbou, Tina Joemat-Pettersson, sonder kennisgewing voor 'n afspraak landuit is.

Zuma het etiese kode oortree

2010-04-25 17:14

Pres. Jacob Zuma hét die etiese kode vir lede van die uitvoerende gesag oortree deur nie sy bates voortydig bekend te maak nie, meen die Openbare Beskermer.

Plaasgeweld kry fel kritiek van regering

2010-04-14 04:59

Die minister van landbou, Tina Joemat-Pettersson, het plaasgeweld skerp veroordeel en sê haar departement sal plaasveiligheid 'n topprioriteit maak.

Malema se geldsake nie my besigheid, sê Zuma

2010-02-23 19:10

President Jacob Zuma het Dinsdag gesê het het niks met Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga se sakebelange te doen nie.

De Kock ‘het nog geen berou getoon'

2010-01-23 12:41

Eugene de Kock moet bly net waar hy is. Só het James Selfe, DA-LP ná ’n berig in Die Burger, dat De Kock glo op die punt staan om sy sel te ontruim gesê.

DA-rapport: Tina presteer goed

2009-12-11 11:34

Die minister van landbou, bosbou en visserye, Tina Joemat-Pettersson, slaag loshande die DA se jaarlikse verslag oor kabinetslede.

DA gee Zuma 3 uit 10

2009-12-10 14:55

Selfs pres. Jacob Zuma se sjarme kon nie help om hom ’n beter punt op die DA se jaarlikse verslagkaart van kabinetslede te besorg nie.

Niks fout met ou landsvlag

2009-12-10 06:42

Die ou Suid-Afrikaanse landsvlag is nooit verbied nie en die vertoon daarvan word deur mense se reg tot spraakvryheid beskerm.

Ontplooiing van veterane aan kus gekap

2009-12-08 07:40

Die regering se ontplooiing van 60 veterane van Umkhonto we Sizwe (MK) en Apla om die kus in die Overberg te bewaak, is skerp veroordeel.

Zuma kry heli-blad, kliniek by huis

2009-12-04 08:47

Die regering is besig om ’n kliniek en ’n helikopterlandingsblad by pres. Jacob Zuma se woning in KwaZulu-Natal op te rig.

SAUK kry R1.5 miljard inspuiting

2009-11-24 23:01

Suid-Afrika se nasionale uitsaaier gaan finansiële hulp van meer as R1 miljard van die regering ontvang, luidens ’n verklaring.

Zuma se regering kos R217 m.

2009-11-12 08:44

Die tesourie het meer as R217 miljoen begroot om president Jacob Zuma se vergrote regering op die been te bring.

Nuwe lughawegebou beïndruk passasiers

2009-11-09 08:25

Lugreisigers kon gister nie uitgepraat raak oor die nuwe sentrale eindpuntgebou van die Kaapstadse Internasionale Lughawe nie.

Zuma: Regering steun dwelmoorlog

2009-10-31 23:01

Die regering staan vierkantig agter Mitchells Plain se veldtog teen bendes en dwelmhandel, het pres. Jacob Zuma gesê.

Senior ANC-lid bedank uit regering

2009-10-20 20:25

Joel Netshitenzhe, raadgewer in die presidensie, sleutelargitek in die Mbeki-era en 'n senior ANC-lid, het bedank uit die regering.

Nóg ’n minister koop luukse BMW

2009-10-17 08:10

Die minister van internasionale betrekkinge het die 4de minister geword wat ’n ampsmotor van byna R1,2 miljoen gekoop het.

Eskom soek 45% meer per jaar

2009-10-14 06:22

Eskom het 'n voorstel van 'n 45% jaarlikse verhoging in elektrisiteitstariewe aan die Nasionale Energiereguleerder gemaak.

Pandor nou president

2009-10-08 19:07

Die minister van wetenskap en tegnologie, Naledi Pandor, neem waar as president terwyl Zuma en sy adjunk in die buiteland is.

Terre'Blanche wil terugkeer maak

2009-10-02 11:41

Eugene Terre'Blanche, leier van die AWB, gaan met verskeie regse groepe vergader om die toekomsplanne van dié beweging te bespreek.

Nzimande: Wees sensitief met geld

2009-09-14 13:30

Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het gesê die regering moet meer sensitief wees wanneer hulle geld uitgee.

Regering steun Apartheidshofsaak

2009-09-03 14:21

Die regering het besluit om die groepgeding teen Amerikaans gebaseerde maatskappye vir apartheidsvergoeding te steun.

Jhb-taxi's gaan staak

2009-08-19 15:49

Die taxibestuurders van Johannesburg gaan binnekort staak weens hul ontevredenheid oor die omstrede snelbusdiens-stelsel.

Soustrein verloor stoom

2009-08-14 06:12

Die kabinet het gister erken sy rojale besteding aan luukse ministersvoertuie kon gelei het tot die idee dat ministers ’n luukse lewe lei.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.