ARTIKELS OOR rebelle-groepe

Darfoer: Rebelle hoop op politieke oplossing

2011-12-28 21:04

'n Nuwe rebelle-alliansie wat 'n stryd voer teen Soedan se president wil 'n politieke oplossing vir die voortslepende konflik in die land vind.

Libiese rebelle maak swartmense dood, sê AU

2011-08-29 18:54

Die voorsitter van die AU sê dat Libiese rebellemagte sonder om tussen trekarbeiders en huursoldate te onderskei alle swartmense doodmaak.

Burgerlikes sal ly onder verskerpte Navo-aanvalle, sê minister

2011-07-07 10:47

‘n Libiese amptenaar het gewaarsku dat burgerlikes die ergste sal deurloop onder Navo se "verskerpte aanvalle" op Libië.

Okah-borgtogaansoek derde keer geweier

2011-06-18 14:46

Die vermeende leier van 'n Nigeriese rebellegroep was vir die derde keer onsuksesvol met 'n borgtogaansoek, nadat nóg aanklagte teen hom gelê is.

Gaddafi-magte val hospitaal aan

2011-03-23 23:00

Magte wat lojaal is teenoor Gaddafi het blykbaar die hoof hospitaal in die stad van Misrate, wat deur rebellegroepe beheer word, aangeval.

Gadaffi versterk aanslag op Zawiyah

2011-03-08 23:00

Libiese regeringstroepe, tenks en oorlogsvliegtuie het opnuut hul aanslag op rebellegroepe in Zawiyah versterk.

LRA-rebellegroep dalk op laaste bene

2010-11-03 14:07

Die berugte rebellebeweging die Lord’s Resistance Army (LRA) het slegs ‘n paar honderd vegters oor en kan self ontbind as dit geen hulp ontvang nie.

5 rebelle in Rusland doodgeskiet

2010-08-28 10:55

Vyf vermeende rebelle is tydens ‘n polisieklopjag in Rusland se Kaukasië-streek doodgeskiet, het plaaslike owerhede gesê.

Moord op vredewerkers: Twee vas

2010-08-19 17:09

Twee mans is deur die Kongolese weermag in hegtenis geneem in verband met die grusame moord op drie Indiese vredewerkers van die Verenigde Nasies (VN).

Sentraal-Afrikaanse Republiek: Troepe, rebelle slaags

2010-07-19 13:25

Skermutselinge het uitgebreek tussen regeringstroepe en rebelle in Birao, die grootste dorp in die noordelike Sentraal-Afrikaanse Republiek.

Gevegte in Mogadisjoe eis 16

2010-07-06 12:21

Gevegte tussen splintergroepe het ten minste 16 lewens geëis toe chaos en geweld in noordelike Mogadisjoe uitbreek.

Etiopiese rebelle lê hul wapens neer

2010-06-25 03:28

‘n Splintergroep van Etiopië se mees aktiewe rebelle-groep het glo ooreengestem om hul wapens neer te lê en as politieke party te werke te gaan.

16 sterf tydens aanvalle op Somaliese parlement

2010-05-17 03:04

Sestien burgerlikes is dood nadat Islamitiese rebelle ‘n gebou aangeval het waar Somalië se parlement besig was om ‘n vergadering te hou.

VN: DRK moet spook om massamoord te verhoed

2010-03-29 10:29

Die DRK sal ‘n nuwe strategie moet volg as die land massamoorde wil verhoed, het die hoof van die VN-vredesmag in die Kongo gesê.

Tenke hou wag buite paleis

2010-02-19 17:35

Niger se nuwe militêre heersers het tenke en trokke wat met masjiengewere belaai is, buite die ontvoerde president se paleis parkeer.

9 dood in Somalië-gevegte

2010-01-29 10:42

Ten minste nege mense is dood in gevegte wat tussen vredesmagte en rebellegroepe in Mogadisjoe uitgebreek het.

Verdagtes in Togo-aanval vasgetrek

2010-01-15 11:18

Amptenare in Angola het 'n klomp verdagtes in Cabinda vasgetrek na die aanval onlangs op Togo se nasionale sokkerspan.

Guinee-leier uit hospitaal

2010-01-13 12:40

Guinee se junta-leier, Moussa Dadis Camara, het ’n hospitaal in Marokko se hoofstad Rabat verlaat en is op pad na Burkino Faso.

19 rebelle in Jemen dood

2010-01-12 15:53

Sowat 19 rebelle is in Jemen oorlede en 25 ander is in hegtenis geneem tydens die regering se ‘kopskoot’-veldtog teen dié rebelle.

21 Fillipyne doodgeskiet

2009-11-23 15:53

Fillipynse troepe het 21 lyke gevind van politici en ondersteuners wat hul nominasies vir die 2010 verkiesing wou gaan indien.

Joernalis kry 20 jaar vir ‘terreur’

2009-08-31 10:14

'n Joernalis is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy na bewering geld van militante rebelle vir sy webwerf ontvang het.

Rebelleleier oorhandig wapens

2009-08-22 12:14

'n Prominente rebelleleier in Nigerië se olieryke Delta-streek gaan 'n groot aantal wapens aan dié land se regering oorhandig.

LRA weer aan die aanval

2009-08-07 12:14

Die rebellegroep, Lord’s Resistance Army (LRA), het dorpies in die DRK aangeval en geplunder.

14 in Iran gehang

2009-07-14 09:15

Veertien lede van die Sunni Moslem rebelle-groep is volgens berigte gehang vir hulle betrokkenheid in bomaanvalle en moorde in Suid-Oos Iran.

 

Rebelleleier in Darfoer gedood

2011-12-26 08:50

Die Soedannese weermag het die leier van die grootste rebellegroep in Darfoer in gevegte vroeër die week gedood.

Tripoli: amptelike TV-kanaal hou op uitsaai

2011-08-22 21:11

Libië se amptelike televisiekanaal, Al-Jamahiriya, het van die lug afgegaan en is vermoedelik deur rebelle-groepe oorgeneem.

Gewapende bende val hoofstad van Burundi aan

2011-07-06 10:46

‘n Gewapende bende, glo deel van 'n rebelle-groep, het twee polisiestasies in Bujumbura, die Burundiese hoofstad, aangeval.

Ses dood in Filippyne-stryd

2011-04-26 17:00

Een soldaat en vyf kommuniste-rebelle is dood in ‘n stryd net buite die hoofstad, Manila, het ‘n weermagbeampte in die Filippyne gesê.

Libië: Gevegte duur voort

2011-03-18 20:00

Ten spyte van die skietstilstand wat Muammar Gadaffi aangekondig het, is regeringsmagte steeds besig om die stad van Misurata aan te val.

Jihad-lede in lugaanval doodgeskiet

2010-12-27 18:02

Twee Palestynse militante, wat deel van die Islamitiese groep Jihad was, is langs die Gasa-Israelse grens doodgeskiet.

Rebelle ontvoer meisies

2010-10-13 12:42

Rebelle van die Lord’s Resistance Army (LRA) het ‘n groep meisies tydens ‘n aanval op Birao in die Sentraal-Afrikaanse Republiek ontvoer.

Joernalis dood nadat hy in kruisvuur beland

2010-08-26 05:23

‘n Somaliese joernalis is Dinsdag dood toe hy in die kruisvuur van troepe van die regering en rebelle-groep beland het.

Rebelle dood twee soldate

2010-07-24 03:18

Twee soldate van Uganda wat die Afrika-unie (AU) gehelp het, is vroeër dié week deur Somalië se Shebab-rebelle doodgemaak.

Iran ondersoek bomaanvalle op moskee

2010-07-16 14:17

Iran het 'n ondersoek geloods ná twee selfmoordbomaanvalle ‘n besige moskee geteiken het en 27 gedood en 270 beseer het.

80 rebelle in DRK dood

2010-07-01 02:16

Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) se weermag het glo 80 rebelle van Rwanda en Uganda tydens gevegte doodgemaak.

11 dood tydens gevegte in Somalië

2010-06-18 13:05

Sowat 11 mense is dood tydens gevegte tussen rebelle en soldate in Mogadisjoe nadat ‘n aanval op weermagskwartiere geloods is.

Landmyne eis vyf soldate

2010-05-02 04:04

Minstens vyf soldate is dood en ses beseer toe hulle in ‘n landmyn-slagveld in die suide van Colombia ingeloop het.

9 dood tydens gevegte in Somalië

2010-03-04 01:53

Sowat nege mense is dood en minstens 30 ander beseer tydens gevegte tussen die weermag en rebelle-groepe in Mogadisjoe.

Tien soldate dood in aanvalle

2010-02-08 19:14

Tien Jemense soldate is vermoor, en 18 beseer in ‘n nuwe uitbreek van aanvalle met Sjiïte-rebelle in die noorde van Jemen.

Somaliër (8) sterf na koeël hom in gesig tref

2010-01-29 04:41

’n Somaliese seuntjie wat wêreldwyd reaksie ontlok het toe sy gesig deur ’n koeël versplinter is, het na ’n operasie gesterf.

Guinee-leier steeds 'gevaarlik'

2010-01-14 22:53

Die president van Burkina Faso het gevra vir ’n vergadering met die gewonde junta-leier van Guinee nadat hy onverwags uit ’n hospitaal ontslaan is.

Shell-werkers in Nigerië ontvoer

2010-01-13 09:34

Gewapende mans het drie Britte en ’n Colombiaan, wat vir Shell werk, ontvoer en die polisieman wat hulle begelei het, doodgeskiet.

11 kinders vas ná aanval in Nigerië

2010-01-12 12:40

Elf kinders tussen die ouderdomme van vyf en 13 jaar word aangehou nadat sektegeweld verlede maand in Nigerië uitgebreek het.

Soldate skiet top LRA-rebel

2009-11-19 14:59

Spesiale magte in Uganda het ’n senior kommandant van die Lord’s Resistance Army (LRA), doodgeskiet het ’n militêre woordvoerder gesê.

13 rebelle gevang

2009-08-24 15:59

Polisie in Pakistan het 13 lede van die Radikale Islamiete in hegtenis geneem en ook beslag gelê op plofstof, wapens en dwelms.

Ses rebelle sterf in skietgeveg

2009-08-11 10:54

Ses Maoist rebelle is tydens ‘n 20 uur skietgeveg met polisiemagte in die provinsie van Chhattisgarh, doodgeskiet.

Nóg aanvalle in Nigerië

2009-07-27 12:02

Ure nadat 40 mense tydens ‘n klopjag dood is, het lede van ‘n Islamitiese rebellegroep twee polisiekantore in Nigerië aangeval.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.