ARTIKELS OOR rassisme

'Rassistiese' modelle versoen

2012-05-10 13:00

Jessica Leandra en Tshidi Thamana het die land om verskoning gevra tydens 'n onbyt by die DA-woordvoerder Mmusi Maimane se huis.

Jessica Leandra 'bring die land op sy knieë'

2012-05-09 11:35

Die voormalige FHM-model Jessica Leandra dos Santos sê sy het “die land op sy knieë gebring” met haar rassistiese Twitter-boodskap.

Student in sop oor rassistiese Facebook-opmerking

2012-05-08 20:02

‘n Student aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie is geskors nadat hy na bewering ‘n rassistiese boodskap geplaas het.

DA reageer ná rassistiese tweets

2012-05-07 18:01

Mmusi Maimane, nasionale DA-woordvoerder, het twee modelle in 'n ope brief aangespreek oor hul onlangse rassistiese tweets.

Model: 'Rassistiese taal nie in my aard'

2012-05-05 14:45

Die model Jessica Leandra Dos Santos, het gesê dit is nie in haar aard om rassistiese taal te gebruik nie, ná die storm wat sy op Twitter veroorsaak het.

Landdros ondersoek ná stelling oor wittes

2012-04-11 09:02

Die Landdrostekommissie ondersoek die Pretoriase landdros wat in ’n ope hof gesê het swart mense word erger gestraf as wit mense.

Irakkese vrou sterf ná aanranding

2012-03-25 17:53

‘n Irakkese vrou wat aangeval is in haar huis in Kalifornië in wat blykbaar ‘n rassisties gedrewe aanval was, het in ‘n hospitaal gesterf.

Hartpilletjie wat ook help vir rassisme

2012-03-18 07:33

Medikasie wat eintlik vir hartlyers bedoel is, het blykbaar ook ’n uitwerking op hoe rassisties gebruikers daarvan optree.

Vrou slaap in sel ná rasvoorval

2012-03-10 10:05

’n Vrou het ’n nag agter tralies deurgebring nadat sy ’n rassistiese aanmerking in ’n Virgin Active-klub in Richardsbaai gemaak het.

Fotograaf dagvaar man oor K-woord

2012-03-05 11:00

Die bekroonde fotograaf Alf Kumalo sleep ‘n man hof toe ná hy hom in ‘n restaurant gevloek het, het ‘n koerant berig.

Kommandokorps ontken rassisme

2012-02-27 13:00

Die Kommandokorps het ontken dat die groep se paramilitêre kampe jeugdiges teenoor swart mense geïndoktrineer het.

DA vra ondersoek na regse kamp

2012-02-25 07:15
97 menings

Die DA het die Menseregtekommissie (MRK) gevra om die aktiwiteite van ’n regse kommandokorps in Mpumalanga te ondersoek.

Kamp leer jong seuns swartes is die vyand

2012-02-24 12:06
228 menings

‘n Regse Afrikanerkamp in Mpumalanga leer seuns so jonk as 13 dat swart mense in Suid-Afrika "die vyand" is, het ‘n berig gelui.

Studente in sop oor Facebook-rassetwis

2012-02-19 11:09

Die Universiteit van KwaZulu-Natal gaan teen studente optree wat rassedreigemente op die sosiale netwerk Facebook gemaak het.

Branson se reaksie op rasvoorval 'stel teleur'

2012-02-09 09:01
79 menings

Die man wat Richard Branson in ’n e-pos van ’n vermeende rassistiese voorval in kennis gestel het, is ontevrede met Branson se antwoord.

Terry se kapteinsarmband afgevat

2012-02-03 14:10

Die Engelse sokkerspeler John Terry is vir die tweede keer sy kapteinsarmband kwyt te midde kommer oor die rassisme-saak wat oor sy kop hang.

Swart seun 'nie welkom' by vakansie-oord

2012-01-12 14:45
273 menings

‘n Oord in die Oos-Kaap word ondersoek nadat daar gesê is ‘n swart kind, wat saam met 'n wit vriend sou vakansie hou, nie welkom is nie.

Studie: Rassisme voel soos trauma

2011-11-28 10:54

Slagoffers van rassisme ervaar dieselfde simptome as mense wat trauma beleef, het Amerikaanse navorsers bevind.

Beckham kap Blatter oor rassisme

2011-11-18 12:56

Die voormalige Engelse sokkerkaptein David Beckham het Fifa se president, Sepp Blatter, se menings oor rassisme in dié sport veroordeel.

Ma verloor baba ná padwoede-aanval

2011-11-08 11:04
125 menings

‘n Ma van Pretoria het vertel hoe sy en haar dogters geïntimideer en geteister is deur ‘n groep dronk mans tydens ‘n padwoede-voorval.

Gholf-wêreld geskok oor rassistiese uitlatings

2011-11-05 10:31

Die wêreld van gholf is in skok gelaat nadat die gholfjoggie Steve Williams ‘n rassistiese opmerking oor Tiger Woods, by ‘n funksie gemaak het.

Twee eis R1 miljoen van Hooters

2011-10-16 10:10

’n Johannesburgse restaurant word vir R1 miljoen gedagvaar oor die woord “darkies” as identifikasie by die rekening van drie klante.

Ruda Landman keelvol vir rassisme

2011-10-09 09:56
234 menings

Die bekende TV-joernalis Ruda Landman sê sy is keelvol daarvoor dat rassiste aanneem sy is een van hulle net omdat sy wit is.

Duitsland verban neo-Nazi-groep

2011-09-21 20:48

Die Duitse minister van binnelandse sake het aangekondig dat die nasie se grootste neo-Nazi-organisasie voortaan verban is.

Regsman in sop oor ‘rassistiese wit landdroste’

2011-09-10 09:10

Tugstappe is begin teen ’n Regshulpraad-prokureur wat glo rassistiese aanmerkings oor veral wit landdroste op Facebook gemaak het.

MRK bekommerd oor Facebook, Twitter

2011-08-30 19:57

Die Menseregtekommissie het kommer oor die ongereguleerde aard van sosiale netwerke soos Facebook en Twitter uitgespreek.

Rassisme aanlyn dalk onwettig in NS

2011-08-24 15:18

Om rassistiese kommentaar aanlyn te lewer mag dalk in Nieu-Seeland onwettig wees as die land ‘n nuwe internasionale ooreenkoms onderteken.

GLRU skors klub ná ras-voorval

2011-08-12 12:07

Die Goue Leeus rugbyunie het aangekondig dat die Panthers-rugbyklub geskors is, ná 'n beweerde rassistiese aanval op spelers van die Soweto-klub.

Rugbyspelers in 'ras-voorval' aangerand

2011-08-08 11:05

'n Saak van aanranding word ondersoek nadat spelers van die Soweto-rugbyklub glo tydens 'n wedstryd aangerand is in 'n beweerde rassistiese voorval.

Rassistiese juwelier ontketen herrie

2011-07-12 07:28

’n Juwelier van die Nederlandse stad Nijmegen het ’n herrie ontketen deur alle jong “allochtonen” toegang tot sy winkel te weier.

UNISA sal klag van rassisme ondersoek

2011-07-08 17:59

‘n Woordvoerder van die Universiteit van Unisa het aangekondig dat hulle ‘n klag van rassisme teen een van hul lektors sal ondersoek.

Malema: Rassisme is in wittes se natuur

2011-06-17 09:14
89 menings

Julius Malema het ANC-leiers en die party se alliansievennote voor pres. Jacob Zuma uitmekaargeskeur en sy rug op wittes gekeer.

ACDP sien rooi oor 'Afrikaan'-benaming

2011-06-10 12:20

Die ACDP het sy ontevredenheid met die regering se gebruik van die term "Afrikaan" as 'n rassekategorie uitgespreek.

AfriForum takel Motata oor rassisme

2011-05-14 18:08

Die Regterlike Gedragskomitee (JCC) het 'n klag van rassisme teen regter Nkola Motata wat deur AfriForum ingedien is, ondersoek.

Predikant 'steeds lief vir apartheid'

2011-04-21 09:32

“Ek is steeds baie lief vir apartheid en is ’n rassis,” het 'n predikant van Louis Trichardt op sy Facebook-blad oor homself geskryf.

Verslag: Regse groepe dreig met wraakgeweld

2011-04-02 09:28

Die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) sê sekere regse groepe dreig om geweld teen Afrikaners met geweld te begroet.

SA'ner se ras-klag in Ierland aangehoor

2011-03-20 17:18

‘n Ierse hof sal die saak van ‘n Suid-Afrikaanse burger aanhoor wat beweer hy was die slagoffer van ‘n rasse-aanval in Dublin.

Teaterhoë afgedank oor rassisme

2011-03-10 07:01

’n Hooggeplaaste by die Markteater in Johannesburg is afgedank nadat hy rassistiese stellings op Facebook gemaak het.

Manuel in ANC-visier

2011-03-06 07:54

Leiersfigure in die ANC neem stelling in teen Trevor Manuel in die aanloop tot die vergadering van die ANC se topleiers volgende naweek.

'President moet kant kies in rasse-debakel'

2011-03-03 08:08

Pres. Jacob Zuma sal moet kies watter kant hy staan van die rasse-debakel wat tans op senior vlak in sy regering woed, het ontleders gesê.

Manyi: Tweede rassebom bars

2011-03-02 17:00

Die DA het ‘n nuwe opname bekendgestel waarin die omstrede Jimmy Manyi, regeringswoorvoerder, glo uitvaar teen Indiërs.

Omstrede rubriekskrywer sê jammer

2011-03-01 12:22

Kuli Roberts het om verskoning gevra oor haar rubriek in die Sunday World oor bruin vroue wat die afgelope naweek gepubliseer is.

Storm woed oor Kaapse bruin vroue

2011-02-28 11:51

'n Storm het op Twitter losgebars oor Kuli Roberts se rubriek oor Kaapse bruin vroue wat in 'n Sondagkoerant verskyn het.

Maas: Dood en wit as jy dié koerant wil haal

2011-01-25 13:49

Die omstrede Afrikaanse skrywer Deon Maas het die Suid-Afrikaanse media daarvan beskuldig dat hy verdeeldheid in die land aanpor.

Spud sê jammer oor homofobiese uitlatings

2011-01-17 17:00

Spud self het in 'n ope brief aan regter Edwin Cameron jammer gesê oor sekere homofobiese kommentaar in Spud - The Movie.

Nuwe maatreëls kom ná rassetwis by wildtuin

2011-01-14 14:01

Sanparke sê nuwe maatreëls wat daarop gemik is om swak gedrag in die Krugerwildtuin te verminder is ingestel.

Bollywood-ster 'nie wit genoeg' vir tydskrif

2011-01-03 10:06

Die Bollywood-aktrise Aishwarya Rai is midde-in ’n rasse-herrie nadat die vrouetydskrif Elle haar in foto’s "witter" wou laat lyk.

Webwerf wil sorg Annelie Botes kry haar geld

2010-12-15 22:48

Die skrywer Annelie Botes kan dalk haar verbeurde prysgeld terugkry nadat ’n onafhanklike webwerf vir vryskutskrywers besluit het om in te gryp.

Annelie Botes se ‘mooi woorde sou niks beteken’

2010-12-12 08:56

Die pa van K. Sello Duiker sê “’n paar versoenende woorde” in 'n rasdebat ter wille van ’n prys sou nie die skade ongedaan maak nie.

Steve Hofmeyr 'die Boer minste gepla oor ras'

2010-12-09 12:40

In reaksie op die herrie rondom 'n omstrede opmerking op Facebook, tweet Steve Hofmeyr hy is “die Boer wat die minste gepla is oor ras”.

 

MRK 'moet hokkie-rassisme ondersoek'

2012-05-09 22:01
97 menings

Die MRK moet bewerings dat ‘n 17-jarige skoolmeisie van Brits weggewys is by hokkieproewe in Rustenburg weens haar ras "ondersoek".

Swart meisie 'mag nie' aan hokkieproewe deelneem

2012-05-09 11:31
233 menings

‘n Skoolmeisie van Brits beweer sy is by hokkieproewe in Rustenburg weggewys omdat sy swart is, het ‘n koerant berig.

Drie 'rassistiese' onderwysers geskuif

2012-05-07 19:59

Drie onderwysers wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n rassistiese opmerking teenoor hul skoolhoof gemaak het, is na ander skole oorgeplaas.

Model jammer ná sy wens 'wittes was dood'

2012-05-07 09:15
86 menings

‘n Model moes om verskoning vra nadat sy in reaksie op Jessica Leandra dos Santos se rassistiese uitlating op Twitter gereageer het.

Landdros dagvaar minister, NVG oor 'rassisme'

2012-04-16 11:25

‘n Landdros van Klerksdorp dagvaar Jeff Radebe, minister van justisie, en die Nasionale Vervolgingsgesag vir beweerde rassisme.

Student tronk toe oor rassistiese tweets

2012-03-27 18:17

Die Britse student wat met die sokkerspeler Fabrice Muamba op Twitter gespot het, is vir 56 dae tronk toe gestuur.

Student dalk tronk toe oor rassistiese tweets

2012-03-20 12:00

'n Britse student wat erken het dat hy tydens 'n sokkerwedstryd rassistiese aanmerkings op Twitter gepubliseer het, kan in die tronk beland.

MRK bekyk rassistiese tweets

2012-03-13 09:00

’n Man het hom tot die MRK gewend nadat hy op ’n Twitter-rekening met rassistiese aanmerkings oor swart mense afgekom het.

Organisasie gekap oor sy ‘swart rassisme’

2012-03-08 08:06

Die stigting van die Black Business Council is ’n voorbeeld van rassisme, sê Bheki Sibiya, uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese.

Troue moet skuif na kerk in township

2012-03-05 09:00

’n Troue is versuur toe die dorpskerk enkele ure vooraf laat weet het die plegtigheid moet in die township gehou word.

Ouers eis ná seun van rassisme beskuldig is

2012-02-26 09:15

’n Seun se ouers het hom uit sy skool verwyder nadat hy deur die skool daarvan beskuldig is dat hy rassisties teenoor maats opgetree het.

'Haatkamp' moet ondersoek word, sê DA

2012-02-24 22:54

Die MRK moet ondersoek instel na berigte dat ‘n jeugkamp in Mpumalanga seuns oplei om swartes te haat, het die DA gesê.

'Afrikaners te bang om na SA terug te keer'

2012-02-22 10:10
105 menings

‘n Afrikaanse familie wil vlugtelingstatus in die VSA hê, aangesien hulle beweer hulle sal slagoffers van rassisme wees as hulle na SA terugkeer.

'Rassistiese' lid word Virgin Active belet

2012-02-13 18:53

‘n Man wat ‘n slagoffer van rassistiese gedrag by die Virgin Active in Sunninghill was, het dié maatskappy se optrede verwelkom.

Virgin Active by tweede rasse-voorval betrek

2012-02-07 18:00

Volgens berigte is nog ‘n Virgin Active-gimnasium by ‘n rasse-voorval betrokke en Richard Branson het persoonlik kommentaar gelewer daaroor.

Studie: Vooroordeel teken van onintelligensie

2012-01-27 15:07
134 menings

‘n Nuwe studie het onlangs getoon dat mense wat rassisties en bevooroordeeld is, moontlik net onintelligent kan wees.

Vrou vas ná rassisme op trem

2011-11-29 11:59

‘n Vrou is in hegtenis geneem ná ‘n rasse-voorval op ‘n trem tussen Croydon en Wimbledon wat die wêreld op hol gehad het.

SAFA: Vergewe Blatter

2011-11-19 22:48

Die Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging het gevra dat Sepp Blatter vergewe moet word vir die rassistiese aanmerkings wat hy gemaak het.

Blatter lag rassisme af, media soek bloed

2011-11-17 14:41

Die Britse media het ‘n beroep op Fifa se Switserse president, Sepp Blatter, gedoen om te bedank as gevolg van sy menings oor rassisme.

Man in hof oor ‘mortierplan’ vir sportstadions

2011-11-08 08:07

Een van die “stigters” van die sogenaamde Boere-kommando het glo vuurwapens weggesteek “vir die selfverdediging van die blanke bevolking”.

Brigadier maak glo rasse-aanmerking

2011-10-21 09:06

Die polisie se hoof van radiobeheer word van crimen injuria aangekla nadat sy glo rassistiese uitlatings teenoor ’n konstabel gemaak het.

Ier tronk toe wat SA’ner slegsê

2011-10-09 16:59

‘n Ierse man is gevangenisstraf opgelê nadat hy rassistiese aanmerkings teenoor ‘n Suid-Afrikaanse verkiesingskandidaat gemaak het.

Bloed kook oor 'rassistiese' koekverkoping

2011-09-28 12:29

Studente by ‘n elite Amerikaanse kollege het ‘n koekverkoping gehou waar die klant se ras bepaal hoeveel die student vir 'n item betaal het.

Man tronk toe wat Adolf Hitler se verjaardag vier

2011-09-16 09:03

’n Oostenryker wat glo Adolf Hitler se verjaardag gevier en mense met die Nazi-saluut gegroet het, is tot 18 maande tronkstraf gevonnis.

Rassisme-klag teen Simelane

2011-09-06 14:41

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge het ’n klag van rassisme teen adv. Menzi Simelane ingedien.

Mujati ‘n 'bobbejaan' genoem

2011-08-27 18:53

Die voormalige Springbok-vaskopstut Brian Mujati het Suid-Afrikaners Heinke van der Merwe en Steven Sykes op Twitter van rassisme beskuldig.

Vrou vlieg amper nie ná k-woord

2011-08-23 08:40

’n Passasier wat die naweek ’n Kulula.com-personeellid op die Kaapstadse Internasionale Lughawe gevloek het, is amper verbied om saam te vlieg.

Ondersoek kom na 'ras-voorval' in klubrugby

2011-08-11 14:20

Die Goue Leeus rugbunie het 'n ondersoek geloods na bewerings van 'n rassistiese voorval by 'n wedstryd in Edenvale waar spelers aangerand is.

Vrou glo in ras-voorval deur gesig geklap

2011-07-12 08:03
117 menings

Die polisie ondersoek ’n klag van aanranding in Koffiefontein nadat ’n 27-jarige vrou in die poskantoor deur die gesig geklap is.

Neo-Nazi's lewenslank tronk toe

2011-07-11 20:08

Vier Russiese neo-Nazi’s is lewenslank tronk toe gestuur vir die moord van 27 jeugdiges in ‘n reeks ras-gemotiveerde aanvalle in 2007.

Wagte sê swart SA atleet moet die pad vat

2011-07-01 08:13

Inwoners van Klagenfurt moes bontstaan om te sê hoekom ’n swart Suid-Afrikaanse Ysterman-atleet toegang tot ’n restaurant geweier is.

Mans moor Malawiër ná rassistiese opmerkings

2011-06-13 22:57

Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n Malawiese man buite ‘n kroeg in Broederstroom in die Noordwes doodgeslaan het.

'Wittes te sensitief oor ras'

2011-05-23 07:04

Wittes in Suid-Afrika moet kalmeer, want hulle is te sensitief oor raskwessies, het Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, gesê.

Skoolmeisie in sop oor Facebook-uitlatings

2011-05-08 08:31

Die onderhoofmeisie van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé in Polokwane is in die sop oor uitlatings wat sy op Facebook gemaak het.

Rassespanning moet aandag kry

2011-04-07 23:00

Rassespanning en onverdraagsaamheid in Suid-Afrika is probleme wat aandag moet kry, sê Doudou Diène, ’n hooggeplaaste beampte van die VN.

Lid van Valke in die sop ná opmerking

2011-03-28 23:00

Die Onafhanklike Demokrate het ‘n klagte by die menseregtekommissie (MRK) aanhangig gemaak teen een van die Valke se ondersoekbeamptes.

Lekota spoel mond uit oor Manyi se uitlatings

2011-03-14 08:00

Jimmy Manyi se idee dat bruines uitgesluit moet word onder die term swartes, is “siek”, het Mosiuoa Lekota, nasionale leier van Cope, gesê.

Rasherrie oor gala wat afgestel is

2011-03-06 10:32

’n Rasherrie het die Suid-Afrikaanse swemgemeenskap getref toe die nasionale swemgala vir skole op die nippertjie gekanselleer is.

‘Siesa, Kuli!’ sê Kaapse bruin vroue

2011-03-06 07:12

’n Paar bruin vroue in die Kaap wil graag die TV-aanbieder Kuli Roberts ’n les of twee leer nadat sy glo die bevrydingstryd, van veral vroue, geknou het.

ANC kies Manyi se kant bo Manuel

2011-03-03 07:07

Die ANC het Jimmy Manyi se kant gekies en Trevor Manuel se skreiende kritiek op dié regeringswoordvoerder verwerp.

Trevor kap Jimmy oor bruinmense

2011-03-02 09:53

Jimmy Manyi sê hy gaan nie kommentaar lewer op 'n ope brief van Trevor Manuel waarin hy as rassis uitgekryt word nie.

SAMRK ondersoek kleurling-rubriek

2011-02-28 15:48

Die SAMRK ondersoek 'n klag oor 'n rassistiese rubriek oor kleurlingmense wat deur die Sunday World-rubriekskrywer Kuli Roberts geskryf is.

Manyi se opmerking oor bruinmense ontlok reaksie

2011-02-24 23:00

Die DA het uitgevaar teen die opmerkings wat Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder, teenoor bruinmense in die Wes-Kaap gemaak het.

Swartes weggewys by oord

2011-01-19 09:48

'n Vakansie-oord in Limpopo is onder skoot van die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie (SAMRK) omdat hy glo slegs witmense op die perseel toelaat.

Rasool ‘weens sy ras in pad gesteek'

2011-01-15 08:30

WikiLeaks het onthul dat ras ’n rol gespeel het in die afdanking van die voormalige Wes-Kaapse premier, Ebrahim Rasool.

Rasseherrie in Brittanje ná verkragtings

2011-01-10 07:53

’n Oudminister van die Arbeidersparty het mans van Pakistanse afkoms daarvan beskuldig dat hulle wit meisies op groot skaal verkrag het.

Polisie-duikeenheid dalk ontbind

2010-12-19 22:48

Die polisiebestuur in die Gauteng-provinsie wil glo die waterpolisie in dié provinsie ontbind omdat hulle “te wit” is.

Rasseverhoudings ‘op laagtepunt’

2010-12-15 07:11

Rasseverhoudinge in Suid-Afrika is op ’n laagtepunt en ’n nasiebouprogram om die verskillende rasse te versoen, “is dringend noodsaaklik”.

Wit lede gedreig as hulle nie saam wil fuif

2010-12-10 08:35

Weermaglede is ontstoke ná hul bevelvoerder wit lede gedreig het dat hy hulle sal “wegjaag” as hulle nie saam partytjie hou nie.

Annelie Botes haar prys kwyt ná ras-aanmerking

2010-12-09 12:31

Die Suid-Afrikaanse letterkundetoekennings (Sala) het besluit om Annelie Botes se benoeming vir die K. Sello Duiker-prys terug te trek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.