Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR rampe

Drie verkluim in Bulgarye

2012-12-14 16:52

Sneeustorms en temperature so laag as -19.2°C het drie mense se lewens geëis in Bulgarye, het die plaaslike media berig.

Filippyne: Dodetal bereik 900

2012-12-13 09:41

Die dodetal ná Tifoon Bopha die Filippyne verlede week getref het, het meer as 900 bereik, het die regering gesê.

Filippyne: Meer as 300 vissermanne vermis

2012-12-11 07:04

Tifoon Bopha het al 714 lewens in die Filippyne geëis en in sommige gevalle selfs hele gemeenskappe uitgewis.

'Uiterste verwoesting' ná tornado 3 eis in NS

2012-12-06 08:03

'n Tornado het in Auckland drie lewens geëis en "uiterste verwoesting" gesaai deur huise uitmekaar te ruk en kitsvloede te veroorsaak.

Japan: 9 sterf in tonnel

2012-12-03 08:06

Reddingswerkers het nog drie lyke gevind in 'n tonnel in Japan wat ineengestort het, wat die dodetal weens dié ramp op nege te staan bring.

Meisie (6) sterf toe vloer ineenstort

2012-04-08 21:00

‘n Sesjarige meisie het gesterf en heelwat aanbidders is beseer nadat ‘n vloer ineengestort het in ‘n huis waar ‘n Sondagdiens gehou is.

Aardbewing, tsoenami-waarskuwing in noorde van Japan

2012-03-14 13:10

'n Kragtige aardbewing het die noorde van Japan geruk en 'n tsoenami-waarskuwing is vir die streek uitgereik.

Toeriste lewend begrawe deur sneeustortings

2012-02-20 09:01

Twee sneeustortings by twee verskillende vakansie-oorde in die Amerikaanse staat Washington het die lewe van vier toeriste geëis.

Vier dood, 49 vermis ná olieplatform omslaan

2011-12-18 17:59

‘n Olieboor-platform het omgeslaan en later gesink te midde van erge storms aan Rusland se oostelike kus en vier werkers dood gelaat.

Só voel diere rampe kom

2011-12-01 11:01

Navorsers in Brittanje het bevind diere het 'n manier om aardbewings vroegtydig aan te voel en dit kan die mens ook van die rampe help red.

Toestel ruik sweet, asems van rampslagoffers

2011-09-13 11:00

Wetenskaplikes het gesê hulle het met sensors vorendag gekom wat die asems en sweet van vasgevange rampslagoffers kan opspoor.

Toksiese modder bereik Donau-rivier

2010-10-08 04:24

Die toksiese modder wat dorpe in Hongarye oorstroom het, het die Donau-rivier bereik en dreig om die waterweg se ekosisteem te besmet.

Meer as 60 vermis ná modderstorting

2010-08-18 14:36

Meer as 60 persone is vermis in die nuutste modderstorting wat deur swaar reën in suidwes China veroorsaak is, het ‘n beampte gesê.

Vyftien sterf in modderstorting

2010-08-17 10:00

Sowat 15 persone is dood in ‘n modderstorting in ‘n area van China wat verwoes is tydens die 2008 Sichuan-aardbewing.

Olieramp: BP gryp na sosiale netwerke

2010-05-10 11:09

Brandstofreus BP gebruik nou sosiale netwerke om die jongste nuus oor die oliestorting in die Golf van Mexiko bekend te maak.

Reënseisoen in Haïti kan tot nóg rampe lei

2010-04-14 02:39

Die reënseisoen wat in middel Mei verwag word kan “klein rampe” in Haïti veroorsaak waar 1,3 miljoen mense steeds haweloos is.

Verwoestende vulkaan dreig

2010-03-30 10:50

Europa se grootste ondersese vulkaan kan inmekaarsak en ‘n tsoenami veroorsaak wat die suide van Italië “enige oomblik” kan verwoes.

Sewe dood toe brug ineenstort

2010-01-04 13:37

Sewe Chinese konstruksiewerkers is Maandag oorlede toe die brug waaraan hulle gewerk het, ineengestort het.

Skooldak val op kleuters

2009-10-22 13:28

Nege kleuters het die dood nouliks vrygespring toe die dak van ‘n skool in Durban inmekaargesak het, het paramedici gesê.

 

Tropiese sikloon saai verwoesting in Samoa

2012-12-13 12:24

Die tropiese sikloon Evan het in Samoa se hoofstad, Apia, verwoesting gesaai, met winde van tot 160 km/h wat deur die stad getrek het.

Tifoon: Geen hoop op oorlewendes

2012-12-11 17:50

Reddingswerkers het begin hoop verloor om die sowat 900 vermiste mense op te spoor nadat Tifoon Bopha verlede week die Filippyne getref het.

Dodetal in Filippyne bereik 300

2012-12-06 09:16

Meer as 300 mense is dood en bykans 180 000 is dakloos gelaat ná 'n erge tifoon die Filippyne getref het.

Klopjag by Japanse maatskappy ná tonnel ineenstort

2012-12-04 12:48

Ondersoekbeamptes het 'n klopjag uitgevoer op die kantore van die operateur wat verantwoordelik is vir 'n tonnel wat in Japan ineengestort het.

Tot 22 sterf toe kerk ineenstort

2012-04-08 22:55

Twee-en-twintig mense het gesterf en 31 is beseer in Nigerië se Benue-staat toe hul kerk se gebou ineengestort het tydens ‘n Paasfees-waak.

Tweede aardbewing tref Japan

2012-03-14 17:47

'n Tweede aardbewing van 6.1 het die ooste van Tokio getref, maar geen tsoenami-waarskuwing is sover uitgereik nie, het beamptes gesê.

Rampe kos R2,8 biljoen in 2011

2012-03-06 18:11

Rampe het die wêreld in 2011 'n rekordgetal van meer as $380 miljard (sowat R2,8 biljoen) gekos, het 'n beampte van die Verenigde Nasies gesê.

Italië: Passasierskip gestrand; minstens 3 dood

2012-01-14 09:47

Sowat 4 200 mense moes reddingsbote gebruik om 'n nabygeleë eiland te bereik ná 'n luukse passasierskip aan die Toskaanse kus gestrand het.

Elf sterf toe muur omval

2011-12-04 17:49

Volgens die polisie is 11 mense dood toe ‘n hoë betonmuur ineengestort het in ‘n behuisingskompleks op Indonesië se Sulawesi-eiland.

Bystand vir duisende ná rampe

2011-10-16 22:02

Tot 10 000 huishoudings oor sewe provinsies heen sal bygestaan word nadat hul huise deur rampe verwoes is, het die regering gesê.

Modderramp byna so groot soos BP-olielek

2010-10-09 00:28

Vyf mense is dood as gevolg van die toksiese modderstorting in Hongarye en die ramp word beraam as die ekwivalent van die BP-olieramp.

Video van Love Parade-ramp binnekort te sien

2010-08-28 20:00

Die organiseerder van die Love Parade-musiekfees het gesê hy sal ‘n 22 uur lange video van die ramp op die internet plaas.

Drie sterf in vloede

2010-08-18 02:11

Drie mense is dood en twee beseer in kitsvloede in dorpe naby die Spaanse stad, Cordoba, het owerhede gesê.

Meisie (10) uit puin gered

2010-08-01 01:08

Reddingswerkers het ‘n tienjarige meisie uit die puin gered nadat ‘n gebou inmekaargetuimel het in die suide van Italië.

Vlugverbod tref Kaap

2010-04-20 10:21

Die vlugverbod oor dele van Europa die afgelope vyf dae weens vulkaniese as het ook plaaslik miljoene rande se skade berokken.

Chili: Sowat 100 nog vermis ná aardbewing

2010-04-01 09:22

Owerhede in Chili sê 98 mense word nog vermis ná die 8.8-grootte aardbewing wat dié land getref het, met die dodetal op 432 bevestig.

Drie sterf toe woonstelblok inmekaarval

2010-01-29 20:48

Drie mense is na bewering dood en twee beseer toe ‘n vyfverdieping-woonstelblok in Hong Kong inmekaargeval het.

Brug-ongeluk, dodetal nou 45

2009-12-26 11:31

Die dodetal ná 'n brug oor die Chambal-rivier in die Indiese staat van Rajasthan ineengestort het, het tot 45 gestyg.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sunninghill - 16:23 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Friday Bryanston - 16:22 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Lone Hill
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.