ARTIKELS OOR pumas

Lid van Waterkloof-4 in Pumas-oefengroep

2012-01-31 09:08

Gert van Schalkwyk (26), wat onder korrektiewe toesig vrygelaat is, is in die Puma-rugbyspan se oefengroep ingesluit.

Schalk nie skuldig aan vuilspel

2011-10-18 15:11

Schalk Burger is van vuilspel vrygespreek nadat hy in die WP se Curriebeker-kragmeting met die Pumas, uitgewys is vir 'n gevaarlike duikslag.

WP klop Pumas

2011-10-15 19:23

Die Westelike Provinsie het hulself ‘n plek in die Absa Curriebeker semi-finaal bespreek deur die Pumas op Nuweland te klop.

Blou Bulle gee Bees trekpas

2011-10-06 09:16
105 menings

Die Blou Bulle het die stut Bees Roux die trekpas gegee. Hy is in ’n tugverhoor skuldig bevind dat hy sonder toestemming by die Pumas geoefen het.

‘Keegan was verskil tussen spanne’

2011-09-12 09:01

As die Haaie speel soos in die sege oor die Pumas, is daar geen kans dat hy weer die Curriebeker-kampioen sal word nie, het die span se breier erken.

Sterk Haai-span teen Pumas

2011-09-08 14:28

Die Haaie se breier, John Plumtree, het drie veranderinge gemaak aan sy span wat in die Curriebeker-wedstryd teen die Pumas op Kingspark uitdraf.

Seer Charl nie teen Pumas

2011-09-06 09:39

Die Haaie sal op Kingspark in Durban sonder hul Springbok-skrumskakel, Charl McLeod, in ’n Curriebeker-rugbywedstryd teen die Pumas speel.

Pumas laat WP sweet

2011-08-27 07:06

Die WP-woema was baie sporadies, maar steeds genoeg om die Kapenaars hul Curriebeker-rugbywedstryd teen die Pumas te laat wen.

Vrystaat wen drieëfees teen Pumas

2011-08-20 17:15

Die Vrystaat-Cheetahs is weer terug op die wenpad nadat hulle 11 drieë teen die Pumas gedruk het in hul Curriebeker-kragmeting in Bloemfontein.

Bulle lank sonder Springbok-flank

2011-08-15 08:57

Terwyl die Bulle sonder Deon Stegmann moet klaarkom, is hulle straks ook nog sonder ’n antwoord oor wie die kitaar in die nr.10-trui moet slaan.

Bulle laat Pumas grom

2011-08-11 09:03

Die Blou Bulle het die Pumas sommer al voor die Curriebeker-ontmoeting in Nelspruit ’n knou toegedien wat die manne van Mpumalanga omgekrap het.

Vuurdoop teen Pumas vir Dunlop

2011-08-03 09:47

Die Tukkies se Wesley Dunlop is gerat om sy eerste Curriebeker-stryd in die Luiperds se beginspan te speel wanneer hulle teen die Pumas te staan kom.

Griekwas-breier ontken gerugte oor Rose

2011-07-28 08:00

Hy het hom verlede jaar nog in die rugbywoestyn bevind, maar Earl Rose is nie meer in dieselfde bootjie by Griekwas nie.

Haaie onveranderd vir stryd in Nelspruit

2011-07-20 11:07

Die Natalse Haaie het 'n onveranderde 15-tal vir hul Curriebeker-kragmeting teen die Pumas by die Mbombela-stadion in Nelspruit aangekondig.

Leeus ruik eerste bloed in Curriebeker

2011-07-15 21:30

Die Goue Leeus moes hard werk om die Pumas in Johannesburg te klop in die eerste Curriebeker-wedstryd van die seisoen.

Zane Kirchner dalk lank uit weens besering

2011-02-07 09:25

’n Ribbesering aan Zane Kirchner het ’n hoogs bevredigende besoek hier aan die Mbombela-stadion vir die Bulls versuur.

Super Rugby: Grys hare vir Div

2011-02-05 07:40

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, erken prontuit dat die 21 weke van die Super Rugby-reeks hom grys hare gaan besorg.

Kings verras met kaptein

2010-10-20 09:14

Mzwandile Stick is, tot party waarnemers se verbasing, as die Kings se kaptein vir die promosie-relegasie-wedstryd teen die Pumas aangewys.

Pumas klap Leeus

2010-10-08 21:10

Die span van die Pumas het 'n welverdiende Curriebeker-oorwinning teen die Goue Leeus op Coca-Colapark in Johannesburg behaal.

Basson is prins van vleuels

2010-10-04 11:00

Bjorn Basson is een van drie spelers wat 19 Curriebeker-drieë in ’n seisoen kon druk en kan in Kimberley die alleen-houer van dié rekord word.

Nog ’n taaie wag op Pumas in Rosestad

2010-09-23 07:39

Nóg ’n Curriebeker-wedstryd teen ’n groot unie ... en nóg beserings wat hul taak bemoeilik is wat die span van die Pumas in die gesig staar.

Puma-haker gaan Frans praat

2010-09-15 13:13

Die haker van die Pumas, Harry Vermaas, het sy naam by die uittog van spelers na Europa gevoeg na hy 'n kontrak met die klub Beziers gesluit het.

Haaie kry bonuspunt teen Pumas

2010-09-10 20:59

Die Haaie het hul eerste posisie op die Curriebeker-punteleer verstewig met 'n bonuspunt oorwinning teen die Pumas in Witbank.

Plumtree se span uitgedun

2010-09-07 08:35

Beserings en die lui van huweliksklokkies gaan die Haaie aansienlik uitdun vir hul Curriebeker-rugbywedstryd teen die Pumas.

Blou Bulle wil nou vet gee

2010-08-27 10:01

Die knip van ’n lint voor die stryd tussen die Pumas en Bulle om die Mbombela-stadion amptelik rugbystatus te gee, is uitstekende nuus vir SA rugby.

Leeus wen katgeveg teen Pumas

2010-08-20 21:06

Die Leeus se sterte is in die lug nadat hulle teen die Pumas in 'n taai Curriebeker-kragmeting op die Puma-stadion in Witbank geseëvier het.

Griekwas ryg punte in teen Pumas

2010-08-13 21:48

Griekwas het met 'n oortuigende oorwinning van 58-25 oor die Pumas in Kimberley sy Curriebeker-veldtog weer op dreef gekry.

Dié Pumas het Kaapse kloue

2010-07-30 07:22

Dis ’n Pumas-span met ’n Kaapse geur wat na Nuweland opruk en daarom sal die Westelike Provinsie op sy tone vir dié Curriebeker-stryd moet wees.

Haaie vat bonuspunt teen Pumas

2010-07-23 22:10

Die Haaie moes 'n agterstand van sewe punte uitwis om hul Curriebeker-kragmeting teen die Pumas op die Absa-stadion in Durban te wen.

Pumas vier eerste Curriebeker wen

2010-07-17 18:04

Die Pumas het hul eerste Curriebeker-oorwinning behaal toe hulle die Luiperds op die Puma-stadion in Witbank geklop het.

Stryd van kampioenspanne

2010-07-09 09:57

Die Curriebekerkampioen en die Eerste Liga se kampioen van 2009 saam in die kryt in die eerste stryd in vanjaar se Curriebeker-reeks op Loftus Versfeld.

Valke en Pumas seëvier

2010-07-01 23:13

’n Suikersoet eerste helfte deur die Valke en ’n grootse terugvegpoging deur die Grens het gesorg vir ’n titaniese Cravenweek-stryd.

 

Pumas-kaptein buite aksie

2012-01-23 07:59

Teëspoed het die Pumas voor die aanvang van die seisoen getref met die nuus dat die kaptein Corné Steenkamp glad nie vanjaar sal kan speel nie.

Jimmy ‘keelvol’ oor behandeling

2011-10-17 08:00

’n Ontstoke Jimmy Stonehouse, breier van die Pumas, het ná sy span se nederlaag teen die WP uitgevaar oor hoe die klein unies behandel word.

De Villiers lei WP met WB-Bokke

2011-10-14 08:08

Die Pumas trek rustyd ’n ander stel rugby-truie aan om hul Curriebeker-teenstanders te ontsenu – die Westelike Provinsie stuur Bokke op.

Pumas juig in Kimberley

2011-09-19 07:29

Iewers moes die gety draai en dit is presies wat op GWK-park vir die Pumas gebeur het in hul Curriebeker-oorwinning oor Griekwas.

Haaie veg terug teen begeesterde Pumas

2011-09-10 17:08

Die Haaie het met 'n begeesterde Pumas-span te doen gekry in hulle Curriebeker-kragmeting in Durban.

‘Haaie lak gans te veel’

2011-09-08 08:38

Die Haaie se breier, John Plumtree, verwag van sy span om die regte benadering teen die Pumas in hul Curriebeker-wedstryd in Durban te openbaar.

Leeus kou naels oor Strauss-besering

2011-08-30 13:40

Die Leeus se breier, John Mitchell, het een verandering gemaak aan sy beginspan wat in die Curriebeker-stryd teen die Pumas in Nelspruit uitdraf.

Pasop vir Pumas, sê Tiaan

2011-08-25 10:03

Tiaan Liebenberg, glo die Pumas se oorlewingstryd in die Curriebeker kan die WP se sending na Witbank ’n moeiliker een maak as wat baie mense dink.

VS verander drie vir stryd teen Pumas

2011-08-18 21:54

Die afrigter van die Vrystaat-Cheetahs, Naka Drotské, het drie veranderinge gemaak vir die Curriebeker-kragmeting teen die Pumas in Bloemfontein.

Blou Bulle klop Pumas

2011-08-12 20:02

As dit nie vir 'n paar strafskoppe tydens die tweede helfte was nie, sou die Pumas sonder 'n enkele punt aangeteken moes huis toe

Bulle lê snoeiskêr in vir stryd teen Pumas

2011-08-09 14:37

Die Blou Bulle het sewe veranderinge gemaak aan die span wat in die Curriebeker-kragmeting teen die Pumas in Nelspruit uitdraf.

Nou wil Pumas wen...

2011-07-29 08:24

Die Pumas wil ophou praat oor hoe amper hulle spanne in die Curriebeker geklop het. Nou, meen die afrigter is dit tyd om die knoop te begin deurhak

Michalak Haaie se held teen Pumas

2011-07-23 08:50

Daar is in die Laeveld amper haaibiltong verkoop, maar die Haaie het net-net deurgeskraap in die Mbombela-stadion teen ’n begeesterde Pumas-span.

Plumtree wil nie té opgewonde raak

2011-07-18 10:47

Hierdie was maar die eerste Curriebeker-wedstryd en daarom gaan John Plumtree nie té opgewonde raak oor die Haaie se oorwinning oor die Blou Bulle nie.

Pienk Pumas trap petrol dieper in

2011-02-11 08:26

Die kleur pienk en rugby word by die dag groter. Die Varsitybeker-reeks het reeds die laaste paar jaar met pienk broeke en balle die wenkbroue laat lig.

Oë op Bjorn in buiging vir Bulls

2011-02-05 11:23

Daar is baie redes vir ondersteuners om in die Mbombela-stadion rugby te kyk wanneer die Bulls in ’n vriendskaplike wedstryd teen die Pumas uitdraf.

Pumas-legende verloor stryd teen kanker

2010-11-19 16:34

Een van die Pumas se groot rugbylegendes, 'Oom Gert' Grobler, is Vrydagoggend na 'n lang stryd teen kanker oorlede.

Ronnie Uys oorgehaal vir dié een

2010-10-19 08:30

Die Pumas se grootste speler is gerat vir sy span se grootste tweestryd van die jaar wanneer hul promosie-relegasiestryd teen die OP Kings posvat.

Leeus het nog nie gaan lê

2010-10-08 08:06

Die Leeus glo daar is nog baie op die spel wanneer hulle in hul laaste Curriebeker-ligawedstryd vanjaar teen die Pumas Coca-Colapark speel.

Cheetahs slag Pumas

2010-09-25 06:16

Die Vrystaat Cheetahs het nege drieë gedruk en 'n 52-24 sege oor die Pumas behaal in hul Curriebeker-wedstryd in Bloemfontein.

WP kry sestigtal teen Pumas

2010-09-17 21:13

Die WP het nader aan die eerste plek van die Curriebeker-punteleer geskuif na hulle die Pumas op die Mbombela-stadion in Nelspruit pak gegee het.

Nuwe blaser, nuwe stadion wag vir WP

2010-09-15 08:37

’n Teenstander wat hom nie aan reputasies steur nie én ’n Australiese skeidsregter is wat op die WP in hul Curriebeker-stryd teen die Pumas wag.

Terblanche terug in nr. 15-trui

2010-09-08 15:11

Die Haaie se kaptein Stefan Terblanche sal in sy gunsteling posisie op heelagter uitdraf wanneer die Durbaniete die Pumas in Witbank pak.

Pumas wen Luiperds naelskraap

2010-09-04 16:47

Die span van die Pumas het 'n tweede agtereenvolgende Curriebeker-oorwinning behaal toe hulle die Luiperds met een punt in Potchefstroom geklop het.

Bulle se horings nog skerper

2010-08-25 09:50

Dit is feitlik ’n nuwe agterlyn, maar met twee gereelde Springbokke wat in Nelspruit moet seker maak die Blou Bulle bly op die wenpad teen die Pumas.

Leeus moet waak, anders is hul in trurat

2010-08-20 09:13

Die Leeus gaan in Witbank aantree met die hoop om sy derde katgeveg in die Curriebeker-reeks te wen wanneer hy teen die Pumas te staan kom.

Vrystaat haak Pumas

2010-08-07 17:59

Die Vrystaat-Cheetahs is weer terug op die wenpad nadat hulle die Pumas in hul Curriebeker-kragmeting in Witbank geklop het.

Aplon, de Jongh terug vir WP

2010-07-28 05:00

Die Springbokspelers, Gio Aplon en Juan de Jongh is nadergetrek vir die WP se Curriebeker-kragmeting teen die Pumas op Nuweland.

Terblanche speel in 100ste CB-wedstryd

2010-07-22 08:01

Die Haaie se wedstryd teen die Pumas in Durban is Stefan Terblanche se 100ste Curriebeker-wedstryd, waarvan 25 vir die Boland was.

Dis lekker op Loftus

2010-07-10 06:54

Vir die Blou Bulle was dit gisteraand ’n geval van home, sweet home toe hulle die Curriebeker op ’n seëvierende noot begin verdedig het.

Gary lei Blou Bulle

2010-07-06 16:00

Die ervare haker Gary Botha is terug om die Blou Bulle te lei in die span se eerste Curriebeker-wedstryd teen die Pumas op Loftus Versfeld.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.