ARTIKELS OOR proteas teen indië 10

Morné: Ek sal boul as dit móét

2011-01-25 06:33

Die klastoetse is verby; nou breek die eindeksamen aan vir die Suid-Afrikaanse krieketspan. Só het die paaltjiewagetr Morné van Wyk gesê.

Imran Tahir: Smith lig die sluier

2011-01-24 09:27

Graeme Smith, Suid-Afrika se krieketkaptein, het onthul dit was ’n taktiese skuif om Imran Tahir nie in die eendagreeks teen Indië te laat speel nie.

Indië beklink nóg ‘n riller-stryd

2011-01-18 23:00

Dit was wéér naelbyt-krieket in die derde eendaagse stryd tussen Suid-Afrika en Indië, en wéér moes die Proteas die knie buig.

Tendulkar uit vir res van eendagreeks

2011-01-16 14:38

Indië se sterkolwer Sachin Tendulkar, sal weens 'n besering nie aan die oorblywende eendagwedstryde teen Suid-Afrika deelneem nie.

Indië uit vir 190

2011-01-15 18:17

Die Proteas het amok onder die Indiese krieketspan gesaai en die span vir 'n skrale 190 lopies uitgehaal in hul 2de eendagtoets.

Proteas oorrompel Indië

2011-01-12 22:00

Die Proteas het met ‘n groot oorwinning ‘n duidelike boodskap gestuur oor wat Indië in die res van die eendagreeks te wagte kan wees.

Sending Wêreldbeker begin

2011-01-12 08:49

Die afrondingswerk vir Sending Wêreldbeker begin op Kingsmead in alle erns vir Suid-Afrika en Indië in die eerste van vyf eendagwedstryde.

Graeme Smith mis T20 met besering

2011-01-07 17:53

Suid-Afrika se krieketkaptein, Graeme Smith, sal Suid-Afrika se T20-wedstryd teen Indië misloop weens 'n handbesering.

Indië-kolwers staan sterk

2011-01-06 12:57

Indië se kolwers het teen die middagpouse 53 lopies aangeteken met die verlies van een paaltjie op die vyfde dag van spel op Nuweland.

Kallis die kanniedood

2011-01-06 09:30

Kallis se beseerde borsspier waarvan hy reeds ’n hele paar dae las het, het hom deurgaans erge pyn laat verduur.

Tendulkar klap 51ste honderdtal

2011-01-04 16:17

‘n Waaghalsige haakhou deur die Indiese kolwer Sachin Tendulkar het die 'Klein Meester' sy 51ste honderdtal in toetskrieket besorg.

Indië skop vas ná Kallis wys hóé

2011-01-04 08:45

Jacques Kallis se heldhaftige kolfwerk kon nie verhoed dat Indië se krieketspan weer beheer oor die derde toets teen SA neem nie.

Proteas uit vir 362, Kallis toegejuig

2011-01-03 14:26

Die Proteas het 362 lopies aangeteken in hul eerste kolfbeurt in die derde toets teen Indië, met Jacques Kallis wat die meeste kon uitrig.

Weer sal saamspeel vir res van Indië-toets

2011-01-03 08:16

Fantastiese weer is voorspel vir die oorblywende vier dae van die beslissende kriekettoets tussen Suid-Afrika en Indië.

Amla kry Proteas weer op dreef

2011-01-02 17:15

'n Vyftigtal deur Hashim Amla het Suid-Afrika na 125 lopies aangehelp teen die teepouse op die eerste dag van die derde toets teen Indië.

Reën kortwiek krieket

2011-01-02 11:46

Somerreën in Kaapstad het die eerste dag se spel in die derde en laaste toets tussen die Proteas en Indië belemmer.

Proteas stel teleur op Kingsmead

2010-12-29 14:01

Indië het verwoed teruggeveg en die tweede kriekettoets teen Suid-Afrika op Kingsmead in Durban met 87 lopies gewen.

Indië baklei terug

2010-12-28 14:04

Die Indiese krieketspan het styf aan hul kolwe vasgebyt om 228 lopies in hul tweede kolfbeurt aan te teken teen die Proteas.

Proteas uit vir 131

2010-12-27 14:51

Die Suid-Afrikaanse krieketspan was teen Maandagmiddag almal uit met 131 lopies op die telbord in die tweede dag van die tweede toets teen Indië.

Proteas sal eerste boul

2010-12-26 11:12

Suid-Afrika het die loot gewen en sal eerste boul in die tweede toets teen Indië. Reën het die begin van die toets vertraag.

Tendulkar beter as Bradman, sê Dhoni

2010-12-24 08:52

Sachin Tendulkar se aanpasbaarheid en rakleeftyd maak hom beter as die Australiese kolf-koning Donald Bradman, meen Mahendra Singh Dhoni.

Indië ken van 'n reeks só begin

2010-12-22 07:26

Vir die Proteas was dit vreemd om eindelik weer ’n aanvangstoets in ’n tuisreeks te wen, maar die Indiërs was al hul huidige dié posisie.

Groot geskenk vir Kallis ná sy spogbeurt

2010-12-20 22:44

’n Bier ter ere van sy oorlede pa en ’n paar rondes gholf op Leopard Creek. Dít is hoe Jacques Kallis sy eerste dubbele honderdtal gaan vier.

Sachin, reën kan red, maar SA wil gou slaan

2010-12-20 07:20

Sachin Tendulkar, en die reën, is al wat Suid-Afrika hier op SuperSportpark van ’n sege in die eerste kriekettoets teen Indië kan beroof.

Sachin Tendulkar breek wéér rekord

2010-12-19 17:18

Indië se sterkolwer, Sachin Tendulkar, het in Centurion op SuperSport-park die eerste speler geword om 50 honderdtalle in toetswedstryde aan te teken.

Indiese bouler deur toeskouer beledig

2010-12-18 19:13

'n Toeskouer is op dag twee van die eerste toets tussen SA en Indië by SuperSportpark verwyder, nadat verbale teistering aangemeld is.

Kallis, Amla vryf sout in Indiese wonde

2010-12-17 22:51

Die pyn en lyding van die Indiese krieketspan is deur die SA kolwers op die tweede dag van die eerste toets op SuperSportpark vererger.

Indië se kolwers kry wip van voor

2010-12-16 17:48

Suid-Afrika se boulers het vinnig op Centurion toegeslaan nadat swaar reën die eerste dag van die eerste toets teen Indië vertraag het.

Indië nóg nie nommer 1

2010-12-16 07:30

Asof vreesaanjaende kolwers en boulers nie onheilspellend genoeg is nie, sal die Proteas teen die reëngode ook moet spook.

'Indië gaan sukkel om Kirsten te behou'

2010-12-15 16:00

Indië se krieketkaptein Mahendra Singh Dhoni het erken dat dit moeilik gaan wees om Gary Kirsten te behou wanneer sy kontrak aanstaande jaar verstryk.

Clive Rice: 'Indië kan SA uitboul'

2010-12-09 10:02

Indië het die boularsenaal om 20 paaltjies in ’n toets te neem, maar Clive Rice is nie so seker of SA by daardie magiese getal kan uitkom nie.

Proteas teen Indië: kry híér kaartjies

2010-12-08 15:33

Krieket SA het besluit om dit makliker te maak vir Jan Publiek om kaartjies te bekom vir die opkomende reeks tussen die Proteas en Indië.

Wipballe wag op Indiërs

2010-12-02 08:30

Indië se krieketspelers kan hulle maar vet smeer vir ’n blitsaanval van die Suid-Afrikaanse boulers in die toetsreeks wat vandeesmaand begin.

Van Zyl: Eerste steen gelê

2010-03-01 12:53

Proteas-afrigter Corrie van Zyl meen sy span se Indië-toer het die eerste steen gelê vir die komende Wêreldbeker-kriekettoernooi.

Troosprys vir Proteas

2010-02-27 18:39

Skitterende kolfwerk deur die Proteas in die derde en laaste eendagwedstryd teen Indië het hulle darem 'n troosprys op die toer besorg.

Proteas krap kop oor Amla

2010-02-24 08:01

Hashim Amla se spanrol is nog nie seker nie, maar dis duidelik dat die Proteas ’n ander rigting inslaan onder nuwe afrigter Corrie van Zyl.

Kolwers moet Kallis help as SA wil seëvier

2010-02-22 08:28

Suid-Afrika se kolwers sal drasties moet verbeter as die Proteas die laaste twee eendagwedstryde én die kitskrieketreeks teen Indië wil wen.

Indië breek SA harte

2010-02-18 13:43

Indië het die beslissende toets teen die Proteas in Kolkata gewen om die reeks gelykop te laat eindig én die beste toetsspan ter wêreld te bly.

Proteas sukkel met die kolf

2010-02-17 11:07

Indië se boulers was sterk op die aanval in die vierde dag van die beslissende toets teen die Proteas op Eden Gardens in Kolkata.

Indië se kolwers laat loop

2010-02-16 12:27

’n Reeksoorwinning lyk al meer onwaarskynlik nadat Indië uitstekend op die derde dag van die beslissende toets in Kolkata gekolf het.

Proteas beveilig ná terreuraanval

2010-02-15 06:55

Veiligheidsreëlings rondom die Suid-Afrikaanse krieketspan is verskerp nadat nege mense dood is in ’n bomontploffing in die weste van Indië.

Harris toe ook held

2010-02-10 00:25

Dale Steyn het die Indiese krieketspan gister hier met twee vinnige opstoppers planke toe gestuur om ’n beurtsege vir SA te beklink.

Slagter van Nagpur

2010-02-09 10:17

Dale Steyn se blitzkrieg wat Indië planke toe gestuur het, was die gevolg van die bal wat by sy naat oopgebars het en toe met ’n nuwe vervang is.

 

Gary Kirsten klaar met Indië

2011-01-24 11:41

Die Wêreldbeker-kriekettoernooi blyk Gary Kirsten se laaste as afrigter van Indië te wees nadat bevestig is dat hy nie sy kontrak gaan hernu nie.

Albie vrygestel vir Titans

2011-01-20 10:57

Albie Morkel is deur Krieket Suid-Afrika vrygestel nadat hy vroeër vir die Proteas gekies is vir die oorblywende kitswedstryde teen Indië.

‘Dom’ spel sink Proteas

2011-01-17 09:10

Dom ja, maar nie chokers nie. Só het Graeme Smith geskerm nadat SA hul grootste vernedering sedert dáárdie WB-halfeindstryd op die lyf geloop het.

Naelbyter eindig in tragedie vir Proteas

2011-01-15 22:11

Die Indiese veggees het hom weer op Wanderers laat geld toe die Proteas twee lopies voor 'n oorwinning in die 2de eendagtoets uitgehaal is.

Ou vyand wag op Proteas

2011-01-15 08:30

Voordat die Suid-Afrikaanse krieketspan vandag ’n gekweste Indië pak, moet hy eers met een van sy oudste vyande afreken – oorgerustheid.

Dhoni se oë rek oor SA se besluit

2011-01-12 10:07

SA moet baie goeie ander opsies hê as hy Albie Morkel uit sy span kan laat. Dít was die mening van Indië se kaptein, toe hy uitgevra is oor Morkel.

WB-voorsmaak vir Proteas in Durban

2011-01-10 07:21

Die Proteas het op tuisbodem ’n voorsmaak gekry van die toestande wat van volgende maand af in Indië op hom wag in die Wêreldbeker-toernooi.

Gelykop-uitslag vir SA, Indië

2011-01-06 18:22

Die toetsreeks tussen Suid-Afrika en Indië het gelykop geëindig ná geen span koning kon kraai in die derde en beslissende toets nie.

Krieket-hoë buite Nuweland doodgeskiet

2011-01-06 10:47

'n Prominente krieketbeampte is buite Sahara Park Nuweland doodgeskiet in 'n blykbare onderonsie met 'n verkeersbeampte van Kaapstad.

Eendjie pik Proteas voor sonsondergang

2011-01-04 18:51

Die derde dag van die laaste toets teen Indië het met ‘n skok vir die Proteas geëindig toe Paul Harris vir 'n eendjie uitgehaal is.

Tendulkar hou Indië op koers

2011-01-04 13:08

Sachin Tendulkar het op die rand van 'n honderdtal gestaan teen die middagpouse op die derde dag van die Proteas se derde toets teen Indië.

Als nie verlore, glo Kallis

2011-01-04 07:37

Suid-Afrika het ’n paar gulde geleenthede deur sy vingers laat glip, maar Jacques Kallis glo steeds die Proteas gee die pas aan.

Kallis hou SA sleutel

2011-01-03 09:20

Suid-Afrika se oorblywende kolwers sal op Nuweland die tweede nuwe bal moet oorleef as hulle wil voortbou op hul harde werk tot dusvêr.

Kallis staan sterk teen Indië

2011-01-02 19:53

Die Protea-kolwers het teen die einde van die eerste dag van die derde toets teen Indië beter vertoon, en die dag op 232/4 afgesluit.

Proteas vs. Indië op Nuweland hervat

2011-01-02 13:34

Die derde en laaste toets tussen Suid-Afrika en Indië is hervat ná reën die dag se spel vroeër in die wiele gery het.

Proteas veg vir die kroon op Nuweland

2011-01-02 10:11

Suid-Afrika begin die Nuwejaarstoets, net soos in 2010 teen Engeland en die einste Indië 2007, vasbeslote om hul veldtogte weer op koers te kry.

Gemoedere kook toe Sree se tong Smith bykom

2010-12-29 07:40

Sree Sreesanth en Graeme Smith het so byna handgemeen geraak op die derde dag van die tweede kriekettoets tussen Suid-Afrika en Indië.

Dit is D-dag in Durban

2010-12-28 08:00

Die Indiese krieketspan behoort vroeg te weet of hy ’n realistiese wenkans het in die reeks teen die Proteas en of dié span maar sy tasse kan pak.

Proteas hang voor middagete

2010-12-27 12:38

Die Suid-Afrikaanse krieketspan het die oggend se spel teen Indië op die agtervoet geëindig en met 74/4 vir middagete gegaan.

Graeme Smith se toetspet gesteel

2010-12-24 20:54

Graeme Smith se toetspet wat hy sedert sy eerste toets vir Suid-Afrika gedra het, is gesteel terwyl hy vanaf Kaapstad na Durban onderweg was.

Proteas sit met naatbouler-tameletjie

2010-12-22 09:07

Ofskoon SA se krieketspan die eerste toets teen Indië met ’n beurt gewen het, is daar steeds vrae oor die samestelling van hul boulaanval.

Smith-hulle steek tong uit

2010-12-21 07:30

Die bordjies is verhang. Só het Graeme Smith gesê ná die Proteas Indië in die eerste van drie toetse met ’n beurt en 25 lopies geklop het.

SA klop Indië lag-lag

2010-12-20 10:55

Graeme Smith en sy manne het vir Indië geklop met 'n beurt en 25 lopies in die eerste toets op Supersportpark, Centurion.

Indië laat agterstand krimp

2010-12-19 19:52

Indië se krieketspan het sy agterstand op die vierde dag van die eerste toets teen Suid-Afrika in Centurion tot 30 lopies laat krimp.

Indië het nog nie gaan lê

2010-12-18 22:42

Indië het met hul kolfvertoning dit duidelik gemaak dat die eerste toets teen Suid-Afrika in Centurion nog lank nie verby is nie.

SA verklaar ná groot houe deur Kallis, de Villiers

2010-12-18 13:43

AB de Villiers het die skare op hul voete in Centurion nadat hy die vinnigste honderdtal in SA krieket se geskiedenis gemoker het.

Kolwers ‘moet sout só invryf’

2010-12-17 07:30

SA se kolwers sal goeie oordeel aan die dag moet lê om te verseker dat die voordeel wat die boulers hul gegee het, verder uitgebuit word.

Toeskouers moet motors skuif na rivier se wal ingee

2010-12-16 11:36

Krieketliefhebbers se lus is geblus terwyl die eerste toets tussen Suid-Afrika en Indië op Centurion vertraag is weens reën.

Zaheer laat Indiërs sweet

2010-12-15 22:49

Die Indiese krieketspan is op hete kole oor die fiksheid van sy skerpste boulangel vir die eerste toets teen Suid-Afrika wat op SuperSportpark in Centurion gespeel word.

In die SA visier: Sehwag

2010-12-10 09:12

Die één geskenk wat Graeme Smith vanjaar meer as enigiets anders in sy Kerskous wil hê, is die paaltjie van Indië se gevaarlike kolwer Virender Sehwag.

SA ware toets vir Sachin en Kie

2010-12-09 09:04

Indië se krieketkolwers sal moet wys dat hulle op Suid-Afrikaanse kolfblaaie kan kolf as hulle die komende toetsreeks hier wil wen.

Indië beplan vroeë netsessies

2010-12-06 13:18

Indië se krieketspelers gaan in groepe na Suid-Afrika vertrek om vroeg te akklimatiseer vir die krieketreeks teen die Proteas.

G’n TV-skeidsregter op Indiese toer

2010-12-01 09:27

Die IKR moet die verwysingstelsel dryf, eerder as om die gebruik daarvan in wedstryde aan die betrokke teenstanders oor te laat.

Kragspel hou WB-sleutel

2010-03-01 09:28

Die rol wat die kragspel in volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi gaan speel, is een van die lesse wat die Proteas in Indië geleer het.

Indië moker geskiedenis

2010-02-24 15:14

Sachin Tendulkar het met sy kolf onder die Proteas ingeklim om die eerste speler te word wat 200 lopies in ’n eendagwedstryd kon aanteken.

‘Parnell dalk ’n grote’

2010-02-23 09:15

Wayne Parnell het gewys waarom daar vir hom ’n blink toekoms as die Proteas se volgende veelsydige speler voorspel word.

Smith vingeralleen na SA

2010-02-18 14:37

Die kaptein Graeme Smith gaan, na afloop van die Proteas se beslissende toets teen Indië in Kolkata, na Suid-Afrika terugkeer.

Dag vir helde in Kolkata

2010-02-18 07:42

Die weer gaan Suid-Afrika nie vandag red nie, maar Jacques Kallis glo die Proteas het ’n troefkaart wat dít wel kan doen.

Everest wag op Proteas

2010-02-17 08:23

Die Proteas sal die veggees van hul rug-teen-die-muur-vertoning teen Eng­eland op Lord’s moet ten toon stel as hulle vandag en môre die tweede toets hier op Eden Gardens wil red.

Proteas loop agter

2010-02-15 14:31

Teen die einde van die tweede dag van hul finale toets teen Suid-Afrika staan die Indiese kolwers in 'n goeie posisie.

Amla en Kallis klim ranglys

2010-02-11 05:36

SA se Hashim Amla tel nou amptelik tussen die elite van internasionale kolwers nadat die IKR gister sy nuutste ranglyste uitgereik het.

Tendulkar val op honderd

2010-02-09 11:08

Sachin Tendulkar het skitterend gekolf om ’n honderdtal op die vierde dag van Indië se eerste toets teen die Proteas te haal.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.