ARTIKELS OOR pro20-krieketreeks

Aussie-snelbouler nou by Dolphins

2011-08-11 12:12

Die Australiese snelbouler Shaun Tait gaan vir die KwaZulu-Natalse Dolphins in die Pro20-reeks speel, het dié Durban franchise bekendgemaak.

Cobras stuit Titans

2011-03-10 09:46

Die Titans se krag is letterlik en figuurlik afgesny op SuperSportpark in die halfeindronde van Standard Bank se Pro20-krieketreeks.

Jongeling kelder Cape Cobras

2011-02-12 07:03

Die Cape Cobras het hulle op Kingsmead in die brëe kolf van ’n 19-jarige aanvangskolwer van die Dolphins in hul Pro20-wedstryd vasgeloop.

Pro20 wys tande

2011-01-28 07:04

Met miljoene rande op die spel vir die twee spanne wat in die eindstryd van die Pro20 gaan speel, het dié reeks oorgeneem as die een wat almal wil wen.

Duminy moet sy plek oopveg, sê Pybus

2010-07-13 09:21

Een van die eerste take wat op die Cape Cobras se nuwe krieketafrigter, Richard Pybus, wag, is om JP Duminy te help om weer sy selfvertroue te herwin.

McKenzie sê nee vir Cobras oor sakebelange

2010-03-17 08:55

Neil McKenzie het bekend gemaak dat hy nie volgende jaar sy krieketloopbaan in die Kaap by die Cape Cobras-krieketspan gaan voortsit nie.

Neil wik en weeg oor Kaapse draai

2010-03-10 09:41

Hoeweld die Cape Cobras steeds die gunstelinge is om die SuperSport-reeks te wen, het hulle klaar begin bou aan 'n span vir volgende jaar.

Kallis, Boucher reg vir eindstryd

2010-03-09 02:51

Jacques Kallis en Mark Boucher het herstel van hul beserings en is beskikbaar vir die finaal van die Standard Bank Pro20-reeks.

Onoorwonne Warriors sal Lions deeglik toets

2010-02-12 08:27

Met Thami Tsolekile aan die stuur in die plek van Neil McKenzie, het die Lions hul eerste sege in die Pro20-reeks behaal deur die Titans te klop.

Titans moet in spoor trap

2009-12-10 09:57

Die wedstryd tussen die Cape Cobras en die Titans kan ’n lippelek-stryd wees, maar dan sal die blad sy kant moet bring.

 

Shah, Ntini hou sleutel

2011-03-18 08:35

Die gang van die Pro20-eindstryd op Nuweland kan deur ’n verstote Engelse speler en ’n Suid-Afrikaanse grote in die skemer van sy loopbaan bepaal word.

Dag van naels kou wag vir Lions

2011-02-18 08:13

Die Titans, die Cape Cobras en die Lions is die naweek in ’n stryd om die oorblywende twee plekke in die Pro20-krieketreeks gewikkel.

Pro20 wys groot slaner is ’n móét

2011-02-01 08:17

Tot dusver in die Pro20 is die wenlopies van die laaste bal gemoker, wat ’n groot slaner laer af in die kolforde belangrik maak.

‘Nee’ vir Proteas in Pro20

2011-01-27 10:10

Verskeie Proteas wat wedstrydoefening nodig het voor die Wêreldbeker-toernooi gaan nie toegelaat word om in die plaaslike Pro20-reeks te speel nie.

Pybus glo Cobras se nuwe breier

2010-07-06 08:01

Die voormalige Pakistanse en Titans-breier, Richard Pybus, gaan glo in die volgende paar dae as die afrigter van die Cape Cobras bekend gestel word.

Warriors reg vir vegters

2010-03-12 13:47

Die Warriors se krieketspan is oorgehaal om sy tweede trofee van die seisoen te wen, maar gaan met die vegtende Lions te doen kry.

Rekord wink vir Ingram

2010-03-10 07:15

Dié jong linkskolwer, Colin Ingram is binne trefafstand van die rekord vir die meeste lopies in ’n seisoen in die Pro20-reeks.

Cape Cobras kry wéér streepsuiker

2010-03-05 09:55

Skitterende boulwerk met ewe flink vang- en veldwerk het ‘n plek in die eindstryd van die Standard Bank Pro20-reeks vir die Warriors se krieketspan beklink.

Dolphins wen Titans met 15 lopies

2010-01-24 19:35

Die Dolphins het die Titans Sondag by Supersport Park in Centurion met 15 lopies gedurende die MTN40 semi-finaal geklop.

Albie, Roelof gee Titans woema

2009-12-09 09:06

Die teleurstellende nederlaag teen die Lions is verby en die Titans het weer nuwe energie met twee nasionale krieketspelers.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.