ARTIKELS OOR pretoria

AfriForum-jeuglede in hegtenis geneem

2010-07-09 23:28

Drie lede van die burgerregte-waghond AfriForum-jeug is in hegtenis geneem terwyl hulle ‘n advertensiebord opgerig het.

“Welkom in Pretoria”

2010-07-08 22:10

Die burgerregte-waghond AfriForum beplan om ‘n “Welkom in Pretoria”-advertensiebord langs die N1-hoofweg op te rig.

VF+ bal vuis vir Pretoria

2010-02-02 15:06

"Massa-protesoptogte" sal tydens die 2010 Wêreldbeker-toernooi opruk as die regering Pretoria se naam verander, maan die VF+.

Brand in Pta se middestad

2010-01-26 18:54

‘n Brand het 'n deel van ‘n gebou in die middestad van Pretoria verwoes, het die departement van gemeenskapsveiligheid gesê.

Kabinet veroordeel soldate

2009-08-27 11:42

Die kabinet het die optrede van soldate wat aan ’n gewelddadige optog by die Uniegebou in Pretoria deelgeneem het, veroordeel.

 

Fifa aangevat oor “Tshwane”-advertensies

2010-07-09 16:49

Die Vryheidsfront Plus het in ‘n brief aan FIFA beswaar aangeteken oor die gebruik van die naam “City of Tshwane” op advertensieborde.

Verdagte pakkie jaag poskantoor op hol

2010-03-25 05:43

’n Pakkie wat glo gif ingehad het, het tot die ontruiming van die poskantoor in Kerkplein in Pretoria aanleiding gegee.

AfriForum veg vir Pretoria

2010-02-02 05:45

Die burgerregte-inisiatief AfriForum het beloof om elke denkbare wetlike stap te neem om te verseker dat Pretoria sy naam behou.

Pretoria gaan gly as ANC geld kry

2009-09-23 09:59

Die ANC het erken dat Pretoria sy naam sal behou, totdat hulle die presiese kostes vir ’n naamsverandering bepaal het.

11 Amptenare geskors

2009-08-14 16:03

Die Marafong munisipaliteit het 11 kassiere geskors nadat hulle ondersoek word weens wanbestuur van tot R2 miljoen se fondse.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.