ARTIKELS OOR pous benedictus xvi

Pous voel goed oor Afrika

2011-11-23 21:06

Die pous moedig Afrika aan om “die toekoms in hulle hande te neem” en dat die mensdom net kan baat by die “lewenskragtigheid” van Afrika.

Toiletpapier in Vatikaankleure te koop

2011-08-10 18:04

'n Europese maatskappy het toiletpapier in die Vatikaanvlag se kleure ter ere van Pous Benedictus XVI se besoek aan Spanje bekend gestel.

Pous werk op sy 84ste verjaarsdag

2011-04-16 23:30

Pous Benedictus XVI het sy 84ste verjaarsdag by die werk deurgebring en afsprake gereël terwyl gelukwensings uit alle oorde ingestroom het.

Aanval op Christene veragtelik, sê pous

2011-01-03 10:01

Pous Benedictus XVI het die bomaanval op ’n kerk in Egipte waarin 21 mense omgekom het, sterk veroordeel.

Pous kritiseer Belgiese polisie ná klopjag

2010-06-28 00:26

Pous Benedict XVI het die klopjag in Leuven deur Belgiese polisie wat ‘n saak van kindermolestering ondersoek, fel gekritiseer

Kyk hoe stap daai pous

2009-08-05 20:41

Internet-gebruikers kan nou kyk hoe die pous in sy tuin wandel ná ‘n nuwe webkamera by sy somerhuis buite Rome ingesit is.

 

Pous spreek duisende in Duitsland toe

2011-09-25 14:56

Pous Benedictus XVI se vier dag lange besoek kom te midde kommer oor Duitsland se kerke wat tienduisende lidmate verloor het.

Pous tweet vir die eerste keer

2011-06-28 22:57

Pous Benedict XVI het in sy eerste tweet ooit die bekendstelling van ‘n splinternuwe nuuswebwerf vir die Vatikaan aangekondig.

Klagtes teen Pous Benedict XVI gelê

2011-02-26 00:22

Twee Duitse prokureurs het ‘n klag teen Pous Benedict XVI ingedien wat hom van misdade teenoor menslikheid beskuldig.

Pous bid vir vasgekeerde mynwerkers

2010-08-29 13:41

Pous Benedictus XVI sê hy bid gedurig vir die Chileense mynwerkers wat ondergronds vasgekeer is en hy doen 'n beroep op hulle om kalm te bly.

Pous in die spervuur oor molestering

2010-03-14 09:05

Die Vatikaan moes bontstaan nadat die pous by ’n kindermishandelingskandaal, die jongste van vele wat die Rooms-Katolieke Kerk teister, betrek is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2006
R 119,100.00

FORD

Figo 1.4 Ambiente 5-dr
2011
R 99,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 190,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.