ARTIKELS OOR pornografie

Indiese ministers met porno betrap

2012-02-08 15:55

Drie staatsministers in die suide van Indië het bedank nadat hulle glo na pornografie in die plaaslike vergadering gekyk het.

Stop pornografie, sê Christene oor TopTV

2012-01-22 10:08

Pornografie is net so verslawend en vernietigend soos dwelms, het Taryn Hodgson van die Chris­tian Action Network gesê.

Porno-akteurs moet kondome gebruik

2012-01-17 17:57

Los Angeles maak reg om sy goedkeuring te gee vir ‘n omstrede ordonnansie wat sal eis dat akteurs in volwasse films kondome moet gebruik.

Geen porno op TopTV toegelaat, sê hof

2012-01-16 12:37

TopTV mag nie pornografiese kanale uitsaai sonder die toestemming van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid (Icasa) nie, het die hof beslis.

TopTV wil porno-kanaal oor Kersfees wys

2011-12-14 17:02

TopTV beplan om hul 24-uur-sekskanaal nog in Desember bekend te stel, het Thato Mahapa,'n senior bestuurder by die kanaal gesê.

Porno-TV: Regsoorlog breek uit

2011-12-07 07:00

’n Oorlog het uitgebreek nadat African Satellite Installations (ASI) ’n nuwe 24 uur-pornografiekanaal aangekondig het.

Kerk voer oorlog teen internet-porno

2011-11-01 14:16

Die Anglikaanse kerk dreig om sy finansiële mag te gebruik om die golf van internet-pornografie te probeer keer.

Kinderporno-netwerk oopgevlek

2011-10-01 22:28

Owerhede in Griekeland het lede van 'n kinderpornografie-sindikaat vasgetrek in 'n reuse-operasie wat vier mande lank geduur het.

Nuwe deure open vir porno-bedryf

2011-09-07 13:58

Ná 'n dekade lange stryd het die registrasie van .xxx-internetadresse vir pornografie-webwerwe nou amptelik begin.

Boer in hof oor kinderpornografie

2011-07-20 08:00

’n Boer van Warrenton is aangekla van die besit van volwasse pornografie, tienerpornografie en vermoedelik kinderpornografie.

Aanlyn-pornofabriek in Alberton oopgevlek

2011-06-09 23:01
75 menings

Die Ekurhuleni-metropolisie het ‘n klopjag uitgevoer op ‘n huis in Alberton waar pornografie na bewering verfilm is om aanlyn te versprei.

Vrou mag by die werk masturbeer, sê hof

2011-05-17 23:03
252 menings

‘n Brasiliaanse regter het beslis dat ‘n 36-jarige vrou wettiglik by die werk mag masturbeer en pornografie op haar werksrekenaar mag kyk.

USB-pornostokkie soek stilletjies gewaagde materiaal

2011-04-11 12:21

Agterdogtige ouers kan nou met ‘n USB-stokkie deur kleinboet se hardeskyf blaai en kyk of hy stoute foto's daar wegsteek.

Eerste 3D pornofilm uitgereik

2011-04-07 19:00

Die wêreld se eerste 3D pornofilm is in Asië uitgereik en nuuskierige skares kom jeukerig van oor die waters gereis om te kyk.

Sheen se pornoster aborteer glo sy baba

2011-02-21 20:45

Die pornoster wat Charlie Sheen R215 000 uit die sak gejaag het vir ‘n aand van pret, sê sy het waarskynlik sy baba geaborteer.

Geen porno op dié BlackBerry

2011-01-17 20:00

Motion Ltd. het die Indonesiese regering belowe dat BlackBerry-gebruikers in dié land nie meer pornografie op hul fone sal kan kyk nie.

Spioen besoek vreemde sekswebwerwe voor sy dood

2010-12-23 11:02

’n Britse spioen wie se lyk in Augustus toegesluit in ’n sak in sy woonstel gevind is, het kort voor sy dood bondage-web­werwe besoek.

Bangladesj: Pornografie wys op lughawe

2010-12-20 13:34

Amptenare van Bangladesj het ‘n ondersoek geloods nadat ‘n pornografiese fliek op ‘n reuse-skerm gewys is by die land se besigste-lughawe.

Drie gesinne vas vir kinderporno

2010-12-03 07:38

Drie verwante gesinne is in hegtenis geneem omdat hulle na bewering hul kinders saam met hulle in pornografiese video’s laat optree het.

Deurbraak in veldtog teen webblad-porno

2010-11-28 11:35

Selfregulering kan ’n magtige wapen wees om kinders op die internet te beskerm, waar oortreders tegnologie gebruik om die owerheid te ontduik.

Dis ‘porno’, kla Kerkbode-leser

2010-11-21 11:43

Op die voorblad staan ’n meisie met ’n effense glimlag. Uit die sigbare ronding van haar boudjie kan mens aflei sy is heeltemal kaal.

Monnik tjoekie toe ná hy kaal vroue afneem

2010-09-18 13:30

'n Boeddhistiese monnik is in die tronk nadat hy honderde kaal vroue in die geheim afgeneem het terwyl hulle in heilige water gebad het.

Agt aangekla oor internet-seksvideo

2010-07-05 15:00

Die polisie in Indonesië het gesê hulle gaan agt verdagtes aankla oor 'n seksvideo-skandaal waarby bekendes betrokke is.

Afrikaanse porno nie hééltemal ’n Joost-seksvideo

2010-06-20 08:53

’n Stomende pornografiese rolprent waarvan die storielyn sterk herinner aan die Joost van der Westhuizen-seksvideo gaan binnekort die lig sien.

Porno-ster val kollegas glo met panga aan

2010-06-02 18:39

‘n Manlike porno-ster het glo een van sy kollegas vermoor en twee ander met ‘n panga beseer tydens ‘n laataand stryery.

Vrystaatse seun met porno betrap

2010-04-12 20:45

‘n Pornografiese DVD is in die besit van ‘n 15-jarige seun by 'n skool in Thabong gevind, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Tronkstraf vir man wat naakvideo's publiseer

2010-03-16 13:25

Die man wat ‘n loergaatjie gebruik het om 'n sportverslaggewer naak op video vas te lê, het tweejaar tronkstraf ontvang.

MultiChoice nou tjoepstil oor porno

2010-03-11 07:06

MultiChoice is nou tjoepstil oor DStv se porno-planne nadat hulle glo deur ’n magdom ontstoke intekenare en lede van die publiek oorval is.

Raad staan porno-kanaal teen

2010-03-04 05:21

Die Film-en-publikasieraad sal MultiChoice se besluit om ‘n 24-uur pornografie-kanaal te begin teenstaan in die belang van kinders.

Pornografie op DStv?

2010-02-24 06:59

MultiChoice oorweeg dit om pornografie uit te saai, sowel as die moontlikheid om sekskanale op DStv se satelliet-betaaltelevisiediens te skep.

Student vergoed vir pornografie

2010-01-11 13:44

‘n Student in China het ‘n beloning ontvang nadat hy ‘n kompetisie, waartydens hy pornografie op die internet moes opspoor, gewen het.

'Oscars' vir porno-industrie

2009-10-21 14:42

’n Duisend mense het opgedaag vir die pornografie-industrie se weergawe van die Oscars, die “Hots d’Or” oftewel, “Golden Hots”.

Porno-verdagtes vas

2009-09-30 12:13

Talle verdagtes wat na bewering betrokke is in kinderpornografie, is vandeesweek as deel van 'n wêreldwye ondersoek vasgetrek.

Vigsstigting kla oor porno

2009-08-20 22:34

‘n Amerikaanse vigsstigting het ‘n klagte gelê teen maatskappye wat pornografiese films sonder die gebruik van kondome verfilm het.

Kinderpornografie in Japan neem toe

2009-08-06 08:42

'n Rekordaantal gevalle van die vervaardiging van kinderpornografie is in die eerste helfte van dié jaar in Japan aangemeld.

 

Okosa sê nee vir TopTV se porno-kanale

2012-01-27 11:34

Die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kommunikasie-owerheid het TopTV se aansoek om drie nuwe pornografiese kanale bekend te stel, geweier.

Cosatu: TopTV moet pornografiese kanale skrap

2012-01-19 09:01

Cosatu dreig om sy belegging by 'n aandeelhouer van TopTV te onttrek tensy die maatskappy eis dat TopTV sy beplande pornografie kanale skrap.

TopTV: Pornografie is onskadelik

2012-01-17 13:01

On Digital Media, wat TopTV besit, het gesê pornografie is onskadelik nadat die hof hom verbied het om sy pornografiese pakket bekend te stel.

TopTV se porno-geveg raak warm

2012-01-09 18:56

TopTV gaan voort met sy planne om pornografie uit te saai en wil sy porno-pakket, wat uit drie kanale bestaan, binne twee weke bekendstel.

TopTV het ons mislei oor porno, kla AGS

2011-12-09 07:01

Die AGS het ’n striemende aanval gedoen op TopTV se “misleiding en gebrek aan integriteit” weens dié se plan om pornografie uit te saai.

SA kry 24-uur porno-kanaal

2011-12-05 10:17

'n Nuwe 24-uur-sekskanaal sal vanaf Januarie in Suid-Afrika beskikbaar wees – en daar is niks wat owerhede daaraan kan doen nie.

Skok toe kinderprogram met porno vervang word

2011-10-18 11:31

'n Televisieprogram vir kinders, Sesame Street, is weer op YouTube te sien na kuberkrakers die heilsame inhoud met pornografie vervang het.

Meer kinders kyk na porno-webwerwe met selfone

2011-09-26 22:50

Minstens 90% van kinders tussen die ouderdom van agt en 16 het al aanlyn na pornografie gekyk, al was dit per abuis.

Peta kry eie pornoblad

2011-08-24 11:29

Die diereregte-organisasie People for the Ethical Treatment of Animals (Peta) beplan om sy eie pornografiese webtuiste aanlyn te bring.

Gevangene dring aan op pornografie

2011-07-04 19:59

‘n Gevangene in Michigan, Amerika, sê die feit dat hy nie toegang tot pornografiese materiaal het nie, is wreed en onregverdig.

Porno-SMS laat vroue warm onder die kraag

2011-05-31 08:59
94 menings

'n SMS met 'n skakel na 'n pornografiese webwerf het veroorsaak dat sommige vroue hul gades se lojaliteit in hul huwelike bevraagteken.

Pornografie in Bin Laden se huis gevind

2011-05-13 22:04

‘n Hoop pornografiese materiaal is in Osama Bin Laden se wegkruipplek in Pakistan gevind, het Amerikaanse owerhede gesê.

Porno-ster haar dagwerk kwyt

2011-04-08 23:00

‘n Skool in Quebec, Kanada, se kantoorassistent het haar dagwerk verloor weens haar nagtelike loopbaan as ‘n porno-ster.

Sexpo dié jaar nog meer gewaagd

2011-03-31 23:00

Vanjaar se Sexpo gaan vir seker 'n paar wenkbroue lig - vanjaar sal besoekers porno-sterre in aksie op die verhoog kan sien.

Egpaar kry skokvonds in kamer

2011-01-25 06:33

’n Egpaar met ’n seuntjie het in die kamer wat hulle by ’n pensioentrekker op Ogies, Mpumalanga, gehuur het, op ’n bisarre vonds afgekom.

Indonesië sien rooi oor BlackBerry-porno

2011-01-09 18:05

Indonesiese owerhede het gedreig om BlackBerry-dienste op te skort as toegang tot pornografiese webwerwe nie op dié toestel geblok word nie.

Britse party wil internetpornografie verban

2010-12-20 20:37

'n Lid van die Britse Konserwatiewe Party het 'n poging aangewend om te keer dat alle internetgebruikers toegang tot web-pornografie kan kry.

Kutcher se skelmpie maak seksvideo

2010-12-06 14:25

Brittney Jones ken geen einde nie. Sy het nou ‘n seksvideo oor haar beweerde affair met Ashton Kutcher gemaak.

Man vas wat meisie met pornografie teister

2010-11-29 22:02

‘n Twee-en-veertigjarige man het in die Balfour landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met kinderpornografie.

‘Een kwaadwillige’ papaja tref vrye fên

2010-11-28 10:24

“As jy ’n foto van die Dawid-standbeeld deur Michelangelo neem en dit pornografie noem, sal dit belaglik klink!” sê kunstenaar Lizelle Kruger.

Man vasgetrek oor kinderpornografie

2010-10-08 08:03

’n Man (38) van Philadelphia naby Atlantis verskyn in die Atlantis-landdroshof op twee aanklagte van verkragting.

Pornografie in parlement uitgesaai

2010-08-02 17:46

Eksplisiete pornografie is vir sowat 15 minute op die Indonisiese parlement se interne inligtingsdiens uitgesaai.

Man (30) pleit skuldig oor kinderporno

2010-06-22 23:03

'n Inwoner van Howick in Kwazulu-Natal, Derek Hills (30), het in die hof skuldig gepleit op 'n klag van die besit van kinderpornografie.

Geen porno op sel, internet

2010-06-06 14:06

Suid-Afrikaanse volwassenes kan eersdaags sukkel om pornografie in die hande te kry.

Australiese doeane soek nou porno

2010-05-21 12:10

Reisigers na Australië sal nou meer as vuurwapens, wapens en dwelms by doeane moet aanmeld. Die land sal besoekers nou deursoek vir pornografie.

Man met foonporno betrap

2010-03-25 08:41

’n Man is betrap in ’n motor wat hy glo sonder die eienaar se toestemming gebruik het, en in besit van byna 500 pornografiese foto’s.

Soladiriteit: Porno-besluit 'n wen vir kinders

2010-03-12 23:12

Multichoice se besluit om nie 'n pornografiekanaal te loods nie is 'n oorwinning vir Suid-Afrikaanse kinders, meen Solidariteit.

41 000 sê nee vir pornografie-kanaal

2010-03-10 14:51

Meer as 41 000 mense het reeds nee gestem in ‘n veldtog teen ‘n nuwe pornografie-kanaal op DSTV, het die vakbond Solidariteit gesê.

13 000 sê nee vir pornografie

2010-03-03 19:06

Sowat 13 000 mense het pornografie op DSTV in ‘n onlangse veldtog wat die vakbond Solidariteit geloods het, teengestaan.

Kinderpornografie oopgevlek in Griekeland

2010-01-27 01:26

Die Griekse polisie het na bewering ‘n kinderpornografie-netwerk na ‘n drie maande landwye ondersoek oopgevlek.

Kindermolesteerder vas

2009-11-04 04:22

‘n Man van Oostenryk wat sy stiefdogter seksueel geteister het, is sewe jaar tot 'n tronk vir misdadigers met sielkundige probleme gevonnis.

Staat wil kinders teen porno beskerm

2009-10-02 15:40

Die regering wil alle kinders teen pornografiese materiaal beskerm, en die gebruik van kinders vir pornografie voorkom.

84 porno-webwerwe dalk verban

2009-09-16 20:25

Die polisie in Bangladesj het 'n versoek aan die regering gerig om 84 webwerwe wat pornografiese materiaal bevat, te verban.

Porno-grootkoppe dagvaar oortreders

2009-08-13 09:57

Pornografiese regisseurs in die buiteland dagvaar internetgebruikers in Suid-Korea weens die oortreding van kopiereg.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.