ARTIKELS OOR politieke onrus

Malawi se kabinet ontbind

2011-08-20 12:19

Malawi se president, Bingu wa Mutharika, het al 42 ministers in sy kabinet in die pad gesteek en alle portefeuljes self oorgeneem.

Groot ontploffings ruk Gaddafi-woning

2011-06-27 16:00

Twee groot ontploffings het die gebied naby 'n woning van Muammar Gaddafi in die Libiese hoofstad Tripoli geruk.

Krake wys in Egipte se Moslem-broederbond

2011-06-27 11:53

Verskeie lede van Egipte se Moslem-broederbond, insluitende ‘n prominente senior figuur, het weggebreek om ‘n nuwe politieke party te vorm.

Sirië: Twee roubeklaers doodgeskiet ná begrafnis

2011-06-26 13:20

Twee mense is dood nadat Siriese magte ná begrafnisse van vermoorde politieke betogers op roubeklaers begin skiet het, het ‘n menseregte-aktivis gesê.

Weermaghoof meen Tsvangirai is n bedreiging

2011-06-23 17:01

‘n Top-weermagoffisier en bondgenoot van Robert Mugabe het Morgan Tsvangirai daarvan beskuldig dat hy ‘n nasionale sekuriteitsrisiko is.

Pole bied asiel aan 16 Afrika-vlugtelinge

2011-06-17 17:10

Pole het asiel aan 16 Christen-vlugtelinge gebied wat die minister van buitelandse sake, Radek Skorski, op ‘n vlug terug van Tunisië vergesel het.

Sirië: Ses sterf in moskee-aanval

2011-03-23 09:50

Ten minste ses mense is dood nadat regeringsmagte in Sirië, 'n moskee waar burgerlikes besig was om vreedsaam te betoog, bestorm het.

Tien sterf tydens opstande in Irak

2011-02-26 23:16

In Irak is 10 mense in skermutselings dood tydens opstande wat deur die wydverspreide oproer in die Midde-Ooste en Noord-Afrika geinspireer is.

Google-werker wil vir Egipte sterf

2011-02-10 21:52

'n Vrygelate Google-werknemer is gereed om vir die protesbeweging in Egipte te sterf.

VN-troepe begin skiet in Ivoorkus

2010-12-20 22:45

VN-troepe moes begin skiet om hul mandaat, wat die beskerming van burgerlikes insluit, in die Ivoorkus te verdedig, het 'n beampte gesê.

Egipte laat opposisie LP's oor die grens

2010-06-08 19:21

Egipte het Dinsdag ‘n afvaardiging van nege parlementslede toegelaat om Gasa binne te gaan - 'n dag nadatdie LP's weggewys is

Buthelezi kap politici, Malema oor dwase woorde

2010-04-07 11:10

-“Dit is nou die tyd vir ons land se leiers om wysheid en diskresie te toon deur ’n einde te maak aan dwase woorde soos ‘Skiet die Boere’.”

Genoeg is genoeg, sê AWB se nuwe leier

2010-04-07 07:20

Die man wat Eugène Terre’Blanche se skoene voortaan as leier van die AWB sal moet volstaan, is gister hier aangewys.

Bloedige kinkel in stryd teen premier

2010-03-17 07:16

Duisende betogers wat op groot skaal hul bloed geskenk het, het dit by die hek van die premier se kantoor in Thailand gestort.

Zuma moet sê oor bates

2010-03-08 06:18

Die vakverbond Cosatu het Sondag te midde van groeiende politieke onmin tussen hom en die ANC geëis dat pres. Jacob Zuma sy belange verklaar.

Simon Mann vry

2009-11-03 13:04

Simon Mann en vier Suid-Afrikaanse huursoldate wat saam met Mark Thatcher 'n staatsgreep in Ekwatoriaal-Guinee beplan het, is vry.

Geweld in Gaboen na verkiesing

2009-09-03 13:40

’n Storm het in die Gaboen losgebars nadat Ali Bongo, seun van dié land se ontslape leier, die presidensiële verkiesing gewen het.

Taliban-leier dalk gedood

2009-08-07 07:59

Owerhede in Pakistan berig dat dié land se gevreesde Taliban-leier, Baitullah Mehsud, tydens 'n lugaanval deur die VSA gedood is.

Nigerië: Nóg onruste

2009-08-04 19:13

Nog onruste het in Nigerië uitgebreek terwyl betogers ‘n referendum om president Mamadou Tandja aan bewind te hou, teenstaan.

Al Qaïda: Vrede nog op tafel

2009-08-03 15:11

Die terroristegroep Al Qaïda se aanbod aan Amerika om ‘n vredesooreenkoms aan te gaan, is nog op die tafel vir president Barack Obama.

Duisende betoog in Maleisië

2009-08-01 10:43

Duisende mense in Maleisië probeer druk op die regering plaas om wetgewing te verander, deur aan grootskaalse betogings deel te neem.

VN tree in om Niger krisis te ontlont

2009-07-21 16:12

Die VN en die AU het diplomatiese stappe geneem om die politieke krisis wat besig is om in Niger op te vlam, te verlig.

 

Libiese leiers in gesprekke in Tunisië

2011-06-27 21:04

Drie ministers van die Libiese regering is in Tunisië vir gesprekke met internasionale partye oor pogings om die konflik stop te sit.

Lasbrief vir Gaddafi se inhegtenisname uitgereik

2011-06-27 13:50

Die internasionale strafhof het besluit om ‘n lasbrief vir die inhegtenisname van Muammar Gaddafi en twee van sy medewerkers uit te reik.

'VN-resolusie laat nie moord op Gaddafi toe'

2011-06-26 14:28

Jacob Zuma meen die VN se resolusie wat deur Navo gebruik word om sy aanvalle in Libië te regverdig laat nie die "politiese moord” van Gaddafi toe nie.

Libiese amptenare vlug na Tunisië

2011-06-25 10:15

Negentien polisie- en weermagbeamptes was onder die nuutste groep Libiese- vlugtelinge wat hierdie week per boot in Tunisië aangekom het.

Harde ontploffings ruk Tripoli

2011-06-17 23:03

Twee harde ontploffings het Libië se hoofstad Tripoli geruk ná vroeëre ontploffings wat in die verte gehoor kon word, het ‘n joernalis van AFP gesê.

Aktiviste dreig WB met meelbomme

2011-05-27 14:38

Aktiviste in Nieu-Seeland dreig om vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi met betogings te ontwrig, weens die regering se beplande begrotingsinkortings.

Brittanje sê 200 soldate gereed vir Libië

2011-03-05 23:07

Brittanje se minister van verdediging het gesê sowat 200 soldate is gereed om met die ontruiming van burgerlikes in Libië te help.

Bahrein: Man dood ná onluste

2011-02-15 09:55

‘n Man het aan sy wonde beswyk nadat hy beseer is toe polisie in Bahrein anti-regeringsbetogers uitmekaar gejaag het.

Egipte: Amerika sê ambassadeur se uitlatings sy eie

2011-02-07 07:05

Die Amerikaanse staatsdepartement het homself gedistansieer van uitlatings deur sy voormalige ambassadeur in Egipte.

Ivoorkus: Regering sê VN moet padgee

2010-12-18 22:40

President Laurent Gbagbo het in 'n verklaring op staatstelevisie die Verenigde Nasies en Franse troepe beveel om die Ivoorkus te verlaat.

Thailand nie ideaal vir reis

2010-04-28 15:26

Waarkuwings is uitgereik oor die onstabiele en gespanne politieke situasie in Thaliand en reisigers word afgeraai om daarheen te toer.

Betogers breek by parlement in

2010-04-07 11:07

Anti-regering betogers het by die Thailandse parlementsgebou ingebreek om ’n beroep op die premier te doen om die parlement te ontbind.

ANC ruk Malema in die bek oor ‘Skiet die Boere’

2010-04-07 06:28

Julius Malema mag nie meer die woorde “Skiet die Boere” as deel van ’n omstrede struggle-lied sing nie, het die ANC se sekretaris-generaal gesê.

Malema in pekel, sê Zille

2010-03-11 07:05

Julius Malema, staar weens beledigende uitsprake en die sing van ’n slagspreuk minstens twee sake in die gesig.

Madagaskar-leier wil in Maart stem

2009-12-17 04:19

Die leier van Madagaskar wil nie 'n eenheidsregering vorm nie, en sê die land sal in Maart 'n parlementêre verkiesing hou.

Betogings raak weer geweldadig

2009-09-04 09:41

Betogings in China het weer geweldadig uitgedraai toe honderde woedende mense die polisie met bottels gegooi het.

Koeweit keer Al-Kaida aanval

2009-08-11 15:23

Koeweit het 'n aanval deur vermeende Al-Kaida lede op 'n Amerikaanse weermagbasis gekeer en ses burgerlikes in hegtenis geneem.

'Staak bouwerk in Israel'

2009-08-06 11:59

Amerika het Israel gevra om ontwikkelinge aan nedersettings vir ‘n jaar te staak om vredesgesprekke te vergemaklik.

Madagaskar leiers ontmoet in Mosambiek

2009-08-04 18:20

Die politiese leiers van Madagaskar sal in Mosambiek vergaarder om ‘n oplossing tot die land se staatsgreep te vind.

Nóg 319 vas in China

2009-08-03 09:24

Volgens die Chinese Xinhua-nuusagentskap is nog 319 mense in hegtenis geneem ná verlede maand se etniese onruste.

Iran- betogers se verhoor begin

2009-08-01 09:25

Die verhoor van beskuldigdes wat na die verkiesings in Iran aan geweldadige betogings deel geneem het, het in Tehran begin.

Indië en Pakistan vergader in Egipte

2009-07-16 12:00

Die premiers van dié twee lande het tydens die kongres van die Beweging van Onverbonde lande in Egipte vergader met die hoop om hul verskille op te los.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Western Cape, South Africa
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.