ARTIKELS OOR politiek

Oorlog in Vrystaatse ANC-kamp

2012-02-07 09:05

’n Geveg het tussen ANC-ondersteuners uitgebreek toe ’n groep van Umkhonto weSizwe en ondersteuners van Ace Magashule mekaar getakel het.

Winnie weet niks van jeugliga se besoek

2012-02-04 16:00

Winnie Madikizela-Mandela het gesê die ANC-jeugliga sal haar nie ná afloop van die appèlverrigtinge by haar huis besoek nie.

Malema-appèl: Uitspraak vertraag

2012-02-04 11:45

Die uitkoms van Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy vyf jaar lange skorsing as partylid, is vertraag.

Malema: 'My ledegeld ís betaal'

2012-02-01 09:07

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het gesê sy ANC-lidmaatskapgeld ís betaal, berig The New Age.

Mbete sal help om oog oor Afrika te hou

2012-01-29 11:02

Baleka Mbete, voormalige adjunk-president van Suid-Afrika, is as lid van die paneel van die Afrika-portuuroorsigmeganisme (APRM) verkies.

Chavez wil tot 2031 regeer

2012-01-28 11:35

Pres. Hugo Chavez van Venezuela, wat in homself weer verkiesbaar gestel het vir die verkiesing in Oktober, wil tot 2031 regeer.

Jeugliga betoog nie by Juju se appèlsaak

2012-01-23 07:00

Die ANC-jeugliga beplan geen protesoptrede vir wanneer die appèlverhoor van Julius Malema, sy geskorste leier, in Johannesburg plaasvind nie.

Julius se aanhang daal

2012-01-17 07:01

Steun onder stedelinge vir Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, het aansienlik afgeneem sedert 2009, selfs onder die swart jeug.

Phosa tree in bres vir Malema

2012-01-15 07:00

Julius Malema het aan die vooraand van ’n week waarin sy politieke loopbaan beëindig kan word ’n belangrike bondgenoot gevind.

Minister van ekonomie in Libië bedank

2011-12-25 13:00

Tahar Sharkass, Libië se minister van ekonomie wat dié pos ook onder Muammar Gaddafi beklee het, het ná betogings bedank.

Malema tot lid van PUK verkies

2011-12-20 15:35

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, is met 592 stemme tot lid van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Limpopo verkies.

'DA kan die land voor 2020 regeer'

2011-12-12 07:35

As die DA die tekens en tendense reg lees sal hy Suid-Afrika voor die einde van die dekade regeer, meen Helen Zille.

Mac wou ANC se geheime blootlê

2011-12-11 08:30

Mac Maharaj, oudminister van vervoer en deesdae Jacob Zuma se beeldpoetser, was bereid om ANC-geheime te ontbloot om vervolging vry te spring.

ANC sal Mugabe glo help wen

2011-12-10 22:25

Die ANC sal pres. Robert Mugabe se Zanu-PF-party volgens berigte help om volgende jaar se beplande Zimbabwiese verkiesing te wen.

Minister mag nét Mercedesse huur

2011-12-09 08:00

Die departement van gesondheid het sowat R95 000 bestee om tussen Maart 2010 en Julie 2011 motors vir dr. Aaron Motsoaledi te huur.

Malema kry terugslag in Kaap

2011-12-05 08:03

Die steunveldtog van Julius Malema het ’n terugslag gekry toe die Wes-Kaapse jeugliga nie sy provinsiale kongres aan die gang kon kry nie.

Malema: Doen wat julle wil

2011-12-02 12:00

Die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het sy kritici gewaarsku dat hulle met hom kan doen wat hulle wil.

Malema sal g’n aftree, sê biograaf

2011-11-29 09:00

Julius Malema sê hy wil ’n beesboer word. Hy is klaar met politiek. Hy tree uit. Ek sê nonsens, het Fiona Forde, 'n biograaf, gesê.

Malema 'buite konteks' aangehaal oor boerdery

2011-11-28 12:07

Die ANC-jeugliga beweer Julius Malema is buite konteks aangehaal toe hy gesê het hy is "polities klaar" en wil met beeste boer.

Wenner van Marokkaanse verkiesing bekend

2011-11-26 17:11

Die Marokkaanse regering het bevestig dat die Islamist Justice and Development Party dié land se parlementê verkiesing gewen het.

Woede kook oor in Egipte

2011-11-26 07:21

Tienduisende Egiptenare wat ’n einde van die militêre bewind in hul land eis, het weer na Tahrir-plein opgeruk.

Sexwale: Ek het nie Malema ondersteun

2011-11-25 10:08

Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, sê hy het nie voor die ANC se tugkomitee verskyn om Julius Malema te ondersteun nie.

ANCYL kan tot middernag appelleer

2011-11-24 17:12

Die leiers van die ANC-jeugliga het tot middernag kans om hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee in te dien.

Tunisië kry nuwe premier

2011-11-19 08:30

Hamadi Jebali van die Islamitiese party Ennahda, sal Tunisië se volgende premier wees nadat die land se drie hoofpartye 'n ooreekoms bereik het.

Malema sê hy sal terugkom

2011-11-17 08:05

Selfs al misluk sy appèl of word hy toegesluit vir korrupsie, sal hy terugkeer na die ANC, het Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, gesê.

Shivambu-veroordeling 'n 'heksejag' – Malema

2011-11-16 13:50

Die veroordeling van Floyd Shivambu, woordvoerder van die jeugliga, is 'n heksejag, het Julius Malema, geskorste leier van die jeugliga, gesê.

Sexwale waarsku oor 'mag' van jeugliga

2011-11-14 10:14

Tokyo Sexwale het die leierskap van die ANC gewaarsku om die mag en invloed van Julius Malema, en sy uitvoerende komitee te onderskat nie.

Tot siens, Silvio, juig duisende Italianers

2011-11-14 06:52

Mario Monti sal na verwagting aangestel word as waarnemende premier van Italië nadat Silvio Berlusconi bedank het.

SA 'kan misluk' oor staat se onbevoegdheid

2011-11-12 10:00

Die nasionale beplanningskommissie waarsku Suid-Afrika loop die gevaar om weens die staat se onbevoegdheid te misluk.

Juju wil appèl uitrek

2011-11-12 07:06

Julius Malema en die ANC-jeugliga se planne vir ’n terugvegpoging ná die gevoelige politieke terugslae is reeds ver gevorder.

Opposisie meen SA is vandag '’n baie beter plek'

2011-11-11 09:06

Opposisiepartye meen met Julius Malema uit die pad is Suid-Afrika “’n baie beter plek” en kan die land se internasionale beeld herstel word.

Ekonoom neem dalk oor by Berlusconi

2011-11-11 07:01

’n Voormalige Europese kommissaris het na vore getree as gunsteling om die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, te vervang.

Malema: 'Die handskoene is af'

2011-11-10 13:36
81 menings

Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, het gesê hy gaan teen sy skorsing as lid van die ANC appelleer.

Dissipline in die ANC 'nie onderhandelbaar'

2011-11-10 12:22

Dissipline in die ANC is ononderhandelbaar, het Derek Hanekom, voorsitter van die ANC se nasionale tugkomitee, gesê.

Malema en kie: Opgeskorte skorsing op eerste klag

2011-11-10 10:49

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is skuldig bevind op aanklag dat hy en ander jeugliga-leiers 'n ANC-vergadering ontwrig het.

Uitspraak kan Malema 'maak of breek'

2011-11-10 08:05

Politieke ontleders sê die uitspraak van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, se tugverhoor, kan sy politieke loopbaan maak of breek.

Tussentydse regering vir Griekeland gou bekend

2011-11-09 09:05

Die tussentydse regering in Griekeland en die naam van die nuwe premier sal binnekort bekendgemaak word.

Israel glo gereed vir aanval op Iran

2011-11-08 07:05

Dié afleiding dat Israel hom gereed maak om Iran aan te val word in verskeie Europese en ander wêreldmedia gemaak.

Malema-spook kan nog lank loop

2011-11-07 08:03

Die uitslag van Julius Malema, ANC-jeugleier, se tugverhoor kan die binnegevegte in die regerende party in die volgende maande op die spits dryf.

Cain ontken seks-bewerings

2011-11-01 13:10

'n Moontlike kandidaat vir die presidentskap van Amerika, Herman Cain, het bewerings van seksuele teistering in die 1990's ontken.

Zille kap LP oor Lindiwe

2011-10-31 08:00

Helen Zille het een van haar eie parlements­lede wat ’n rassistiese opmerking oor Lindiwe Mazibuko gemaak het behoorlik die kop gewas.

Winnie blameer Zuma vir aanklagte teen Malema

2011-10-27 09:06

Winnie Madikizela-Mandela blameer pres. Jacob Zuma vir die dissiplinêre aanklagte teen Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga.

Veterane 'sal nie inmeng' by jeugliga

2011-10-26 14:15

Die Umkhonto weSizwe Militêre Veterane (MKMVA) sal nie inmeng by die ANC-jeugliga se massa-optog vir ekonomiese bevryding nie.

Rwandese opposisiebeampte verdwyn

2011-10-21 23:12

‘n Topbeampte van Rwanda se hoofopposisie-party het verdwyn nadat hy deur veiligheidsbeamptes aangeval is, het die party in 'n verklaring gesê.

Strafregtelike klagte kom teen Malema

2011-10-20 12:10

Die burgerregte-organisasie AfriForum het in 'n verklaring gesê hy gaan 'n strafregtelike klag teen Julius Malema in dien.

Malema dreig met ontwrigting by optogte

2011-10-20 08:04

Die ANC-jeugliga en sy ondersteuners beplan maksimum ontwrigting in Pretoria en Johannesburg tydens sy massa-optogte volgende week.

Nuwe versie vir 'skiet die Boer' vir álle wittes

2011-10-16 08:35

Die ANC en sy jeugliga het hulle gedistansieer van ’n groep ondersteuners wat ’n lied gesing het met die woorde “skiet die wit mense”.

Sexwale se getuienis ‘vertroulik’

2011-10-15 17:47

Tokyo Sexwale, minister van menslike nedersettings, het tydens Julius Malema, ANC-jeugligaleier, se tugverhoor by die ENB-stadion getuig.

Keniaanse president se aftrede wink

2011-10-12 14:08

Die Keniaanse president se uittrede aan die einde van 2012 hou verskeie nuwe politieke ontwikkelinge vir dié Afrikaland in.

Regering swyg steeds oor visum

2011-10-12 07:06

Die Menseregtekommissie eis steeds ’n verduideliking van die regering oor sy gesloer met die uitreiking van ’n visum aan die Dalai Lama.

 

'Malema het sy steun oorskat'

2012-02-06 07:02

Wes-Kaapse leiers van die ANC-jeugliga het in die naweek ’n beroep op jeugliga-lede hier gedoen om “kalm te bly”.

Malema-skorsing effektief in werking

2012-02-04 15:00
92 menings

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy skorsing uit die regerende party het misluk.

'SA moet balans vind'

2012-02-03 08:01

’n Versigtige balans is in Suid-Afrika nodig om inklusiwiteit aan die een kant te bou en regstellende maatreëls aan die ander toe te pas.

Pres. Sarkozy alte waaghalsig

2012-01-31 09:00

Hoewel die veldtog vir die Franse presidentsverkiesing nog nie amptelik begin het nie, vertoon dit reeds verskeie merkwaardige eienskappe.

Geweld ruk Senegal oor Wade se kandidaatskap

2012-01-28 14:39

Optogte het in Senegal begin nadat die hooggeregshof beslis het pres. Abdoulaye Wade kan op 26 Februarie vir 'n derde termyn staan.

'ANC moet homself vernuwe'

2012-01-28 08:30

Die ANC moet besef dit help nie veel om homself te verheerlik op grond van sy ryk geskiedenis as hy nie die nodige lesse kan nie.

R850 m. van die staat se geld verkwis

2012-01-18 08:00

Altesame 69% van provin­siale staatsdepartemente landwyd pas nie-mededingende of onbillike aankoopbestuur toe, toon 'n verslag.

Malema: 10 dae voordat ANC sê

2012-01-15 10:00

Julius Malema se naam sal uit die ANC se lede-databasis verwyder word as sy appèl teen sy skorsing binne die volgende tien dae misluk.

Regses, Romney gaan mekaar pak

2012-01-12 06:51

Die oortuigende oorwinning van oudgoew. Mitt Romney (39% van die stemme) in die Republikeinse voorverkiesing in New Hampshire beteken oorlog.

Malema koop 'n plaas

2011-12-24 16:00

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het 'n plaas van sowat R4 miljoen gekoop, het City Press berig.

‘Ek sal bedank as dit sleg gaan' sê Tunisië se nuwe president

2011-12-15 20:22

Moncef Marzouki, die nuut-verkose president van Tunisië het gesê hy is bereid om na ses maande te bedank indien dinge in dié land nie verbeter nie.

Mugabe opnuut gesig van Zanu in ’12-verkiesing

2011-12-11 08:30

Pres. Robert Mugabe staan volgende jaar weer as Zanu-PF se presidentskandidaat in Zimbabwe se verkiesing, is aangekondig.

Dikbek Heath wil wraak neem, meen Ngcuka

2011-12-11 07:00

Willem Heath is dikbek omdat hy destyds uitgesluit is van die wapenondersoek, meen adv. Bulelani Ngcuka, voormalige NDOV.

Presidensie swyg oor Heath

2011-12-09 10:01

Die presidensie het gesê hy gaan nie die konflik tussen oudpres. Thabo Mbeki en adv. Willem Heath in die openbaar hanteer nie.

Nóg 'n Brasiliaanse minister bedank

2011-12-05 09:03

Carlos Lupi, Brasilië se minister van arbeid, is die land se sewende minister wat vanjaar weens beweerde korrupsie bedank.

Cain nie meer op pad na Withuis

2011-12-03 22:30

Bewerings oor 'n buite-egtelike verhouding het uiteindelik die politikus Herman Cain se kanse om die Withuis sy tuiste te maak, verongeluk.

JZ 'beskerm politieke vriende'

2011-11-30 09:05

Pres. Jacob Zuma en Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge, vertolk die Weense Konvensie “opsetlik” verkeerd.

ANC bekommerd oor inligting wat uitlek

2011-11-28 14:09

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het sy kommer uitgespreek oor vertroulike inligting van sy vergaderings wat uitlek, sê Gwede Mantashe.

ANC 'n 'gesonde organisasie' – Mantashe

2011-11-26 23:01

Die ANC is gesond en gaan volstoom voort na 2012, het die sekretaris-generaal van die regerende party, Gwede Mantashe, gesê.

Malema erg emosioneel in Rosestad

2011-11-26 08:27

Julius Malema het in 'n toespraak in Bloemfontein al die ANC-presidente se lof besing behalwe dié van pres. Jacob Zuma.

Begroting knyp in Zuma se kantoor

2011-11-25 11:11

Oud-presidente en -adjunkpresidente sal nie toegelaat word om tot April aanstaande jaar binnelands te reis nie.

Malema en kie. se appèldokumente ingedien

2011-11-24 17:27

Julius Malema en ander jeugligaleiers het hul aansoek om appèl by die voorsitter van die ANC se nasionale appèlkomitee ingedien.

Koalisiepoging in België misluk weer

2011-11-23 08:02

Altesame 526 dae ná die laaste algemene verkiesing in België het die soveelste poging om ’n nuwe regeringskoalisie te vorm, misluk.

Malema gaan dalk bedank

2011-11-18 10:07
85 menings

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, gaan dalk bedank om 'n blaaskans uit die politiek te neem en sy toekoms te beplan.

Mario Monti as premier ingesweer

2011-11-16 20:57

Silvio Berlusconi se bewind het tydens die amptelike inwydingseremonie van die ekonoom Mario Monti finaal tot 'n einde gekom.

Malema vaar uit teen tugkomitee

2011-11-16 12:36

Julius Malema het gesê die ANC-jeugliga verwerp die bevindings van die nasionale tugkomitee wat die leierskap van die jeugliga geskors het.

Liga swyg oor Malema se 'toer'

2011-11-14 06:52

Die ANC-jeugliga wou nie bevestig dat hy ’n steuntoer beplan in ’n poging om die skorsing van Julius Malema as jeugleier om te keer nie.

Malema lei jeugliga-vergadering in Benoni

2011-11-12 14:30

Die afgedankte president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het 'n vergadering van die liga se nasionale uitvoerende komitee in Benoni gelei.

D-dag vir Berlusconi

2011-11-12 08:32

Silvio Berlusconi, die flambojante Italiaanse premier, sal na verwagting ná 17 jaar op die troon van dié land se politiek bedank.

Malema se tuisdorp juig ná sy skorsing

2011-11-11 10:07
82 menings

Seshego, die tuisdorp van Julius Malema, afgedankte president van die ANC-jeugliga, het die nuus van sy vyf jaar lange skorsing gevier.

Julius se probleme begin nou, sê kenners

2011-11-11 07:01

Die uitslag van die tugondersoek teen die omstrede Julius Malema is net die begin van sy probleme, meen politieke ontleders.

Skorsings gaan oor dissipline – Mthembu

2011-11-10 14:40

Die skorsing van die ANC-jeugligaleiers is 'n stap om dissipline in die party te handhaaf, het Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, gesê.

Malema kry salaris tot ná appèlverhoor

2011-11-10 12:33

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is uit die ANC en die jeugliga geskors met volle betaling totdat die appèlproses afgehandel is.

Malema vyf jaar geskors

2011-11-10 11:33
147 menings

Julius Malema, omstrede president van die ANC-jeugliga, is skuldig bevind op die aanklagte teen hom en vyf jaar uit die party geskors.

Malema moet 'voorberei op skorsing'

2011-11-10 09:06

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, moet hom voorberei om uit die regerende party geskors te word.

Berlusconi bevestig sy uittrede

2011-11-09 14:23

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi het in ‘n onderhoud bevestig dat hy nie aan die volgende verkiesing sal deelneem nie.

Berlusconi se politieke dae is getel

2011-11-09 07:04

Die kans is oorweldigend dat die politieke loopbaan van Silvio Berlusconi, Italiaanse premier, tot ’n einde sal kom.

Malema-verhoor afgehandel

2011-11-07 10:07

Die ANC se nasionale tugkomitee het begin beraadslaag oor die uitkoms van Julius Malema en sy medebeskuldigdes se dissiplinêre verhoor.

Malema-verhoor wéér vertraag

2011-11-02 13:13

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor is wéér uitgestel en word die naweek hervat.

'Bloedgeld' gebruik in verkiesings – Nzimande

2011-11-01 12:12

Blade Nzimande het die regerende drieparty-alliansie daarvan beskulding dat hulle "bloedgeld" gebruik om stemme in leierskapverkiesings te koop.

Mazibuko nou DA se nuwe parlementêre leier

2011-10-27 11:00

Lindiwe Mazibuko is deur koukuslede tot die eerste swart leier van die amptelike opposisie in die parlement verkies.

Dis D-dag vir die DA

2011-10-27 08:02

Die dag van beslissing het aangebreek vir die DA se parlementêre koukus, wat byeenkom om ’n parlementêre leier aan te wys.

Laaste getuies geroep in Malema-verhoor

2011-10-26 10:04

Die laaste getuies sal na verwagting getuig wanneer die dissiplinêre verhoor van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, hervat word.

Rebellie teen Cameron verwag oor EU-magte

2011-10-21 07:07

Wanneer die laerhuis die Europese Unie en die finansiële hulp aan Griekeland debatteer, gaan tientalle Tory-LP’s, dalk teen hul eie leier stem.

Malema gekap oor verwysing na Indiërs

2011-10-20 10:11

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is wéér in die sop nadat hy op 'n saamtrek in Johannesburg na Indiërs as "koelies" verwys het.

Dalai Lama wéér na SA genooi

2011-10-18 11:06

Die Dalai Lama sal vir 'n derde keer om 'n Suid-Afrikaanse visum aansoek doen nadat Mangosuthu Buthelezi hom vir 'n gebedsvergadering genooi het.

Kaap se steun vir Mazibuko gou in ope

2011-10-16 07:05

Kaapse DA-bestuurslede gaan in die komende week ook hul steun openlik aan Lindiwe Mazibuko toesê in die party se parlementêre verkiesingstryd.

Britse minister gooi dokumente weg in park

2011-10-14 15:17

Oliver Letwin, ‘n Britse kabinetsminister, erken hy het amptelike dokumente in ‘n park se vullisdromme naby Downingstraat weggegooi.

'Tree nóú op, pres. Zuma'

2011-10-12 08:05

Athol Trollip, leier van die opposisie in die parlement, het ’n ope brief aan pres. Jacob Zuma gestuur oor die gebrek aan proaktiewe optrede.

Sexwale kom op vir Malema

2011-10-11 09:08

Tokyo Sexwale, minister van menslike nedersettings, het gevra dat mense genadig moet wees teenoor Julius Malema.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.