ARTIKELS OOR plakkerskampe

Brand verwoes 25 wonings in Kosovo

2012-01-08 16:00

Altesaam 72 mense is dakloos nadat ‘n brand 25 plakkershutte in Kosovo naby Phillipi verwoes het, het die Stad Kaapstad se rampbestuur gesê.

Plakkery styg 1000% sedert 1994

2010-11-25 09:20

Plakkerskampe het sedert 1994 met meer as 1000% toegeneem, grootliks omdat die howe in grondbesetters se guns beslis.

Armblankes kry ook huise

2010-07-03 14:56

Wit families wat in plakkershuise en karavaanparke woon, sal nie gegrond op ras, van die regering se behuisingskema uitgesluit word nie.

Een dood toe plakkershutte afbrand

2009-12-20 11:56

Een mens is dood toe 13 plakkershutte in die Wallacedene-informele nedersetting naby Kaapstad afgebrand het, het nooddienste gesê.

 

Talle dakloos toe hul hutte afbrand

2011-08-01 09:08

Honderde mense is dakloos gelaat nadat ’n verwoestende brand ure lank deur ’n plakkerskamp gewoed en 300 plakkershutte afgebrand het.

Twee meisies sterf in brand

2010-09-23 15:23

Twee jong kinders het in Gabalatsane naby Ga-Rankuwa doodgebrand toe hul plakkershut waarin hul nog geslaap het aan die brand geslaan het.

Baba brand dood in plakkershut

2010-02-07 12:22

‘n Baba van 18 maande het doodgebrand en haar broer en suster is ernstig beseer toe hul plakkershut in Cullinan, oos van Pretoria, afgebrand het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.