ARTIKELS OOR plaasmoorde

Doornfontein-moord is wreed, sê CDP

2012-05-03 11:01

Die moord op ‘n ma van twee jong kinders op ‘n plaas buite Randfontein was baie wreed, het die Christelike Demokratiese Party gesê.

Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet

2012-05-02 11:30

‘n Ma van twee klein kinders is vroeër vandeesweek in ‘n plaasaanval buite Randfontein in Gauteng doodgeskiet, het die polisie gesê.

Tiener in hof vir plaasmoord

2012-04-10 11:00

‘n Tiener sal in die hof verskyn nadat hy na bewering ‘n bejaarde vrou op ‘n plaas in die Suid-Kaap vermoor het, het die polisie gesê.

Seun gebroke ná moord op gesin

2012-04-10 07:00

Die gruwelike moord op ‘n tienerseun se ouers en sy suster op Goeie Vrydag in hul plaashuis het mense oor die land heen geruk.

Seun op sy knieë: 'Hul is almal dood'

2012-04-08 07:00

’n 15-jarige seun was bedek met sy suster se bloed toe hy by die polisiekantoor ingestorm het nadat die res van sy gesin aangeval en vermoor is.

25 jaar elk vir mans wat boer vermoor

2012-04-03 18:58

Twee mans wat daaraan skuldig bevind is dat hulle ‘n boer in Butterworth vermoor het, is elk tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.

Lewenslank vir 'bose' man wat boer vermoor

2012-04-02 20:04

‘n Man van Soshanguve wat ‘n boer van Brits twee jaar gelede vermoor het, is in die Hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

'Plaasmoorde moet prioriteit word' – VF+

2012-02-22 13:30

Die VF+ het in ‘n verklaring gesê dié party is “baie bekommerd oor die toename van plaasmoorde” vanaf die begin van hierdie jaar.

Bende vermoor boer op plaas buite Potch

2012-02-20 13:10
150 menings

'n Boer en sy vrou is in die vroeë oggendure aangeval terwyl hulle hul koeie op ‘n plaas naby Potchefstroom gemelk het.

Bejaarde boer doodgeskiet

2012-01-30 22:56

‘n Sewe-en-sewentig-jarige boer is vasgebind en doodgeskiet by sy huis buite Stella naby Vryburg, het die polisie in Noordwes gesê.

Vyfde man vas vir moord op boer

2012-01-06 08:33

'n Vyfde man het weens die koelbloedige moord op Thomas Ferreira, ’n Vrystaatse boer en sakeman, in die landdroshof verskyn.

Vermoorde boer word op plaas ter ruste gelê

2011-12-16 10:30

Fritz Snyders (33), die boer wat op sy plaas in die Merweville-distrik vermoor is, word Sondagoggend begrawe, is bekend gemaak.

Boer vir selfoon vermoor

2011-11-29 07:00

'n Vrystaatse gesin is gebroke gelaat nadat hul man en pa herhaaldelik deur hul plaashuis se kombuisdeur vir sy selfoon doodgeskiet is.

Nederland swyg oor aanvalle op plase

2011-11-22 07:05

Die Nederlandse regering is nie bereid om met sy Suid-Afrikaanse eweknie oor die epidemie van plaasmoorde in gesprek te tree nie.

Vier vas vir plaasmoord

2011-11-02 18:01

Vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n man op sy plaas in Dwaalboom vermoor het, is in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Plaasmoorde 'is nie anders nie'

2011-09-09 07:05

Moord is moord en plaasmoorde verskil nie van enige ander moorde nie, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, gesê.

Plaasmoorde kwel TAU

2011-08-11 17:19

Die Transvaalse Landbou-unie Suid-Afrika (TLU SA) het gesê meer as 26 plaasmoorde is sedert die begin van 2011 aangemeld.

Teistering van boere 'afgryslik'

2011-08-10 18:00

Dit is onaanvaarbaar dat boere deur plaasmoorde getreiter word, sê Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas-trustfonds.

Plaasmoorde: LUR spreek hom sterk uit

2011-08-05 09:10

Wanneer ’n boer vermoor word, steier ’n provinsie ’n hele paar treë agteruit, het Mosebenzi Zwane, Vrystaatse LUR vir landbou, gesê.

Jeugdiges wat boer vermoor nie in hof

2011-08-03 11:53
77 menings

Die nuwe kinderwet verhoed dat twee jeugdiges in 'n landdroshof op Reitz sal verskyn vir die moord op 'n boer van die distrik.

Boer se lyk in vlak graf gevind

2011-08-01 14:23

‘n Vrystaatse boer is in ‘n vlak graf begrawe nadat hy op sy plaas by Reitz aangeval is, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Lindley-moordenaars gevonnis

2011-07-25 09:08

Die vyf mans wat skuldig bevind is van die moord op die Potgieter-gesin van Lindley word in die Bloemfonteinse hooggeregshof gevonnis.

Boer (64) op sy plaas doodgeslaan

2011-07-08 21:05

Drie mans het in die Tzaneen landroshof verskyn in verband met die moord van ‘n boer in Letsitele, het die Limpopo polisie gesê.

Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord

2011-07-04 10:18

Een van die mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op 'n egpaar op 'n plaas, sal na verwagting 'n bekentenis maak.

Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor

2011-07-02 11:21

'n Bejaarde paartjie se seun moes 'n wrede toneel aanskou toe hy op hul lyke, wat vol steekwonde was, op hul plaas afgekom het.

5 Skuldig aan Lindley-plaasmoord

2011-06-15 19:14

Twee plaaswerkers en drie van hul vriende is skuldig bevind aan die moord op Attie Potgieter op sy plaas in die Vrystaat.

Seun ken lyk van boer in gat uit

2011-06-09 09:12

"’n Mens moet vergewe, al voel jy nie so nie,” het die seun van die vermoorde Frank Gaudin, ’n boer van buite Randfontein, wie se lyk in ’n gat gevind is, gesê.

Lindley: 'Vrou moes kluis oopmaak'

2011-06-07 18:58

‘n Beskuldigde in die moordverhoor van die Potgieter-gesin het getuig die plan was om die vrou sover te kry om die kluis oop te maak.

Plaaswerker kon nie Attie waarsku, hoor hof

2011-06-02 18:01

'n Plaaswerker was te ver van Attie Potgieter om hom te waarsku oor die aanval op sy gesin, het die Hooggeregshof in Bloemfontein gehoor.

Lindley-moord: Verdagte SMS met dooie se foon

2011-06-02 08:17

Enkele ure nadat die Potgieter-gesin vermoor is, het een van hul vermeende moordenaars die vrou se selfoon gebruik om ’n SMS mee te stuur.

Ottosdal-moordverdagtes soek borgtog

2011-05-25 16:56

Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n boer van die Noordwes vermoor het, het aansoek gedoen om borgtog in die Ottosdal-landdroshof.

Wending kom in Lindley-moordverhoor

2011-05-20 07:42

Die vermeende moordenaar van die Potgieter-gesin wat skuld op die aanklagte teen hom sou beken, het van plan verander.

Lindley-moordverdagte wil skuldig pleit

2011-05-16 18:57

Die verhoor van ses mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die Potgieter-gesin op hul plaas in Lindley vermoor het, is uitgestel.

Plaasmoord was 'naakte rassisme'

2011-05-01 16:52
121 menings

Die moord op ‘n boer, wat aan sy bakkie vasgemaak en sowat ‘n kilometer ver gesleep is, was “niks meer as rassisme nie”, het die VF+ gesê.

'ANC moet nou vat wat kom'

2011-03-31 05:54

Kort nadat hy in 'n hof verskyn het, het ’n regse leier gesê weens die toename in plaasmoorde moet “die ANC nou vat wat kom”.

VL en boere vergader ná plaasmoord

2011-03-18 07:46

Pro-aktiewe optrede is die oplossing vir plaasmoorde en die groot sukses van Vrystaat Landbou se intelligensiediens is die bewys daarvan.

Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny

2011-03-14 14:32

Drie mans sal na verwagting in die Vryheid-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op ‘n vrou wie se hart uitgesny is.

'Haat is selde die rede vir geweld'

2011-02-27 12:45

Plaasaanvalle waar haat die motief is, kom wel voor, maar dit is in die minderheid, meen die voorsitter van die Ficksburg-boerevereniging.

'Geweld teister wit én swart boere'

2011-02-27 08:44

In die Swartruggens-distrik in Noordwes is wit én swart boere keelvol vir geweldsmisdaad. Maar hulle verskil oor die redes vir die geweld.

Boer hartroerend begrawe

2011-02-25 09:15

Die vrou van een van die slagoffers van plaasmoorde in Suid-Afrika het kopskuddend toegekyk hoe haar man se kis stadig in die grond afsak.

AgriSA kap regering voor boer se begrafnis

2011-02-24 08:16

AgriSA is teleurgesteld dat die ANC te midde van die vlaag plaasmoorde hom steeds by Julius Malema oor die lied “Skiet die Boer” skaar.

Partye kap regering ná soveelste plaasmoord

2011-02-21 09:20

“Die regering is self moordenaars,” sê die ACDP se sekretaris-generaal in die Vrystaat, nadat 'n boer in die Frankfort-distrik vermoor is.

Plaasmoord 'is regering se skuld'

2011-02-21 08:37

“Ek lê my man se dood voor die deur van die regering," het Zelda Costa, vrou van die vermoorde plaasboer, Alberto Costa, gesê.

Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’

2011-02-20 06:59

Woede oor geweldmisdaad het opnuut in landboukringe oorgekook ná die moorde op Helgard Muller in die Vrystaat en Alberto Costa van Stellenbosch.

Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet

2011-02-18 09:26

'n 44 jaar oue boer van Cloetesville, Stellenbosch, is tydens 'n gewapende rooftog by sy huis doodgeskiet, het die polisie gesê.

Vier mans op kleinhoewe vermoor

2010-12-28 14:19

Vier mans in Italië is op aanklag van moord in hegtenis geneem ná ‘n man en sy vier seuns die vorige dag op hul kleinhoewe vermoor is.

Limpopo-boer en vrou se lyke verkool in kar gekry

2010-12-19 06:57

’n Egpaar van ’n wilds­plaas buite Thabazimbi in Limpopo se lyke in die bagasiebak van hul uitgebrande Land Cruiser-stasiewa gevind.

Man lewenslank tronk toe ná plaasmoord

2010-12-14 16:19

'n Man is lewenslank tronk toe gestuur vir 'n moord tydens 'n plaasaanval in Brandvlei in Maart 2009, het die polisie gesê.

Plaasmoord: Verdagtes Maandag in hof

2010-12-12 19:05

Die ses mans wat in hegtenis geneem is vir die moord op ‘n gesin van Lindley, sal Maandag in die hof verskyn vir ‘n aansoek om borgtog.

Gesin van Lindley vandag in een graf ter ruste gelê

2010-12-09 06:50

Die Potgieter-gesin, wat wreed op die plaas Tweefontein vermoor is, word vandag in drie kiste bo-op mekaar in een graf begrawe.

 

Doornfontein-moord: Geen inligting oor verdagtes

2012-05-02 14:45

Dit is steeds onbekend hoeveel mense by die moord op ‘n boervrou van Doornfontein betrek word, het die polisie gesê.

Verdagte nog in hospitaal ná plaasmoord

2012-04-11 10:00

‘n Tiener wat daarvan aangekla word dat hy ‘n vrou op haar plaas in George vermoor het, sal onder polisiebewaking in ‘n hospitaal bly.

Griekwastad-moorde: Bespiegelings 'sny diep'

2012-04-10 09:01

Bespiegelings oor wie drie lede van die Steenkamp-gesin van Griekwastad op Goeie Vrydag op hul plaas vermoor het, “sny diep”.

Vrou op plaas doodgesteek

2012-04-08 22:01
77 menings

‘n Vier-en-sestig-jarige vrou is deur ‘n jong seun doodgesteek in ‘n rooftog op ‘n plaas buite George, het die polisie gesê.

Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet

2012-04-07 11:30

'n Boer, sy vrou en hul 14-jarige dogter is op hul plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap-provinsie doodgeskiet.

Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind

2012-04-03 13:40
115 menings

'n Boer is op die plaas Leeubos in Bloemhof doodgeslaan en sy motor gesteel, het die polisie in die Noordwes gesê.

Europa kap moorde in SA

2012-03-08 08:03

Die Europese parlement het die plaasmoorde in Suid-Afrika veroordeel. Drie regse lede van die parlement het die voortou vir die verklaring geneem.

Niemand vas ná moord op boer

2012-02-21 07:02

Vyf rowers het ’n melkboer en sy vrou in die vroeë oggendure oorval toe hulle koeie gemelk het en die boer doodgeskiet.

'Plaasmoorde nie meer 'n prioriteit'

2012-01-31 17:26

Ses boere is tydens Januarie 2012 in verskillende dele van die land vermoor, het die landbou-organisasie TLU SA gesê.

Boer by sy gesin vermoor

2012-01-24 07:00
77 menings

’n Boer en bekende in landboukringe is in die vroeë oggendure koelbloedig op sy wildplaas buite Roossenekal in Limpopo doodgeskiet.

Verdagtes vas vir moord op Vrystaat-boer

2011-12-30 23:00

Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord van die eienaar van die plaas Riversford, naby Tierpoort suid van Bloemfontein.

Namibië: Bejaarde boer grusaam vermoor

2011-12-01 15:00

Die vasgebinde lyk van ’n bejaarde boer in Namibië is sowat 150 m van sy plaashuis deur die polisie ontdek, het plaaslike media berig.

Bloemfontein-boer vermoor

2011-11-28 07:00

Die eienaar van die vulstasie by die Tom's Place-oord en boer buite Bloemfontein is in 'n vermoedelike plaasaanval doodgeskiet.

Bejaarde egpaar op plaas vermoor

2011-11-03 22:56

‘n Twee-en-sewentig-jarige man en sy vrou is op ‘n plaas in Rustenburg in Noordwes vermoor, het die polisie in die provinsie gesê.

Storie oor plaasmoorde wêreldwyd uitgestuur

2011-10-31 08:00

War of the Flea, ’n dokumentêre rolprent oor plaasmoorde in Suid-Afrika, kan eersdaags oor die wêreld heen gesien word.

Boer se aanvaller tronk toe gestuur

2011-08-30 08:07

’n Man wat op ’n fyn beplande wyse ’n boer uit sy plaashuis gelok en toe sinloos geskiet het, is 44 jaar tronkstraf opgelê.

Vermoorde Reitz-boer roerend gegroet

2011-08-11 08:02

Terwyl die familie en vriende van 'n plaasmoord-slagoffer rou langs sy graf gestaan het, is die vermeende moordenaars borgtog geweier.

Boere kan nie teen aanvalle gewaarsku word – Agri SA

2011-08-07 06:44

Die gebrek aan betroubare statistieke oor plaasmoorde maak dit onmoontlik vir boere om tendense en die omvang van die probleem te peil.

Ondersoek plaasmoorde, vra VF+

2011-08-03 18:23

Pres. Jacob Zuma moet ’n kommissie van ondersoek aanstel om plaasmoorde deur jeugdiges te ondersoek, sê die Vryheidsfront Plus.

Boer in vlak graf met klippe doodgegooi

2011-08-02 08:07

’n Boer is lewend, met sy hande en voete vasgebind, in ’n vlak graf buite die opstal gedwing en toe glo met groot klippe doodgegooi.

Lindley-moordenaars pleit om versagting

2011-07-25 16:07

Twee plaaswerkers wat die Potgieter-gesin vermoor het het voor hul vonnisoplegging in die Hooggeregshof om versagting getuig.

Plase dán baie veiliger

2011-07-16 07:35

Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het aan boere gesê die polisie gaan alles moontlik doen om oorgrensmisdaad uit Lesotho en veediefstal te bekamp.

Plaasmoord-verdagtes in hof

2011-07-05 21:00

Twee mans het in die landdroshof verskyn in verband met die moord op ‘n bejaarde paartjie op hul plaas, het die polisie gesê.

Twee ná moorde op plaas gevang

2011-07-04 08:09

Ná vinnige optrede deur die polisie was twee mans, wat verdink word van die moord op ’n egpaar, teen Sondagoggend reeds agter tralies.

Sigaretstompie kelder plaasmoordenaar

2011-06-20 20:53

Spoeg op ‘n sigaretstompie wat gevind is op die toneel waar ‘n vrou vermoor is, het verseker dat haar moordenaar skuldig bevind is.

Regter: Lindley-moorde 'wreed, barbaars'

2011-06-15 12:07

Regter George Wright het gesê die Potgieter-moordverhoor is een van die wreedste en mees barbaarse sake wat die hof nóg hanteer het.

Ottosdal-moordverhoor uitgestel

2011-06-07 19:56

Die borgtogaansoek van drie mense wat daarvan verdink word dat hulle ‘n boer in Noordwes vermoor het, is in die landdroshof uitgestel.

Kunshandelaar se lyk op wildplaas gevind

2011-06-06 09:26

’n Boer se lyk is op sy wildplaas buite Randfontein gekry sowat twee en ’n half jaar nadat sy vrou op dieselfde plaas vermoor is.

Staat sluit saak af teen Lindley-beskuldigdes

2011-06-02 12:51

Die staat het sy saak teen ses mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die Potgieter-gesin op hul plaas naby Lindley vermoor het, afgesluit.

Lindley-moord: Slagoffer 'goed vir werkers'

2011-05-28 10:32

Attie Potgieter van Lindley, wat saam met sy gesin vermoor is, was goed vir sy werkers, het die hof gehoor.

Skokkende feite oor Lindley-moord

2011-05-25 14:42

Die Vrystaatse boer Attie Potgieter is doodgemartel voordat sy vrou, Wilna, en dogter, Willemientjie, doodgeskiet is, het die hof gehoor.

Werker tronk toe wat boer moor

2011-05-17 20:04

‘n Plaaswerker wat sy werkgewer doodgeskiet het, is vir effektief 20 jaar tronk toe gestuur deur die Hooggeregshof in Pietermaritzburg.

Ottosdal-moordsaak uitgestel

2011-05-10 18:59

Die saak teen drie mans wat aangekla word van die moord op ‘n boer van Ottosdal is in die plaaslike landdroshof uitgestel.

Boer vermoor, aan bakkie vasgebind

2011-05-01 14:50

Die liggaam van 'n 49-jarige boer is buite Ottosdal in Noordwes, vasgebind aan sy bakkie gevind, het die polisie gesê.

Steve praat oor plaasmoorde

2011-03-18 23:00

Hoeveel boere moet nog sterf om mense soos pres. Jacob Zuma en die sanger Bono, sover te kry om hulle teen plaasmoorde uit te spreek?

Spoorlyn buite Heilbron lok diewe

2011-03-15 09:08

’n Spoorlyn buite Heilbron is ’n teelaarde vir misdaad en boere in dié gemeenskap wag in vrees op die volgende plaasaanval.

Geskokte boere jag moordenaars

2011-03-05 09:48

Woedende boere van die Randfontein-omgewing het help soek na die twee moordenaars van ’n boer van die gebied.

Plaaswag-vrou patrolleer snags

2011-02-27 11:45

Die voorsitter van 'n plaaswag gaan snags saam met die manne op patrollie eerder as om agter geslote deure in haar opstal te skuil.

Vrou verloor lus om te leef ná plaasmoord

2011-02-27 07:05

'n Vrou moes kyk hoe haar man met ’n byl op sy kop, in sy gesig en oor sy bene gekap word voordat hy vir dood agter gelaat is.

Boere: G'n belasting as geweld nie stop

2011-02-24 12:00

Die gemeenskap van Stellenbosch wil belastinggeld terughou as die regering nie `n plan maak met misdaad nie.

Bloedbad op SA plase

2011-02-22 08:51

Meer as 60 moorde is van begin Desember 2010 tot middel Januarie op plase en kleiner boerdery-eenhede in Suid-Afrika gepleeg.

Seun tref gewonde pa lewend aan

2011-02-21 09:20

Die vermoorde Vrystaatse boer Helgard Muller het nog asemgehaal toe sy jongste seun ná die aanval op hom afgekom het.

Nog 'n VS-plaasmoord skok

2011-02-21 07:02

’n Oorlog word teen boere gevoer en hulle moet hulself voorberei, sê die Vrystaatse DA-leier ná die soveelste plaasmoord in die provinsie.

Nóg 'n plaasmoord terwyl Steve ryloop

2011-02-19 10:00

Steve Hofmeyr was té laat vir U2 se Kaap-konsert, maar terwyl hy met sy Stop Plaasmoorde-veldtog op pad was, is nóg 'n boer vermoor.

ANC veroordeel gru-plaasmoord

2011-02-10 09:03

Die ANC het in ’n “simboliese gebaar van uitreiking” na die boeregemeenskap die moord op ’n bejaarde boer van Limpopo skerp veroordeel.

Vrou sterf ná wrede aanval

2010-12-27 14:38

Die bejaarde vrou wat in haar plaashuis deur voormalige plaaswerkers met 'n pyp oor die kop geslaan is, het aan haar beserings beswyk.

Boer met sy broek verwurg

2010-12-17 22:41

'n Bejaarde boer en sakeman van Badplaas in Mpumalanga is gister in die vroeë oggendure in sy plaashuis met sy eie sweetpakbroek verwurg.

Lindley-plaasmoord: Saak weer uitgestel

2010-12-13 17:03

Die saak teen ses mans wat aangehou word in verband met die moord op die Potgieter-gesin, is in die Lindley-landdroshof uitgestel.

‘Hou politiek uit Lindley-plaasmoord'

2010-12-12 06:21

Die AWB en ander politieke organisasies is nie welkom in Lindley nie, het die oupa van die vermoorde Willemientjie Potgieter (2) gesê.

ANC veroordeel Lindley-plaasmoord

2010-12-07 22:28

Die ANC het die grusame moord op die Vrystaatse boer, Attie Potgieter, sy vrou en hulle driejarige dogtertjie ten sterkste veroordeel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X3 2.5i E83 4x4 AT
2004
R 244,400.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 174,990.00

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.