ARTIKELS OOR plaasaanvalle

Bejaarde paartjie op plaas in Vredendal aangeval

2012-02-02 12:55
82 menings

‘n Bejaarde paartjie is in hul plaashuis op die Vredendal/Lutzville-pad in Vredendal deur vier mense aangeval, het die polisie gesê.

Boere pleit vir meer polisiemanne

2012-01-26 08:02

Boere sê dit is kommerwekkend dat slegs een polisieman die afgelope naweek uitgestuur is na ’n dreigende plaasaanval.

Vrou van vermoorde boer ontslaan

2012-01-15 14:45

Lettie du Toit, ’n prokureur, wie se man in 'n plaasaanval op Klipplaatdrift naby Ventersdorp dood is, is uit die hospitaal ontslaan.

Boer se arms met pangas gebreek

2011-12-27 08:25

’n Boer van KwaZulu-Natal moes vir langer as ’n uur sy kar met sy bene na veiligheid bestuur omdat rowers sy arms met pangas gebreek het.

Byleveld kyk na plaasaanval

2011-12-08 08:02
110 menings

Oudgenl.maj. Bushie Engelbrecht en oudbrig. Piet Byleveld ondersoek tans die onlangse plaasaanval op ’n jong paartjie buite Malmesbury.

Ontvoerde boer in kattebak gekry

2011-12-04 10:01

Die polisie het ’n boer van Nigel uit sy motor se kattebak gered, etlike ure nadat hy tydens ’n rooftog by sy huis oorval en ontvoer is.

Namibiër vas vir Vredendal-plaasaanval

2011-11-27 11:33

'n Namibiese man is in hegtenis geneem in verband met die aanval op 'n bejaarde egpaar op hul plaas buite Vredendal in die Wes-Kaap.

Nóg 'n plaasaanval in Vredendal

2011-11-25 14:22

'n Bejaarde egpaar is in die vroeë oggendure beseer nadat drie Afrikaanssprekende mans hulle op hul plaas by Vredendal aangeval het.

Man, verloofde erg aangerand in plaasaanval

2011-11-18 14:07

'n 30-jarige man en sy 26-jarige verloofde is in die vroeë oggendure deur drie mans op hul plaas buite Malmesbury oorval en erg aangerand.

Boer op grens geskiet

2011-11-03 07:02

Plaasaanvallers, vermoedelik van Lesotho, het ’n jong plaasbestuurder op Ladybrand doodgeskiet en sy broer gewond.

Werker fnuik aanval op plaas

2011-10-12 07:06
109 menings

’n Plaasvoorman, wat geweier het om die huissleutels van sy slapende werkgewer aan plaasaanvallers te gee, is deur die aanvallers geskiet.

Egpaar word wéér op plaas beroof

2011-09-27 09:09

Minder as ’n jaar nadat ’n egpaar op hul plaas deur drie mans aangerand en beroof is, het hulle weer onder rowers deurgeloop.

Bejaardes op plaas naby Knysna beroof

2011-09-17 17:57

'n Bejaarde egpaar is op hulle plaas naby Knysna van kontant, juweliersware en vuurwapens beroof, het RSG berig.

Zimbabwiese boer sterf in plaasaanval

2011-09-07 07:01

Gemoedere in Zimbabwe boeregemeenskappe loop hoog nadat ’n boer op sy plaas aangeval en vermoor en sy vrou beseer is.

Vrou op VS-plaas geskiet

2011-09-02 12:26

‘n Vrou is in die Harrismith-omgewing op die plaas Alfa deur 'n onbekende aanvaller in die bors geskiet.

Boer beroof – drie in hegtenis

2011-08-25 21:04

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man op sy plaas in Dullstroom, Mpumalanga, beroof het, het die polisie gesê.

Bejaarde egpaar op plaas oorval

2011-08-22 08:04

Izak Roodt en sy vrou, Rita, het elk met ligte beserings daarvan afgekom toe drie gewapende mans hulle op hul plaas oorval het.

Boer in vlak graf met klippe doodgegooi

2011-08-02 08:07

’n Boer is lewend, met sy hande en voete vasgebind, in ’n vlak graf buite die opstal gedwing en toe glo met groot klippe doodgegooi.

Verdagtes in plaasaanval almal vry

2011-07-27 09:00

’n Boer is woedend en moedeloos nadat die laaste verdagte in die wrede plaasaanval op hom en sy vrou onskuldig bevind en ontslaan is.

Boer (75) oorleef skoot in die nek

2011-07-22 07:02

'n Bejaarde boer van Ventersdorp in Noordwes het feitlik ongedeerd daarvan afgekom toe rowers hom in die nek geskiet het.

Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord

2011-07-04 10:18

Een van die mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op 'n egpaar op 'n plaas, sal na verwagting 'n bekentenis maak.

Twee vas ná plaasaanval in Vrystaat

2011-05-25 15:47

Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die aanval op 'n bejaarde egpaar op hulle plaas, Nova in die Hoopstad-omgewing.

Vrou (60) in plaashuis aangeval

2011-05-16 12:09

Die Oos-Kaapse polisie soek na 'n gewapende aanvaller nadat 'n 60-jarige vrou van Joubertina in haar plaashuis aangeval is.

Boervrou veg totdat aanvaller padgee

2011-03-23 07:04

’n Boervrou is in hul plaashuis oorval en het meer as ’n uur verbete teen haar aanvaller gebaklei totdat hy gevlug het.

Plaaswag-vrou patrolleer snags

2011-02-27 11:45

Die voorsitter van 'n plaaswag gaan snags saam met die manne op patrollie eerder as om agter geslote deure in haar opstal te skuil.

Bejaarde in loopraam op plaas aangeval

2011-02-04 07:07

Die gemeenskap van Hertzogville is met afgryse vervul nadat ’n bejaarde wat met ’n loopraam loop, in haar huis op ’n plaas aangeval is.

Vrou sterf ná wrede aanval

2010-12-27 14:38

Die bejaarde vrou wat in haar plaashuis deur voormalige plaaswerkers met 'n pyp oor die kop geslaan is, het aan haar beserings beswyk.

Lindley-plaasmoord: saak uitgestel

2010-12-06 12:03

Die saak teen ses mans wat van die plaasmoord op die Potgieter-gesin van Lindley in die Vrystaat beskuldig word, is uitgestel.

Bejaarde vrou op plaas vermoor

2010-12-03 15:19

‘n 63-jarige vrou is dood en haar man ernstig beseer tydens ‘n aanval op hul plaas, het die departement van gemeenskapsveiligheid gesê.

Boere vas vir aanval op plaas

2010-11-23 20:30

Sewe mense, insluitende drie boere van Ottosdal, is in hegtenis geneem nadat hulle glo twee mans aangeval het wat hul plaaspaaie gebruik het.

Boer sterf wreed in plaashuis

2010-10-28 06:20

’n Boer is Dinsdagaand in sy plaashuis vermoor deurdat hy na bewering herhaaldelik met ’n skerp voorwerp gesteek is.

Bejaarde (74), dogter op plaas oorval

2010-10-11 06:17

’n Plaasaanval in die Hertzogville-distrik het inwoners van dié omgewing geruk toe 'n man met ’n stuk yster aangerand is.

Nóg ’n boer in Vrystaat aangeval

2010-09-27 06:44

Nóg ’n boer is die naweek in die Oos-Vrystaat aangeval, wat die getal plaasaanvalle in dié gebied sedert Julie reeds op vier te staan bring.

Boere in bakkies baklei terug

2010-08-26 09:00

Soos in ’n aksiefliek het 'n boer en 'n plaasaanvaller op die kattebak van ’n bewegende wegkommotor gestoei terwyl albei aan die motor vasklou.

Bokhael vir boef

2010-08-18 11:14

‘Vandag skiet ek jou vrek,” het Louise Jacobs (77) haar aanvaller gewaarsku en toe hy sy vuurwapen vat het sy nie op haar laat wag nie.

Boer tweede keer in huis oorval

2010-07-23 06:44

'n Boer van die plaas Vaalbank naby Bethlehem is Woensdagaand die tweede keer vanjaar in sy plaashuis aangeval.

ET-moordverdagte kry borgtog

2010-07-14 12:00

Chris Mahlangu, die verdagte in die moordsaak van Eugene Terre'Blanche is borgtog toegestaan in die landdroshof in Ventersdorp.

Bende teiken glo Stellenbosch plase

2010-06-28 05:20

Polisie in die Wes-Kaap vermoed dat ‘n bende plase in die Stellenbosch-omgewing teiken nadat sowat agt voorvalle daar aangemeld is.

Terre’Blanche-saak uitgestel

2010-06-11 02:15

Chris Mahlangu, wat verdink word van Terre'Blanche se dood, sal nog ‘n maand moet wag voordat hy sal hoor of hy borgtog sal ontvang.

Aanvallers dalk op Kurt Darren se plaas

2010-06-10 11:37

Die gewilde vermaaklikheidster Kurt Darren en 'n paar van sy vriende was moontlik die teiken van ‘n plaasroof of -aanval.

Boer, vrou wreed aangeval

2010-05-27 09:22

‘n Boer en sy vrou is wreed aangeval deur vier rowers op hulle plaas naby Klerksdorp, Noordwes, het paramedici gesê.

Regter: ET-aanklag bly dieselfde

2010-05-19 14:47

Die landdroshof in Ventersdorp het ‘n aansoek van Chris Mahlangu se prokureur van die hand gewys nadat hy versoek het dat die aanklagte teen sy kliënt gewysig word.

Boer wreed vermoor

2010-05-17 06:11

Vir ’n selfoon, beursie en ’n bakkie is Johan Strydom wreed met ’n ysterstaaf by sy plaas se werfhek oorval en met sy bakkie gesleep.

Boer vry wat 4 onwettiges op plaas vang

2010-05-07 07:01

’n Boer van die De Wildt-omgewing naby Brits wat in hegtenis geneem is omdat hy onwettige immigrante aangekeer het, is vrygespreek.

Man op Boschkop-plaas vermoor

2010-04-28 12:02

‘n Plaaseienaar in sy veertigs is op ‘n plaas in Boschkop vermoor, het Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, gesê.

Hoe voel boere oor veiligheid?

2010-04-22 22:25

Verskeie landbouers deel hul mening met Landbou.com oor opmerkings dat boere vir hul eie veiligheid verantwoordelik is.

Hof hoor hoe boer gekap, gesleep is

2010-04-21 10:10

’n Welgestelde kleinhoewe-boer is met ’n graaf teen die kop gekap en na ’n pakkamer gesleep waar ’n swaar ysterklip op sy kop gegooi is.

Verslag oor ET se lyk afgehandel

2010-04-20 08:25

Die verslag oor die lykskouing op die ontslape AWB-leier, Eugène Terre’Blanche, is na bewering afgehandel.

Ventersdorp-boer aangeval op plaas

2010-04-18 11:20

'n Boer (50) van die Noordwes is in 'n ernstige toestand nadat hy op sy plaas in Ventersdorp aangeval is, het paramedici Sondag gesê.

Hoogste aandag vir plaasveiligheid

2010-04-14 21:15

Die Minister vir Landbou, Visserye en Bosbou sê die beveiliging van plase, plaaswerkers en hul werkgewers sal dié geldjaar die hoogste aandag geniet.

 

Houe en kopskoot vir boer

2012-01-31 07:01
104 menings

Die lyk van ’n 77-jarige boer vasgebind aan ’n boom en met ’n koeëlwond in die voorkop op sy plaas naby Stella in Noordwes gevind.

Rowers rand 71-jarige erg aan

2012-01-17 09:01

’n Bejaarde asbestoselyer is in ’n bedenklike toestand in ’n hospitaal nadat vyf mans hom in sy plaashuis oorval het.

Boer vermoor op plaas oorkant dié van ET

2012-01-15 08:30

’n Boer en sakeman in die omgewing van Ventersdorp, Dries du Toit (56), is Saterdag in die vroeë oggendure in sy huis vermoor.

Boere gemaan oor aanvalle in feestyd

2011-12-15 08:32

Verskeie instellings het landbouers gemaan om paraat te wees teen aanvalle soos dié wat die lewe van ’n jong boer van Merweville geëis het.

Vermeende plaasaanvaller in koma

2011-12-05 07:00

’n Vermeende plaasaanvaller wat glo ’n man erg aangerand het, lê in ’n koma nadat hy die boer se bakkie gesteel en amper verongeluk het.

Bloemfontein-boer vermoor

2011-11-28 07:00

Die eienaar van die vulstasie by die Tom's Place-oord en boer buite Bloemfontein is in 'n vermoedelike plaasaanval doodgeskiet.

Plaasaanvallers ook met ander gevalle verbind

2011-11-26 11:38

Drie mans wat in hegtenis geneem is in verband met 'n plaasaanval in Grabouw was na bewering verlede maand by 'n soortgelyke aanval betrokke.

Vrou geskiet in aanval op plaas

2011-11-23 08:03

Die erg gewonde slagoffer van nóg ’n plaasaanval in die Wes-Kaap is in ’n plaashuis buite Grabouw gevind.

'Tuiniers' oorval vrou in plaashuis

2011-11-15 11:44

'n Vrou is deur twee mans in haar huis naby Koster in die Noordwes aangeval kort nadat sy hulle as tuinwerkers in diens geneem het.

Plaaswerkers aangeval in Vrystaat

2011-10-14 08:08

Slegs twee dae nadat ’n plaasvoorman en sy vrou aangeval is, is ’n egpaar wat op ’n plaas werk deur gewapende aanvallers oorval.

Plaasmoord-beskuldigdes vrygespreek

2011-09-28 20:07

Tien mense wat beskuldig is van ‘n plaasaanval in 2009 is vrygespreek in die Ficksburg-streekhof weens "swak ondersoekwerk".

Honde verjaag plaasaanvallers

2011-09-21 09:06

’n Bejaarde boer en sy vrou is genadiglik ongedeerd nadat hul honde vermoedelik twee keer vandeesweek aanvalle op hul plaas voorkom het.

Boer sluit hom toe ná aanval

2011-09-15 07:02

’n Bejaarde boer het hom in sy plaashuis toegesluit nadat hy beroof en beseer is en is eers drie dae later deur ’n vriend in die huis gekry.

Man ondervra oor skietery op plaas

2011-09-06 12:28

'n Man van Harrismith is deur die polisie ondervra oor 'n voorval op 'n plaas waarin 'n vrou met 'n haelgeweer geskiet is.

Boer se aanvaller tronk toe gestuur

2011-08-30 08:07

’n Man wat op ’n fyn beplande wyse ’n boer uit sy plaashuis gelok en toe sinloos geskiet het, is 44 jaar tronkstraf opgelê.

Skokkende boek oor plaasaanvalle

2011-08-24 13:18
108 menings

Treurgrond, ’n skokkende boek wat hulde bring aan slagoffers van plaasaanvalle in Suid-Afrika, is in Pretoria bekend gestel.

Boere kan nie teen aanvalle gewaarsku word – Agri SA

2011-08-07 06:44

Die gebrek aan betroubare statistieke oor plaasmoorde maak dit onmoontlik vir boere om tendense en die omvang van die probleem te peil.

Boer se lyk in vlak graf gevind

2011-08-01 14:23

‘n Vrystaatse boer is in ‘n vlak graf begrawe nadat hy op sy plaas by Reitz aangeval is, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Lindley-moordenaars pleit om versagting

2011-07-25 16:07

Twee plaaswerkers wat die Potgieter-gesin vermoor het het voor hul vonnisoplegging in die Hooggeregshof om versagting getuig.

Plaasaanvallers tronk toe

2011-07-04 20:56

Twee plaasaanvallers, wat ‘n huiswerker en ‘n sewejarige seun vermoor het sodat hulle nie uitgeken kon word nie, is tronkstraf opgelê.

Twee ná moorde op plaas gevang

2011-07-04 08:09

Ná vinnige optrede deur die polisie was twee mans, wat verdink word van die moord op ’n egpaar, teen Sondagoggend reeds agter tralies.

Paartjie, besoeker op plaas aangeval

2011-05-24 22:02

‘n Paartjie en hul besoeker is deur vyf gewapende mans op hul plaas by Hoopstad in die Vrystaat aangeval en beroof, het die polisie gesê.

Gee grond weg, sê Malema aan boere

2011-04-30 07:00
111 menings

As boere die meeste van hul grond aan die armes afstaan, het hulle geen rede om plaasaanvalle te vrees nie, het Julius Malema gesê.

'Haat is selde die rede vir geweld'

2011-02-27 12:45

Plaasaanvalle waar haat die motief is, kom wel voor, maar dit is in die minderheid, meen die voorsitter van die Ficksburg-boerevereniging.

Solidariteit-hoof se oom sterf in plaasaanval

2011-02-09 10:03

Die vasgebinde lyk van ’n oom van dr. Dirk Hermann, adjunk- uitvoerende hoof van die vakbond Solidariteit, is in sy plaashuis aangetref.

Regering kan nie nog één boer verloor

2011-01-12 09:35

Die minister van landbou, bosbou en visserye, het plaasaanvalle gekap en gesê die regering kan nie bekostig om één boer te verloor nie.

Met sy broek verwurg: 2 vas ná hul spog

2010-12-20 11:40

Twee mans is aangekeer weens die moord op Tolstoi Schoeman (86) ’n plaasboer en sakeman van Badplaas, Mpumalanga.

Vermoorde driejarige wou lofkleuter word

2010-12-05 06:26

Die driejarige meisie wat saam met haar ouers op hul plaas in die Lindley-distrik in die Vrystaat vermoor is, wou graag 'n “lofkleuter” wees.

Boer eis duisende van staat ná aanval

2010-12-01 09:10

’n Boer wat glo in sy plaashuis aangerand en strafregtelik vervolg is, eis ’n halfmiljoen rand van die minister van polisie.

Drie dood gevind op Limpopo-plaas

2010-11-16 16:52

‘n Bejaarde paartjie en een van hul werkers is Dinsdag op ‘n plaas in Vivo vermoor, het die polisie in Limpopo gesê.

'Plaasaanvalle moet nie met ras verbind word'

2010-10-16 05:10

Fikile Mbalula, adjunkminister van polisie sê plaasaanvalle kan slegs gewen word indien Suid-Afrikaners ophou om dit met ras te verbind.

Man op kleinhoewe geskiet

2010-10-11 04:45

‘n Agt-en-vytigjarige man is ernstig beseer nadat hy glo op sy kleinhoewe in Pretoria-noord aangeval is, het ER24 gesê.

Bejaarde egpaar op plaas in Vrystaat aangeval

2010-09-19 05:31

Die polisie soek na drie verdagtes wat na bewering 'n bejaarde egpaar op hulle plaas Grootvlei naby Parys in die Vrystaat aangeval het.

Boer deur aanvallers geskiet

2010-08-25 11:31

‘n Plaasbestuurder van die plaas Spitskop naby Ermelo is in ‘n hospital in Pretoria nadat hy tydens ‘n plaasaanval gewond is.

Boer gejaag, op sy plaas geskiet

2010-08-03 11:11

‘n Boer is op sy plaas in Limpopo in sy voertuig aangeval en toe doodgeskiet nadat 'n groep booswigte hom gejaag het.

Twee plaasaanvallers skuldig bevind

2010-07-20 23:31

Twee mans is van moord, diefstal en dieremishandeling skuldig bevind nadat hulle ‘n boer by sy plaas in Brits vermoor het.

Werkers keer plaasaanval

2010-07-05 08:24

Twee werkers van ’n bejaarde melkboer in Noordwes het ’n plaasaanval in die wiele gery toe hulle die boewe in sy plaashuis ingewag het.

Boer, voorman vrygespreek

2010-06-16 11:02

Weens swak getuienis is ’n boer en sy plaasvoorman in die hof op aanklag van aanranding vrygespreek, nadat hulle 'n aanvaller ontwapen het.

Geen saak op Kurt Darren se plaas

2010-06-10 15:05

Geen saak is by die polisie gelê nadat drie verdagte mans glo op Kurt Darren se plaas naby Naboomspruit in Limpopo verjaag is nie.

Zim: Aanvallers probeer nóg grond oorneem

2010-06-10 02:56

‘n Nuwe toename van geweld het op 16 plase in die afgelope week in Zimbabwe losgebreek nadat aanvallers nóg grond probeer oorneem het.

ET-verdagte bly agter tralies

2010-05-20 09:00

Chris Mahlangu, verdagte in die moordsaak van die ontslape AWB-leier Eugene Terre’Blanche, sal vir eers agter tralies bly.

ET-moordsaak duur voort

2010-05-19 10:29

Die man wat verdink word van die moord op die ontslape AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, verskyn weer in die hof.

Plaaswerker ernstig beseer in skietery

2010-05-11 18:02

'n Plaaswerker is in 'n ernstige toestand in die hospitaal nadat gewapende mans by die plaas opgedaag en wild begin skiet het.

KZN-boer wreed aangeval

2010-04-30 15:41

'n Boer van Thornville in KwaZulu-Natal is wreed aangeval deur rowers wat hom in sy kamer getakel het en verskeie kere gesteek het.

Plaasmoorde is nie rassisties, sê minister

2010-04-23 07:03

Plaasaanvalle en plaasmoorde is nié polities gemotiveerd of rassisties van aard nie, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, gesê.

‘Vat hande teen plaasaanvalle’

2010-04-21 23:29

Boere, werkers en plaasbewoners het mekaar nodig as teenwig vir plaasaanvalle en -moorde, en hulle moet hande vat.

Plaasaanvalle kos miljoene

2010-04-20 20:09

Misdaad gemik op boere kos die landbou-sektor miljoene rande en hou ’n groot bedreiging vir die land se voedselsekuriteit in.

Semen op ET se lyk gevind

2010-04-19 09:03

Volgens die woordvoerder van genl. Bheki Cele, polisiehoof, is daar semen gevind op die lyk van Eugene Terre’Blanche.

SA boer in tronk oor hy nie gesin wil agterlaat

2010-04-16 07:36

’n Suid-Afrikaanse boer is aan die Zimbabwiese kant van Beitbrug in ’n polisiesel gegooi nadat oorlogsveterane sy plaas in beslag geneem het.

Nóg oor ET-hofsaak

2010-04-14 19:21

Die prokureur van die 28-jarige beskuldige in die Terre’Blanche-moordsaak het aan verslaggewers gesê dat dit goed gaan met sy kliënt.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.